Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 32:1

Kruisverwysings

  • +2Kr 31:20
  • +2Kn 18:7, 13; Jes 36:1
  • +Jes 8:4
  • +2Kr 19:5

2 Kronieke 32:2

Kruisverwysings

  • +Lu 9:51

2 Kronieke 32:3

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1; Spr 20:18
  • +2Kn 20:20; Jes 22:9

2 Kronieke 32:4

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:14

2 Kronieke 32:5

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:23
  • +2Kr 26:9
  • +Jer 39:4
  • +2Sa 5:9; 1Kn 9:24; 11:27; 2Kn 12:20
  • +2Kr 23:10
  • +2Sa 1:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/6/15, bl. 11

2 Kronieke 32:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 17:14
  • +Ne 8:1
  • +2Kr 30:22; Jes 40:2

2 Kronieke 32:7

Kruisverwysings

  • +De 31:6; Jos 1:6; 1Kr 28:10
  • +2Kn 19:6; 2Kr 20:15; Mt 10:28
  • +De 31:8
  • +2Kn 18:30
  • +2Kn 6:16; Jes 51:12

2 Kronieke 32:8

Kruisverwysings

  • +Jer 17:5; 1Jo 4:4
  • +Nu 14:9; De 20:1; 2Kr 13:12
  • +De 20:4; Jos 10:42; 2Kr 20:15; Ro 8:31
  • +2Kr 20:20; Lu 22:32

2 Kronieke 32:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:17
  • +Jes 37:8
  • +Jes 36:2

2 Kronieke 32:10

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:19
  • +Ps 39:1; Jes 36:4

2 Kronieke 32:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:29
  • +2Kn 18:27; Jes 36:12
  • +2Kn 18:30; 19:10; Ps 50:15

2 Kronieke 32:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:4
  • +2Kn 18:22; 2Kr 31:1; Jes 36:7
  • +Eks 27:1; 1Kn 7:48; 2Kr 4:1
  • +De 12:13
  • +Le 1:13

2 Kronieke 32:13

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:29; 17:5; 19:11; Jes 10:14; 37:12
  • +2Kn 18:33; 19:18; Ps 115:8; Jes 44:8

2 Kronieke 32:14

Kruisverwysings

  • +Eks 14:3; 15:9; Ps 71:11; Jes 42:8

2 Kronieke 32:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:29; 19:10
  • +Jes 36:18
  • +Eks 5:2; De 32:27; Da 3:15

2 Kronieke 32:16

Kruisverwysings

  • +Ps 73:9

2 Kronieke 32:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 19:14; Ne 6:5
  • +Jes 37:29; Op 13:6
  • +2Kn 19:12
  • +2Kn 17:6

2 Kronieke 32:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:26
  • +2Kn 18:28; Jes 36:13
  • +Jes 36:11
  • +Ne 6:9

2 Kronieke 32:19

Kruisverwysings

  • +Ps 76:2; 132:13
  • +Ps 10:13
  • +De 4:28; 2Kn 19:18; Ps 135:15; Jes 2:8; Ho 8:6

2 Kronieke 32:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 19:14
  • +2Kn 19:2
  • +Jes 37:2
  • +2Kn 19:20
  • +2Kn 19:15; Flp 4:6
  • +2Kr 14:11; Ps 50:15

2 Kronieke 32:21

Kruisverwysings

  • +2Sa 24:16
  • +Ps 76:5
  • +2Kn 19:35
  • +2Kn 19:37; Jes 37:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/6/1, bl. 6

2 Kronieke 32:22

Kruisverwysings

  • +Ps 18:48
  • +1Kn 8:56

2 Kronieke 32:23

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:11; Esr 7:15; Ps 68:29
  • +1Kn 4:21; 2Kr 17:5
  • +1Sa 2:7; 1Kr 29:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 396

2 Kronieke 32:24

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:1; Jes 38:1
  • +Ps 5:2; Jes 38:2; Flp 4:6
  • +2Kn 20:5; Jes 38:4
  • +2Kn 20:9; 2Kr 32:31; Jes 38:8, 22

2 Kronieke 32:25

Kruisverwysings

  • +Ps 116:12
  • +Spr 8:13; 16:18; 29:23; Ga 6:3; 1Pe 5:5
  • +Spr 15:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 26

    Die Wagtoring,

    2005/10/15, bl. 24

2 Kronieke 32:26

Kruisverwysings

  • +2Kr 33:12; 34:27; Jer 26:19
  • +2Kn 20:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 397

2 Kronieke 32:27

Kruisverwysings

  • +2Kr 1:12; 9:27; 17:5
  • +1Kn 10:14
  • +1Kn 10:2
  • +1Kn 10:10
  • +1Kn 10:17
  • +1Kn 9:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 396

2 Kronieke 32:28

Kruisverwysings

  • +2Kr 8:6
  • +2Kr 26:10
  • +1Kn 4:26

2 Kronieke 32:29

Kruisverwysings

  • +Job 1:3
  • +1Kr 27:29
  • +De 8:18; 1Kr 29:12; 2Kr 25:9; Spr 10:22

2 Kronieke 32:30

Kruisverwysings

  • +Jes 22:9, 11
  • +1Kn 1:33, 45
  • +2Kr 32:4
  • +2Sa 5:9
  • +Jos 1:8; Ps 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘Goeie land’, bl. 20-21

    Die Wagtoring ,

    1997/6/15, bl. 9-10

    1996/8/15, bl. 5-6

    Ontwaak!,

    1996/6/8, bl. 29

    Skepping, bl. 213-214

2 Kronieke 32:31

Kruisverwysings

  • +Ge 10:10; 11:9
  • +2Kn 20:12; Jes 39:1
  • +2Kn 20:8; Jes 38:8
  • +Rig 16:20; 1Kor 10:13
  • +Ge 22:1; De 8:16; Ps 7:9
  • +De 8:2; Ps 139:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 26

2 Kronieke 32:32

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:20
  • +2Kr 31:20, 21
  • +Jes 1:1
  • +2Kr 16:11

2 Kronieke 32:33

Kruisverwysings

  • +1Kn 1:21
  • +1Kn 11:43
  • +Ge 50:10; De 34:8
  • +1Kr 3:13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 32:12Kr 31:20
2 Kron. 32:12Kn 18:7, 13; Jes 36:1
2 Kron. 32:1Jes 8:4
2 Kron. 32:12Kr 19:5
2 Kron. 32:2Lu 9:51
2 Kron. 32:31Kr 28:1; Spr 20:18
2 Kron. 32:32Kn 20:20; Jes 22:9
2 Kron. 32:42Kr 30:14
2 Kron. 32:52Kr 25:23
2 Kron. 32:52Kr 26:9
2 Kron. 32:5Jer 39:4
2 Kron. 32:52Sa 5:9; 1Kn 9:24; 11:27; 2Kn 12:20
2 Kron. 32:52Kr 23:10
2 Kron. 32:52Sa 1:21
2 Kron. 32:62Kr 17:14
2 Kron. 32:6Ne 8:1
2 Kron. 32:62Kr 30:22; Jes 40:2
2 Kron. 32:7De 31:6; Jos 1:6; 1Kr 28:10
2 Kron. 32:72Kn 19:6; 2Kr 20:15; Mt 10:28
2 Kron. 32:7De 31:8
2 Kron. 32:72Kn 18:30
2 Kron. 32:72Kn 6:16; Jes 51:12
2 Kron. 32:8Jer 17:5; 1Jo 4:4
2 Kron. 32:8Nu 14:9; De 20:1; 2Kr 13:12
2 Kron. 32:8De 20:4; Jos 10:42; 2Kr 20:15; Ro 8:31
2 Kron. 32:82Kr 20:20; Lu 22:32
2 Kron. 32:92Kn 18:17
2 Kron. 32:9Jes 37:8
2 Kron. 32:9Jes 36:2
2 Kron. 32:102Kn 18:19
2 Kron. 32:10Ps 39:1; Jes 36:4
2 Kron. 32:112Kn 18:29
2 Kron. 32:112Kn 18:27; Jes 36:12
2 Kron. 32:112Kn 18:30; 19:10; Ps 50:15
2 Kron. 32:122Kn 18:4
2 Kron. 32:122Kn 18:22; 2Kr 31:1; Jes 36:7
2 Kron. 32:12Eks 27:1; 1Kn 7:48; 2Kr 4:1
2 Kron. 32:12De 12:13
2 Kron. 32:12Le 1:13
2 Kron. 32:132Kn 15:29; 17:5; 19:11; Jes 10:14; 37:12
2 Kron. 32:132Kn 18:33; 19:18; Ps 115:8; Jes 44:8
2 Kron. 32:14Eks 14:3; 15:9; Ps 71:11; Jes 42:8
2 Kron. 32:152Kn 18:29; 19:10
2 Kron. 32:15Jes 36:18
2 Kron. 32:15Eks 5:2; De 32:27; Da 3:15
2 Kron. 32:16Ps 73:9
2 Kron. 32:172Kn 19:14; Ne 6:5
2 Kron. 32:17Jes 37:29; Op 13:6
2 Kron. 32:172Kn 19:12
2 Kron. 32:172Kn 17:6
2 Kron. 32:182Kn 18:26
2 Kron. 32:182Kn 18:28; Jes 36:13
2 Kron. 32:18Jes 36:11
2 Kron. 32:18Ne 6:9
2 Kron. 32:19Ps 76:2; 132:13
2 Kron. 32:19Ps 10:13
2 Kron. 32:19De 4:28; 2Kn 19:18; Ps 135:15; Jes 2:8; Ho 8:6
2 Kron. 32:202Kn 19:14
2 Kron. 32:202Kn 19:2
2 Kron. 32:20Jes 37:2
2 Kron. 32:202Kn 19:20
2 Kron. 32:202Kn 19:15; Flp 4:6
2 Kron. 32:202Kr 14:11; Ps 50:15
2 Kron. 32:212Sa 24:16
2 Kron. 32:21Ps 76:5
2 Kron. 32:212Kn 19:35
2 Kron. 32:212Kn 19:37; Jes 37:38
2 Kron. 32:22Ps 18:48
2 Kron. 32:221Kn 8:56
2 Kron. 32:232Sa 8:11; Esr 7:15; Ps 68:29
2 Kron. 32:231Kn 4:21; 2Kr 17:5
2 Kron. 32:231Sa 2:7; 1Kr 29:25
2 Kron. 32:242Kn 20:1; Jes 38:1
2 Kron. 32:24Ps 5:2; Jes 38:2; Flp 4:6
2 Kron. 32:242Kn 20:5; Jes 38:4
2 Kron. 32:242Kn 20:9; 2Kr 32:31; Jes 38:8, 22
2 Kron. 32:25Ps 116:12
2 Kron. 32:25Spr 8:13; 16:18; 29:23; Ga 6:3; 1Pe 5:5
2 Kron. 32:25Spr 15:25
2 Kron. 32:262Kr 33:12; 34:27; Jer 26:19
2 Kron. 32:262Kn 20:19
2 Kron. 32:272Kr 1:12; 9:27; 17:5
2 Kron. 32:271Kn 10:14
2 Kron. 32:271Kn 10:2
2 Kron. 32:271Kn 10:10
2 Kron. 32:271Kn 10:17
2 Kron. 32:271Kn 9:19
2 Kron. 32:282Kr 8:6
2 Kron. 32:282Kr 26:10
2 Kron. 32:281Kn 4:26
2 Kron. 32:29Job 1:3
2 Kron. 32:291Kr 27:29
2 Kron. 32:29De 8:18; 1Kr 29:12; 2Kr 25:9; Spr 10:22
2 Kron. 32:30Jes 22:9, 11
2 Kron. 32:301Kn 1:33, 45
2 Kron. 32:302Kr 32:4
2 Kron. 32:302Sa 5:9
2 Kron. 32:30Jos 1:8; Ps 1:3
2 Kron. 32:31Ge 10:10; 11:9
2 Kron. 32:312Kn 20:12; Jes 39:1
2 Kron. 32:312Kn 20:8; Jes 38:8
2 Kron. 32:31Rig 16:20; 1Kor 10:13
2 Kron. 32:31Ge 22:1; De 8:16; Ps 7:9
2 Kron. 32:31De 8:2; Ps 139:23
2 Kron. 32:322Kn 20:20
2 Kron. 32:322Kr 31:20, 21
2 Kron. 32:32Jes 1:1
2 Kron. 32:322Kr 16:11
2 Kron. 32:331Kn 1:21
2 Kron. 32:331Kn 11:43
2 Kron. 32:33Ge 50:10; De 34:8
2 Kron. 32:331Kr 3:13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 32:1-33

2 Kronieke

32 Ná hierdie dinge en hierdie getroue gedrag+ het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ gekom en Juda binnegeval en teen die versterkte stede+ kamp opgeslaan en daaraan bly dink om deur te breek om hulle syne te maak.

2 Toe Hiskiʹa sien dat Sanʹherib gekom het met sy aangesig+ op oorlog teen Jerusalem gerig, 3 het hy saam met sy vorste+ en sy sterk manne besluit om die waters van die fonteine wat buite die stad+ was, toe te stop; en hulle het hom gehelp. 4 En baie mense is bymekaargebring, en hulle het al die fonteine en die stroom+ wat dwarsdeur die land vloei, toegestop en gesê: “Waarom moet die konings van Assiʹrië kom en baie water vind?”

5 Verder het hy moed geskep en die hele muur wat afgebreek was,+ opgebou en torings+ daarop opgerig en aan die buitekant nog ’n muur+ gebou en die Wal+ van die Stad van Dawid herstel en ’n oorvloed werpspiese+ sowel as skilde+ gemaak. 6 En hy het krygshoofde+ oor die manskappe aangestel en hulle by hom op die openbare plein+ van die stadspoort bymekaargebring en tot hulle hart gespreek+ en gesê: 7 “Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees weens die koning van Assiʹrië+ en weens die hele menigte wat by hom is+ nie; want by ons is meer as by hom. 8 By hom is ’n arm van vlees,+ maar by ons is Jehovah ons God om ons te help+ en ons oorloë te voer.”+ En die manskappe het begin steun op die woorde van Hiskiʹa, die koning van Juda.+

9 Hierna het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, terwyl hy by Lagis+ was en sy hele ryksmag saam met hom,+ sy knegte na Jerusalem gestuur, na Hiskiʹa, die koning van Juda, en na al die Judeërs wat in Jerusalem was, om te sê:

10 “Só het Sanʹherib, die koning van Assiʹrië, gesê:+ ‘Waarop vertrou julle terwyl julle onder beleëring rustig in Jerusalem sit?+ 11 Verlei+ Hiskiʹa+ julle nie om julle oor te gee om van honger en dors te sterf nie, deur te sê: “Jehovah ons God sal ons uit die palm van die koning van Assiʹrië verlos”?+ 12 Het Hiskiʹa nie sy hoogtes+ en sy altare+ verwyder en toe vir Juda en vir Jerusalem gesê: “Voor een altaar+ moet julle buig+ en daarop moet julle offerrook laat opgaan”+ nie? 13 Weet julle nie wat ek en my voorvaders aan al die volke van die lande gedoen het nie?+ Kon die gode+ van die nasies van die lande hulle land enigsins uit my hand bevry? 14 Wie onder al die gode van hierdie nasies wat my voorvaders aan vernietiging oorgegee het, kon sy volk uit my hand verlos, sodat julle God julle uit my hand sal kan verlos?+ 15 Laat Hiskiʹa julle dan nou nie bedrieg+ of julle so verlei+ nie, en moenie geloof in hom stel nie, want geen god van enige nasie of koninkryk kon sy volk uit my hand en uit die hand van my voorvaders verlos nie. Hoeveel minder dan sal julle God julle uit my hand verlos!’”+

16 En sy knegte het nog meer teen Jehovah, die ware God,+ en teen sy kneg Hiskiʹa gepraat. 17 Hy het selfs briewe geskryf+ om Jehovah, die God van Israel,+ te smaad en om teen hom te praat deur te sê: “Soos die gode+ van die nasies van die lande wat hulle volk nie uit my hand verlos het nie,+ so sal die God van Hiskiʹa sy volk nie uit my hand verlos nie.” 18 En hulle+ het met ’n harde stem+ in die Jode se taal+ bly roep na die volk van Jerusalem wat op die muur was, om hulle bang te maak+ en te ontstel, sodat hulle die stad kon inneem. 19 En hulle het teen die God van Jerusalem+ gepraat+ net soos teen die gode van die volke van die aarde, die werk van mensehande.+ 20 Maar koning Hiskiʹa+ en die profeet+ Jesaja,+ die seun van Amos,+ het hieroor bly bid+ en tot die hemel om hulp geroep.+

21 En Jehovah het ’n engel+ gestuur en elke dapper, sterk man+ en leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië uitgewis,+ sodat hy met beskaamde aangesig na sy eie land teruggegaan het. Later het hy in die huis van sy god ingegaan, en party van dié wat uit sy eie liggaam voortgekom het, het hom daar met die swaard neergevel.+ 22 So het Jehovah Hiskiʹa en die inwoners van Jerusalem uit die hand van Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ en uit die hand van alle ander gered en hulle aan alle kante rus gegee.+ 23 En baie het gawes+ vir Jehovah in Jerusalem gebring en keurige dinge vir Hiskiʹa, die koning van Juda,+ en hy is daarna in die oë van al die nasies verhef.+

24 In dié dae het Hiskiʹa tot die dood toe siek geword,+ en hy het tot Jehovah begin bid.+ Toe het Hy met hom gepraat,+ en Hy het hom ’n voorteken+ gegee. 25 Maar Hiskiʹa het niks teruggedoen vir die weldaad wat aan hom bewys is nie,+ want sy hart het hoogmoedig geword,+ en daar het verontwaardiging+ teen hom en teen Juda en Jerusalem ontstaan. 26 Maar Hiskiʹa het hom verneder+ in die hoogmoed van sy hart, hy en die inwoners van Jerusalem, en Jehovah se verontwaardiging het nie in die dae van Hiskiʹa+ oor hulle gekom nie.

27 En Hiskiʹa het ’n baie groot hoeveelheid rykdom en heerlikheid gehad;+ en hy het vir hom skatkamers gemaak vir silwer en vir goud+ en vir edelstene+ en vir balsemolie+ en vir skilde+ en vir al die begeerlike voorwerpe;+ 28 en ook opslagplekke+ vir die opbrengs van graan en nuwe wyn+ en olie, en ook stalle+ vir al die verskillende soorte diere en stalle vir die kuddes. 29 En stede het hy vir hom verwerf, en ook groot troppe kleinvee+ en beeste;+ want God het hom baie goed gegee.+ 30 En Hiskiʹa het die boonste bron van die waters+ van Gihon+ toegestop+ en dit reguit weswaarts na die Stad van Dawid+ afgelei, en Hiskiʹa was deurentyd suksesvol in al sy werk.+ 31 En so het die ware God, deur die woordvoerders van die vorste van Babilon+ wat na hom toe gestuur is+ om navraag te doen oor die voorteken+ wat in die land gebeur het, hom verlaat+ om hom op die proef te stel,+ om te wete te kom wat alles in sy hart was.+

32 Wat die res van die aangeleenthede+ van Hiskiʹa en sy dade van liefderyke goedhartigheid+ betref, kyk, dit is opgeteken in die visioen van die profeet Jesaja, die seun van Amos,+ in die Boek+ van die konings van Juda en Israel. 33 Uiteindelik het Hiskiʹa met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom teen die opdraand na die grafte van die seuns van Dawid begrawe;+ en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het aan hom eer bewys by sy dood.+ En sy seun Manasʹse+ het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel