Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 19:1

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:31, 32

2 Kronieke 19:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:1
  • +2Kr 16:7
  • +1Sa 9:9
  • +1Kn 21:25
  • +1Sa 2:30; Ps 21:8; 68:1; 139:21; Spr 1:10; 9:8
  • +2Kr 32:25; Ps 90:7; 141:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/10, bl. 3

2 Kronieke 19:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:13; 2Kr 17:4
  • +2Kr 17:6
  • +2Kr 30:19; Esr 7:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/8/15, bl. 6

    2005/12/1, bl. 20

    2003/7/1, bl. 17

    Nader aan Jehovah, bl. 245

2 Kronieke 19:4

Kruisverwysings

  • +Ge 21:33; Rig 20:1
  • +Jos 17:15; Rig 19:1
  • +1Sa 7:3; 2Kr 15:8

2 Kronieke 19:5

Kruisverwysings

  • +De 16:18

2 Kronieke 19:6

Kruisverwysings

  • +Han 5:35
  • +De 1:17; Ps 82:1
  • +De 1:16; Joh 5:30; 8:16

2 Kronieke 19:7

Kruisverwysings

  • +Ne 5:15; Job 31:23; Spr 1:7
  • +Eks 18:21
  • +1Ti 3:2
  • +Ge 18:25; De 32:4; Ro 9:14
  • +De 10:17; Han 10:34; Ro 2:11; Ef 6:9; 1Pe 1:17
  • +De 16:19; Jes 1:23; Mi 7:3; Tit 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/1, bl. 28

    1986/10/1, bl. 30

2 Kronieke 19:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 17:8
  • +De 17:9; 21:5
  • +1Kr 27:1
  • +De 16:18; 25:1
  • +De 1:16

2 Kronieke 19:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:3

2 Kronieke 19:10

Kruisverwysings

  • +De 17:8
  • +De 4:44
  • +De 30:11; Ps 19:7
  • +De 12:1
  • +De 4:1; Ps 147:19
  • +Nu 16:46

2 Kronieke 19:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:30; Mal 2:7
  • +Jos 1:6
  • +2Kr 15:2; Ps 18:24
  • +Ps 37:23; Pr 2:26

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 19:12Kr 18:31, 32
2 Kron. 19:21Kn 16:1
2 Kron. 19:22Kr 16:7
2 Kron. 19:21Sa 9:9
2 Kron. 19:21Kn 21:25
2 Kron. 19:21Sa 2:30; Ps 21:8; 68:1; 139:21; Spr 1:10; 9:8
2 Kron. 19:22Kr 32:25; Ps 90:7; 141:5
2 Kron. 19:31Kn 14:13; 2Kr 17:4
2 Kron. 19:32Kr 17:6
2 Kron. 19:32Kr 30:19; Esr 7:10
2 Kron. 19:4Ge 21:33; Rig 20:1
2 Kron. 19:4Jos 17:15; Rig 19:1
2 Kron. 19:41Sa 7:3; 2Kr 15:8
2 Kron. 19:5De 16:18
2 Kron. 19:6Han 5:35
2 Kron. 19:6De 1:17; Ps 82:1
2 Kron. 19:6De 1:16; Joh 5:30; 8:16
2 Kron. 19:7Ne 5:15; Job 31:23; Spr 1:7
2 Kron. 19:7Eks 18:21
2 Kron. 19:71Ti 3:2
2 Kron. 19:7Ge 18:25; De 32:4; Ro 9:14
2 Kron. 19:7De 10:17; Han 10:34; Ro 2:11; Ef 6:9; 1Pe 1:17
2 Kron. 19:7De 16:19; Jes 1:23; Mi 7:3; Tit 1:7
2 Kron. 19:82Kr 17:8
2 Kron. 19:8De 17:9; 21:5
2 Kron. 19:81Kr 27:1
2 Kron. 19:8De 16:18; 25:1
2 Kron. 19:8De 1:16
2 Kron. 19:92Sa 23:3
2 Kron. 19:10De 17:8
2 Kron. 19:10De 4:44
2 Kron. 19:10De 30:11; Ps 19:7
2 Kron. 19:10De 12:1
2 Kron. 19:10De 4:1; Ps 147:19
2 Kron. 19:10Nu 16:46
2 Kron. 19:111Kr 26:30; Mal 2:7
2 Kron. 19:11Jos 1:6
2 Kron. 19:112Kr 15:2; Ps 18:24
2 Kron. 19:11Ps 37:23; Pr 2:26
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 19:1-11

2 Kronieke

19 Toe het Joʹsafat, die koning van Juda, in vrede na sy huis in Jerusalem teruggekeer.+ 2 Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ die siener,+ het toe uitgegaan tot voor hom en vir koning Joʹsafat gesê: “Moet daar aan die goddelose hulp verleen word,+ en moet u lief wees vir dié wat Jehovah haat?+ En hiervoor is daar verontwaardiging+ teen u van die kant van Jehovah. 3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+

4 En Joʹsafat het in Jerusalem gebly; en hy het weer onder die volk begin uitgaan, van Berseʹba+ af tot by die bergstreek van Eʹfraim,+ om hulle na Jehovah, die God van hulle voorvaders, terug te bring.+ 5 En hy het regters aangestel in die hele land, in al die versterkte stede van Juda, stad vir stad.+ 6 En hy het vir die regters gesê: “Kyk wat julle doen,+ want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir Jehovah;+ en hy is met julle in die regspraak.+ 7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”

8 En ook in Jerusalem het Joʹsafat party van die Leviete+ en die priesters+ en party van die hoofde van die vaderhuise+ van Israel aangestel vir die regspraak+ van Jehovah en vir die regsake+ van die inwoners van Jerusalem. 9 Verder het hy hulle beveel en gesê: “So moet julle in die vrees+ van Jehovah handel met getrouheid en met ’n volkome hart. 10 Wat elke regsaak betref wat na julle toe sal kom van julle broers wat in hulle stede woon, oor bloedvergieting,+ oor wet+ en gebod+ en voorskrifte+ en regterlike beslissings,+ julle moet hulle waarsku sodat hulle nie iets verkeerds teen Jehovah doen en daar verontwaardiging+ oor julle en oor julle broers kom nie. So moet julle doen sodat julle julle nie skuld op die hals haal nie. 11 En kyk, die hoofpriester Amarʹja is oor julle vir elke saak van Jehovah;+ en Sebadʹja, die seun van Isʹmael, die leier van die huis van Juda, vir elke saak van die koning; en as beamptes is die Leviete tot julle beskikking. Wees sterk+ en tree op, en mag Jehovah+ wees met wat goed is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel