Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 35
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 35:1

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:21
  • +Eks 12:11; Le 23:5; Nu 9:2
  • +Eks 12:21; 1Kor 5:7
  • +Nu 9:3; Jos 5:10; Esr 6:19
  • +De 16:1

2 Kronieke 35:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:32; 2Kr 23:18; 31:2
  • +Kol 4:17
  • +Han 20:2; Heb 10:25; 1Pe 5:12

2 Kronieke 35:3

Kruisverwysings

  • +De 33:10; 2Kr 17:9; 30:22; Ne 8:8
  • +2Kr 8:11
  • +1Kn 6:38; 2Kr 5:7
  • +Nu 4:15; 1Kr 23:26
  • +Nu 16:9; Ps 2:11; 100:2; Tit 1:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/9/1, bl. 18

    2005/12/1, bl. 20

2 Kronieke 35:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:10, 34
  • +1Kr 24:1
  • +1Kr 23:6
  • +2Kr 8:14

2 Kronieke 35:5

Kruisverwysings

  • +Ps 135:2
  • +1Kr 23:11; 24:4
  • +1Kr 24:30

2 Kronieke 35:6

Kruisverwysings

  • +Eks 12:21; 2Kr 30:15
  • +2Kr 29:5; Esr 6:20
  • +Eks 12:42

2 Kronieke 35:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:24
  • +1Kr 29:3

2 Kronieke 35:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1
  • +Spr 11:25; Han 20:35
  • +2Kn 23:4; 2Kr 34:14

2 Kronieke 35:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 35:6
  • +2Kr 30:16
  • +Ps 135:2
  • +1Kr 23:6
  • +Esr 6:18

2 Kronieke 35:11

Kruisverwysings

  • +Eks 12:6
  • +Nu 18:7
  • +Le 1:5; 2Kr 29:22; 30:16; Heb 9:21
  • +Le 1:6; 2Kr 29:34

2 Kronieke 35:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 35:5; 1Kor 14:40
  • +1Kr 23:11; 24:30
  • +Le 3:9, 14
  • +Le 3:5, 11, 16

2 Kronieke 35:13

Kruisverwysings

  • +Eks 12:8
  • +De 16:7
  • +Le 6:28; Nu 6:19
  • +Ro 12:11

2 Kronieke 35:14

Kruisverwysings

  • +2Kr 31:19
  • +Le 3:5
  • +Le 3:3, 14
  • +2Kr 35:11

2 Kronieke 35:15

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:27; 2Kr 5:12; Esr 2:41
  • +1Kr 16:37; 2Kr 29:13; Ps 50:opskrif
  • +1Kr 23:5; 2Kr 29:26
  • +1Kr 25:2
  • +1Kr 16:41
  • +1Kr 16:42; 25:3
  • +1Sa 9:9
  • +1Kr 9:17; 26:12
  • +1Kr 26:13
  • +2Kr 35:11

2 Kronieke 35:16

Kruisverwysings

  • +Le 23:5; Nu 28:16
  • +2Kn 23:21

2 Kronieke 35:17

Kruisverwysings

  • +Eks 12:43; De 16:1
  • +Eks 12:15; Le 23:6; Nu 28:17; De 16:3; 2Kr 30:21; 1Kor 5:8

2 Kronieke 35:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:22
  • +2Kr 30:5, 26

2 Kronieke 35:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:23

2 Kronieke 35:20

Kruisverwysings

  • +Jer 46:2
  • +2Kn 23:29
  • +Jes 10:9
  • +2Kn 22:1
  • +2Kn 23:29; Spr 3:30; 26:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 27

2 Kronieke 35:21

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:19; Spr 27:12

2 Kronieke 35:22

Kruisverwysings

  • +Spr 15:10
  • +1Kn 14:2; 22:30; 2Kr 18:29
  • +2Kn 23:33; Jer 46:2
  • +Rig 1:27; 5:19; 1Kn 4:12; 2Kn 9:27; 23:30; Sag 12:11; Op 16:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 27

2 Kronieke 35:23

Kruisverwysings

  • +2Kn 9:24; 2Kr 18:33
  • +1Kn 22:34

2 Kronieke 35:24

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:30
  • +Ps 146:4; Pr 8:14; 9:10
  • +2Kr 34:28
  • +De 34:8; 1Kn 14:18

2 Kronieke 35:25

Kruisverwysings

  • +Jer 1:1
  • +Klg 4:20
  • +Jer 9:17, 20
  • +Jer 22:20

2 Kronieke 35:26

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:28
  • +2Kr 32:32; Spr 19:22
  • +De 31:24

2 Kronieke 35:27

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:22
  • +2Kr 25:26

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 35:12Kn 23:21
2 Kron. 35:1Eks 12:11; Le 23:5; Nu 9:2
2 Kron. 35:1Eks 12:21; 1Kor 5:7
2 Kron. 35:1Nu 9:3; Jos 5:10; Esr 6:19
2 Kron. 35:1De 16:1
2 Kron. 35:21Kr 23:32; 2Kr 23:18; 31:2
2 Kron. 35:2Kol 4:17
2 Kron. 35:2Han 20:2; Heb 10:25; 1Pe 5:12
2 Kron. 35:3De 33:10; 2Kr 17:9; 30:22; Ne 8:8
2 Kron. 35:32Kr 8:11
2 Kron. 35:31Kn 6:38; 2Kr 5:7
2 Kron. 35:3Nu 4:15; 1Kr 23:26
2 Kron. 35:3Nu 16:9; Ps 2:11; 100:2; Tit 1:1
2 Kron. 35:41Kr 9:10, 34
2 Kron. 35:41Kr 24:1
2 Kron. 35:41Kr 23:6
2 Kron. 35:42Kr 8:14
2 Kron. 35:5Ps 135:2
2 Kron. 35:51Kr 23:11; 24:4
2 Kron. 35:51Kr 24:30
2 Kron. 35:6Eks 12:21; 2Kr 30:15
2 Kron. 35:62Kr 29:5; Esr 6:20
2 Kron. 35:6Eks 12:42
2 Kron. 35:72Kr 30:24
2 Kron. 35:71Kr 29:3
2 Kron. 35:81Kr 28:1
2 Kron. 35:8Spr 11:25; Han 20:35
2 Kron. 35:82Kn 23:4; 2Kr 34:14
2 Kron. 35:102Kr 35:6
2 Kron. 35:102Kr 30:16
2 Kron. 35:10Ps 135:2
2 Kron. 35:101Kr 23:6
2 Kron. 35:10Esr 6:18
2 Kron. 35:11Eks 12:6
2 Kron. 35:11Nu 18:7
2 Kron. 35:11Le 1:5; 2Kr 29:22; 30:16; Heb 9:21
2 Kron. 35:11Le 1:6; 2Kr 29:34
2 Kron. 35:122Kr 35:5; 1Kor 14:40
2 Kron. 35:121Kr 23:11; 24:30
2 Kron. 35:12Le 3:9, 14
2 Kron. 35:12Le 3:5, 11, 16
2 Kron. 35:13Eks 12:8
2 Kron. 35:13De 16:7
2 Kron. 35:13Le 6:28; Nu 6:19
2 Kron. 35:13Ro 12:11
2 Kron. 35:142Kr 31:19
2 Kron. 35:14Le 3:5
2 Kron. 35:14Le 3:3, 14
2 Kron. 35:142Kr 35:11
2 Kron. 35:151Kr 15:27; 2Kr 5:12; Esr 2:41
2 Kron. 35:151Kr 16:37; 2Kr 29:13; Ps 50:opskrif
2 Kron. 35:151Kr 23:5; 2Kr 29:26
2 Kron. 35:151Kr 25:2
2 Kron. 35:151Kr 16:41
2 Kron. 35:151Kr 16:42; 25:3
2 Kron. 35:151Sa 9:9
2 Kron. 35:151Kr 9:17; 26:12
2 Kron. 35:151Kr 26:13
2 Kron. 35:152Kr 35:11
2 Kron. 35:16Le 23:5; Nu 28:16
2 Kron. 35:162Kn 23:21
2 Kron. 35:17Eks 12:43; De 16:1
2 Kron. 35:17Eks 12:15; Le 23:6; Nu 28:17; De 16:3; 2Kr 30:21; 1Kor 5:8
2 Kron. 35:182Kn 23:22
2 Kron. 35:182Kr 30:5, 26
2 Kron. 35:192Kn 23:23
2 Kron. 35:20Jer 46:2
2 Kron. 35:202Kn 23:29
2 Kron. 35:20Jes 10:9
2 Kron. 35:202Kn 22:1
2 Kron. 35:202Kn 23:29; Spr 3:30; 26:17
2 Kron. 35:212Kr 25:19; Spr 27:12
2 Kron. 35:22Spr 15:10
2 Kron. 35:221Kn 14:2; 22:30; 2Kr 18:29
2 Kron. 35:222Kn 23:33; Jer 46:2
2 Kron. 35:22Rig 1:27; 5:19; 1Kn 4:12; 2Kn 9:27; 23:30; Sag 12:11; Op 16:16
2 Kron. 35:232Kn 9:24; 2Kr 18:33
2 Kron. 35:231Kn 22:34
2 Kron. 35:242Kn 23:30
2 Kron. 35:24Ps 146:4; Pr 8:14; 9:10
2 Kron. 35:242Kr 34:28
2 Kron. 35:24De 34:8; 1Kn 14:18
2 Kron. 35:25Jer 1:1
2 Kron. 35:25Klg 4:20
2 Kron. 35:25Jer 9:17, 20
2 Kron. 35:25Jer 22:20
2 Kron. 35:262Kn 23:28
2 Kron. 35:262Kr 32:32; Spr 19:22
2 Kron. 35:26De 31:24
2 Kron. 35:272Kr 26:22
2 Kron. 35:272Kr 25:26
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 35:1-27

2 Kronieke

35 Toe het Josiʹa+ in Jerusalem ’n pasga+ vir Jehovah gehou, en hulle het die pasgaoffer+ op die veertiende+ dag van die eerste+ maand geslag. 2 En hy het die priesters oor die dinge gestel wat onder hulle sorg was+ en hulle in die diens van die huis van Jehovah+ aangemoedig.+ 3 En hy het vir die Leviete, die onderrigters+ van die hele Israel, dié wat vir Jehovah heilig was, gesê: “Sit die heilige+ Ark in die huis+ wat Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, gebou het; dit is nie meer vir julle ’n las op die skouer nie.+ Dien+ nou Jehovah julle God en sy volk Israel. 4 En tref voorbereidings volgens die huis van julle voorvaders+ ooreenkomstig julle afdelings,+ volgens die geskrif+ van Dawid, die koning van Israel, en volgens die geskrif+ van sy seun Salomo. 5 En staan+ in die heiligdom volgens die groepe van die huis van die voorvaders vir julle broers, die kinders van die volk, en laat daar die dele van die vaderhuise+ wees wat tot die Leviete+ behoort. 6 En slag die pasgaoffer+ en heilig+ julle en tref voorbereidings vir julle broers om te handel volgens die woord van Jehovah deur middel van Moses.”+

7 Josiʹa het toe vir die kinders van die volk kleinvee, jong skaapramme en jong bokramme bygedra, alles vir die pasgaoffers vir almal wat hulle daar bevind het, altesaam dertigduisend, en drieduisend beeste.+ Dit was uit die goed van die koning.+ 8 En sy vorste+ het ’n bydrae gegee as ’n vrywillige gawe vir die volk,+ vir die priesters en vir die Leviete. Hilkiʹa+ en Sagariʹa en Jehiʹël het as leiers van die huis van die ware God aan die priesters tweeduisend-seshonderd stuks kleinvee vir die pasgaoffers gegee, en driehonderd beeste. 9 En Konanʹja en sy broers Semaʹja en Netaʹnel, en Hasabʹja en Jeïel en Joʹsabad, die hoofde van die Leviete, het vir die Leviete vyfduisend stuks kleinvee vir pasgaoffers bygedra, en vyfhonderd beeste.

10 En die diens is gereël+ en die priesters het op hulle plekke+ bly staan,+ en die Leviete volgens hulle afdelings,+ ooreenkomstig die koning se gebod.+ 11 En hulle het die pasgaoffer geslag,+ en die priesters+ het die bloed gesprinkel+ wat uit hulle hand ontvang is, terwyl die Leviete die velle+ afgestroop het. 12 Verder het hulle die brandoffers gereedgemaak om dit aan die groepe+ volgens die vaderhuis+ te gee, aan die kinders van die volk, om aan Jehovah ’n offer te bring+ volgens wat in die boek van Moses geskrywe staan;+ en so ook met die beeste. 13 En hulle het die pasgaoffer+ volgens die gebruik oor die vuur gaargemaak;+ en die geheiligde dinge het hulle in kookpotte en in rondeboompotte en in feesbakke gaargemaak,+ waarna hulle dit gou vir al die kinders van die volk gebring het.+ 14 En daarna het hulle dit vir hulleself en vir die priesters+ berei, want die priesters, die seuns van Aäron, was tot in die nag besig om die brandoffers+ en die vetstukke+ te offer, en wat die Leviete betref, hulle het dit vir hulleself en vir die priesters, die seuns van Aäron, berei.+

15 En die sangers,+ die seuns van Asaf,+ was op hulle pos volgens die gebod van Dawid+ en van Asaf+ en van Heman+ en van Jeduʹtun,+ die siener+ van die koning; en die poortwagters+ was by die verskillende poorte.+ Hulle het nie nodig gehad om van hulle diens af weg te gaan nie, want hulle broers, die Leviete, het dit vir hulle berei.+ 16 En die hele diens van Jehovah is op dié dag gereël om die pasga+ te hou en om die brandoffers op die altaar van Jehovah te bring, volgens die gebod van koning Josiʹa.+

17 En die kinders van Israel wat hulle daar bevind het, het die pasga+ op dié tyd gehou, en ook die fees van die ongesuurde koeke, sewe dae lank.+ 18 En daar is in Israel nog nooit so ’n pasga gehou sedert die dae van die profeet Samuel nie,+ en ook het nie een van die ander konings+ van Israel ’n pasga gehou soos wat Josiʹa en die priesters en die Leviete en die hele Juda en Israel wat hulle daar bevind het en die inwoners van Jerusalem, gehou het nie. 19 In die agtiende jaar van Josiʹa se regering is hierdie pasga gehou.+

20 Ná dit alles, toe Josiʹa die huis gereedgemaak het, het Nego,+ die koning van Egipte,+ opgetrek om by Karʹkemis+ aan die Eufraat te veg. Toe het Josiʹa+ uitgetrek, hom tegemoet.+ 21 Daarop het hy boodskappers na hom toe gestuur om te sê: “Wat het ek met jou te doen, o koning van Juda? Ek kom nie vandag teen jou nie, maar my stryd is teen ’n ander huis, en God het gesê dat ek ontsteltenis moet veroorsaak. Laat staan dit om jou eie onthalwe weens God, wat met my is, en laat hy jou nie verdelg nie.”+ 22 En Josiʹa het sy aangesig nie van hom afgewend nie,+ maar hy het hom vermom+ om teen hom te veg en het nie na die woorde van Nego+ uit die mond van God geluister nie. Toe het hy gekom om in die valleivlakte van Megidʹdo+ te veg.

23 En die skutters+ het op koning Josiʹa geskiet, sodat die koning vir sy knegte gesê het: “Tel my af, want ek is baie swaar gewond.”+ 24 Toe het sy knegte hom van die strydwa afgetel en hom in sy tweede strydwa laat ry en hom na Jerusalem gebring.+ En hy het gesterf,+ en hy is in die begraafplaas van sy voorvaders+ begrawe; en die hele Juda en Jerusalem het oor Josiʹa getreur.+ 25 En Jeremia+ het ’n klaaglied oor Josiʹa begin sing;+ en al die sangers en sangeresse+ praat tot vandag toe oor Josiʹa in hulle klaagliedere; en hulle het dit as ’n voorskrif in Israel gestel, en kyk, dit is opgeteken onder die klaagliedere.+

26 Wat die res van die aangeleenthede+ van Josiʹa betref en sy dade van liefderyke goedhartigheid,+ volgens wat in die wet+ van Jehovah geskrywe staan, 27 en sy aangeleenthede, die eerstes en die laastes,+ kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Israel en Juda.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel