Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 22:2

Kruisverwysings

  • +Le 21:6; Ps 83:18; 135:13
  • +Eks 28:38; Nu 18:32; De 15:19

Levitikus 22:3

Kruisverwysings

  • +Le 7:20

Levitikus 22:4

Kruisverwysings

  • +Le 13:2
  • +Le 15:2
  • +Le 14:2; 15:13
  • +Le 21:1; Nu 19:11, 22
  • +Le 15:16

Levitikus 22:5

Kruisverwysings

  • +Le 11:24, 43
  • +Le 15:7, 19

Levitikus 22:6

Kruisverwysings

  • +Nu 19:7; 1Kor 6:11; Heb 10:22

Levitikus 22:7

Kruisverwysings

  • +Le 21:22; Nu 18:11

Levitikus 22:8

Kruisverwysings

  • +Eks 22:31; Le 17:15; De 14:21

Levitikus 22:9

Kruisverwysings

  • +Eks 28:43; Le 10:2

Levitikus 22:10

Kruisverwysings

  • +Eks 29:33; Mt 12:4

Levitikus 22:11

Kruisverwysings

  • +Nu 18:11

Levitikus 22:13

Kruisverwysings

  • +Ge 38:11
  • +Le 10:14; Nu 18:19

Levitikus 22:14

Kruisverwysings

  • +Le 5:15
  • +Le 5:16; 27:13

Levitikus 22:15

Kruisverwysings

  • +Nu 18:32; Ese 22:26

Levitikus 22:18

Kruisverwysings

  • +Nu 15:14, 16
  • +Le 7:16; 23:38; Nu 15:3; Ps 22:25; 56:12
  • +De 12:6

Levitikus 22:19

Kruisverwysings

  • +Le 7:18; 23:11
  • +Le 1:3; 22:22

Levitikus 22:20

Kruisverwysings

  • +De 15:21; 17:1; Mal 1:8; Heb 9:14; 1Pe 1:19

Levitikus 22:21

Kruisverwysings

  • +Le 3:1
  • +Nu 15:8; De 23:21; Ps 50:14; 61:8; Pr 5:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/2, bl. 3

Levitikus 22:22

Kruisverwysings

  • +De 15:21; Mal 1:8
  • +Le 3:3, 14

Levitikus 22:23

Kruisverwysings

  • +Le 21:18

Levitikus 22:24

Kruisverwysings

  • +Le 21:20; De 23:1

Levitikus 22:25

Kruisverwysings

  • +Le 21:21
  • +Le 7:18; 19:7

Levitikus 22:27

Kruisverwysings

  • +Eks 22:30

Levitikus 22:28

Kruisverwysings

  • +Eks 23:19; De 22:6; Spr 12:10

Levitikus 22:29

Kruisverwysings

  • +Le 7:12; Ps 107:22; 116:17; Am 4:5

Levitikus 22:30

Kruisverwysings

  • +Le 7:15
  • +Eks 12:10

Levitikus 22:31

Kruisverwysings

  • +Le 19:37; Nu 15:40; De 4:40

Levitikus 22:32

Kruisverwysings

  • +Le 18:21; 19:12; Am 2:7
  • +Le 10:3; Jes 29:23; Lu 11:2
  • +Eks 19:5; Le 20:8; 21:8; Joh 17:17

Levitikus 22:33

Kruisverwysings

  • +Eks 6:7; Le 11:45; Nu 15:41

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 22:2Le 21:6; Ps 83:18; 135:13
Lev. 22:2Eks 28:38; Nu 18:32; De 15:19
Lev. 22:3Le 7:20
Lev. 22:4Le 13:2
Lev. 22:4Le 15:2
Lev. 22:4Le 14:2; 15:13
Lev. 22:4Le 21:1; Nu 19:11, 22
Lev. 22:4Le 15:16
Lev. 22:5Le 11:24, 43
Lev. 22:5Le 15:7, 19
Lev. 22:6Nu 19:7; 1Kor 6:11; Heb 10:22
Lev. 22:7Le 21:22; Nu 18:11
Lev. 22:8Eks 22:31; Le 17:15; De 14:21
Lev. 22:9Eks 28:43; Le 10:2
Lev. 22:10Eks 29:33; Mt 12:4
Lev. 22:11Nu 18:11
Lev. 22:13Ge 38:11
Lev. 22:13Le 10:14; Nu 18:19
Lev. 22:14Le 5:15
Lev. 22:14Le 5:16; 27:13
Lev. 22:15Nu 18:32; Ese 22:26
Lev. 22:18Nu 15:14, 16
Lev. 22:18Le 7:16; 23:38; Nu 15:3; Ps 22:25; 56:12
Lev. 22:18De 12:6
Lev. 22:19Le 7:18; 23:11
Lev. 22:19Le 1:3; 22:22
Lev. 22:20De 15:21; 17:1; Mal 1:8; Heb 9:14; 1Pe 1:19
Lev. 22:21Le 3:1
Lev. 22:21Nu 15:8; De 23:21; Ps 50:14; 61:8; Pr 5:4
Lev. 22:22De 15:21; Mal 1:8
Lev. 22:22Le 3:3, 14
Lev. 22:23Le 21:18
Lev. 22:24Le 21:20; De 23:1
Lev. 22:25Le 7:18; 19:7
Lev. 22:25Le 21:21
Lev. 22:27Eks 22:30
Lev. 22:28Eks 23:19; De 22:6; Spr 12:10
Lev. 22:29Le 7:12; Ps 107:22; 116:17; Am 4:5
Lev. 22:30Le 7:15
Lev. 22:30Eks 12:10
Lev. 22:31Le 19:37; Nu 15:40; De 4:40
Lev. 22:32Le 18:21; 19:12; Am 2:7
Lev. 22:32Le 10:3; Jes 29:23; Lu 11:2
Lev. 22:32Eks 19:5; Le 20:8; 21:8; Joh 17:17
Lev. 22:33Eks 6:7; Le 11:45; Nu 15:41
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 22:1-33

Levitikus

22 En Jehovah het verder met Moses gepraat en gesê: 2 “Praat met Aäron en sy seuns, sodat hulle hulle afgesonderd hou van die heilige dinge van die kinders van Israel en nie my heilige naam+ ontheilig in verband met die dinge wat hulle vir my heilig nie.+ Ek is Jehovah. 3 Sê vir hulle: ‘Enige man uit julle hele nageslag, in al julle geslagte, wat naby die heilige dinge kom, wat die kinders van Israel aan Jehovah sal heilig, terwyl sy onreinheid op hom is,+ dié siel moet voor my uitgeroei word. Ek is Jehovah. 4 Geen man van Aäron se nageslag mag, terwyl hy melaats is+ of ’n lopende afskeiding het,+ van die heilige dinge eet totdat hy rein word nie,+ en ook nie hy wat aan iemand raak wat deur ’n afgestorwe siel onrein is+ of ’n man van wie ’n saadstorting uitgaan nie,+ 5 of ’n man wat aan enige kruipende diertjie raak wat vir hom onrein is+ of aan ’n mens raak wat vir hom onrein is met betrekking tot enige onreinheid van hom nie.+ 6 Die siel wat aan so iets raak, sal tot die aand toe onrein wees en mag niks van die heilige dinge eet nie, maar hy moet sy vlees in water bad.+ 7 Wanneer die son ondergegaan het, dan sal hy rein wees, en daarna mag hy van die heilige dinge eet, want dit is sy brood.+ 8 Ook mag hy geen dier eet wat doodgegaan het of enigiets wat deur wilde diere verskeur is, sodat hy daardeur onrein word nie.+ Ek is Jehovah.

9 “‘En hulle moet hulle verpligting teenoor my nakom, sodat hulle nie as gevolg daarvan sonde dra en daarvoor moet sterf+ omdat hulle dit ontheilig het nie. Ek is Jehovah wat hulle heilig.

10 “‘En hoegenaamd geen vreemdeling mag iets heiligs eet nie.+ Geen bywoner by ’n priester of loonarbeider mag iets heiligs eet nie. 11 Maar as ’n priester ’n siel koop, as iets wat hy met sy geld koop, mag dié as sodanig ook daarvan eet. Wat slawe betref wat in sy huis gebore is, hulle mag as sodanig ook van sy brood eet.+ 12 En as die dogter van ’n priester ’n man s’n word wat ’n vreemdeling is, mag sy as sodanig nie van die bydrae van die heilige dinge eet nie. 13 Maar as die dogter van ’n priester ’n weduwee of ’n geskeide vrou word terwyl sy geen nageslag het nie, en sy na haar vader se huis moet terugkeer soos in haar jeug,+ mag sy van haar vader se brood eet;+ maar hoegenaamd geen vreemdeling mag daarvan eet nie.

14 “‘En as iemand onopsetlik iets heiligs eet,+ dan moet hy ’n vyfde+ daarvan byvoeg en wat heilig is, vir die priester gee. 15 So moet hulle die heilige dinge van die kinders van Israel, wat hulle vir Jehovah bydra, nie ontheilig+ 16 en veroorsaak dat hulle die straf vir skuld dra omdat hulle hulle heilige dinge eet nie; want ek is Jehovah wat hulle heilig.’”

17 En Jehovah het voortgegaan om met Moses te praat en gesê: 18 “Praat met Aäron en sy seuns en al die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Wat enige man van die huis van Israel of ’n inwonende vreemdeling in Israel betref wat sy offer aanbied,+ ooreenkomstig enige van hulle geloftes+ of enige van hulle vrywillige gawes,+ wat hulle vir Jehovah as ’n brandoffer aanbied, 19 dit moet, om goedkeuring vir julle te verkry,+ ’n manlike dier sonder gebrek+ wees uit die beeste, uit die jong ramme of uit die bokke. 20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.

21 “‘En as ’n man ’n gemeenskapsoffer+ vir Jehovah aanbied om ’n gelofte te betaal+ of as ’n vrywillige gawe, moet dit, om goedkeuring te verkry, een sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee wees. Hoegenaamd geen gebrek moet daaraan wees nie. 22 Wat blind is of iets het wat gebreek is of wat ’n sny of vrat of skurfte of omloop het,+ nie een hiervan mag julle vir Jehovah aanbied nie, en julle mag daarvan geen vuuroffer+ vir Jehovah op die altaar lê nie. 23 Wat ’n bul of ’n skaap betref met ’n liggaamsdeel wat te lank of te kort is,+ jy mag dit as ’n vrywillige gawe berei; maar as ’n gelofte sal dit nie met goedkeuring aangeneem word nie. 24 Maar een waarvan die testikels+ gedruk of verbrysel of uitgeruk of afgesny is, mag julle vir Jehovah nie offer nie, en in julle land mag julle hulle nie aanbied nie. 25 En uit die hand van ’n uitlander mag julle nie een van hierdie diere as die brood van julle God aanbied nie, want hulle verdorwenheid is in hulle. Daar is ’n gebrek+ aan hulle. Hulle sal nie met goedkeuring van julle aangeneem word nie.’”+

26 En Jehovah het verder met Moses gepraat en gesê: 27 “As ’n bul of ’n jong ram of ’n bok gebore word, dan moet dit sewe dae onder sy moeder bly,+ maar van die agtste dag af en daarna sal dit met goedkeuring aangeneem word as ’n offer, ’n vuuroffer aan Jehovah. 28 ’n Bul en ’n skaap mag julle nie saam met sy kleintjie op een dag slag nie.+

29 “En as julle ’n dankoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om vir julle goedkeuring te verkry. 30 Op dieselfde dag moet dit geëet word.+ Julle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie.+ Ek is Jehovah.

31 “En julle moet my gebooie onderhou en dit uitvoer.+ Ek is Jehovah. 32 En julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die kinders van Israel geheilig word.+ Ek is Jehovah wat julle heilig,+ 33 die Een wat julle uit Egipteland uitlei om my aan julle as God te bewys.+ Ek is Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel