Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 28:1

Kruisverwysings

  • +De 31:28; Jos 23:2
  • +1Kr 27:16
  • +1Kr 27:1
  • +Eks 18:25; 1Sa 8:12
  • +De 1:15
  • +1Kr 27:25
  • +1Kr 27:29
  • +2Sa 3:2; 1Kr 3:5
  • +1Sa 8:15
  • +1Kr 11:10

1 Kronieke 28:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:17; Ps 132:5
  • +Ps 132:7
  • +1Kr 22:3

1 Kronieke 28:3

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:13; 1Kn 5:3; 1Kr 17:4
  • +1Kr 22:8

1 Kronieke 28:4

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:1
  • +1Sa 16:13; 2Sa 7:8; Ps 89:20
  • +Ge 49:10; 1Kr 5:2; Ps 60:7
  • +Rut 4:22
  • +1Sa 16:11
  • +1Sa 13:14; 16:12

1 Kronieke 28:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 3:2; 1Kr 3:5
  • +1Kr 22:9
  • +1Kr 17:14; 2Kr 1:8

1 Kronieke 28:6

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:13
  • +1Kr 17:13
  • +2Sa 7:14

1 Kronieke 28:7

Kruisverwysings

  • +1Kr 17:14; Ps 72:8
  • +1Kn 6:12
  • +De 12:1

1 Kronieke 28:8

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:15
  • +1Ti 5:21
  • +De 6:3

1 Kronieke 28:9

Kruisverwysings

  • +Ps 9:10; Jer 9:24; Heb 8:11
  • +De 10:12
  • +1Kn 8:61; 2Kn 20:3; Ps 101:2
  • +Ps 37:4; 73:25
  • +1Sa 16:7; 1Kr 29:17; Spr 17:3; Op 2:23
  • +Ge 6:5; De 31:21; Ps 139:2
  • +2Kr 15:2; Mt 7:7; Heb 11:6; Jak 4:8
  • +2Kr 15:2; Esr 8:22
  • +De 31:17; Ps 73:27; Jes 1:28; Heb 10:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/1, bl. 14

    2010/11/1, bl. 30

    2008/10/15, bl. 7

    2005/2/15, bl. 19

    Nader aan Jehovah, bl. 242

1 Kronieke 28:10

Kruisverwysings

  • +1Kr 22:16

1 Kronieke 28:11

Kruisverwysings

  • +Heb 8:5
  • +2Kr 3:4
  • +1Kr 26:24
  • +1Kn 6:5
  • +Le 16:2; 1Kn 6:19

1 Kronieke 28:12

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:2; Heb 8:5
  • +1Kn 6:36; 7:12
  • +1Kr 9:26
  • +1Kr 26:20

1 Kronieke 28:13

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:1

1 Kronieke 28:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:29

1 Kronieke 28:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 4:7

1 Kronieke 28:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 4:8, 19

1 Kronieke 28:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:15
  • +1Kn 7:50

1 Kronieke 28:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:48
  • +Ps 18:10
  • +Eks 25:20; 1Sa 4:4; 1Kn 6:23; Ps 80:1

1 Kronieke 28:19

Kruisverwysings

  • +Eks 25:40
  • +1Kr 28:11

1 Kronieke 28:20

Kruisverwysings

  • +Jos 1:6; 2Kor 5:6
  • +De 31:6; 1Kr 22:13
  • +Jos 1:9
  • +De 31:8; Ro 8:31
  • +Jos 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/9, bl. 28-29, 32

1 Kronieke 28:21

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:1
  • +1Kr 24:20; 25:1
  • +Eks 35:26; 36:2; Ps 110:3
  • +Eks 36:1
  • +1Kr 22:17; 28:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 28:1De 31:28; Jos 23:2
1 Kron. 28:11Kr 27:16
1 Kron. 28:11Kr 27:1
1 Kron. 28:1Eks 18:25; 1Sa 8:12
1 Kron. 28:1De 1:15
1 Kron. 28:11Kr 27:25
1 Kron. 28:11Kr 27:29
1 Kron. 28:12Sa 3:2; 1Kr 3:5
1 Kron. 28:11Sa 8:15
1 Kron. 28:11Kr 11:10
1 Kron. 28:21Kn 8:17; Ps 132:5
1 Kron. 28:2Ps 132:7
1 Kron. 28:21Kr 22:3
1 Kron. 28:32Sa 7:13; 1Kn 5:3; 1Kr 17:4
1 Kron. 28:31Kr 22:8
1 Kron. 28:41Sa 16:1
1 Kron. 28:41Sa 16:13; 2Sa 7:8; Ps 89:20
1 Kron. 28:4Ge 49:10; 1Kr 5:2; Ps 60:7
1 Kron. 28:4Rut 4:22
1 Kron. 28:41Sa 16:11
1 Kron. 28:41Sa 13:14; 16:12
1 Kron. 28:52Sa 3:2; 1Kr 3:5
1 Kron. 28:51Kr 22:9
1 Kron. 28:51Kr 17:14; 2Kr 1:8
1 Kron. 28:62Sa 7:13
1 Kron. 28:61Kr 17:13
1 Kron. 28:62Sa 7:14
1 Kron. 28:71Kr 17:14; Ps 72:8
1 Kron. 28:71Kn 6:12
1 Kron. 28:7De 12:1
1 Kron. 28:81Ti 3:15
1 Kron. 28:81Ti 5:21
1 Kron. 28:8De 6:3
1 Kron. 28:9Ps 9:10; Jer 9:24; Heb 8:11
1 Kron. 28:9De 10:12
1 Kron. 28:91Kn 8:61; 2Kn 20:3; Ps 101:2
1 Kron. 28:9Ps 37:4; 73:25
1 Kron. 28:91Sa 16:7; 1Kr 29:17; Spr 17:3; Op 2:23
1 Kron. 28:9Ge 6:5; De 31:21; Ps 139:2
1 Kron. 28:92Kr 15:2; Mt 7:7; Heb 11:6; Jak 4:8
1 Kron. 28:92Kr 15:2; Esr 8:22
1 Kron. 28:9De 31:17; Ps 73:27; Jes 1:28; Heb 10:38
1 Kron. 28:101Kr 22:16
1 Kron. 28:11Heb 8:5
1 Kron. 28:112Kr 3:4
1 Kron. 28:111Kr 26:24
1 Kron. 28:111Kn 6:5
1 Kron. 28:11Le 16:2; 1Kn 6:19
1 Kron. 28:122Sa 23:2; Heb 8:5
1 Kron. 28:121Kn 6:36; 7:12
1 Kron. 28:121Kr 9:26
1 Kron. 28:121Kr 26:20
1 Kron. 28:131Kr 24:1
1 Kron. 28:141Kr 9:29
1 Kron. 28:152Kr 4:7
1 Kron. 28:162Kr 4:8, 19
1 Kron. 28:172Kn 25:15
1 Kron. 28:171Kn 7:50
1 Kron. 28:181Kn 7:48
1 Kron. 28:18Ps 18:10
1 Kron. 28:18Eks 25:20; 1Sa 4:4; 1Kn 6:23; Ps 80:1
1 Kron. 28:19Eks 25:40
1 Kron. 28:191Kr 28:11
1 Kron. 28:20Jos 1:6; 2Kor 5:6
1 Kron. 28:20De 31:6; 1Kr 22:13
1 Kron. 28:20Jos 1:9
1 Kron. 28:20De 31:8; Ro 8:31
1 Kron. 28:20Jos 1:5
1 Kron. 28:211Kr 24:1
1 Kron. 28:211Kr 24:20; 25:1
1 Kron. 28:21Eks 35:26; 36:2; Ps 110:3
1 Kron. 28:21Eks 36:1
1 Kron. 28:211Kr 22:17; 28:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 28:1-21

1 Kronieke

28 En Dawid het al die vorste+ van Israel, die vorste+ van die stamme en die vorste+ van die afdelings van dié wat die koning dien, en die hoofde oor duisend+ en die hoofde oor honderd+ en die hoofde oor al die besittings+ en vee+ van die koning en van sy seuns,+ saam met die hofbeamptes+ en die sterk manne,+ ja, elke dapper, sterk man, in Jerusalem bymekaar laat kom. 2 Toe het koning Dawid opgestaan en gesê:

“Luister na my, my broers en my volk. Wat my betref, dit het my na aan die hart gelê+ om ’n huis van rus te bou vir die ark van die verbond van Jehovah en as die voetbank+ van ons God, en ek het voorbereidings getref om te bou.+ 3 En die ware God het vir my gesê: ‘Jy sal nie ’n huis vir my naam bou nie;+ want jy is ’n man van oorloë, en jy het bloed vergiet.’+ 4 En Jehovah, die God van Israel, het my uit die hele huis van my vader+ gekies om tot onbepaalde tyd koning oor Israel te word;+ want hy het Juda as leier gekies,+ en in die huis van Juda my vader se huis,+ en onder my vader se seuns+ het hy my goedgekeur,+ om my koning oor die hele Israel te maak; 5 en uit al my seuns (want Jehovah het my baie seuns gegee)+ het hy toe my seun Salomo+ gekies om op die troon+ van die koningskap van Jehovah oor Israel te sit.

6 “Verder het hy vir my gesê: ‘Jou seun Salomo sal my huis en my voorhowe bou;+ want ek het hom as my seun gekies,+ en ek sal sy vader word.+ 7 En ek sal beslis sy koningskap+ tot onbepaalde tyd stewig vestig as hy vasbeslote is om my gebooie+ en my regterlike beslissings+ na te kom, soos vandag.’ 8 Nou dan, voor die oë van die hele Israel, Jehovah se gemeente,+ en voor die ore van ons God:+ Onderhou en soek al die gebooie van Jehovah julle God, sodat julle die goeie land kan besit+ en dit beslis tot onbepaalde tyd as ’n erfenis aan julle kinders ná julle kan oordra.

9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+ 10 Kyk nou, want Jehovah het jou gekies om ’n huis as ’n heiligdom te bou. Wees moedig en tree op.”+

11 En Dawid het aan sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die portaal+ en van die huise en voorraadkamers+ en dakvertrekke+ en donker binnekamers daarvan en die huis van die versoendeksel;+ 12 ja, die bouplan van alles wat deur inspirasie+ tot hom gekom het vir die voorhowe+ van Jehovah se huis en vir al die eetkamers+ rondom, vir die skatte van die huis van die ware God en vir die skatte van die geheiligde dinge;+ 13 en vir die afdelings+ van die priesters en van die Leviete en vir al die dienswerk van Jehovah se huis en vir al die voorwerpe van die diens van Jehovah se huis; 14 vir die goud volgens gewig, die goud vir al die voorwerpe vir die verskillende dienste, vir al die silwervoorwerpe volgens gewig, vir al die voorwerpe+ vir die verskillende dienste; 15 en die gewig vir die goue lampstaanders+ en hulle goue lampe, volgens die gewig van die verskillende lampstaanders en hulle lampe, en vir die silwerlampstaanders volgens die gewig vir die lampstaander en sy lampe ooreenkomstig die bediening van die verskillende lampstaanders; 16 en die goud volgens gewig vir die tafels van die stapelbrood,+ vir die verskillende tafels, en silwer vir die silwertafels; 17 en die vurke en die bakke+ en die kanne van suiwer goud, en vir die goue bakkies+ volgens die gewig vir die verskillende bakkies, en vir die silwerbakkies volgens die gewig vir die verskillende bakkies; 18 en vir die reukaltaar+ gelouterde goud volgens gewig en vir die afbeelding van die strydwa,+ naamlik die goue gerubs+ wat hulle vlerke moes uitsprei en die ark van die verbond van Jehovah moes beskut. 19 “Hy het insig vir die hele saak op skrif gegee+ uit die hand van Jehovah wat op my was, ja, vir al die werke van die bouplan.”+

20 En Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Wees moedig+ en sterk en tree op. Moenie bang+ of verskrik+ wees nie, want Jehovah God, my God, is met jou.+ Hy sal jou nie in die steek laat+ of jou verlaat totdat al die dienswerk van Jehovah se huis klaar is nie. 21 En hier is die afdelings van die priesters+ en van die Leviete+ vir al die dienswerk van die huis van die ware God; en by jou in al die werk is elke gewillige+ persoon met vaardigheid vir al die dienswerk,+ en ook die vorste+ en die hele volk, vir al jou woorde.”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel