Psalms
Vir die musiekleier, op snaarinstrumente. ’n Melodie, ’n lied.
67 God sal aan ons guns betoon en ons seën;+
Hy sal sy aangesig oor ons laat skyn+—Sela—
2 Sodat u weg bekend kan wees op die aarde,+
U redding onder al die nasies.+
Video nie beskikbaar nie.
Jammer, die video kon nie laai nie.