Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 7:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:54
  • +1Kn 18:38
  • +Le 9:24; 1Kr 21:26
  • +Eks 40:34; 1Kn 8:11

2 Kronieke 7:2

Kruisverwysings

  • +Eks 40:35

2 Kronieke 7:3

Kruisverwysings

  • +Eks 4:31
  • +Ps 95:6
  • +Ps 31:19; Mt 19:17
  • +Rut 2:20; Jer 31:3; Klg 3:22

2 Kronieke 7:4

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:62

2 Kronieke 7:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:63
  • +Nu 7:10; 2Kr 2:4; Esr 6:16

2 Kronieke 7:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 5:11
  • +1Kr 23:5
  • +1Kr 25:7
  • +1Kn 10:12; Ps 138:8
  • +2Kr 5:13

2 Kronieke 7:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:64
  • +Le 1:3
  • +2Kr 4:1
  • +Le 2:1
  • +Le 4:8

2 Kronieke 7:8

Kruisverwysings

  • +Le 23:34; De 16:13
  • +1Kn 8:65
  • +2Kr 30:13
  • +Nu 34:8; 2Kn 14:25
  • +Nu 34:5; 2Kn 24:7; Jes 27:12

2 Kronieke 7:9

Kruisverwysings

  • +Le 23:36; De 16:8; Ne 8:18

2 Kronieke 7:10

Kruisverwysings

  • +De 12:7; 16:15; Ne 8:10
  • +2Kr 6:41
  • +1Kn 8:66

2 Kronieke 7:11

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:1
  • +Pr 2:4

2 Kronieke 7:12

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:2; 2Kr 1:7
  • +2Kn 20:5; Ps 66:19; Lu 1:13; Han 10:31; 1Pe 3:12
  • +De 12:6; 2Kr 2:6
  • +De 12:5; Ps 78:68

2 Kronieke 7:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 6:26
  • +De 28:38
  • +Le 26:16; Nu 16:46; Ese 14:19

2 Kronieke 7:14

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; De 32:9
  • +Nu 6:27; Jes 43:10; 63:19
  • +Le 26:41; 2Kr 33:12; Jak 4:10
  • +2Kr 6:37
  • +Ho 5:15
  • +De 30:2; Spr 28:13; Jes 55:7
  • +2Kr 30:27
  • +2Kr 6:39; Ps 103:3
  • +Ps 60:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1994/1/22, bl. 19

2 Kronieke 7:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:9
  • +2Kr 6:40

2 Kronieke 7:16

Kruisverwysings

  • +De 12:21
  • +1Kn 8:16
  • +1Kn 9:3
  • +2Kr 6:20

2 Kronieke 7:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:4; Ps 26:3
  • +De 4:40
  • +De 12:1
  • +De 4:5

2 Kronieke 7:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:13
  • +Ps 89:28
  • +1Kn 9:5

2 Kronieke 7:19

Kruisverwysings

  • +Heb 10:38
  • +Le 26:15; Ps 73:27
  • +De 28:15
  • +Jos 23:16
  • +Eks 20:5; 1Kn 9:6

2 Kronieke 7:20

Kruisverwysings

  • +De 4:26; 2Kn 17:20
  • +1Kn 9:7
  • +2Kn 25:9
  • +De 28:37; Jer 24:9
  • +Ps 44:14

2 Kronieke 7:21

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:8; 2Kn 25:9; Jer 7:4
  • +2Kr 29:8; Jer 19:8; Da 9:12
  • +De 29:24; Jer 22:8

2 Kronieke 7:22

Kruisverwysings

  • +Eks 12:51; De 29:25
  • +2Kr 15:2; Ps 73:27
  • +Ps 115:8; Jes 2:8; Jer 2:11; 10:14
  • +1Kn 9:9
  • +De 4:26; 2Kr 36:17; Jer 22:9

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 7:11Kn 8:54
2 Kron. 7:11Kn 18:38
2 Kron. 7:1Le 9:24; 1Kr 21:26
2 Kron. 7:1Eks 40:34; 1Kn 8:11
2 Kron. 7:2Eks 40:35
2 Kron. 7:3Eks 4:31
2 Kron. 7:3Ps 95:6
2 Kron. 7:3Ps 31:19; Mt 19:17
2 Kron. 7:3Rut 2:20; Jer 31:3; Klg 3:22
2 Kron. 7:41Kn 8:62
2 Kron. 7:51Kn 8:63
2 Kron. 7:5Nu 7:10; 2Kr 2:4; Esr 6:16
2 Kron. 7:62Kr 5:11
2 Kron. 7:61Kr 23:5
2 Kron. 7:61Kr 25:7
2 Kron. 7:61Kn 10:12; Ps 138:8
2 Kron. 7:62Kr 5:13
2 Kron. 7:71Kn 8:64
2 Kron. 7:7Le 1:3
2 Kron. 7:72Kr 4:1
2 Kron. 7:7Le 2:1
2 Kron. 7:7Le 4:8
2 Kron. 7:8Le 23:34; De 16:13
2 Kron. 7:81Kn 8:65
2 Kron. 7:82Kr 30:13
2 Kron. 7:8Nu 34:8; 2Kn 14:25
2 Kron. 7:8Nu 34:5; 2Kn 24:7; Jes 27:12
2 Kron. 7:9Le 23:36; De 16:8; Ne 8:18
2 Kron. 7:10De 12:7; 16:15; Ne 8:10
2 Kron. 7:102Kr 6:41
2 Kron. 7:101Kn 8:66
2 Kron. 7:111Kn 9:1
2 Kron. 7:11Pr 2:4
2 Kron. 7:121Kn 9:2; 2Kr 1:7
2 Kron. 7:122Kn 20:5; Ps 66:19; Lu 1:13; Han 10:31; 1Pe 3:12
2 Kron. 7:12De 12:6; 2Kr 2:6
2 Kron. 7:12De 12:5; Ps 78:68
2 Kron. 7:132Kr 6:26
2 Kron. 7:13De 28:38
2 Kron. 7:13Le 26:16; Nu 16:46; Ese 14:19
2 Kron. 7:14Eks 19:5; De 32:9
2 Kron. 7:14Nu 6:27; Jes 43:10; 63:19
2 Kron. 7:14Le 26:41; 2Kr 33:12; Jak 4:10
2 Kron. 7:142Kr 6:37
2 Kron. 7:14Ho 5:15
2 Kron. 7:14De 30:2; Spr 28:13; Jes 55:7
2 Kron. 7:142Kr 30:27
2 Kron. 7:142Kr 6:39; Ps 103:3
2 Kron. 7:14Ps 60:2
2 Kron. 7:152Kr 16:9
2 Kron. 7:152Kr 6:40
2 Kron. 7:16De 12:21
2 Kron. 7:161Kn 8:16
2 Kron. 7:161Kn 9:3
2 Kron. 7:162Kr 6:20
2 Kron. 7:171Kn 9:4; Ps 26:3
2 Kron. 7:17De 4:40
2 Kron. 7:17De 12:1
2 Kron. 7:17De 4:5
2 Kron. 7:182Sa 7:13
2 Kron. 7:18Ps 89:28
2 Kron. 7:181Kn 9:5
2 Kron. 7:19Heb 10:38
2 Kron. 7:19Le 26:15; Ps 73:27
2 Kron. 7:19De 28:15
2 Kron. 7:19Jos 23:16
2 Kron. 7:19Eks 20:5; 1Kn 9:6
2 Kron. 7:20De 4:26; 2Kn 17:20
2 Kron. 7:201Kn 9:7
2 Kron. 7:202Kn 25:9
2 Kron. 7:20De 28:37; Jer 24:9
2 Kron. 7:20Ps 44:14
2 Kron. 7:211Kn 9:8; 2Kn 25:9; Jer 7:4
2 Kron. 7:212Kr 29:8; Jer 19:8; Da 9:12
2 Kron. 7:21De 29:24; Jer 22:8
2 Kron. 7:22Eks 12:51; De 29:25
2 Kron. 7:222Kr 15:2; Ps 73:27
2 Kron. 7:22Ps 115:8; Jes 2:8; Jer 2:11; 10:14
2 Kron. 7:221Kn 9:9
2 Kron. 7:22De 4:26; 2Kr 36:17; Jer 22:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 7:1-22

2 Kronieke

7 En net toe Salomo klaar gebid het,+ het die vuur uit die hemel neergedaal+ en die brandoffer+ en die offerandes verteer, en Jehovah se heerlikheid+ het die huis gevul. 2 En die priesters kon nie in die huis van Jehovah ingaan nie+ omdat Jehovah se heerlikheid die huis van Jehovah gevul het. 3 En al die kinders van Israel was toeskouers toe die vuur neergedaal het en die heerlikheid van Jehovah op die huis was, en hulle het onmiddellik laag gebuig+ met hulle gesig na die aarde op die plaveisel en hulle neergewerp+ en Jehovah gedank, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.”+

4 En die koning en die hele volk het ’n offerande voor Jehovah gebring.+ 5 En koning Salomo het die offerande van twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend skape geoffer.+ So het die koning en die hele volk die huis van die ware God ingewy.+ 6 En die priesters+ het op hulle diensposte gestaan, asook die Leviete+ met die instrumente vir sang+ tot Jehovah, wat koning Dawid+ gemaak het om Jehovah te dank, “want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd”, wanneer Dawid deur hulle hand lof gebring het; en voor hulle het die priesters hard op die trompette geblaas,+ terwyl al die Israeliete gestaan het.

7 Toe het Salomo die middel van die voorhof geheilig+ wat voor die huis van Jehovah was, omdat hy daar die brandoffers+ en die vetstukke van die gemeenskapsoffers gebring het, want die koperaltaar+ wat Salomo gemaak het, kon die brandoffer en die graanoffer+ en die vetstukke+ nie bevat nie. 8 En Salomo het in dié tyd die fees+ sewe dae lank gehou, en die hele Israel saam met hom,+ ’n baie groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte.+ 9 Maar op die agtste dag het hulle ’n plegtige vergadering gehou,+ want hulle het die inwyding van die altaar sewe dae lank gehou en die fees sewe dae lank. 10 En op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het hy die volk weggestuur na hulle huise, vreugdevol+ en vrolik van hart oor die goeie+ wat Jehovah teenoor Dawid en teenoor Salomo en teenoor sy volk Israel gedoen het.+

11 So het Salomo die huis van Jehovah+ en die huis van die koning+ voltooi; en Salomo was suksesvol in alles wat in sy hart gekom het om met betrekking tot die huis van Jehovah en sy eie huis te doen. 12 Jehovah het toe gedurende die nag aan Salomo verskyn+ en vir hom gesê: “Ek het jou gebed gehoor,+ en ek het hierdie plek vir my as ’n huis van offerande+ uitgekies.+ 13 Wanneer ek die hemel toesluit sodat daar geen reën val nie+ en wanneer ek die sprinkane beveel om die land af te eet+ en as ek pes onder my volk stuur,+ 14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+ 15 Nou sal my oë+ oop wees en my ore+ ag gee op gebed in hierdie plek. 16 En nou kies+ en heilig ek hierdie huis sodat my naam+ tot onbepaalde tyd daar kan wees,+ en my oë en my hart sal beslis altyd daar wees.+

17 “En as jy voor my wandel, net soos jou vader Dawid+ gewandel het, ja, deur te handel volgens alles wat ek jou beveel het,+ en jy my voorskrifte+ en my regterlike beslissings+ onderhou, 18 dan sal ek die troon van jou koningskap vestig,+ net soos ek ’n verbond met jou vader Dawid gesluit het+ deur te sê: ‘Daar sal vir jou nie ’n man ontbreek wat oor Israel heers nie.’+ 19 Maar as julle julle afkeer+ en my insettinge+ en my gebooie+ wat ek julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien+ en julle voor hulle neerbuig,+ 20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+ 21 Wat hierdie huis betref wat puinhope geword het,+ elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en beslis sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en met hierdie huis gedoen?’+ 22 En hulle sal moet sê: ‘Omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipteland uitgelei het,+ verlaat het+ en ander gode aangekleef het+ en hulle voor hulle neergebuig en hulle gedien het.+ Daarom het hy al hierdie rampspoed oor hulle gebring.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel