Psalms
’n Lied van die opgange.
125 Dié wat op Jehovah vertrou,+
Is soos die berg Sion,+ wat nie kan wankel nie, maar tot onbepaalde tyd bly.+
2 Soos daar berge rondom Jerusalem is,+
So is Jehovah rondom sy volk,+
Van nou af en tot onbepaalde tyd.+