Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 24
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 24:1

Kruisverwysings

  • +2Kn 11:21; 2Kor 3:5
  • +2Kn 12:1
  • +Ge 21:14; 2Sa 3:10

2 Kronieke 24:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:11
  • +2Kr 26:4
  • +2Kn 12:2

2 Kronieke 24:3

Kruisverwysings

  • +Ps 127:3

2 Kronieke 24:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:5; 2Kr 34:8

2 Kronieke 24:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:4
  • +2Kn 12:5; 2Kr 29:3; 34:9
  • +2Kn 12:6; Spr 10:4; Pr 10:18

2 Kronieke 24:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:7
  • +Eks 30:12, 13, 14, 16
  • +Nu 1:50; Han 7:44

2 Kronieke 24:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 22:3
  • +2Kr 28:24
  • +2Kn 12:4; 14:14
  • +De 32:17; Ese 16:17; Ho 2:13

2 Kronieke 24:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:9; Mr 12:41

2 Kronieke 24:9

Kruisverwysings

  • +Ne 10:32; Mt 17:24
  • +Eks 30:12, 13, 14, 16

2 Kronieke 24:10

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1
  • +1Kr 29:9; Jes 64:5; Han 2:46
  • +2Kn 22:9

2 Kronieke 24:11

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:9
  • +2Kn 22:9
  • +2Kn 12:10

2 Kronieke 24:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:11; 1Ti 5:18
  • +1Kn 5:17
  • +2Kr 34:11
  • +2Kn 12:12
  • +2Kr 34:8

2 Kronieke 24:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:12

2 Kronieke 24:14

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:50
  • +Eks 37:16; Nu 7:84
  • +2Kr 4:21, 22
  • +Eks 29:28; Nu 28:3

2 Kronieke 24:15

Kruisverwysings

  • +Ps 91:16

2 Kronieke 24:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:10; 2Kr 24:25; Han 2:29
  • +2Kr 23:1; Spr 10:7; Heb 6:10

2 Kronieke 24:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1
  • +Spr 11:9; 29:12

2 Kronieke 24:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:23
  • +1Kn 14:9
  • +Ne 9:26; Ps 102:10

2 Kronieke 24:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:13; Jer 7:25
  • +2Kr 36:16

2 Kronieke 24:20

Kruisverwysings

  • +Nu 11:25; 2Kr 15:1; 20:14; 2Pe 1:21
  • +Lu 11:51
  • +2Kr 23:11
  • +Rig 6:34; 1Kr 12:18
  • +Nu 14:41; 1Sa 13:13; Sag 7:11
  • +De 29:25; 1Kr 28:9; 2Kr 15:2; Jer 2:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/3/1, bl. 24

2 Kronieke 24:21

Kruisverwysings

  • +Jer 11:19; 18:18
  • +Mt 23:35; Lu 11:51; Han 7:58

2 Kronieke 24:22

Kruisverwysings

  • +Job 6:14; Spr 17:13
  • +Ge 9:5; Ps 94:1; Jer 11:20; Heb 10:30; Jud 9

2 Kronieke 24:23

Kruisverwysings

  • +1Kn 20:22
  • +2Kn 12:17
  • +De 32:35
  • +2Kr 24:17
  • +Ge 14:15; 1Kr 18:5

2 Kronieke 24:24

Kruisverwysings

  • +Le 26:37; De 32:30
  • +Le 26:25; De 28:25
  • +2Kr 22:8; Jes 10:5; Hab 1:12

2 Kronieke 24:25

Kruisverwysings

  • +De 28:22; 2Kr 21:18
  • +2Kn 14:19
  • +Ge 9:5; 2Kr 24:21; Lu 11:51; Op 16:6
  • +2Kr 24:20
  • +2Sa 4:7; 2Kn 12:20
  • +2Sa 5:9; 1Kn 2:10
  • +2Kr 21:20; 28:27; Ps 69:28

2 Kronieke 24:26

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:21

2 Kronieke 24:27

Kruisverwysings

  • +2Kr 24:20
  • +2Kr 24:13
  • +2Kn 12:19; 2Kr 20:34
  • +2Kn 12:21; 1Kr 3:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 24:12Kn 11:21; 2Kor 3:5
2 Kron. 24:12Kn 12:1
2 Kron. 24:1Ge 21:14; 2Sa 3:10
2 Kron. 24:21Kr 3:11
2 Kron. 24:22Kr 26:4
2 Kron. 24:22Kn 12:2
2 Kron. 24:3Ps 127:3
2 Kron. 24:42Kn 22:5; 2Kr 34:8
2 Kron. 24:52Kn 12:4
2 Kron. 24:52Kn 12:5; 2Kr 29:3; 34:9
2 Kron. 24:52Kn 12:6; Spr 10:4; Pr 10:18
2 Kron. 24:62Kn 12:7
2 Kron. 24:6Eks 30:12, 13, 14, 16
2 Kron. 24:6Nu 1:50; Han 7:44
2 Kron. 24:72Kr 22:3
2 Kron. 24:72Kr 28:24
2 Kron. 24:72Kn 12:4; 14:14
2 Kron. 24:7De 32:17; Ese 16:17; Ho 2:13
2 Kron. 24:82Kn 12:9; Mr 12:41
2 Kron. 24:9Ne 10:32; Mt 17:24
2 Kron. 24:9Eks 30:12, 13, 14, 16
2 Kron. 24:101Kr 28:1
2 Kron. 24:101Kr 29:9; Jes 64:5; Han 2:46
2 Kron. 24:102Kn 22:9
2 Kron. 24:112Kr 34:9
2 Kron. 24:112Kn 22:9
2 Kron. 24:112Kn 12:10
2 Kron. 24:122Kn 12:11; 1Ti 5:18
2 Kron. 24:121Kn 5:17
2 Kron. 24:122Kr 34:11
2 Kron. 24:122Kn 12:12
2 Kron. 24:122Kr 34:8
2 Kron. 24:132Kr 34:12
2 Kron. 24:141Kn 7:50
2 Kron. 24:14Eks 37:16; Nu 7:84
2 Kron. 24:142Kr 4:21, 22
2 Kron. 24:14Eks 29:28; Nu 28:3
2 Kron. 24:15Ps 91:16
2 Kron. 24:161Kn 2:10; 2Kr 24:25; Han 2:29
2 Kron. 24:162Kr 23:1; Spr 10:7; Heb 6:10
2 Kron. 24:171Kr 28:1
2 Kron. 24:17Spr 11:9; 29:12
2 Kron. 24:181Kn 14:23
2 Kron. 24:181Kn 14:9
2 Kron. 24:18Ne 9:26; Ps 102:10
2 Kron. 24:192Kn 17:13; Jer 7:25
2 Kron. 24:192Kr 36:16
2 Kron. 24:20Nu 11:25; 2Kr 15:1; 20:14; 2Pe 1:21
2 Kron. 24:20Lu 11:51
2 Kron. 24:202Kr 23:11
2 Kron. 24:20Rig 6:34; 1Kr 12:18
2 Kron. 24:20Nu 14:41; 1Sa 13:13; Sag 7:11
2 Kron. 24:20De 29:25; 1Kr 28:9; 2Kr 15:2; Jer 2:19
2 Kron. 24:21Jer 11:19; 18:18
2 Kron. 24:21Mt 23:35; Lu 11:51; Han 7:58
2 Kron. 24:22Job 6:14; Spr 17:13
2 Kron. 24:22Ge 9:5; Ps 94:1; Jer 11:20; Heb 10:30; Jud 9
2 Kron. 24:231Kn 20:22
2 Kron. 24:232Kn 12:17
2 Kron. 24:23De 32:35
2 Kron. 24:232Kr 24:17
2 Kron. 24:23Ge 14:15; 1Kr 18:5
2 Kron. 24:24Le 26:37; De 32:30
2 Kron. 24:24Le 26:25; De 28:25
2 Kron. 24:242Kr 22:8; Jes 10:5; Hab 1:12
2 Kron. 24:25De 28:22; 2Kr 21:18
2 Kron. 24:252Kn 14:19
2 Kron. 24:25Ge 9:5; 2Kr 24:21; Lu 11:51; Op 16:6
2 Kron. 24:252Kr 24:20
2 Kron. 24:252Sa 4:7; 2Kn 12:20
2 Kron. 24:252Sa 5:9; 1Kn 2:10
2 Kron. 24:252Kr 21:20; 28:27; Ps 69:28
2 Kron. 24:262Kn 12:21
2 Kron. 24:272Kr 24:20
2 Kron. 24:272Kr 24:13
2 Kron. 24:272Kn 12:19; 2Kr 20:34
2 Kron. 24:272Kn 12:21; 1Kr 3:12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 24:1-27

2 Kronieke

24 Joas was sewe jaar oud toe hy begin regeer het,+ en hy het veertig jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sibʹja, uit Berseʹba.+ 2 En Joas+ het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ al die dae van die priester Joʹjada.+ 3 En Joʹjada het vir hom twee vrouens geneem, en hy het die vader van seuns en dogters geword.+

4 En daarna het dit Joas na aan die hart gelê om die huis van Jehovah op te knap.+ 5 Toe het hy die priesters+ en die Leviete bymekaargebring en vir hulle gesê: “Gaan uit na die stede van Juda en maak uit die hele Israel geld bymekaar om van jaar tot jaar die huis van julle God te herstel;+ en wat julle betref, julle moet gou optree in die saak.” En die Leviete het nie gou opgetree nie.+ 6 Daarom het die koning Joʹjada, die hoof, geroep en vir hom gesê:+ “Waarom het jy nie van die Leviete rekenskap geëis vir die inbring van die heilige belasting uit Juda en Jerusalem, wat deur Moses,+ die kneg van Jehovah, voorgeskryf is nie, ja, dié van die gemeente van Israel, vir die tent van die Getuienis?+ 7 Want wat die goddelose vrou Ataʹlia betref, haar seuns+ het in die huis van die ware God ingebreek,+ en selfs al die heilige+ dinge van die huis van Jehovah het hulle aan die Baäls geoffer.”+ 8 Toe het die koning die woord gespreek, en daarop het hulle ’n kis+ gemaak en dit buite by die poort van die huis van Jehovah gesit. 9 Daarna het hulle ’n oproep deur die hele Juda en Jerusalem laat gaan om vir Jehovah die heilige belasting+ te bring wat deur Moses,+ die kneg van die ware God, in die wildernis aan Israel voorgeskryf is. 10 En al die vorste+ en die hele volk het bly geword,+ en hulle het aangehou om dit te bring en in die kis te gooi+ totdat hulle almal gegee het.

11 En op die regte tyd het hy die kis deur die hand van die Leviete+ onder die sorg van die koning gebring, en wanneer hulle gesien het dat daar baie geld was,+ het die sekretaris+ van die koning en die opsigter van die hoofpriester gekom en die kis dan leeggemaak en dit opgetel en op sy plek teruggesit. So het hulle van dag tot dag gedoen, sodat hulle geld in oorvloed ingesamel het. 12 Die koning en Joʹjada het dit dan aan dié gegee wat die dienswerk van Jehovah se huis gedoen het,+ en hulle het die klipkappers+ en die vakmanne+ gehuur om Jehovah se huis op te knap,+ en ook die bewerkers van yster en koper om Jehovah se huis te herstel.+ 13 En dié wat die werk gedoen het, het met die werksaamhede begin,+ en die herstelwerk het deur hulle hand gevorder, en uiteindelik het hulle gemaak dat die huis van die ware God staan soos dit struktureel moes wees en dit sterk gemaak. 14 En toe hulle klaar was, het hulle die res van die geld voor die koning en Joʹjada gebring, en hulle het voorwerpe vir die huis van Jehovah gemaak, voorwerpe vir die diens+ en om offers te bring en bekers+ en goue+ en silwervoorwerpe; en hulle het voortdurend brandoffers+ in die huis van Jehovah gebring, al die dae van Joʹjada.

15 En Joʹjada was oud en versadig van jare+ en het uiteindelik gesterf; hy was honderd-en-dertig jaar oud by sy dood. 16 En hulle het hom in die Stad van Dawid by die konings begrawe,+ omdat hy goed gedoen het in Israel+ en teenoor die ware God en Sy huis.

17 En ná Joʹjada se dood het die vorste+ van Juda ingekom en hulle voor die koning neergebuig. Toe het die koning na hulle geluister.+ 18 En hulle het die huis van Jehovah, die God van hulle voorvaders, geleidelik verlaat en die heilige pale+ en die afgode+ begin dien, sodat daar verontwaardiging teen Juda en Jerusalem ontstaan het weens hierdie skuld van hulle.+ 19 En hy het profete+ onder hulle bly stuur om hulle na Jehovah terug te bring; en dié het teen hulle bly getuig, maar hulle het nie geluister nie.+

20 En God se gees+ het Sagariʹa,+ die seun van Joʹjada,+ die priester, omhul,+ sodat hy bo die volk opgestaan en vir hulle gesê het: “Só het die ware God gesê: ‘Waarom oortree julle die gebooie van Jehovah, sodat julle nie suksesvol kan wees nie?+ Omdat julle Jehovah verlaat het, sal hý julle verlaat.’”+ 21 Uiteindelik het hulle teen hom saamgesweer+ en hom op bevel van die koning met klippe gegooi+ in die voorhof van Jehovah se huis. 22 En koning Joas het nie gedink aan die liefderyke goedhartigheid wat sy vader Joʹjada teenoor hom bewys het nie,+ sodat hy sy seun doodgemaak het, wat, toe hy sterwend was, gesê het: “Mag Jehovah daarop let en dit terugeis.”+

23 En by die jaarwisseling+ het ’n krygsmag van Sirië+ teen hom opgetrek,+ en hulle het Juda en Jerusalem begin binneval. Toe het hulle al die vorste+ van die volk onder die volk uit verdelg, en al hulle buit het hulle na die koning van Damaskus+ gestuur. 24 Want met ’n klein aantal manne het die krygsmag van die Siriërs ’n inval gedoen,+ en Jehovah het ’n baie groot krygsmag in hulle hand gegee,+ omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het; en aan Joas het hulle strafgerigte voltrek.+ 25 En toe hulle van hom af wegtrek (want hulle het hom met baie kwale+ agtergelaat), het sy knegte teen hom saamgesweer+ weens die bloed+ van die seuns van die priester Joʹjada;+ en hulle het hom op sy slaapbank doodgemaak, sodat hy gesterf het.+ Toe het hulle hom in die Stad van Dawid+ begrawe, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings+ begrawe nie.

26 En dít was die samesweerders teen hom: Sabad,+ die seun van Siʹmeat, die Ammonitiese vrou, en Joʹsabad, die seun van Simrit, die Moabitiese vrou. 27 Wat sy seuns en die oorvloed van uitsprake teen hom+ en die grondvesting+ van die huis van die ware God betref, kyk, dit is opgeteken in die uiteensetting van die Boek+ van die konings. En sy seun Amaʹsia+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel