Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 11:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:21
  • +Ge 49:27; Rig 20:14; 2Kr 14:8
  • +Ps 33:16

2 Kronieke 11:2

Kruisverwysings

  • +2Kr 12:15

2 Kronieke 11:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:23

2 Kronieke 11:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:26; Han 7:26
  • +1Kn 11:31; 2Kr 10:15
  • +1Kn 12:24

2 Kronieke 11:6

Kruisverwysings

  • +Ge 35:19; Mt 2:1
  • +1Kr 4:3
  • +2Sa 14:2; Am 1:1

2 Kronieke 11:7

Kruisverwysings

  • +Jos 15:58
  • +2Kr 28:18
  • +Jos 12:15; 1Sa 22:1

2 Kronieke 11:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 18:1
  • +Jos 15:44
  • +1Sa 23:14

2 Kronieke 11:9

Kruisverwysings

  • +Jos 10:5; 2Kr 32:9
  • +Jos 10:10; Ne 11:30; Jer 34:7

2 Kronieke 11:10

Kruisverwysings

  • +Jos 15:33
  • +Jos 19:42
  • +Ge 23:2; Jos 14:15; 2Sa 2:1

2 Kronieke 11:11

Kruisverwysings

  • +Jes 22:10
  • +2Kr 17:19

2 Kronieke 11:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:5
  • +2Kr 26:14

2 Kronieke 11:14

Kruisverwysings

  • +Nu 35:3; Jos 21:21
  • +Nu 35:2
  • +Eks 32:26; De 33:8
  • +1Kn 12:31
  • +De 12:19

2 Kronieke 11:15

Kruisverwysings

  • +1Kn 13:33
  • +Le 17:7; Jes 13:21
  • +1Kn 12:28

2 Kronieke 11:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 15:9; 30:11
  • +De 12:11; 1Kr 22:1

2 Kronieke 11:17

Kruisverwysings

  • +2Kr 12:1
  • +2Kr 1:1; 7:17; 8:13; Ho 6:4

2 Kronieke 11:18

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:6; 17:13

2 Kronieke 11:20

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:2; 2Kr 11:21
  • +2Sa 13:1; 18:33
  • +1Kn 15:1; 2Kr 12:16; Mt 1:7

2 Kronieke 11:21

Kruisverwysings

  • +De 17:17; Rig 8:30; 1Kn 11:3

2 Kronieke 11:23

Kruisverwysings

  • +Spr 16:20
  • +Jos 18:11
  • +2Kr 11:11
  • +2Kr 21:3
  • +De 17:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 11:11Kn 12:21
2 Kron. 11:1Ge 49:27; Rig 20:14; 2Kr 14:8
2 Kron. 11:1Ps 33:16
2 Kron. 11:22Kr 12:15
2 Kron. 11:31Kn 12:23
2 Kron. 11:42Sa 2:26; Han 7:26
2 Kron. 11:41Kn 11:31; 2Kr 10:15
2 Kron. 11:41Kn 12:24
2 Kron. 11:6Ge 35:19; Mt 2:1
2 Kron. 11:61Kr 4:3
2 Kron. 11:62Sa 14:2; Am 1:1
2 Kron. 11:7Jos 15:58
2 Kron. 11:72Kr 28:18
2 Kron. 11:7Jos 12:15; 1Sa 22:1
2 Kron. 11:81Kr 18:1
2 Kron. 11:8Jos 15:44
2 Kron. 11:81Sa 23:14
2 Kron. 11:9Jos 10:5; 2Kr 32:9
2 Kron. 11:9Jos 10:10; Ne 11:30; Jer 34:7
2 Kron. 11:10Jos 15:33
2 Kron. 11:10Jos 19:42
2 Kron. 11:10Ge 23:2; Jos 14:15; 2Sa 2:1
2 Kron. 11:11Jes 22:10
2 Kron. 11:112Kr 17:19
2 Kron. 11:122Kr 32:5
2 Kron. 11:122Kr 26:14
2 Kron. 11:14Nu 35:3; Jos 21:21
2 Kron. 11:14Nu 35:2
2 Kron. 11:14Eks 32:26; De 33:8
2 Kron. 11:141Kn 12:31
2 Kron. 11:14De 12:19
2 Kron. 11:151Kn 13:33
2 Kron. 11:15Le 17:7; Jes 13:21
2 Kron. 11:151Kn 12:28
2 Kron. 11:162Kr 15:9; 30:11
2 Kron. 11:16De 12:11; 1Kr 22:1
2 Kron. 11:172Kr 12:1
2 Kron. 11:172Kr 1:1; 7:17; 8:13; Ho 6:4
2 Kron. 11:181Sa 16:6; 17:13
2 Kron. 11:201Kn 15:2; 2Kr 11:21
2 Kron. 11:202Sa 13:1; 18:33
2 Kron. 11:201Kn 15:1; 2Kr 12:16; Mt 1:7
2 Kron. 11:21De 17:17; Rig 8:30; 1Kn 11:3
2 Kron. 11:23Spr 16:20
2 Kron. 11:23Jos 18:11
2 Kron. 11:232Kr 11:11
2 Kron. 11:232Kr 21:3
2 Kron. 11:23De 17:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 11:1-23

2 Kronieke

11 Toe Rehaʹbeam in Jerusalem aankom,+ het hy onmiddellik die huis van Juda en Benjamin+ bymekaar laat kom, honderd-en-tagtigduisend uitgesoekte weerbare manne,+ om teen Israel te veg ten einde die koninkryk na Rehaʹbeam terug te bring. 2 Toe het die woord van Jehovah tot Semaʹja,+ die man van die ware God, gekom en gesê: 3 “Praat met Rehaʹbeam, die seun van Salomo, die koning van Juda,+ en met die hele Israel in Juda en Benjamin en sê: 4 ‘Só het Jehovah gesê: “Julle mag nie optrek en teen julle broers veg nie.+ Keer terug, elkeen na sy huis, want hierdie saak het van mý gekom.”’”+ Toe het hulle die woord van Jehovah gehoorsaam en teruggekeer sonder om teen Jeroʹbeam op te trek.+

5 En Rehaʹbeam het in Jerusalem gewoon en versterkte stede in Juda gebou. 6 So het hy Betlehem+ en Etam+ en Tekoʹa+ herbou, 7 en Bet-Sur+ en Sogo+ en Adulʹlam,+ 8 en Gat+ en Mareʹsa+ en Sif,+ 9 en Adoraʹim en Lagis+ en Aseʹka,+ 10 en Sora+ en Aʹjalon+ en Hebron,+ versterkte stede wat in Juda en Benjamin was. 11 Verder het hy die vestings versterk+ en leiers+ daarin geplaas en voorrade voedsel en olie en wyn, 12 en in al die verskillende stede groot skilde+ en lanse;+ en hy het hulle in baie groot mate versterk. En Juda en Benjamin het syne gebly.

13 En die priesters en die Leviete wat in die hele Israel was, het uit al hulle gebiede by hom gestaan. 14 Want die Leviete het hulle weivelde+ en hulle besitting+ verlaat en toe na Juda en Jerusalem gekom,+ omdat Jeroʹbeam+ en sy seuns hulle ontslaan het+ sodat hulle Jehovah nie meer as priesters kon dien nie. 15 En hy het vir hom priesters aangestel vir die hoogtes+ en vir die demone in bokgedaantes+ en vir die kalwers wat hy gemaak het.+ 16 En ná hulle het uit al die stamme van Israel dié wat hulle hart gegee het om Jehovah, die God van Israel, te soek, na Jerusalem gekom+ om aan Jehovah, die God van hulle voorvaders, offerandes te bring.+ 17 En hulle het drie jaar lank die koningskap van Juda versterk+ en Rehaʹbeam, die seun van Salomo, bevestig, want hulle het drie jaar lank in die weg van Dawid en Salomo gewandel.+

18 Toe het Rehaʹbeam Maʹhalat, die dogter van Jeʹrimot, die seun van Dawid, en van Abiʹhail, die dogter van Eliʹab,+ die seun van Isai, as vrou geneem. 19 Met verloop van tyd het sy vir hom seuns gebaar, Jeüs en Semarʹja en Saham. 20 En ná haar het hy Maʹäga,+ die kleindogter van Absalom,+ geneem. Met verloop van tyd het sy vir hom Abiʹa+ en Attai en Sisa en Seʹlomit gebaar. 21 En Rehaʹbeam het Maʹäga, die kleindogter van Absalom, liewer gehad as al sy ander vrouens+ en sy byvrouens; want hy het agtien vrouens geneem, ook sestig byvrouens, sodat hy die vader van agt-en-twintig seuns en sestig dogters geword het. 22 Gevolglik het Rehaʹbeam Abiʹa, die seun van Maʹäga, as hoof aangestel, as leier onder sy broers, want hy het daaraan gedink om hom koning te maak. 23 Hy het egter verstandig gehandel+ en van al sy seuns versprei in al die landstreke van Juda en van Benjamin,+ in al die versterkte stede,+ en aan hulle voedsel in oorvloed gegee+ en vir hulle ’n menigte vrouens gekry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel