Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 17:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:1
  • +1Kn 1:8; 1Kr 29:29
  • +1Kr 14:1
  • +Heb 9:4
  • +2Sa 7:2; 1Kr 15:1; 2Kr 1:4

1 Kronieke 17:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 22:7
  • +2Sa 7:3

1 Kronieke 17:3

Kruisverwysings

  • +Nu 12:6

1 Kronieke 17:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:5; 1Kn 8:19; 1Kr 22:8

1 Kronieke 17:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:6
  • +Nu 4:25; Ps 78:60
  • +Eks 40:2; 2Sa 6:17

1 Kronieke 17:6

Kruisverwysings

  • +Le 26:12
  • +2Sa 7:7

1 Kronieke 17:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:12; 17:15; Ps 78:70
  • +1Sa 25:30; 2Sa 6:21

1 Kronieke 17:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:14; 2Sa 8:6
  • +1Sa 25:29; 26:10
  • +Ge 12:2; 1Sa 18:30; Ps 75:7; Lu 1:52
  • +2Sa 7:9

1 Kronieke 17:9

Kruisverwysings

  • +Ps 44:2; Jes 61:3
  • +Ps 89:22
  • +Eks 2:23; 2Sa 7:10

1 Kronieke 17:10

Kruisverwysings

  • +Rig 2:16
  • +Ps 18:40
  • +2Sa 7:11; Ps 127:1

1 Kronieke 17:11

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:10; Han 2:29
  • +1Kn 8:20; Ps 132:11
  • +1Kn 9:5; 1Kr 28:5; Jer 23:5

1 Kronieke 17:12

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:5; 1Kr 22:10
  • +Ps 89:4; Jes 9:7; Da 2:44

1 Kronieke 17:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:14; Ps 89:26; Heb 1:5
  • +Ps 2:7; Lu 9:35
  • +2Sa 7:15; Jes 55:3
  • +1Sa 15:28; 1Kr 10:14

1 Kronieke 17:14

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:16; Lu 1:33
  • +Ps 2:6; Da 2:44; Joh 1:49; 2Pe 1:11
  • +Ps 89:36; Jer 33:21; Lu 1:32; Heb 1:8; Op 3:21

1 Kronieke 17:15

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:17

1 Kronieke 17:16

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:18
  • +Ge 32:10
  • +1Sa 9:21
  • +2Sa 7:8

1 Kronieke 17:17

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:19
  • +Ef 3:20
  • +Mt 22:42; Han 13:34; Op 22:16
  • +1Sa 2:8; Ps 89:19

1 Kronieke 17:18

Kruisverwysings

  • +1Sa 2:30; 2Sa 7:20
  • +Ps 139:1; Spr 15:11; Heb 4:13

1 Kronieke 17:19

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:21; Ps 135:6
  • +Am 3:7

1 Kronieke 17:20

Kruisverwysings

  • +Eks 15:11; De 3:24; Ps 86:8
  • +De 4:35; 1Sa 2:2; Jes 43:10

1 Kronieke 17:21

Kruisverwysings

  • +De 4:7; 33:28; Ps 147:20
  • +Eks 19:5; Ps 77:15; Tit 2:14
  • +De 4:34; Ne 9:10; Jes 63:12; Ese 20:9
  • +De 7:1; Jos 10:42; 21:44; 24:12; Ps 44:2

1 Kronieke 17:22

Kruisverwysings

  • +De 7:6; 26:18; 1Sa 12:22
  • +Ge 17:7; De 7:9; Jer 31:33

1 Kronieke 17:24

Kruisverwysings

  • +2Kr 6:33; Ps 72:19; Mt 6:9
  • +Ps 99:3; Joh 12:28
  • +1Sa 1:11
  • +Ps 33:12
  • +Jer 31:1; Heb 11:16
  • +Ps 89:36

1 Kronieke 17:25

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:27

1 Kronieke 17:26

Kruisverwysings

  • +Ge 5:22
  • +2Sa 7:28

1 Kronieke 17:27

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:29
  • +Spr 10:6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 17:12Sa 7:1
1 Kron. 17:11Kn 1:8; 1Kr 29:29
1 Kron. 17:11Kr 14:1
1 Kron. 17:1Heb 9:4
1 Kron. 17:12Sa 7:2; 1Kr 15:1; 2Kr 1:4
1 Kron. 17:21Kr 22:7
1 Kron. 17:22Sa 7:3
1 Kron. 17:3Nu 12:6
1 Kron. 17:42Sa 7:5; 1Kn 8:19; 1Kr 22:8
1 Kron. 17:52Sa 7:6
1 Kron. 17:5Nu 4:25; Ps 78:60
1 Kron. 17:5Eks 40:2; 2Sa 6:17
1 Kron. 17:6Le 26:12
1 Kron. 17:62Sa 7:7
1 Kron. 17:71Sa 16:12; 17:15; Ps 78:70
1 Kron. 17:71Sa 25:30; 2Sa 6:21
1 Kron. 17:81Sa 18:14; 2Sa 8:6
1 Kron. 17:81Sa 25:29; 26:10
1 Kron. 17:8Ge 12:2; 1Sa 18:30; Ps 75:7; Lu 1:52
1 Kron. 17:82Sa 7:9
1 Kron. 17:9Ps 44:2; Jes 61:3
1 Kron. 17:9Ps 89:22
1 Kron. 17:9Eks 2:23; 2Sa 7:10
1 Kron. 17:10Rig 2:16
1 Kron. 17:10Ps 18:40
1 Kron. 17:102Sa 7:11; Ps 127:1
1 Kron. 17:111Kn 2:10; Han 2:29
1 Kron. 17:111Kn 8:20; Ps 132:11
1 Kron. 17:111Kn 9:5; 1Kr 28:5; Jer 23:5
1 Kron. 17:121Kn 5:5; 1Kr 22:10
1 Kron. 17:12Ps 89:4; Jes 9:7; Da 2:44
1 Kron. 17:132Sa 7:14; Ps 89:26; Heb 1:5
1 Kron. 17:13Ps 2:7; Lu 9:35
1 Kron. 17:132Sa 7:15; Jes 55:3
1 Kron. 17:131Sa 15:28; 1Kr 10:14
1 Kron. 17:142Sa 7:16; Lu 1:33
1 Kron. 17:14Ps 2:6; Da 2:44; Joh 1:49; 2Pe 1:11
1 Kron. 17:14Ps 89:36; Jer 33:21; Lu 1:32; Heb 1:8; Op 3:21
1 Kron. 17:152Sa 7:17
1 Kron. 17:162Sa 7:18
1 Kron. 17:16Ge 32:10
1 Kron. 17:161Sa 9:21
1 Kron. 17:162Sa 7:8
1 Kron. 17:172Sa 7:19
1 Kron. 17:17Ef 3:20
1 Kron. 17:17Mt 22:42; Han 13:34; Op 22:16
1 Kron. 17:171Sa 2:8; Ps 89:19
1 Kron. 17:181Sa 2:30; 2Sa 7:20
1 Kron. 17:18Ps 139:1; Spr 15:11; Heb 4:13
1 Kron. 17:192Sa 7:21; Ps 135:6
1 Kron. 17:19Am 3:7
1 Kron. 17:20Eks 15:11; De 3:24; Ps 86:8
1 Kron. 17:20De 4:35; 1Sa 2:2; Jes 43:10
1 Kron. 17:21De 4:7; 33:28; Ps 147:20
1 Kron. 17:21Eks 19:5; Ps 77:15; Tit 2:14
1 Kron. 17:21De 4:34; Ne 9:10; Jes 63:12; Ese 20:9
1 Kron. 17:21De 7:1; Jos 10:42; 21:44; 24:12; Ps 44:2
1 Kron. 17:22De 7:6; 26:18; 1Sa 12:22
1 Kron. 17:22Ge 17:7; De 7:9; Jer 31:33
1 Kron. 17:242Kr 6:33; Ps 72:19; Mt 6:9
1 Kron. 17:24Ps 99:3; Joh 12:28
1 Kron. 17:241Sa 1:11
1 Kron. 17:24Ps 33:12
1 Kron. 17:24Jer 31:1; Heb 11:16
1 Kron. 17:24Ps 89:36
1 Kron. 17:252Sa 7:27
1 Kron. 17:26Ge 5:22
1 Kron. 17:262Sa 7:28
1 Kron. 17:272Sa 7:29
1 Kron. 17:27Spr 10:6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 17:1-27

1 Kronieke

17 En toe Dawid in sy eie huis begin woon het,+ het Dawid vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk, ek woon in ’n huis van sederhout,+ maar die ark+ van die verbond van Jehovah is onder tentdoeke.”+ 2 Daarop het Natan vir Dawid gesê: “Doen alles wat in u hart is,+ want die ware God is met u.”+

3 En in dié nag het die woord+ van God tot Natan gekom en gesê: 4 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Jý sal nie vir my die huis bou om in te woon nie.+ 5 Want van die dag af dat ek Israel laat optrek het tot vandag toe het ek nie in ’n huis gewoon nie,+ maar ek was voortdurend in tent na tent en in een tabernakel+ na die ander.+ 6 Het ek ooit, in al die tyd dat ek in die hele Israel rondgetrek het,+ met een van die rigters van Israel wat ek beveel het om my volk as herder te lei, ’n enkele woord gespreek en gesê: ‘Waarom het julle nie vir my ’n huis van sederhout gebou nie?’”’+

7 “En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word. 8 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou uitroei,+ en ek sal beslis vir jou ’n naam maak+ soos die naam van die grotes wat op die aarde is.+ 9 En ek sal beslis vir my volk Israel ’n plek bestem en hulle plant,+ en hulle sal inderdaad woon waar hulle is en nie meer verontrus word nie; en die kinders van onregverdigheid+ sal hulle nie weer uitput soos hulle vroeër gedoen het nie,+ 10 ja, sedert die dae dat ek rigters+ oor my volk Israel aangestel het. En ek sal beslis al jou vyande verneder.+ En ek sê vir jou: ‘Ook sal Jehovah ’n huis vir jou bou.’+

11 “‘“En wanneer jou dae vervul is om heen te gaan om by jou voorvaders te wees,+ sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat een van jou seuns sal wees,+ en ek sal inderdaad sy koningskap stewig vestig.+ 12 Hý sal vir my ’n huis bou,+ en ek sal beslis sy troon tot onbepaalde tyd stewig vestig.+ 13 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word;+ en my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom verwyder+ soos ek dit verwyder het van die een wat voor jou was nie.+ 14 En ek sal hom tot onbepaalde tyd in my huis+ en in my koningskap+ laat bestaan, en sy troon+ sal tot onbepaalde tyd voortduur.”’”

15 Volgens al hierdie woorde en volgens hierdie hele visioen, so het Natan met Dawid gepraat.+

16 Daarna het koning Dawid ingekom en voor Jehovah gaan sit+ en gesê: “Wie is ek,+ o Jehovah God, en wat is my huis+ dat u my so ver gebring het?+ 17 Asof dit iets kleins in u oë sou wees,+ o God,+ spreek u nog oor die huis van u kneg tot in die verre toekoms,+ en u het my aanskou volgens die geleentheid van die mens wat aan die opkom is,+ o Jehovah God. 18 Wat kan Dawid nog vir u sê oor die eer wat u kneg aangedoen is,+ terwyl u u kneg goed ken?+ 19 O Jehovah, ter wille van u kneg en in ooreenstemming met u hart+ het u al hierdie groot dinge gedoen deur al die groot dade bekend te maak.+ 20 O Jehovah, daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u+ volgens alles wat ons met ons ore gehoor het nie. 21 En watter ander nasie op die aarde is soos u volk Israel,+ wat die ware God vir hom as ’n volk gaan verlos het,+ om aan u ’n naam van groot dade+ en vreesinboesemende dinge toe te ken deur nasies te verdryf+ voor u volk uit wat u uit Egipte verlos het? 22 En u het u volk Israel tot onbepaalde tyd u volk gemaak,+ en u, o Jehovah, het hulle God geword.+ 23 En nou, o Jehovah, laat die woord wat u oor u kneg en oor sy huis gespreek het, tot onbepaalde tyd betroubaar wees, en doen net soos u gespreek het. 24 En laat u naam+ tot onbepaalde tyd betroubaar wees en groot word+ deurdat daar gesê word: ‘Jehovah van die leërs,+ die God van Israel,+ is God vir Israel’,+ en laat die huis van u kneg Dawid voor u voortduur.+ 25 Want u, my God, het aan u kneg die voorneme geopenbaar om vir hom ’n huis te bou.+ Daarom het u kneg rede gevind om voor u te bid. 26 En nou, o Jehovah, u is die ware God,+ en u beloof hierdie goedheid oor u kneg.+ 27 En nou moet u dit op u neem en die huis van u kneg seën sodat dit tot onbepaalde tyd voor u kan bly;+ want u, o Jehovah, het geseën, en dit is tot onbepaalde tyd geseënd.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel