Psalms
137 By die riviere van Babilon+—daar het ons gesit.+
Ook het ons gehuil wanneer ons aan Sion gedink het.+
3 Want daar het dié wat ons gevange gehou het, van ons die woorde van ’n lied gevra,+
En dié wat met ons die spot gedryf het—blydskap:+
“SING vir ons een van die liedere van Sion.”+
6 Laat my tong aan my verhemelte kleef+
As ek aan jou nie dink nie,+
As ek Jerusalem nie verhef
Bo my hoofrede tot blydskap nie.+
7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+
Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+