Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 14:1

Kruisverwysings

  • +Ps 49:9; Ro 5:14
  • +2Sa 5:9; 1Kn 2:10; 14:31
  • +1Kr 3:10
  • +2Kr 20:30; Spr 29:2

2 Kronieke 14:3

Kruisverwysings

  • +De 7:5
  • +Le 26:30; 1Kn 11:7; 14:23
  • +Eks 23:24; Nu 33:52; 2Kn 23:14
  • +Rig 6:25; 2Kn 18:4; 23:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/6/15, bl. 12

2 Kronieke 14:4

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:19; Jes 55:6; Am 5:4; Sef 2:3; Mt 7:7
  • +Ne 10:29
  • +Ps 119:10

2 Kronieke 14:5

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:4
  • +2Kn 11:20

2 Kronieke 14:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 8:2; 11:5
  • +Jos 23:1; 2Kr 15:15; Ps 46:9; Spr 16:7

2 Kronieke 14:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:5
  • +2Kr 32:5
  • +De 3:5; Rig 16:3; 1Sa 23:7
  • +1Kr 16:11; Ps 105:3
  • +1Kn 5:4
  • +Ps 127:1; Mal 3:10; Han 9:31

2 Kronieke 14:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:41
  • +2Kr 11:12
  • +2Kr 11:1; 13:3
  • +2Kr 26:14
  • +Ps 68:27; Jes 60:22

2 Kronieke 14:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 19:9; Han 8:27
  • +2Kr 16:8
  • +Jos 15:44; Mi 1:15

2 Kronieke 14:11

Kruisverwysings

  • +Eks 14:10; 1Kr 5:20; 2Kr 32:20; Ps 22:5; Flp 4:6
  • +Rig 7:7; 1Sa 14:6; Am 5:9; 1Kor 1:27; 2Kor 12:9
  • +2Kr 32:8; Ps 37:5; 55:22
  • +1Sa 17:45; 2Kr 13:12; Ps 20:5; Spr 18:10
  • +De 32:3; Mr 12:29
  • +Jos 7:9; 1Sa 2:9; Ps 9:19; Mt 6:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 8-9

2 Kronieke 14:12

Kruisverwysings

  • +De 28:7

2 Kronieke 14:13

Kruisverwysings

  • +Ge 20:1
  • +Ps 68:21
  • +1Kr 12:22
  • +1Kr 20:2; Spr 13:22

2 Kronieke 14:14

Kruisverwysings

  • +Ge 35:5; Eks 15:16; De 11:25; Jos 5:1; 2Kr 17:10
  • +2Kr 20:25; Ps 68:12

2 Kronieke 14:15

Kruisverwysings

  • +1Kr 4:41
  • +1Kr 5:21
  • +Nu 31:9, 30

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 14:1Ps 49:9; Ro 5:14
2 Kron. 14:12Sa 5:9; 1Kn 2:10; 14:31
2 Kron. 14:11Kr 3:10
2 Kron. 14:12Kr 20:30; Spr 29:2
2 Kron. 14:3De 7:5
2 Kron. 14:3Le 26:30; 1Kn 11:7; 14:23
2 Kron. 14:3Eks 23:24; Nu 33:52; 2Kn 23:14
2 Kron. 14:3Rig 6:25; 2Kn 18:4; 23:6
2 Kron. 14:42Kr 30:19; Jes 55:6; Am 5:4; Sef 2:3; Mt 7:7
2 Kron. 14:4Ne 10:29
2 Kron. 14:4Ps 119:10
2 Kron. 14:52Kr 34:4
2 Kron. 14:52Kn 11:20
2 Kron. 14:62Kr 8:2; 11:5
2 Kron. 14:6Jos 23:1; 2Kr 15:15; Ps 46:9; Spr 16:7
2 Kron. 14:72Kr 11:5
2 Kron. 14:72Kr 32:5
2 Kron. 14:7De 3:5; Rig 16:3; 1Sa 23:7
2 Kron. 14:71Kr 16:11; Ps 105:3
2 Kron. 14:71Kn 5:4
2 Kron. 14:7Ps 127:1; Mal 3:10; Han 9:31
2 Kron. 14:81Sa 17:41
2 Kron. 14:82Kr 11:12
2 Kron. 14:82Kr 11:1; 13:3
2 Kron. 14:82Kr 26:14
2 Kron. 14:8Ps 68:27; Jes 60:22
2 Kron. 14:92Kn 19:9; Han 8:27
2 Kron. 14:92Kr 16:8
2 Kron. 14:9Jos 15:44; Mi 1:15
2 Kron. 14:11Eks 14:10; 1Kr 5:20; 2Kr 32:20; Ps 22:5; Flp 4:6
2 Kron. 14:11Rig 7:7; 1Sa 14:6; Am 5:9; 1Kor 1:27; 2Kor 12:9
2 Kron. 14:112Kr 32:8; Ps 37:5; 55:22
2 Kron. 14:111Sa 17:45; 2Kr 13:12; Ps 20:5; Spr 18:10
2 Kron. 14:11De 32:3; Mr 12:29
2 Kron. 14:11Jos 7:9; 1Sa 2:9; Ps 9:19; Mt 6:9
2 Kron. 14:12De 28:7
2 Kron. 14:13Ge 20:1
2 Kron. 14:13Ps 68:21
2 Kron. 14:131Kr 12:22
2 Kron. 14:131Kr 20:2; Spr 13:22
2 Kron. 14:14Ge 35:5; Eks 15:16; De 11:25; Jos 5:1; 2Kr 17:10
2 Kron. 14:142Kr 20:25; Ps 68:12
2 Kron. 14:151Kr 4:41
2 Kron. 14:151Kr 5:21
2 Kron. 14:15Nu 31:9, 30
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 14:1-15

2 Kronieke

14 Uiteindelik het Abiʹa met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom in die Stad van Dawid+ begrawe; en sy seun Asa+ het in sy plek begin regeer. In sy dae het die land tien jaar lank rus gehad.+

2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van Jehovah sy God. 3 En hy het die vreemde altare+ en die hoogtes+ verwyder en die heilige pilare stukkend gebreek+ en die heilige pale afgekap.+ 4 Verder het hy vir Juda gesê dat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, moet soek+ en die wet+ en die gebod+ moet uitvoer. 5 En hy het die hoogtes en die reukwerkstaanders+ uit al die stede van Juda verwyder; en die koninkryk het voor hom rus gehad.+ 6 En hy het versterkte stede in Juda gebou,+ want die land het rus gehad; en in hierdie jare was daar geen oorlog teen hom nie, want Jehovah het hom rus gegee.+ 7 Toe het hy vir Juda gesê: “Laat ons hierdie stede bou en mure+ rondom maak, en torings,+ dubbele deure en grendels.+ Vir ons is die land nog beskikbaar, omdat ons Jehovah ons God gesoek het.+ Ons het gesoek, en hy gee ons aan alle kante rus.”+ En hulle het gebou en was suksesvol.+

8 En Asa het ’n krygsmag gehad wat die groot skild+ en lans+ dra, driehonderdduisend uit Juda.+ En uit Benjamin was dié wat die klein skild dra en die boog span+ tweehonderd-en-tagtigduisend.+ Hulle almal was dapper, sterk manne.

9 Later het Serag, die Etiopiër,+ met ’n krygsmag van ’n miljoen man+ en driehonderd strydwaens teen hulle uitgetrek en tot by Mareʹsa+ gekom. 10 Toe het Asa teen hom uitgetrek, en hulle het hulle in die Sefaʹtavallei by Mareʹsa in slagorde opgestel. 11 En Asa het Jehovah sy God begin aanroep+ en gesê: “O Jehovah, wanneer dit by hulp kom, maak dit nie vir u saak of daar baie is of dié wat geen krag het nie.+ Help ons, o Jehovah ons God, want op u steun ons,+ en in u naam+ het ons teen hierdie menigte gekom. O Jehovah, u is ons God.+ Moenie die sterflike mens krag teen u laat behou nie.”+

12 Daarop het Jehovah die Etiopiërs voor Asa en voor Juda verslaan,+ en die Etiopiërs het gevlug. 13 En Asa en die manskappe wat by hom was, het hulle tot by Gerar+ agtervolg, en die Etiopiërs het bly val totdat niemand van hulle meer gelewe het nie; want hulle is voor Jehovah+ en voor sy kamp+ verpletter. Daarna het hulle ’n baie groot hoeveelheid buit weggedra.+ 14 Verder het hulle al die stede rondom Gerar getref, want die vrees+ vir Jehovah het oor hulle gekom; en hulle het al die stede geplunder, want daar was baie daarin om te plunder.+ 15 En hulle het selfs die tente+ met vee getref sodat hulle baie kleinvee en kamele+ weggevoer het,+ waarna hulle na Jerusalem teruggekeer het.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel