Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 6:1

Kruisverwysings

  • +Ge 29:34; Eks 6:16
  • +Nu 3:17; 1Kr 6:16
  • +Eks 6:18; Nu 3:27
  • +Nu 26:57

1 Kronieke 6:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:13
  • +Eks 6:21
  • +1Kr 15:9; 26:30
  • +Eks 6:22; Le 10:4; 1Kr 15:10

1 Kronieke 6:3

Kruisverwysings

  • +Eks 6:20
  • +1Kr 23:13
  • +Eks 6:26; Han 7:38; Heb 3:2
  • +Eks 2:4; 15:20; Nu 12:10
  • +Eks 6:23; 24:1; Le 10:1
  • +Eks 28:1; 1Kr 24:2
  • +Nu 3:32; De 10:6
  • +Nu 4:28; 1Kr 24:4

1 Kronieke 6:4

Kruisverwysings

  • +Eks 6:25
  • +Nu 25:11; 1Kr 9:20; Ps 106:30
  • +Esr 7:5

1 Kronieke 6:5

Kruisverwysings

  • +Esr 7:4

1 Kronieke 6:6

Kruisverwysings

  • +Esr 7:3

1 Kronieke 6:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:17

1 Kronieke 6:8

Kruisverwysings

  • +2Sa 15:27; 20:25; 1Kn 1:8; 2:35
  • +2Sa 15:36; 17:17; 18:19

1 Kronieke 6:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:20

1 Kronieke 6:11

Kruisverwysings

  • +Esr 7:3
  • +Esr 7:2

1 Kronieke 6:12

Kruisverwysings

  • +Ne 11:11

1 Kronieke 6:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:14

1 Kronieke 6:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:18
  • +Hag 1:1

1 Kronieke 6:16

Kruisverwysings

  • +Eks 6:16

1 Kronieke 6:17

Kruisverwysings

  • +Nu 3:18
  • +1Kr 23:7

1 Kronieke 6:18

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:2
  • +Eks 6:20; 1Kr 23:13
  • +Eks 6:22; Nu 3:19

1 Kronieke 6:19

Kruisverwysings

  • +Nu 3:20; 1Kr 23:21
  • +Nu 26:57

1 Kronieke 6:20

Kruisverwysings

  • +Nu 3:18

1 Kronieke 6:21

Kruisverwysings

  • +2Kr 29:12

1 Kronieke 6:22

Kruisverwysings

  • +Nu 16:1, 32; 26:10; Jud 11

1 Kronieke 6:23

Kruisverwysings

  • +Eks 6:24

1 Kronieke 6:25

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:36

1 Kronieke 6:26

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:35

1 Kronieke 6:27

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:34
  • +1Sa 1:1

1 Kronieke 6:28

Kruisverwysings

  • +1Sa 1:20
  • +1Sa 8:2

1 Kronieke 6:29

Kruisverwysings

  • +Eks 6:19; Nu 3:33; 1Kr 23:21

1 Kronieke 6:31

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:16
  • +2Sa 6:17; Ps 132:14

1 Kronieke 6:32

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:42; Ps 68:25
  • +1Kr 16:4, 37
  • +1Kn 6:14
  • +2Kr 35:15; Esr 3:10; 1Kor 14:40

1 Kronieke 6:33

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:19; 16:41; 25:1; 2Kr 5:12
  • +1Sa 8:2; 1Kr 6:28
  • +1Sa 1:20; 8:1

1 Kronieke 6:34

Kruisverwysings

  • +1Sa 1:19
  • +1Kr 6:27

1 Kronieke 6:35

Kruisverwysings

  • +1Sa 1:1; 1Kr 6:26

1 Kronieke 6:37

Kruisverwysings

  • +Eks 6:24
  • +Nu 26:11; Ps 42:opskrif

1 Kronieke 6:38

Kruisverwysings

  • +Nu 3:19

1 Kronieke 6:39

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:1; 2Kr 5:12; 29:30; Ps 50:opskrif
  • +1Kr 15:17

1 Kronieke 6:43

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:20
  • +Eks 6:16

1 Kronieke 6:44

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:6
  • +1Kr 15:19
  • +1Kr 15:17

1 Kronieke 6:47

Kruisverwysings

  • +Nu 3:20
  • +Eks 6:16

1 Kronieke 6:48

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:2; 26:20
  • +Nu 3:7; 16:9; 1Pe 4:10

1 Kronieke 6:49

Kruisverwysings

  • +Eks 28:1; Nu 3:10
  • +Ef 5:2
  • +Eks 29:38; Le 9:2
  • +Eks 30:7; 2Kr 26:18
  • +Le 4:20; 17:11; Nu 15:25
  • +Eks 30:10; 2Kr 29:24

1 Kronieke 6:50

Kruisverwysings

  • +Eks 6:23
  • +Eks 28:1; Nu 3:32
  • +1Kr 6:4; 9:20
  • +Esr 7:5

1 Kronieke 6:51

Kruisverwysings

  • +Esr 7:4

1 Kronieke 6:52

Kruisverwysings

  • +Esr 7:3
  • +2Sa 8:17

1 Kronieke 6:53

Kruisverwysings

  • +2Sa 15:27; 1Kn 1:8; 2:35
  • +2Sa 17:17

1 Kronieke 6:54

Kruisverwysings

  • +Jos 21:3
  • +Jos 21:5

1 Kronieke 6:55

Kruisverwysings

  • +Nu 13:22; Jos 21:11

1 Kronieke 6:56

Kruisverwysings

  • +Le 25:31
  • +De 1:36; Jos 14:13; Rig 1:20
  • +Jos 21:12

1 Kronieke 6:57

Kruisverwysings

  • +Nu 35:13
  • +Jos 20:7; 21:13
  • +Jos 15:42; 21:13
  • +Jos 15:48; 1Sa 30:27
  • +Jos 21:14

1 Kronieke 6:58

Kruisverwysings

  • +Jos 15:51; 21:15
  • +Jos 15:15; Rig 1:11

1 Kronieke 6:59

Kruisverwysings

  • +Jos 21:16; 1Kr 4:32
  • +Jos 15:10; 1Sa 6:12

1 Kronieke 6:60

Kruisverwysings

  • +Jos 18:24; 21:17
  • +Jos 21:18
  • +1Kn 2:26; Jes 10:30; Jer 1:1
  • +Jos 21:4

1 Kronieke 6:61

Kruisverwysings

  • +Jos 21:5

1 Kronieke 6:62

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:17
  • +Jos 21:28
  • +Jos 21:30
  • +Jos 21:32
  • +Jos 21:27

1 Kronieke 6:63

Kruisverwysings

  • +Jos 21:40
  • +Jos 21:36
  • +Jos 21:38
  • +Jos 21:34

1 Kronieke 6:64

Kruisverwysings

  • +Jos 21:41
  • +Nu 35:4

1 Kronieke 6:65

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:57, 58
  • +Jos 19:1
  • +1Kr 6:60

1 Kronieke 6:66

Kruisverwysings

  • +Jos 21:20

1 Kronieke 6:67

Kruisverwysings

  • +Jos 20:7; Rig 9:1, 45; 1Kn 12:1
  • +Jos 16:10; 21:21

1 Kronieke 6:68

Kruisverwysings

  • +Jos 21:22
  • +Jos 10:11; 16:5; 21:22

1 Kronieke 6:69

Kruisverwysings

  • +Jos 10:12; 21:24; Rig 1:35; 2Kr 28:18
  • +Jos 19:45; 21:24

1 Kronieke 6:70

Kruisverwysings

  • +Jos 21:25
  • +Jos 17:11; 2Kn 9:27
  • +Jos 21:26

1 Kronieke 6:71

Kruisverwysings

  • +Jos 21:27
  • +De 4:43; Jos 20:8
  • +De 1:4

1 Kronieke 6:72

Kruisverwysings

  • +Jos 21:28
  • +Jos 19:12

1 Kronieke 6:73

Kruisverwysings

  • +Jos 21:29
  • +Jos 21:29

1 Kronieke 6:74

Kruisverwysings

  • +Jos 21:30

1 Kronieke 6:75

Kruisverwysings

  • +Jos 19:25; 21:31
  • +Jos 19:28; Rig 1:31

1 Kronieke 6:76

Kruisverwysings

  • +Jos 21:32
  • +Jos 20:7; Rig 4:6
  • +Mt 3:13
  • +Jos 21:32

1 Kronieke 6:77

Kruisverwysings

  • +Jos 21:34
  • +Jos 19:13; 21:35

1 Kronieke 6:78

Kruisverwysings

  • +Jos 21:36
  • +De 4:43; Jos 20:8
  • +Nu 21:23; Jos 13:18

1 Kronieke 6:79

Kruisverwysings

  • +De 2:26; Jos 13:18
  • +Jos 21:37

1 Kronieke 6:80

Kruisverwysings

  • +Jos 21:38
  • +Jos 20:8; 1Kn 4:13
  • +Ge 32:2; 2Sa 2:8; 19:32

1 Kronieke 6:81

Kruisverwysings

  • +Nu 21:26; Jos 13:17
  • +Nu 32:1; Jos 21:39

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 6:1Ge 29:34; Eks 6:16
1 Kron. 6:1Nu 3:17; 1Kr 6:16
1 Kron. 6:1Eks 6:18; Nu 3:27
1 Kron. 6:1Nu 26:57
1 Kron. 6:21Kr 23:13
1 Kron. 6:2Eks 6:21
1 Kron. 6:21Kr 15:9; 26:30
1 Kron. 6:2Eks 6:22; Le 10:4; 1Kr 15:10
1 Kron. 6:3Eks 6:20
1 Kron. 6:31Kr 23:13
1 Kron. 6:3Eks 6:26; Han 7:38; Heb 3:2
1 Kron. 6:3Eks 2:4; 15:20; Nu 12:10
1 Kron. 6:3Eks 6:23; 24:1; Le 10:1
1 Kron. 6:3Eks 28:1; 1Kr 24:2
1 Kron. 6:3Nu 3:32; De 10:6
1 Kron. 6:3Nu 4:28; 1Kr 24:4
1 Kron. 6:4Eks 6:25
1 Kron. 6:4Nu 25:11; 1Kr 9:20; Ps 106:30
1 Kron. 6:4Esr 7:5
1 Kron. 6:5Esr 7:4
1 Kron. 6:6Esr 7:3
1 Kron. 6:72Sa 8:17
1 Kron. 6:82Sa 15:27; 20:25; 1Kn 1:8; 2:35
1 Kron. 6:82Sa 15:36; 17:17; 18:19
1 Kron. 6:102Kr 26:20
1 Kron. 6:11Esr 7:3
1 Kron. 6:11Esr 7:2
1 Kron. 6:12Ne 11:11
1 Kron. 6:132Kr 34:14
1 Kron. 6:142Kn 25:18
1 Kron. 6:14Hag 1:1
1 Kron. 6:16Eks 6:16
1 Kron. 6:17Nu 3:18
1 Kron. 6:171Kr 23:7
1 Kron. 6:181Kr 6:2
1 Kron. 6:18Eks 6:20; 1Kr 23:13
1 Kron. 6:18Eks 6:22; Nu 3:19
1 Kron. 6:19Nu 3:20; 1Kr 23:21
1 Kron. 6:19Nu 26:57
1 Kron. 6:20Nu 3:18
1 Kron. 6:212Kr 29:12
1 Kron. 6:22Nu 16:1, 32; 26:10; Jud 11
1 Kron. 6:23Eks 6:24
1 Kron. 6:251Kr 6:36
1 Kron. 6:261Kr 6:35
1 Kron. 6:271Kr 6:34
1 Kron. 6:271Sa 1:1
1 Kron. 6:281Sa 1:20
1 Kron. 6:281Sa 8:2
1 Kron. 6:29Eks 6:19; Nu 3:33; 1Kr 23:21
1 Kron. 6:311Kr 15:16
1 Kron. 6:312Sa 6:17; Ps 132:14
1 Kron. 6:321Kr 16:42; Ps 68:25
1 Kron. 6:321Kr 16:4, 37
1 Kron. 6:321Kn 6:14
1 Kron. 6:322Kr 35:15; Esr 3:10; 1Kor 14:40
1 Kron. 6:331Kr 15:19; 16:41; 25:1; 2Kr 5:12
1 Kron. 6:331Sa 8:2; 1Kr 6:28
1 Kron. 6:331Sa 1:20; 8:1
1 Kron. 6:341Sa 1:19
1 Kron. 6:341Kr 6:27
1 Kron. 6:351Sa 1:1; 1Kr 6:26
1 Kron. 6:37Eks 6:24
1 Kron. 6:37Nu 26:11; Ps 42:opskrif
1 Kron. 6:38Nu 3:19
1 Kron. 6:391Kr 25:1; 2Kr 5:12; 29:30; Ps 50:opskrif
1 Kron. 6:391Kr 15:17
1 Kron. 6:431Kr 6:20
1 Kron. 6:43Eks 6:16
1 Kron. 6:441Kr 23:6
1 Kron. 6:441Kr 15:19
1 Kron. 6:441Kr 15:17
1 Kron. 6:47Nu 3:20
1 Kron. 6:47Eks 6:16
1 Kron. 6:481Kr 23:2; 26:20
1 Kron. 6:48Nu 3:7; 16:9; 1Pe 4:10
1 Kron. 6:49Eks 28:1; Nu 3:10
1 Kron. 6:49Ef 5:2
1 Kron. 6:49Eks 29:38; Le 9:2
1 Kron. 6:49Eks 30:7; 2Kr 26:18
1 Kron. 6:49Le 4:20; 17:11; Nu 15:25
1 Kron. 6:49Eks 30:10; 2Kr 29:24
1 Kron. 6:50Eks 6:23
1 Kron. 6:50Eks 28:1; Nu 3:32
1 Kron. 6:501Kr 6:4; 9:20
1 Kron. 6:50Esr 7:5
1 Kron. 6:51Esr 7:4
1 Kron. 6:52Esr 7:3
1 Kron. 6:522Sa 8:17
1 Kron. 6:532Sa 15:27; 1Kn 1:8; 2:35
1 Kron. 6:532Sa 17:17
1 Kron. 6:54Jos 21:3
1 Kron. 6:54Jos 21:5
1 Kron. 6:55Nu 13:22; Jos 21:11
1 Kron. 6:56Le 25:31
1 Kron. 6:56De 1:36; Jos 14:13; Rig 1:20
1 Kron. 6:56Jos 21:12
1 Kron. 6:57Nu 35:13
1 Kron. 6:57Jos 20:7; 21:13
1 Kron. 6:57Jos 15:42; 21:13
1 Kron. 6:57Jos 15:48; 1Sa 30:27
1 Kron. 6:57Jos 21:14
1 Kron. 6:58Jos 15:51; 21:15
1 Kron. 6:58Jos 15:15; Rig 1:11
1 Kron. 6:59Jos 21:16; 1Kr 4:32
1 Kron. 6:59Jos 15:10; 1Sa 6:12
1 Kron. 6:60Jos 18:24; 21:17
1 Kron. 6:60Jos 21:18
1 Kron. 6:601Kn 2:26; Jes 10:30; Jer 1:1
1 Kron. 6:60Jos 21:4
1 Kron. 6:61Jos 21:5
1 Kron. 6:621Kr 6:17
1 Kron. 6:62Jos 21:28
1 Kron. 6:62Jos 21:30
1 Kron. 6:62Jos 21:32
1 Kron. 6:62Jos 21:27
1 Kron. 6:63Jos 21:40
1 Kron. 6:63Jos 21:36
1 Kron. 6:63Jos 21:38
1 Kron. 6:63Jos 21:34
1 Kron. 6:64Jos 21:41
1 Kron. 6:64Nu 35:4
1 Kron. 6:651Kr 6:57, 58
1 Kron. 6:65Jos 19:1
1 Kron. 6:651Kr 6:60
1 Kron. 6:66Jos 21:20
1 Kron. 6:67Jos 20:7; Rig 9:1, 45; 1Kn 12:1
1 Kron. 6:67Jos 16:10; 21:21
1 Kron. 6:68Jos 21:22
1 Kron. 6:68Jos 10:11; 16:5; 21:22
1 Kron. 6:69Jos 10:12; 21:24; Rig 1:35; 2Kr 28:18
1 Kron. 6:69Jos 19:45; 21:24
1 Kron. 6:70Jos 21:25
1 Kron. 6:70Jos 17:11; 2Kn 9:27
1 Kron. 6:70Jos 21:26
1 Kron. 6:71Jos 21:27
1 Kron. 6:71De 4:43; Jos 20:8
1 Kron. 6:71De 1:4
1 Kron. 6:72Jos 21:28
1 Kron. 6:72Jos 19:12
1 Kron. 6:73Jos 21:29
1 Kron. 6:73Jos 21:29
1 Kron. 6:74Jos 21:30
1 Kron. 6:75Jos 19:25; 21:31
1 Kron. 6:75Jos 19:28; Rig 1:31
1 Kron. 6:76Jos 21:32
1 Kron. 6:76Jos 20:7; Rig 4:6
1 Kron. 6:76Mt 3:13
1 Kron. 6:76Jos 21:32
1 Kron. 6:77Jos 21:34
1 Kron. 6:77Jos 19:13; 21:35
1 Kron. 6:78Jos 21:36
1 Kron. 6:78De 4:43; Jos 20:8
1 Kron. 6:78Nu 21:23; Jos 13:18
1 Kron. 6:79De 2:26; Jos 13:18
1 Kron. 6:79Jos 21:37
1 Kron. 6:80Jos 21:38
1 Kron. 6:80Jos 20:8; 1Kn 4:13
1 Kron. 6:80Ge 32:2; 2Sa 2:8; 19:32
1 Kron. 6:81Nu 21:26; Jos 13:17
1 Kron. 6:81Nu 32:1; Jos 21:39
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • 71
  • 72
  • 73
  • 74
  • 75
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • 81
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 6:1-81

1 Kronieke

6 Die seuns van Levi+ was Gerson,+ Kehat+ en Meraʹri.+ 2 En die seuns van Kehat was Amram,+ Jishar+ en Hebron+ en Usʹsiël.+ 3 En die seuns van Amram+ was Aäron+ en Moses,+ en daar was Mirjam.+ En die seuns van Aäron was Nadab+ en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+ 4 Wat Eleaʹsar+ betref, hy het die vader geword van Piʹnehas.+ Piʹnehas het die vader geword van Abisuʹa.+ 5 En Abisuʹa het die vader geword van Bukki; en Bukki het die vader geword van Ussi.+ 6 En Ussi het die vader geword van Seragʹja; en Seragʹja het die vader geword van Meʹrajot.+ 7 Meʹrajot het die vader geword van Amarʹja; en Amarʹja het die vader geword van Ahiʹtub.+ 8 En Ahiʹtub het die vader geword van Sadok;+ en Sadok het die vader geword van Ahiʹmaäs.+ 9 En Ahiʹmaäs het die vader geword van Asarʹja. En Asarʹja het die vader geword van Joʹhanan. 10 En Joʹhanan het die vader geword van Asarʹja.+ Hy het as priester gedien in die huis wat Salomo in Jerusalem gebou het.

11 En Asarʹja het die vader geword van Amarʹja.+ En Amarʹja het die vader geword van Ahiʹtub.+ 12 En Ahiʹtub het die vader geword van Sadok.+ En Sadok het die vader geword van Sallum. 13 En Sallum het die vader geword van Hilkiʹa. En Hilkiʹa+ het die vader geword van Asarʹja. 14 En Asarʹja het die vader geword van Seraʹja.+ En Seraʹja het die vader geword van Joʹsadak.+ 15 En Joʹsadak het weggegaan toe Jehovah Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadneʹsar in ballingskap weggevoer het.

16 Die seuns van Levi+ was Gersom, Kehat en Meraʹri. 17 En dít is die name van die seuns van Gersom: Libni+ en Siʹmeï.+ 18 En die seuns van Kehat+ was Amram+ en Jishar en Hebron en Usʹsiël.+ 19 Die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+

En dít was die families van die Leviete volgens hulle voorvaders:+ 20 Van Gersom: sy seun Libni,+ sy seun Jahat, sy seun Simma, 21 sy seun Joag,+ sy seun Iddo, sy seun Serag, sy seun Jeʹatrai. 22 Die seuns van Kehat was sy seun Amminaʹdab, sy seun Korag,+ sy seun Assir, 23 sy seun Elʹkana en sy seun Ebʹjasaf+ en sy seun Assir; 24 sy seun Tahat, sy seun Uʹriël, sy seun Ussiʹa en sy seun Saul. 25 En die seuns van Elʹkana+ was Amaʹsai en Aʹhimot. 26 Wat Elʹkana betref, die seuns van Elʹkana was sy seun Sofai,+ en sy seun Nahat, 27 sy seun Eliʹab,+ sy seun Jeroʹham, sy seun Elʹkana.+ 28 En die seuns van Samuel+ was die eersgeborene Joël en die tweede Abiʹa.+ 29 Die seuns van Meraʹri was Magli,+ sy seun Libni, sy seun Siʹmeï, sy seun Ussa, 30 sy seun Siʹmea, sy seun Haggiʹa, sy seun Asaʹja.

31 En Dawid+ het hulle aangestel om die sang in die huis van Jehovah te lei nadat die Ark ’n rusplek+ gevind het. 32 En hulle het as sangers+ gedien+ voor die tabernakel van die tent van samekoms totdat Salomo die huis van Jehovah in Jerusalem gebou het;+ en hulle het hulle diens bly doen volgens hulle opdrag.+ 33 En dié het diens gedoen en ook hulle seuns: Van die seuns van die Kehatiete: Heman,+ die sanger, die seun van Joël,+ die seun van Samuel,+ 34 die seun van Elʹkana,+ die seun van Jeroʹham, die seun van Eʹliël,+ die seun van Toag, 35 die seun van Suf,+ die seun van Elʹkana, die seun van Mahat, die seun van Amaʹsai, 36 die seun van Elʹkana, die seun van Joël, die seun van Asarʹja, die seun van Sefanʹja, 37 die seun van Tahat, die seun van Assir, die seun van Ebʹjasaf,+ die seun van Korag,+ 38 die seun van Jishar,+ die seun van Kehat, die seun van Levi, die seun van Israel.

39 Wat sy broer Asaf+ betref, wat aan sy regterhand diens gedoen het, Asaf was die seun van Beregʹja,+ die seun van Siʹmea, 40 die seun van Miʹgael, die seun van Baäseʹja, die seun van Malkiʹa, 41 die seun van Etni, die seun van Serag, die seun van Adaʹja, 42 die seun van Etan, die seun van Simma, die seun van Siʹmeï, 43 die seun van Jahat,+ die seun van Gersom,+ die seun van Levi.

44 Wat die seuns van Meraʹri,+ hulle broers aan die linkerhand, betref, daar was Etan,+ die seun van Kisi,+ die seun van Abdi, die seun van Mallug, 45 die seun van Hasabʹja, die seun van Amaʹsia, die seun van Hilkiʹa, 46 die seun van Amsi, die seun van Bani, die seun van Semer, 47 die seun van Magli, die seun van Musi,+ die seun van Meraʹri,+ die seun van Levi.

48 En hulle broers die Leviete+ was die gegewenes vir al die dienswerk+ van die tabernakel van die huis van die ware God. 49 En Aäron+ en sy seuns het offerrook+ laat opgaan op die brandofferaltaar+ en op die reukaltaar+ vir al die werk van die hoogheilige dinge en om vir Israel+ versoening te doen,+ volgens alles wat Moses, die kneg van die ware God, beveel het. 50 En dít was die seuns van Aäron:+ sy seun Eleaʹsar,+ sy seun Piʹnehas,+ sy seun Abisuʹa,+ 51 sy seun Bukki, sy seun Ussi, sy seun Seragʹja,+ 52 sy seun Meʹrajot,+ sy seun Amarʹja, sy seun Ahiʹtub,+ 53 sy seun Sadok,+ sy seun Ahiʹmaäs.+

54 En dit was hulle woonplekke volgens hulle ommuurde kampe in hulle gebied,+ vir die kinders van Aäron wat tot die familie van die Kehatiete+ behoort het, want die lot was hulle s’n. 55 En hulle het aan hulle Hebron+ in die land van Juda gegee, met sy omliggende weivelde. 56 En die saailand van die stad en sy nedersettings+ het hulle aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne,+ gegee. 57 En aan die kinders van Aäron het hulle die vrystede+ gegee: Hebron,+ en Libna+ met sy weivelde, en Jattir,+ en Estemoʹa+ met sy weivelde, 58 en Hilen+ met sy weivelde, Debir+ met sy weivelde, 59 en Asan+ met sy weivelde en Bet-Semes+ met sy weivelde; 60 en uit die stam Benjamin: Geba+ met sy weivelde en Aleʹmet+ met sy weivelde en Aʹnatot+ met sy weivelde. Hulle stede was altesaam dertien+ stede onder hulle families.

61 En aan die oorblywende kinders van Kehat het hulle uit die familie van die stam, uit die halwe stam, die helfte van Manasʹse, deur die lot tien+ stede gegee.

62 En aan die kinders van Gersom+ volgens hulle families het hulle uit die stam Isʹsaskar+ en uit die stam Aser+ en uit die stam Nafʹtali+ en uit die stam Manasʹse+ in Basan dertien stede gegee.

63 Aan die kinders van Meraʹri+ volgens hulle families het hulle uit die stam Ruben+ en uit die stam Gad+ en uit die stam Seʹbulon+ deur die lot twaalf stede gegee.

64 So het die kinders van Israel aan die Leviete+ die stede met hulle weivelde+ gegee. 65 Daarbenewens het hulle deur die lot uit die stam van die kinders van Juda+ en uit die stam van die kinders van Siʹmeon+ en uit die stam van die kinders van Benjamin+ hierdie stede gegee, wat hulle by name genoem het.

66 En party van die families van die kinders van Kehat het die stede van hulle gebied uit die stam Eʹfraim+ ontvang. 67 En hulle het aan hulle die vrystede gegee: Sigem+ met sy weivelde in die bergstreek van Eʹfraim, en Geser+ met sy weivelde, 68 en Jokʹmeam+ met sy weivelde en Bet-Horon+ met sy weivelde, 69 en Aʹjalon+ met sy weivelde en Gat-Rimmon+ met sy weivelde; 70 en uit die halwe stam van Manasʹse: Aner+ met sy weivelde en Biʹleam+ met sy weivelde, aan die familie van die oorblywende kinders van Kehat.+

71 En aan die kinders van Gersom+ het hulle uit die familie van die halwe stam van Manasʹse Golan+ in Basan met sy weivelde en Asʹtarot+ met sy weivelde gegee; 72 en uit die stam Isʹsaskar: Kedes+ met sy weivelde en Daʹberat+ met sy weivelde, 73 en Ramot+ met sy weivelde en Anem+ met sy weivelde; 74 en uit die stam Aser: Masal met sy weivelde en Abdon+ met sy weivelde, 75 en Hukok+ met sy weivelde en Rehob+ met sy weivelde; 76 en uit die stam Nafʹtali:+ Kedes+ in Galileʹa+ met sy weivelde en Hammon met sy weivelde en Kirjataʹim+ met sy weivelde.

77 Aan die oorblywende kinders van Meraʹri het hulle uit die stam Seʹbulon+ Rimmoʹno+ met sy weivelde, Tabor met sy weivelde, gegee, 78 en in die Jordaanstreek by Jeʹrigo, oos van die Jordaan, uit die stam Ruben:+ Beser+ in die wildernis met sy weivelde en Jahas+ met sy weivelde, 79 en Kedeʹmot+ met sy weivelde en Mefaʹät+ met sy weivelde; 80 en uit die stam Gad:+ Ramot+ in Giʹlead met sy weivelde en Mahanaʹim+ met sy weivelde, 81 en Hesbon+ met sy weivelde en Jaser+ met sy weivelde.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel