Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 21:1

Kruisverwysings

  • +Nu 19:14

Levitikus 21:5

Kruisverwysings

  • +De 14:1; Jes 15:2; Ese 44:20
  • +Le 19:27; Jer 48:37
  • +Le 19:28; 1Kn 18:28; Jer 16:6

Levitikus 21:6

Kruisverwysings

  • +Eks 29:44; Le 10:3; Esr 8:28
  • +Le 18:21; 19:12; 22:32
  • +Le 3:11; Mal 1:7
  • +Jes 52:11; 1Pe 1:16

Levitikus 21:7

Kruisverwysings

  • +Le 19:29
  • +De 24:1; Mt 19:8
  • +Ese 44:22

Levitikus 21:8

Kruisverwysings

  • +Eks 28:41; Le 20:8; 1Kor 6:11; Heb 9:13
  • +Le 11:44
  • +Eks 28:36; Le 11:45; 20:7; Jes 43:15

Levitikus 21:9

Kruisverwysings

  • +Ge 38:24; Le 20:14

Levitikus 21:10

Kruisverwysings

  • +Le 8:12; Nu 35:25; Ps 133:2
  • +Eks 28:2; 29:29; Le 16:32
  • +Le 10:6
  • +Ge 37:34

Levitikus 21:11

Kruisverwysings

  • +Nu 6:7; 19:11, 14

Levitikus 21:12

Kruisverwysings

  • +Le 10:7; 21:23
  • +Le 8:12; Lu 4:18; Han 10:38

Levitikus 21:13

Kruisverwysings

  • +Ese 44:22; 2Kor 11:2; Op 14:4

Levitikus 21:15

Kruisverwysings

  • +Esr 9:2
  • +1Te 5:23; 2Te 2:13

Levitikus 21:17

Kruisverwysings

  • +Le 22:21; Ro 12:1; Ef 5:27; Heb 7:26; Op 14:5
  • +Le 3:11; Nu 16:5

Levitikus 21:18

Kruisverwysings

  • +Le 22:23

Levitikus 21:20

Kruisverwysings

  • +Le 22:24; De 23:1

Levitikus 21:21

Kruisverwysings

  • +Le 2:2
  • +Le 22:25

Levitikus 21:22

Kruisverwysings

  • +Le 2:10; 6:16; 24:9; Nu 18:9
  • +Le 22:10; Nu 18:19

Levitikus 21:23

Kruisverwysings

  • +Eks 30:6; Heb 10:20
  • +Eks 38:1
  • +Le 21:17
  • +Eks 25:8; Le 21:12
  • +Eks 28:41

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 21:1Nu 19:14
Lev. 21:5De 14:1; Jes 15:2; Ese 44:20
Lev. 21:5Le 19:27; Jer 48:37
Lev. 21:5Le 19:28; 1Kn 18:28; Jer 16:6
Lev. 21:6Eks 29:44; Le 10:3; Esr 8:28
Lev. 21:6Le 18:21; 19:12; 22:32
Lev. 21:6Le 3:11; Mal 1:7
Lev. 21:6Jes 52:11; 1Pe 1:16
Lev. 21:7Le 19:29
Lev. 21:7De 24:1; Mt 19:8
Lev. 21:7Ese 44:22
Lev. 21:8Eks 28:41; Le 20:8; 1Kor 6:11; Heb 9:13
Lev. 21:8Le 11:44
Lev. 21:8Eks 28:36; Le 11:45; 20:7; Jes 43:15
Lev. 21:9Ge 38:24; Le 20:14
Lev. 21:10Le 8:12; Nu 35:25; Ps 133:2
Lev. 21:10Eks 28:2; 29:29; Le 16:32
Lev. 21:10Le 10:6
Lev. 21:10Ge 37:34
Lev. 21:11Nu 6:7; 19:11, 14
Lev. 21:12Le 10:7; 21:23
Lev. 21:12Le 8:12; Lu 4:18; Han 10:38
Lev. 21:13Ese 44:22; 2Kor 11:2; Op 14:4
Lev. 21:15Esr 9:2
Lev. 21:151Te 5:23; 2Te 2:13
Lev. 21:17Le 22:21; Ro 12:1; Ef 5:27; Heb 7:26; Op 14:5
Lev. 21:17Le 3:11; Nu 16:5
Lev. 21:18Le 22:23
Lev. 21:20Le 22:24; De 23:1
Lev. 21:21Le 2:2
Lev. 21:21Le 22:25
Lev. 21:22Le 2:10; 6:16; 24:9; Nu 18:9
Lev. 21:22Le 22:10; Nu 18:19
Lev. 21:23Eks 30:6; Heb 10:20
Lev. 21:23Eks 38:1
Lev. 21:23Le 21:17
Lev. 21:23Eks 25:8; Le 21:12
Lev. 21:23Eks 28:41
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 21:1-24

Levitikus

21 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Praat met die priesters, Aäron se seuns, en jy moet vir hulle sê: ‘Vir ’n afgestorwe siel mag niemand hom verontreinig onder sy volk nie.+ 2 Maar vir sy bloedverwant wat na aan hom is, vir sy moeder en vir sy vader en vir sy seun en vir sy dogter en vir sy broer 3 en vir sy suster, ’n maagd wat na aan hom is, wat nie aan ’n man behoort nie, vir haar mag hy hom verontreinig. 4 Hy mag hom nie verontreinig vir ’n vrou wat besit word deur ’n eienaar onder sy volk, sodat hy hom ontheilig nie. 5 Hulle mag op hulle kop geen kaalte maak nie,+ en die rand van hulle baard mag hulle nie skeer nie,+ en in hulle vlees mag hulle geen insnyding maak nie.+ 6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+ 7 ’n Prostituut+ of ’n onteerde vrou mag hulle nie neem nie; en ’n vrou wat van haar man geskei is,+ mag hulle nie neem nie,+ want hy is heilig vir sy God. 8 Daarom moet jy hom heilig,+ want hy bied die brood van jou God aan. Hy moet vir jou heilig wees,+ want ek, Jehovah, wat julle heilig, is heilig.+

9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar vader. Sy moet met vuur verbrand word.+

10 “‘En hy wat die hoëpriester onder sy broers is, op wie se kop die salfolie uitgegiet word+ en wie se hand met mag gevul is om die klere te dra,+ hy mag sy kop nie onversorg laat nie,+ en hy mag sy klere nie skeur nie.+ 11 En hy mag by geen dooie siel kom nie.+ Vir sy vader en sy moeder mag hy hom nie verontreinig nie. 12 Ook mag hy uit die heiligdom nie uitgaan nie en die heiligdom van sy God nie ontheilig nie,+ want die toewydingsteken, die salfolie van sy God,+ is op hom. Ek is Jehovah.

13 “‘En hy moet ’n vrou in haar maagdelike staat neem.+ 14 ’n Weduwee of ’n geskeide vrou en een wat onteer is, ’n prostituut—geeneen van hulle mag hy neem nie, maar hy moet ’n maagd uit sy volk as vrou neem. 15 En hy mag nie sy saad onder sy volk ontheilig nie,+ want ek is Jehovah wat hom heilig.’”+

16 En Jehovah het voortgegaan om met Moses te praat en gesê: 17 “Praat met Aäron en sê: ‘Geen man van jou saad, in al hulle geslagte, aan wie daar ’n gebrek is,+ mag nader kom om die brood van sy God aan te bied nie.+ 18 As daar enige man is aan wie daar ’n gebrek is, mag hy nie nader kom nie: ’n man wat blind of kreupel is of ’n gesplete neus het of ’n liggaamsdeel wat te lank is,+ 19 of ’n man wat ’n gebreekte voet of ’n gebreekte hand het, 20 of wat ’n boggelrug het of uitgeteer is of ’n siekte aan sy oë of skurfte of omlope of verbryselde testikels het.+ 21 Geen man van die saad van Aäron, die priester, aan wie ’n gebrek is, mag nader kom om Jehovah se vuuroffers aan te bied nie.+ Daar is ’n gebrek aan hom. Hy mag nie nader kom om die brood van sy God aan te bied nie.+ 22 Hy mag die brood van sy God eet uit die hoogheilige dinge+ en uit die heilige dinge.+ 23 Hy mag egter nie inkom naby die voorhangsel nie,+ en hy mag nie nader kom na die altaar nie,+ want daar is ’n gebrek aan hom;+ en hy mag nie my heiligdom ontheilig nie,+ want ek is Jehovah wat hulle heilig.’”+

24 So het Moses met Aäron en sy seuns en al die kinders van Israel gepraat.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel