Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 11:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:1; 1Kr 12:23
  • +Nu 13:22; 2Sa 2:1; 5:5
  • +De 17:15

1 Kronieke 11:2

Kruisverwysings

  • +Nu 27:17; 1Sa 18:6, 13
  • +2Sa 7:7; Ps 78:71; Joh 10:11
  • +1Sa 25:30; 2Sa 6:21; 1Kr 17:7

1 Kronieke 11:3

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:13; 2Sa 2:4; 5:3
  • +Jes 55:11
  • +1Sa 15:28

1 Kronieke 11:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:6
  • +Jos 15:63; Rig 1:21; 19:10
  • +Ge 10:16; 15:21; Eks 3:17

1 Kronieke 11:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:6
  • +1Kn 8:1; 2Kr 5:2; Ps 2:6; 48:2
  • +2Sa 5:9; 6:10; 1Kn 2:10

1 Kronieke 11:6

Kruisverwysings

  • +Jos 15:16; 1Sa 17:25
  • +2Sa 2:18

1 Kronieke 11:7

Kruisverwysings

  • +Ps 2:6
  • +2Sa 5:7

1 Kronieke 11:8

Kruisverwysings

  • +Ne 4:2

1 Kronieke 11:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 3:1; 5:10
  • +1Kr 9:20; Ps 46:7; Jes 8:10

1 Kronieke 11:10

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:9
  • +1Sa 16:12

1 Kronieke 11:11

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:8; 1Kr 27:2
  • +Jos 23:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 11:12

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:9
  • +1Kr 8:4
  • +2Sa 23:10, 17

1 Kronieke 11:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:1
  • +De 28:25

1 Kronieke 11:14

Kruisverwysings

  • +Ps 144:10; Spr 21:31; Lu 1:71
  • +1Sa 19:5; 2Sa 23:10; Ps 18:50

1 Kronieke 11:15

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:13
  • +1Sa 22:1
  • +Jos 15:8; Jes 17:5

1 Kronieke 11:16

Kruisverwysings

  • +1Sa 23:25
  • +1Sa 10:5; 13:4, 23

1 Kronieke 11:17

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:15
  • +1Sa 20:6

1 Kronieke 11:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:16
  • +1Sa 7:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 6-7

1 Kronieke 11:19

Kruisverwysings

  • +Ge 9:4; Le 17:10; De 12:27; Han 15:29
  • +2Sa 23:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 6-7

1 Kronieke 11:20

Kruisverwysings

  • +1Sa 26:6; 2Sa 2:18; 18:2; 23:18
  • +2Sa 3:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 11:21

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 11:22

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:20; 1Kr 27:5
  • +1Kn 4:4; 1Kr 27:5
  • +Jos 15:21
  • +Rig 14:6; 1Sa 17:36; 2Sa 1:23

1 Kronieke 11:23

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:4
  • +1Sa 17:7
  • +1Sa 17:51

1 Kronieke 11:25

Kruisverwysings

  • +1Kr 11:19
  • +2Sa 20:23

1 Kronieke 11:26

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:18, 23; 23:24; 1Kr 27:7
  • +2Sa 23:24

1 Kronieke 11:27

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:25; 1Kr 27:8
  • +2Sa 23:26

1 Kronieke 11:28

Kruisverwysings

  • +1Kr 27:9
  • +2Sa 23:27; 1Kr 27:12

1 Kronieke 11:29

Kruisverwysings

  • +2Sa 21:18; 1Kr 27:11
  • +1Kr 11:12

1 Kronieke 11:30

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:28
  • +1Kr 27:13
  • +1Kr 27:15

1 Kronieke 11:31

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:29
  • +Rig 19:13
  • +Ge 49:27; Rig 19:14; 20:15; 1Kr 12:2
  • +2Sa 23:30

1 Kronieke 11:32

Kruisverwysings

  • +Jos 24:30; Rig 2:9

1 Kronieke 11:33

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:31

1 Kronieke 11:34

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:32

1 Kronieke 11:35

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:33
  • +2Sa 23:34

1 Kronieke 11:37

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:35

1 Kronieke 11:38

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:36

1 Kronieke 11:40

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:38

1 Kronieke 11:41

Kruisverwysings

  • +2Sa 11:3, 17; 12:9; 23:39; 1Kn 15:5
  • +1Sa 26:6; Esr 9:1; Ne 9:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 11:12Sa 5:1; 1Kr 12:23
1 Kron. 11:1Nu 13:22; 2Sa 2:1; 5:5
1 Kron. 11:1De 17:15
1 Kron. 11:2Nu 27:17; 1Sa 18:6, 13
1 Kron. 11:22Sa 7:7; Ps 78:71; Joh 10:11
1 Kron. 11:21Sa 25:30; 2Sa 6:21; 1Kr 17:7
1 Kron. 11:31Sa 16:13; 2Sa 2:4; 5:3
1 Kron. 11:3Jes 55:11
1 Kron. 11:31Sa 15:28
1 Kron. 11:42Sa 5:6
1 Kron. 11:4Jos 15:63; Rig 1:21; 19:10
1 Kron. 11:4Ge 10:16; 15:21; Eks 3:17
1 Kron. 11:52Sa 5:6
1 Kron. 11:51Kn 8:1; 2Kr 5:2; Ps 2:6; 48:2
1 Kron. 11:52Sa 5:9; 6:10; 1Kn 2:10
1 Kron. 11:6Jos 15:16; 1Sa 17:25
1 Kron. 11:62Sa 2:18
1 Kron. 11:7Ps 2:6
1 Kron. 11:72Sa 5:7
1 Kron. 11:8Ne 4:2
1 Kron. 11:92Sa 3:1; 5:10
1 Kron. 11:91Kr 9:20; Ps 46:7; Jes 8:10
1 Kron. 11:102Sa 23:9
1 Kron. 11:101Sa 16:12
1 Kron. 11:112Sa 23:8; 1Kr 27:2
1 Kron. 11:11Jos 23:10
1 Kron. 11:122Sa 23:9
1 Kron. 11:121Kr 8:4
1 Kron. 11:122Sa 23:10, 17
1 Kron. 11:131Sa 17:1
1 Kron. 11:13De 28:25
1 Kron. 11:14Ps 144:10; Spr 21:31; Lu 1:71
1 Kron. 11:141Sa 19:5; 2Sa 23:10; Ps 18:50
1 Kron. 11:152Sa 23:13
1 Kron. 11:151Sa 22:1
1 Kron. 11:15Jos 15:8; Jes 17:5
1 Kron. 11:161Sa 23:25
1 Kron. 11:161Sa 10:5; 13:4, 23
1 Kron. 11:172Sa 23:15
1 Kron. 11:171Sa 20:6
1 Kron. 11:182Sa 23:16
1 Kron. 11:181Sa 7:6
1 Kron. 11:19Ge 9:4; Le 17:10; De 12:27; Han 15:29
1 Kron. 11:192Sa 23:17
1 Kron. 11:201Sa 26:6; 2Sa 2:18; 18:2; 23:18
1 Kron. 11:202Sa 3:30
1 Kron. 11:212Sa 23:19
1 Kron. 11:222Sa 23:20; 1Kr 27:5
1 Kron. 11:221Kn 4:4; 1Kr 27:5
1 Kron. 11:22Jos 15:21
1 Kron. 11:22Rig 14:6; 1Sa 17:36; 2Sa 1:23
1 Kron. 11:231Sa 17:4
1 Kron. 11:231Sa 17:7
1 Kron. 11:231Sa 17:51
1 Kron. 11:251Kr 11:19
1 Kron. 11:252Sa 20:23
1 Kron. 11:262Sa 2:18, 23; 23:24; 1Kr 27:7
1 Kron. 11:262Sa 23:24
1 Kron. 11:272Sa 23:25; 1Kr 27:8
1 Kron. 11:272Sa 23:26
1 Kron. 11:281Kr 27:9
1 Kron. 11:282Sa 23:27; 1Kr 27:12
1 Kron. 11:292Sa 21:18; 1Kr 27:11
1 Kron. 11:291Kr 11:12
1 Kron. 11:302Sa 23:28
1 Kron. 11:301Kr 27:13
1 Kron. 11:301Kr 27:15
1 Kron. 11:312Sa 23:29
1 Kron. 11:31Rig 19:13
1 Kron. 11:31Ge 49:27; Rig 19:14; 20:15; 1Kr 12:2
1 Kron. 11:312Sa 23:30
1 Kron. 11:32Jos 24:30; Rig 2:9
1 Kron. 11:332Sa 23:31
1 Kron. 11:342Sa 23:32
1 Kron. 11:352Sa 23:33
1 Kron. 11:352Sa 23:34
1 Kron. 11:372Sa 23:35
1 Kron. 11:382Sa 23:36
1 Kron. 11:402Sa 23:38
1 Kron. 11:412Sa 11:3, 17; 12:9; 23:39; 1Kn 15:5
1 Kron. 11:411Sa 26:6; Esr 9:1; Ne 9:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 11:1-47

1 Kronieke

11 Na verloop van tyd het al die Israeliete+ by Dawid in Hebron+ bymekaargekom en gesê: “Kyk! Ons is u been en u vlees.+ 2 Gister sowel as vantevore, selfs terwyl Saul koning was, het u Israel uitgelei en ingebring;+ en Jehovah u God het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor my volk Israel word.’” 3 So het al die ouer manne van Israel na die koning in Hebron gekom, en Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit; waarna hulle Dawid as koning oor Israel gesalf het,+ volgens Jehovah se woord+ deur middel van Samuel.+

4 Later het Dawid en die hele Israel opgetrek na Jerusalem,+ dit wil sê Jebus,+ waar die Jebusiete+ die inwoners van die land was. 5 En die inwoners van Jebus het vir Dawid begin sê: “Jy sal nie hier inkom nie.”+ Dawid het nietemin die vesting Sion+ ingeneem, dit wil sê die Stad van Dawid.+ 6 Toe het Dawid gesê: “Enigeen wat die Jebusiete eerste verslaan,+ hy sal hoof en vors word.” En Joab,+ die seun van Seruʹja, het eerste opgetrek, en hy het ’n hoof geword. 7 En Dawid het in die moeilik toeganklike plek gaan woon.+ Daarom het hulle dit die Stad van Dawid+ genoem. 8 En hy het die stad rondom begin bou, van die Wal af tot by die dele daaromheen, maar Joab het die res van die stad herstel.+ 9 En Dawid het al hoe groter geword,+ want Jehovah van die leërs was met hom.+

10 En dit is die hoofde van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het, wat hom saam met die hele Israel kragtig ondersteun het in sy koningskap, om hom koning te maak volgens Jehovah se woord+ aangaande Israel. 11 En dít is die lys van die sterk manne wat aan Dawid behoort het: Jasoʹbeam,+ die seun van ’n Hagmoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat in een slag gesneuwel het.+ 12 En ná hom was Eleaʹsar,+ die seun van Dodo, die Ahohiet.+ Hy was onder die drie sterk manne.+ 13 Dit was hy wat saam met Dawid by Pas-Dammim+ was, waar die Filistyne vir die oorlog bymekaargekom het. En daar was ’n stuk land vol gars, en die volk het vir die Filistyne gevlug.+ 14 Maar hy het in die middel van die stuk land gaan staan en dit bevry en die Filistyne bly doodmaak, sodat Jehovah met ’n groot redding+ gered het.+

15 En drie van die dertig+ hoofde het afgegaan na die rots, na Dawid by die grot van Adulʹlam,+ terwyl ’n kamp van die Filistyne in die Refaʹimlaagvlakte+ opgeslaan was. 16 En Dawid was toe in die moeilik toeganklike plek;+ en ’n garnisoen van die Filistyne+ was toe in Betlehem. 17 Na ’n ruk het Dawid sy begeerte bekend gemaak en gesê: “Ag, as ek maar van die water kon drink+ uit die reënput van Betlehem,+ wat by die poort is!” 18 Daarop het die drie die kamp van die Filistyne binnegedring en water geskep uit die reënput van Betlehem, wat by die poort is, en dit gedra en na Dawid toe gebring.+ En Dawid wou dit nie drink nie, maar het dit vir Jehovah uitgegiet.+ 19 En hy het gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit my God se standpunt, om dit te doen! Sou ek die bloed+ van hierdie manne ten koste van hulle siel drink? Want met gevaar vir hulle siel het hulle dit gebring.” En hy wou dit nie drink nie.+ Dit is die dinge wat die drie sterk manne gedoen het.

20 Wat Abiʹsai,+ die broer van Joab,+ betref, hy het hoof van die drie geword; en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad. 21 Van die drie het hy meer aansien as die ander twee geniet, en hy het hulle hoof geword; en tog het hy nie by die eerste drie gekom nie.+

22 Wat Benaʹja+ betref, die seun van Joʹjada,+ die seun van ’n dapper man, wat baie dade in Kabʹseël+ gedoen het, hy het die twee seuns van Aʹriël uit Moab doodgemaak; en hy het afgeklim en ’n leeu+ binne-in ’n waterput doodgemaak op ’n sneeudag. 23 En dit was hy wat die Egiptenaar doodgemaak het, ’n buitengewone groot man, vyf el.+ En in die hand van die Egiptenaar was daar ’n spies+ soos ’n wewersbalk; hy het nietemin met ’n stok na hom toe afgegaan en die spies uit die Egiptenaar se hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.+ 24 Hierdie dinge het Benaʹja, die seun van Joʹjada, gedoen, en hy het ’n naam gehad onder die drie sterk manne. 25 Hoewel hy meer aansien as die dertig geniet het, het hy nogtans nie die status van die eerste drie verkry nie.+ Dawid het hom egter oor sy lyfwag aangestel.+

26 Wat die sterk manne van die krygsmag betref, daar was Aʹsahel,+ die broer van Joab; Elʹhanan,+ die seun van Dodo uit Betlehem; 27 Sammot,+ die Haroriet; Heles, die Peloniet;+ 28 Ira,+ die seun van Ikkes, die Tekoïet; Abiëser, die Anatotiet;+ 29 Sibʹbegai,+ die Husatiet; Ilai, die Ahohiet;+ 30 Maʹharai,+ die Netofatiet;+ Heled,+ die seun van Baäna, die Netofatiet; 31 Itai, die seun van Ribai,+ uit Giʹbea+ van die kinders van Benjamin;+ Benaʹja, die Piratoniet;+ 32 Hurai, uit die stroomvalleie van Gaäs;+ Abiʹël, die Arbatiet; 33 Asmaʹwet, die Baharumiet;+ Elʹjagba, die Saʹälboniet; 34 die seuns van Hasem, die Gisoniet; Joʹnatan,+ die seun van Sageʹ, die Harariet; 35 Ahiʹam, die seun van Sagar,+ die Harariet; Eliʹfal,+ die seun van Ur; 36 Hefer, die Megeratiet; Ahiʹa, die Peloniet; 37 Hesro, die Karmeliet;+ Naʹärai, die seun van Esbai; 38 Joël, die broer van Natan;+ Mibhar, die seun van Hagri; 39 Selek, die Ammoniet; Naʹharai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruʹja; 40 Ira, die Jitriet; Gareb,+ die Jitriet; 41 Uriʹa,+ die Hetiet;+ Sabad, die seun van Aglai; 42 Adiʹna, die seun van Sisa, die Rubeniet, ’n hoof van die Rubeniete, by wie daar dertig was; 43 Hanan, die seun van Maʹäga, en Joʹsafat, die Mitniet; 44 Usiʹa, die Asteratiet; Sama en Jeïel, die seuns van Hotam, die Aroëriet; 45 Jediʹael, die seun van Simri, en sy broer Joha, die Tisiet; 46 Eʹliël, die Mahawiet, en Jeriʹbai en Josawʹja, die seuns van Elnaʹäm, en Jitma, die Moabiet. 47 Eʹliël en Obed en Jaäsiël, die Mesobaïet.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel