Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 16:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:17
  • +1Kn 8:1; 1Kr 15:1; 2Kr 1:4
  • +1Kn 8:5; 2Kr 5:6

1 Kronieke 16:2

Kruisverwysings

  • +Le 1:3
  • +Le 3:1
  • +2Sa 6:18
  • +Nu 6:23; Jos 22:6; 2Sa 6:18; 1Kn 8:14

1 Kronieke 16:3

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:19

1 Kronieke 16:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:16
  • +Nu 18:2
  • +Ps 38:opskrif; 103:2
  • +1Kr 16:7
  • +1Kr 23:5

1 Kronieke 16:5

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:39
  • +1Kr 15:18
  • +1Kr 15:21
  • +1Kr 15:17
  • +1Kr 15:16

1 Kronieke 16:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 15:14; 23:13

1 Kronieke 16:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 31:14
  • +1Kr 6:39
  • +2Sa 22:1; 23:1; 1Kr 16:4; 2Kor 9:12

1 Kronieke 16:8

Kruisverwysings

  • +Ps 105:1; 106:1; Kol 4:2
  • +Jes 12:4; Ro 10:13
  • +Ps 67:2; Han 2:14

1 Kronieke 16:9

Kruisverwysings

  • +Ef 5:19
  • +2Sa 22:50; 23:1
  • +Ps 71:17; 107:43

1 Kronieke 16:10

Kruisverwysings

  • +Le 22:32
  • +Ps 105:3; Jes 45:25; Jer 9:24; 2Kor 10:17
  • +1Kr 28:9; Ps 104:34; Flp 4:4

1 Kronieke 16:11

Kruisverwysings

  • +Am 5:6; Sef 2:3
  • +Ps 24:6; 27:8; Ho 5:15

1 Kronieke 16:12

Kruisverwysings

  • +Ps 106:2; 111:4
  • +Ps 105:5; 119:137

1 Kronieke 16:13

Kruisverwysings

  • +Jes 41:8
  • +Ps 33:12; 135:4; 1Pe 5:13

1 Kronieke 16:14

Kruisverwysings

  • +Eks 15:2; Ps 95:7
  • +Ps 119:164

1 Kronieke 16:15

Kruisverwysings

  • +Ps 105:8
  • +De 7:9

1 Kronieke 16:16

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18; 17:2
  • +Ge 26:3

1 Kronieke 16:17

Kruisverwysings

  • +Ge 28:14
  • +Ps 105:10

1 Kronieke 16:18

Kruisverwysings

  • +Ge 12:7; 17:8; 35:12
  • +De 32:8

1 Kronieke 16:19

Kruisverwysings

  • +Ge 34:30; De 26:5
  • +Heb 11:13

1 Kronieke 16:20

Kruisverwysings

  • +Ge 20:1; 46:6
  • +Ps 105:13

1 Kronieke 16:21

Kruisverwysings

  • +Ge 31:42
  • +Ge 12:17; 20:3

1 Kronieke 16:22

Kruisverwysings

  • +Ge 20:7; Ps 105:15

1 Kronieke 16:23

Kruisverwysings

  • +Ps 96:1
  • +Ps 40:10

1 Kronieke 16:25

Kruisverwysings

  • +Ps 145:3; 2Kor 11:31
  • +Eks 15:11

1 Kronieke 16:26

Kruisverwysings

  • +Le 19:4; Jes 45:20; 1Kor 8:4
  • +Ge 1:1; Ps 102:25; Jes 44:24

1 Kronieke 16:27

Kruisverwysings

  • +De 33:26; Ps 8:1
  • +Ps 28:7; 1Ti 1:11

1 Kronieke 16:28

Kruisverwysings

  • +Ps 63:2; 68:34; 115:1

1 Kronieke 16:29

Kruisverwysings

  • +De 28:58; Ne 9:5; Ps 66:2; 148:13
  • +1Kr 29:5; Jes 18:7; Mt 5:23
  • +De 26:10; Ps 95:6

1 Kronieke 16:30

Kruisverwysings

  • +Ps 104:5; Pr 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 16:31

Kruisverwysings

  • +Ps 97:1; 98:4
  • +Ps 96:10; Op 19:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 10-11

1 Kronieke 16:32

Kruisverwysings

  • +Ps 93:4
  • +Ps 98:7

1 Kronieke 16:33

Kruisverwysings

  • +Ps 96:12; Jes 55:12
  • +Ps 96:13

1 Kronieke 16:34

Kruisverwysings

  • +2Kr 5:13; Lu 18:19
  • +Ps 103:17; Jer 31:3; Klg 3:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/1/15, bl. 11

1 Kronieke 16:35

Kruisverwysings

  • +Ps 68:20
  • +Han 26:17
  • +Ps 122:4
  • +Ps 149:1; Jes 43:21; Kol 3:16

1 Kronieke 16:36

Kruisverwysings

  • +Ne 9:5; Ps 69:30, 31; 72:19
  • +Ne 8:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 9

1 Kronieke 16:37

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:17
  • +1Kr 16:4
  • +Eks 29:38; 2Kr 13:11; Esr 3:4

1 Kronieke 16:39

Kruisverwysings

  • +1Kr 12:28
  • +1Kn 3:4; 2Kr 1:3

1 Kronieke 16:40

Kruisverwysings

  • +Eks 29:39; Nu 28:3; 2Kr 2:4; 31:3

1 Kronieke 16:41

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:1
  • +Esr 8:20
  • +1Kr 16:4; 2Kr 5:13
  • +Esr 3:11; Ps 86:15; 103:17

1 Kronieke 16:42

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:33
  • +1Kr 15:17
  • +2Kr 29:26
  • +1Kr 25:3

1 Kronieke 16:43

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:19; 1Kn 8:66

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 16:12Sa 6:17
1 Kron. 16:11Kn 8:1; 1Kr 15:1; 2Kr 1:4
1 Kron. 16:11Kn 8:5; 2Kr 5:6
1 Kron. 16:2Le 1:3
1 Kron. 16:2Le 3:1
1 Kron. 16:22Sa 6:18
1 Kron. 16:2Nu 6:23; Jos 22:6; 2Sa 6:18; 1Kn 8:14
1 Kron. 16:32Sa 6:19
1 Kron. 16:41Kr 15:16
1 Kron. 16:4Nu 18:2
1 Kron. 16:4Ps 38:opskrif; 103:2
1 Kron. 16:41Kr 16:7
1 Kron. 16:41Kr 23:5
1 Kron. 16:51Kr 6:39
1 Kron. 16:51Kr 15:18
1 Kron. 16:51Kr 15:21
1 Kron. 16:51Kr 15:17
1 Kron. 16:51Kr 15:16
1 Kron. 16:62Kr 15:14; 23:13
1 Kron. 16:72Kr 31:14
1 Kron. 16:71Kr 6:39
1 Kron. 16:72Sa 22:1; 23:1; 1Kr 16:4; 2Kor 9:12
1 Kron. 16:8Ps 105:1; 106:1; Kol 4:2
1 Kron. 16:8Jes 12:4; Ro 10:13
1 Kron. 16:8Ps 67:2; Han 2:14
1 Kron. 16:9Ef 5:19
1 Kron. 16:92Sa 22:50; 23:1
1 Kron. 16:9Ps 71:17; 107:43
1 Kron. 16:10Le 22:32
1 Kron. 16:10Ps 105:3; Jes 45:25; Jer 9:24; 2Kor 10:17
1 Kron. 16:101Kr 28:9; Ps 104:34; Flp 4:4
1 Kron. 16:11Am 5:6; Sef 2:3
1 Kron. 16:11Ps 24:6; 27:8; Ho 5:15
1 Kron. 16:12Ps 106:2; 111:4
1 Kron. 16:12Ps 105:5; 119:137
1 Kron. 16:13Jes 41:8
1 Kron. 16:13Ps 33:12; 135:4; 1Pe 5:13
1 Kron. 16:14Eks 15:2; Ps 95:7
1 Kron. 16:14Ps 119:164
1 Kron. 16:15Ps 105:8
1 Kron. 16:15De 7:9
1 Kron. 16:16Ge 15:18; 17:2
1 Kron. 16:16Ge 26:3
1 Kron. 16:17Ge 28:14
1 Kron. 16:17Ps 105:10
1 Kron. 16:18Ge 12:7; 17:8; 35:12
1 Kron. 16:18De 32:8
1 Kron. 16:19Ge 34:30; De 26:5
1 Kron. 16:19Heb 11:13
1 Kron. 16:20Ge 20:1; 46:6
1 Kron. 16:20Ps 105:13
1 Kron. 16:21Ge 31:42
1 Kron. 16:21Ge 12:17; 20:3
1 Kron. 16:22Ge 20:7; Ps 105:15
1 Kron. 16:23Ps 96:1
1 Kron. 16:23Ps 40:10
1 Kron. 16:25Ps 145:3; 2Kor 11:31
1 Kron. 16:25Eks 15:11
1 Kron. 16:26Le 19:4; Jes 45:20; 1Kor 8:4
1 Kron. 16:26Ge 1:1; Ps 102:25; Jes 44:24
1 Kron. 16:27De 33:26; Ps 8:1
1 Kron. 16:27Ps 28:7; 1Ti 1:11
1 Kron. 16:28Ps 63:2; 68:34; 115:1
1 Kron. 16:29De 28:58; Ne 9:5; Ps 66:2; 148:13
1 Kron. 16:291Kr 29:5; Jes 18:7; Mt 5:23
1 Kron. 16:29De 26:10; Ps 95:6
1 Kron. 16:30Ps 104:5; Pr 1:4
1 Kron. 16:31Ps 97:1; 98:4
1 Kron. 16:31Ps 96:10; Op 19:6
1 Kron. 16:32Ps 93:4
1 Kron. 16:32Ps 98:7
1 Kron. 16:33Ps 96:12; Jes 55:12
1 Kron. 16:33Ps 96:13
1 Kron. 16:342Kr 5:13; Lu 18:19
1 Kron. 16:34Ps 103:17; Jer 31:3; Klg 3:22
1 Kron. 16:35Ps 68:20
1 Kron. 16:35Han 26:17
1 Kron. 16:35Ps 122:4
1 Kron. 16:35Ps 149:1; Jes 43:21; Kol 3:16
1 Kron. 16:36Ne 9:5; Ps 69:30, 31; 72:19
1 Kron. 16:36Ne 8:6
1 Kron. 16:371Kr 15:17
1 Kron. 16:371Kr 16:4
1 Kron. 16:37Eks 29:38; 2Kr 13:11; Esr 3:4
1 Kron. 16:391Kr 12:28
1 Kron. 16:391Kn 3:4; 2Kr 1:3
1 Kron. 16:40Eks 29:39; Nu 28:3; 2Kr 2:4; 31:3
1 Kron. 16:411Kr 25:1
1 Kron. 16:41Esr 8:20
1 Kron. 16:411Kr 16:4; 2Kr 5:13
1 Kron. 16:41Esr 3:11; Ps 86:15; 103:17
1 Kron. 16:421Kr 6:33
1 Kron. 16:421Kr 15:17
1 Kron. 16:422Kr 29:26
1 Kron. 16:421Kr 25:3
1 Kron. 16:432Sa 6:19; 1Kn 8:66
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 16:1-43

1 Kronieke

16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+ 2 Toe Dawid klaar die brandoffer+ en die gemeenskapsoffers+ gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ geseën.+ 3 Verder het hy aan al die Israeliete, man sowel as vrou, aan elkeen ’n ronde brood en ’n dadelkoek en ’n rosynekoek uitgedeel.+ 4 Toe het hy party van die Leviete+ as dienaars+ voor die ark van Jehovah gestel, om Jehovah, die God van Israel, in herinnering te bring+ sowel as om hom te dank+ en te loof:+ 5 Asaf,+ die hoof, en tweede onder hom Sagariʹa, en Jeïel en Semiʹramot en Jehiʹël en Mattitʹja en Eliʹab en Benaʹja en Obed-Edom en Jeïel,+ met snaarinstrumente en met harpe,+ en Asaf+ met die simbale wat hard speel,+ 6 en Benaʹja en Jahaʹsiël, die priesters, voortdurend met die trompette+ voor die ark van die verbond van die ware God.

7 Toe, op dié dag, het Dawid vir die eerste keer ’n bydrae+ gelewer om Jehovah te dank deur middel van Asaf+ en sy broers:+

 8 “DANK Jehovah;+ roep sy naam aan,+

Maak onder die volke sy dade bekend!+

 9 Sing+ tot hom, besing hom met melodieë,+

Oordink al sy wonderlike dade.+

10 ROEM in sy heilige+ naam,+

Laat die hart van dié wat Jehovah soek, bly wees.+

11 Soek Jehovah en sy sterkte,+

Soek voortdurend sy aangesig.+

12 Dink aan sy wonderlike dade wat hy verrig het,+

Sy wonderwerke en die regterlike beslissings van sy mond,+

13 O nageslag van Israel, sy kneg,+

O kinders van Jakob, sy uitverkorenes.+

14 Hy is Jehovah ons God;+ oor die hele aarde is sy regterlike beslissings.+

15 Dink aan sy verbond, ja, tot onbepaalde tyd,+

Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+

16 Die verbond wat hy met Abraham gesluit het,+

En sy beëdigde verklaring aan Isak.+

17 Die verklaring wat hy vir Jakob as ’n voorskrif in stand gehou het,+

Vir Israel as ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+

18 Toe hy gesê het: ‘Aan jou sal ek die land Kanaän gee,+

As julle toegemete erfdeel.’+

19 Dit was toe julle min in getal was,+

Ja, baie min, en inwonende vreemdelinge daarin.+

20 En hulle het van nasie tot nasie bly rondtrek,+

En van die een koninkryk na ’n ander volk.+

21 Hy het niemand toegelaat om hulle te kort te doen nie,+

Maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys,+

22 Deur te sê: ‘MOENIE aan my gesalfdes raak nie,

En moet my profete geen kwaad aandoen nie.’+

23 Sing tot Jehovah, almal op die aarde!+

Maak van dag tot dag die redding wat hy gee, bekend!+

24 Vertel onder die nasies sy heerlikheid,

Onder al die volke sy wonderlike dade.

25 Want Jehovah is groot en baie lofwaardig,+

En hy moet meer as alle ander gode gevrees word.+

26 Want al die gode van die volke is waardelose gode.+

Wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+

27 Waardigheid en prag is voor hom,+

Sterkte en vreugde is in sy plek.+

28 Skryf aan Jehovah toe, o families van volke,

Skryf aan Jehovah heerlikheid en sterkte toe.+

29 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe,+

Bring ’n gawe en kom voor hom.+

Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+

30 Krimp ineen van pyn weens hom, alle bewoners van die aarde!

Ook is die vrugbare land stewig gevestig:

Niks sal dit ooit laat wankel nie.+

31 Laat die hemele hulle verbly, en laat die aarde bly wees,+

En laat hulle onder die nasies sê: ‘Jehovah het koning geword!’+

32 Laat die see donder en ook alles wat dit vul,+

Laat die veld jubel en alles wat daarin is.+

33 Laat die bome van die woud terselfdertyd met vreugde begin uitroep weens Jehovah,+

Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

34 DANK Jehovah, want hy is goed,+

Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+

35 En sê: ‘Red ons, o God van ons redding,+

En maak ons bymekaar en verlos ons van die nasies,+

Om dank te bring aan u heilige naam,+ om met vreugde tot u lof te spreek.+

36 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd.’”+

En die hele volk het gesê: “Amen!” en het Jehovah geloof.+

37 Toe het hy Asaf+ en sy broers daar voor die ark van die verbond van Jehovah laat bly om voortdurend voor die Ark te dien,+ volgens die eis van elke dag;+ 38 en Obed-Edom en sy broers, agt-en-sestig, en Obed-Edom, die seun van Jeduʹtun, en Hosa as poortwagters; 39 en die priester Sadok+ en sy broers, die priesters, voor die tabernakel van Jehovah op die hoogte wat in Giʹbeon was,+ 40 om voortdurend soggens en saans op die brandofferaltaar brandoffers aan Jehovah te bring en met die oog op alles wat geskrywe staan in die wet van Jehovah wat hy Israel beveel het;+ 41 en saam met hulle Heman+ en Jeduʹtun en die res van die uitgesoekte manne wat by name aangewys is+ om Jehovah te dank,+ want “tot onbepaalde tyd is sy liefderyke goedhartigheid”;+ 42 en saam met hulle Heman+ en Jeduʹtun,+ om die trompette+ en simbale en instrumente vir die lied van die ware God te laat weerklink; en die seuns+ van Jeduʹtun by die poort. 43 En die hele volk het elkeen na sy eie huis gegaan.+ Toe het Dawid omgedraai om sy eie huis te seën.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel