Psalms
EERSTE BOEK
1 Gelukkig+ is die man wat nie in die raad van die goddeloses gewandel het+
En nie op die weg van sondaars gestaan het+
En nie op die sitplek van spotters gesit het nie.+
3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+
Wat sy vrugte op sy tyd gee+
En waarvan die blare nie verwelk nie,+
En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+