Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 17:4

Kruisverwysings

  • +Le 1:3; De 6:1; 12:21
  • +Le 18:29; 20:2

Levitikus 17:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:4; Ese 20:28
  • +De 12:5, 18
  • +Le 3:2; 7:11

Levitikus 17:6

Kruisverwysings

  • +Le 3:8
  • +Le 3:16; 7:31
  • +Le 3:5; 4:31

Levitikus 17:7

Kruisverwysings

  • +De 32:17; Jos 24:14; 2Kr 11:15; 1Kor 10:20
  • +Eks 34:15; Le 20:5; De 31:16; Jer 3:1; Ese 23:8; Jak 4:4

Levitikus 17:8

Kruisverwysings

  • +Le 1:3

Levitikus 17:9

Kruisverwysings

  • +De 12:6, 14
  • +Le 17:4

Levitikus 17:10

Kruisverwysings

  • +Ge 9:4; Le 3:17; 7:26; 19:26; De 12:16; 1Sa 14:33; Han 15:29
  • +Le 20:3; Ps 34:16; Jer 44:11; 1Pe 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 39

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 10-11

    1991/6/15, bl. 9

    “Hele Skrif”, bl. 29

Levitikus 17:11

Kruisverwysings

  • +Ge 9:4; Le 17:14; De 12:23; 1Kr 11:19
  • +Le 8:15; 16:18
  • +Mt 26:28; Mr 14:24; Ro 3:25; 5:9; Ef 1:7; Kol 1:20
  • +Heb 9:22; 13:12; 1Pe 1:2; 1Jo 1:7; Op 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 75

    Die Wagtoring,

    2004/6/15, bl. 15

    1991/6/15, bl. 9

Levitikus 17:12

Kruisverwysings

  • +Eks 12:49
  • +Ge 9:4; De 12:23; 1Kr 11:19; Han 15:20, 29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/6/15, bl. 15

Levitikus 17:13

Kruisverwysings

  • +De 12:16; 15:23
  • +Ese 24:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer ons, bl. 139

    Leer Bybel, bl. 129

    Die Wagtoring,

    2004/6/15, bl. 15

    2000/10/15, bl. 30-31

    1989/3/1, bl. 30-31

Levitikus 17:14

Kruisverwysings

  • +Le 17:11; De 12:23
  • +Le 17:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 39

Levitikus 17:15

Kruisverwysings

  • +Eks 22:31; De 14:21
  • +Le 11:40

Levitikus 17:16

Kruisverwysings

  • +Le 7:18; Nu 19:20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 17:4Le 1:3; De 6:1; 12:21
Lev. 17:4Le 18:29; 20:2
Lev. 17:52Kn 16:4; Ese 20:28
Lev. 17:5De 12:5, 18
Lev. 17:5Le 3:2; 7:11
Lev. 17:6Le 3:8
Lev. 17:6Le 3:16; 7:31
Lev. 17:6Le 3:5; 4:31
Lev. 17:7De 32:17; Jos 24:14; 2Kr 11:15; 1Kor 10:20
Lev. 17:7Eks 34:15; Le 20:5; De 31:16; Jer 3:1; Ese 23:8; Jak 4:4
Lev. 17:8Le 1:3
Lev. 17:9De 12:6, 14
Lev. 17:9Le 17:4
Lev. 17:10Ge 9:4; Le 3:17; 7:26; 19:26; De 12:16; 1Sa 14:33; Han 15:29
Lev. 17:10Le 20:3; Ps 34:16; Jer 44:11; 1Pe 3:12
Lev. 17:11Ge 9:4; Le 17:14; De 12:23; 1Kr 11:19
Lev. 17:11Le 8:15; 16:18
Lev. 17:11Mt 26:28; Mr 14:24; Ro 3:25; 5:9; Ef 1:7; Kol 1:20
Lev. 17:11Heb 9:22; 13:12; 1Pe 1:2; 1Jo 1:7; Op 1:5
Lev. 17:12Eks 12:49
Lev. 17:12Ge 9:4; De 12:23; 1Kr 11:19; Han 15:20, 29
Lev. 17:13De 12:16; 15:23
Lev. 17:13Ese 24:7
Lev. 17:14Le 17:11; De 12:23
Lev. 17:14Le 17:10
Lev. 17:15Eks 22:31; De 14:21
Lev. 17:15Le 11:40
Lev. 17:16Le 7:18; Nu 19:20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 17:1-16

Levitikus

17 En Jehovah het verder met Moses gepraat en gesê: 2 “Praat met Aäron en sy seuns en al die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Dít is die saak wat Jehovah beveel het deur te sê:

3 “‘“Wat enige man van die huis van Israel betref wat ’n bul of ’n jong ram of ’n bok in die kamp slag of wat dit buite die kamp slag 4 en dit nie na die ingang van die tent van samekoms bring+ om dit voor die tabernakel van Jehovah as ’n offer vir Jehovah aan te bied nie, dié man sal bloedskuld toegereken word. Hy het bloed vergiet en dié man moet uitgeroei word onder sy volk uit,+ 5 sodat die kinders van Israel hulle offerandes, wat hulle op die oop veld offer,+ kan bring, en hulle moet dit aan Jehovah bring, na die ingang van die tent van samekoms na die priester toe,+ en hulle moet dit as gemeenskapsoffers aan Jehovah offer.+ 6 En die priester moet die bloed op Jehovah se altaar+ by die ingang van die tent van samekoms sprinkel, en hy moet die vet+ laat rook as ’n rustige geur vir Jehovah.+ 7 En hulle mag nie meer hulle offerandes aan die demone in bokgedaantes offer,+ waarmee hulle onsedelike gemeenskap het nie.+ Dit moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees, in al julle geslagte.”’

8 “En jy moet vir hulle sê: ‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat ’n brandoffer+ of ’n offerande bring 9 en dit nie na die ingang van die tent van samekoms bring om dit aan Jehovah te offer nie,+ dié man moet uit sy volk uitgeroei word.+

10 “‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat enige bloed eet+—teen die siel wat die bloed eet, sal ek beslis my aangesig rig,+ en ek sal hom inderdaad uitroei onder sy volk uit. 11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is. 12 Daarom het ek vir die kinders van Israel gesê: “Geen siel onder julle mag bloed eet nie, en geen inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon,+ mag bloed eet nie.”+

13 “‘Wat enige man van die kinders van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat tydens die jag ’n wilde dier of ’n voël vang wat geëet mag word, hy moet in dié geval die bloed daarvan uitgiet+ en dit met stof bedek.+ 14 Want die siel van elke soort vlees is sy bloed deur die siel wat daarin is. Daarom het ek vir die kinders van Israel gesê: “Julle mag nie die bloed van enige soort vlees eet nie, want die siel van elke soort vlees is sy bloed.+ Elkeen wat dit eet, moet uitgeroei word.”+ 15 Wat enige siel betref wat ’n dier eet wat doodgegaan het of iets wat deur ’n wilde dier verskeur is+—hetsy ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling—hy moet in dié geval sy klere was en in water bad en sal tot die aand toe onrein wees;+ en hy sal rein wees. 16 Maar as hy dit nie was nie en sy vlees nie bad nie, dan moet hy verantwoording doen vir sy oortreding.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel