Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 25:2

Kruisverwysings

  • +Ge 15:16; De 32:8; Ps 24:1
  • +Le 26:34; 2Kr 36:21

Levitikus 25:3

Kruisverwysings

  • +Eks 23:10

Levitikus 25:4

Kruisverwysings

  • +Eks 23:11; Le 26:34

Levitikus 25:9

Kruisverwysings

  • +Le 23:27
  • +Nu 10:2, 10
  • +Le 16:30; 23:28

Levitikus 25:10

Kruisverwysings

  • +Ps 146:7; Jes 61:1; 63:4; Jer 34:8; Lu 4:18; Ro 8:21
  • +Le 27:17, 24
  • +Le 25:13; Nu 36:4; De 15:1

Levitikus 25:11

Kruisverwysings

  • +Mt 12:8, 12; Ro 8:21
  • +Le 25:5

Levitikus 25:12

Kruisverwysings

  • +Eks 23:11; Le 25:6

Levitikus 25:13

Kruisverwysings

  • +Le 25:30; 27:24

Levitikus 25:14

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:3; Spr 14:31; Am 5:11; Mi 2:2; 1Kor 6:8

Levitikus 25:15

Kruisverwysings

  • +Le 27:18

Levitikus 25:16

Kruisverwysings

  • +Le 27:23

Levitikus 25:17

Kruisverwysings

  • +Le 19:13; Spr 22:22; Jer 7:6
  • +Ge 20:11; 22:12; Le 25:43; 1Sa 12:24; Ne 5:9; Spr 1:7; 8:13; Han 9:31
  • +Jes 33:22

Levitikus 25:18

Kruisverwysings

  • +De 12:10; Ps 4:8; Spr 1:33

Levitikus 25:19

Kruisverwysings

  • +Le 26:5; Ps 67:6; Ese 34:27; Jl 2:24
  • +Ese 34:25

Levitikus 25:20

Kruisverwysings

  • +Le 25:5; Mt 6:25

Levitikus 25:21

Kruisverwysings

  • +Ge 26:12; De 28:8; Mal 3:10

Levitikus 25:23

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:3; Ese 48:14
  • +2Kr 7:20; Ps 24:1; 85:1; Jl 2:18
  • +1Kr 29:15; Ps 39:12; 1Pe 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/11/15, bl. 17

Levitikus 25:24

Kruisverwysings

  • +Le 25:51

Levitikus 25:25

Kruisverwysings

  • +Rut 2:20; 4:4, 6; Jer 32:7

Levitikus 25:27

Kruisverwysings

  • +Le 25:50

Levitikus 25:28

Kruisverwysings

  • +Le 25:10, 13; 27:24
  • +Le 25:10

Levitikus 25:29

Kruisverwysings

  • +Le 25:25, 51

Levitikus 25:31

Kruisverwysings

  • +Le 25:48
  • +Le 25:10

Levitikus 25:32

Kruisverwysings

  • +Nu 35:2, 8; Jos 21:2
  • +Jer 32:8

Levitikus 25:33

Kruisverwysings

  • +Le 25:28
  • +Nu 18:20; 35:4; De 18:1

Levitikus 25:34

Kruisverwysings

  • +Nu 35:7; Jos 14:4; 21:2

Levitikus 25:35

Kruisverwysings

  • +Le 25:25; De 15:7; Ps 41:1; Spr 14:20; 17:5; 19:17; Mr 14:7
  • +Ps 37:26; 112:5; Spr 3:27; 14:31; Lu 6:35; Han 11:29; 1Ti 6:18; 1Jo 3:17
  • +Eks 22:21; 23:9; Le 19:34; De 10:18

Levitikus 25:36

Kruisverwysings

  • +Eks 22:25; De 23:19; Ne 5:7; Ps 15:5; Spr 28:8; Ese 18:13
  • +Ps 89:7; Spr 8:13; Heb 12:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 24

Levitikus 25:37

Kruisverwysings

  • +De 23:20; Ne 5:10; Lu 6:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 24

Levitikus 25:38

Kruisverwysings

  • +Eks 20:2; 1Kn 8:51
  • +Eks 6:7; Nu 15:41

Levitikus 25:39

Kruisverwysings

  • +Eks 21:2; De 15:12; 2Kn 4:1; Ne 5:5
  • +Eks 1:14

Levitikus 25:40

Kruisverwysings

  • +Le 25:53; 1Kn 9:22

Levitikus 25:41

Kruisverwysings

  • +Eks 21:3; Le 25:10

Levitikus 25:42

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; Le 25:55

Levitikus 25:43

Kruisverwysings

  • +Eks 1:13; 3:7; Jes 47:6; Ef 6:9; Kol 4:1
  • +Eks 1:17; Le 25:17; Pr 12:13

Levitikus 25:45

Kruisverwysings

  • +Eks 12:38; Jos 9:21

Levitikus 25:46

Kruisverwysings

  • +Jes 14:2
  • +Le 25:39, 43

Levitikus 25:48

Kruisverwysings

  • +Ne 5:5
  • +Le 25:25
  • +Ne 5:8

Levitikus 25:49

Kruisverwysings

  • +Rut 2:20
  • +Le 25:26; 1Kor 7:21

Levitikus 25:50

Kruisverwysings

  • +Le 25:10, 16
  • +Le 25:27
  • +De 15:18; Jes 16:14; 21:16

Levitikus 25:52

Kruisverwysings

  • +Le 25:16; 27:18

Levitikus 25:53

Kruisverwysings

  • +Le 25:40
  • +Le 25:43; Kol 4:1

Levitikus 25:54

Kruisverwysings

  • +Eks 21:3; Le 25:40

Levitikus 25:55

Kruisverwysings

  • +Le 25:42
  • +Eks 13:3; 20:2; Lu 1:74
  • +De 1:21; Jos 1:9

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 25:2Ge 15:16; De 32:8; Ps 24:1
Lev. 25:2Le 26:34; 2Kr 36:21
Lev. 25:3Eks 23:10
Lev. 25:4Eks 23:11; Le 26:34
Lev. 25:9Le 23:27
Lev. 25:9Nu 10:2, 10
Lev. 25:9Le 16:30; 23:28
Lev. 25:10Ps 146:7; Jes 61:1; 63:4; Jer 34:8; Lu 4:18; Ro 8:21
Lev. 25:10Le 27:17, 24
Lev. 25:10Le 25:13; Nu 36:4; De 15:1
Lev. 25:11Mt 12:8, 12; Ro 8:21
Lev. 25:11Le 25:5
Lev. 25:12Eks 23:11; Le 25:6
Lev. 25:13Le 25:30; 27:24
Lev. 25:141Sa 12:3; Spr 14:31; Am 5:11; Mi 2:2; 1Kor 6:8
Lev. 25:15Le 27:18
Lev. 25:16Le 27:23
Lev. 25:17Le 19:13; Spr 22:22; Jer 7:6
Lev. 25:17Ge 20:11; 22:12; Le 25:43; 1Sa 12:24; Ne 5:9; Spr 1:7; 8:13; Han 9:31
Lev. 25:17Jes 33:22
Lev. 25:18De 12:10; Ps 4:8; Spr 1:33
Lev. 25:19Le 26:5; Ps 67:6; Ese 34:27; Jl 2:24
Lev. 25:19Ese 34:25
Lev. 25:20Le 25:5; Mt 6:25
Lev. 25:21Ge 26:12; De 28:8; Mal 3:10
Lev. 25:231Kn 21:3; Ese 48:14
Lev. 25:232Kr 7:20; Ps 24:1; 85:1; Jl 2:18
Lev. 25:231Kr 29:15; Ps 39:12; 1Pe 2:11
Lev. 25:24Le 25:51
Lev. 25:25Rut 2:20; 4:4, 6; Jer 32:7
Lev. 25:27Le 25:50
Lev. 25:28Le 25:10, 13; 27:24
Lev. 25:28Le 25:10
Lev. 25:29Le 25:25, 51
Lev. 25:31Le 25:48
Lev. 25:31Le 25:10
Lev. 25:32Nu 35:2, 8; Jos 21:2
Lev. 25:32Jer 32:8
Lev. 25:33Le 25:28
Lev. 25:33Nu 18:20; 35:4; De 18:1
Lev. 25:34Nu 35:7; Jos 14:4; 21:2
Lev. 25:35Le 25:25; De 15:7; Ps 41:1; Spr 14:20; 17:5; 19:17; Mr 14:7
Lev. 25:35Ps 37:26; 112:5; Spr 3:27; 14:31; Lu 6:35; Han 11:29; 1Ti 6:18; 1Jo 3:17
Lev. 25:35Eks 22:21; 23:9; Le 19:34; De 10:18
Lev. 25:36Eks 22:25; De 23:19; Ne 5:7; Ps 15:5; Spr 28:8; Ese 18:13
Lev. 25:36Ps 89:7; Spr 8:13; Heb 12:28
Lev. 25:37De 23:20; Ne 5:10; Lu 6:35
Lev. 25:38Eks 20:2; 1Kn 8:51
Lev. 25:38Eks 6:7; Nu 15:41
Lev. 25:39Eks 21:2; De 15:12; 2Kn 4:1; Ne 5:5
Lev. 25:39Eks 1:14
Lev. 25:40Le 25:53; 1Kn 9:22
Lev. 25:41Eks 21:3; Le 25:10
Lev. 25:42Eks 19:5; Le 25:55
Lev. 25:43Eks 1:13; 3:7; Jes 47:6; Ef 6:9; Kol 4:1
Lev. 25:43Eks 1:17; Le 25:17; Pr 12:13
Lev. 25:45Eks 12:38; Jos 9:21
Lev. 25:46Jes 14:2
Lev. 25:46Le 25:39, 43
Lev. 25:48Ne 5:5
Lev. 25:48Le 25:25
Lev. 25:48Ne 5:8
Lev. 25:49Rut 2:20
Lev. 25:49Le 25:26; 1Kor 7:21
Lev. 25:50Le 25:10, 16
Lev. 25:50Le 25:27
Lev. 25:50De 15:18; Jes 16:14; 21:16
Lev. 25:52Le 25:16; 27:18
Lev. 25:53Le 25:40
Lev. 25:53Le 25:43; Kol 4:1
Lev. 25:54Eks 21:3; Le 25:40
Lev. 25:55Le 25:42
Lev. 25:55Eks 13:3; 20:2; Lu 1:74
Lev. 25:55De 1:21; Jos 1:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 25:1-55

Levitikus

25 En Jehovah het verder met Moses op die berg Siʹnai gepraat en gesê: 2 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Wanneer julle uiteindelik in die land kom wat ek aan julle gee,+ dan moet die land ’n sabbat hou vir Jehovah.+ 3 Ses jaar moet jy jou land besaai en ses jaar moet jy jou wingerd snoei, en jy moet die land se opbrengs insamel.+ 4 Maar in die sewende jaar moet daar ’n sabbat van volkome rus vir die land wees,+ ’n sabbat vir Jehovah. Jou land mag jy nie besaai nie en jou wingerd mag jy nie snoei nie. 5 Wat van jou oes opslaan van korrels wat geval het, mag jy nie afoes nie, en die druiwe van jou ongesnoeide wingerdstok mag jy nie insamel nie. Daar moet ’n jaar van volkome rus vir die land wees. 6 En die sabbatopbrengs van die land sal vir julle as voedsel dien, vir jou en jou slaaf en jou slavin en jou loonarbeider en die bywoner by jou, dié wat as vreemdelinge by jou woon, 7 en vir jou mak dier en vir die wilde dier wat in jou land is. Die hele opbrengs daarvan sal as voedsel dien.

8 “‘En jy moet vir jou sewe sabbatsjare tel, sewe maal sewe jaar, en die dae van die sewe sabbatsjare moet vir jou nege-en-veertig jaar wees. 9 En in die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet jy die horing wat ’n harde klank het, laat blaas;+ op die versoendag+ moet julle in julle hele land die horing laat blaas. 10 En julle moet die vyftigste jaar heilig en vrylating in die land uitroep vir al sy inwoners.+ Dit moet vir julle ’n Jubeljaar+ word, en elkeen van julle moet na sy besitting terugkeer en elkeen van julle moet na sy familie terugkeer.+ 11 ’n Jubeljaar moet daardie vyftigste jaar vir julle word.+ Julle mag nie saad saai nie, en ook nie oes wat in die land opslaan van korrels wat geval het nie, en ook nie die druiwe van sy ongesnoeide wingerdstokke insamel nie.+ 12 Want dit is ’n Jubeljaar. Dit moet vir julle iets heiligs word. Van die land af mag julle eet wat die land voortbring.+

13 “‘In hierdie Jubeljaar moet elkeen van julle na sy besitting terugkeer.+ 14 En as jy handelsware aan jou metgesel verkoop of uit jou metgesel se hand koop, moet julle mekaar nie veronreg nie.+ 15 Volgens die getal jare ná die Jubeljaar moet jy van jou metgesel koop; volgens die getal oesjare moet hy aan jou verkoop.+ 16 Na gelang van die groot aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan vermeerder,+ en na gelang van die geringe aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan verminder, want hy verkoop aan jou die aantal oeste. 17 En niemand van julle mag sy metgesel veronreg nie,+ en jy moet jou God vrees,+ want ek is Jehovah julle God.+ 18 En julle moet my insettinge nakom en julle moet my regterlike beslissings onderhou en julle moet dit uitvoer. Dan sal julle beslis in veiligheid in die land woon.+ 19 En die land sal inderdaad sy vrug gee,+ en julle sal beslis tot versadiging toe eet en in veiligheid daarin woon.+

20 “‘Maar as julle sê: “Wat gaan ons in die sewende jaar eet, aangesien ons nie mag saad saai of ons oes mag insamel nie?”+ 21 dan sal ek beslis in die sesde jaar my seën vir julle gebied, en dit sal sy oes vir drie jaar oplewer.+ 22 En in die agtste jaar moet julle saad saai en van die ou oes eet tot die negende jaar toe. Totdat die oes hiervan inkom, moet julle die oue eet.

23 “‘Die grond moet dus nie vir altyd verkoop word nie,+ want die land is myne.+ Want julle is inwonende vreemdelinge en bywoners vanuit my standpunt.+ 24 En in die hele land van julle besitting moet julle aan die grond die terugkoopreg toestaan.+

25 “‘As jou broer verarm en ’n deel van sy besitting moet verkoop, dan moet ’n terugkoper wat na aan hom verwant is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+ 26 En as iemand geen terugkoper het nie en sy hand wins maak en hy genoeg vind om dit terug te koop, 27 dan moet hy die jare bereken vandat hy dit verkoop het en die geld wat oorbly, teruggee aan die man aan wie hy verkoop het, en hy moet na sy besitting terugkeer.+

28 “‘Maar as sy hand nie genoeg vind om aan hom terug te gee nie, dan moet wat hy verkoop het, in die hand van die koper bly tot die Jubeljaar toe;+ en in die Jubeljaar moet dit uitgaan, en hy moet na sy besitting terugkeer.+

29 “‘En as ’n man ’n woonhuis in ’n ommuurde stad verkoop, dan moet sy terugkoopreg geld totdat die jaar van die tyd af dat hy dit verkoop het, tot ’n einde kom; sy terugkoopreg+ moet ’n hele jaar geld. 30 Maar as dit nie teruggekoop word voordat die volle jaar vir hom verstryk het nie, dan moet die huis wat in die ommuurde stad is, vir altyd die eiendom van die koper daarvan bly in sy geslagte. Dit moenie in die Jubeljaar uitgaan nie. 31 Maar die huise van nedersettings wat geen muur rondom hulle het nie, moet as deel van die veld van die land gereken word. Daarvoor moet die terugkoopreg+ bly geld, en in die Jubeljaar+ moet dit uitgaan.

32 “‘Wat die stede van die Leviete met die huise van die stede van hulle besitting betref,+ die terugkoopreg moet tot onbepaalde tyd vir die Leviete geld.+ 33 En wanneer eiendom van die Leviete nie teruggekoop word nie, dan moet die huis wat in die stad van sy besitting verkoop is, in die Jubeljaar uitgaan;+ want die huise van die stede van die Leviete is hulle besitting onder die kinders van Israel.+ 34 Ook mag die weiveld+ van hulle stede nie verkoop word nie, want dit is vir hulle ’n besitting tot onbepaalde tyd.

35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly. 36 Moenie rente en woekerwins van hom neem nie,+ maar jy moet jou God vrees;+ en jou broer moet by jou aan die lewe bly. 37 Jy mag nie vir hom jou geld teen rente gee nie,+ en jy mag nie jou voedsel teen woekerwins gee nie. 38 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het om julle die land Kanaän te gee,+ om te bewys dat ek julle God is.+

39 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy hom aan jou moet verkoop,+ mag jy hom nie as ’n werker in slawediens gebruik nie.+ 40 Hy moet by jou wees soos ’n loonarbeider,+ soos ’n bywoner. Tot die Jubeljaar toe moet hy by jou dien. 41 En hy moet van jou af uitgaan, hy en sy kinders saam met hom, en hy moet na sy familie terugkeer, en hy moet na die besitting van sy voorvaders terugkeer.+ 42 Want hulle is my slawe wat ek uit Egipteland uitgelei het.+ Hulle mag hulleself nie verkoop soos ’n slaaf verkoop word nie. 43 Jy mag hom nie met tirannie vertrap nie,+ en jy moet jou God vrees.+ 44 Wat jou slaaf en jou slavin betref wat joune word van die nasies wat rondom julle is, van hulle mag julle ’n slaaf en ’n slavin koop. 45 En ook van die kinders van die bywoners wat as vreemdelinge by julle woon,+ van hulle mag julle koop en van hulle families wat by julle is, wat vir hulle in julle land gebore is; en hulle moet julle besitting word. 46 En julle moet hulle as ’n erfenis aan julle kinders ná julle oordra, as ’n erfbesitting tot onbepaalde tyd.+ Julle mag hulle as werkers gebruik, maar julle broers, die kinders van Israel, mag jy nie, die een die ander, met tirannie vertrap nie.+

47 “‘Maar as die hand van die inwonende vreemdeling of die bywoner by jou ryk word en jou broer langs hom verarm het en hy hom aan die inwonende vreemdeling of die bywoner by jou moet verkoop, of aan ’n familielid van die inwonende vreemdeling, 48 sal die terugkoopreg in sy geval, nadat hy hom verkoop het,+ bly geld.+ Een van sy broers kan hom terugkoop.+ 49 Of sy oom of die seun van sy oom kan hom terugkoop, of enige bloedverwant van sy vlees,+ een van sy familie, kan hom terugkoop.

“‘Of as sy hand ryk geword het, dan moet hy homself terugkoop.+ 50 En hy moet met sy koper bereken van die jaar af dat hy hom aan hom verkoop het tot die Jubeljaar+ toe, en die geld waarvoor hy hom verkoop het, moet met die aantal jare ooreenkom.+ Soos die werksdae van ’n loonarbeider bereken word, moet hy by hom bly.+ 51 As daar nog baie jare is, moet hy na gelang daarvan sy terugkoopprys betaal uit die geld waarvoor hy gekoop is. 52 Maar as daar net ’n paar jaar tot die Jubeljaar+ toe oor is, dan moet hy vir homself ’n berekening maak. Na gelang van sy jare moet hy sy terugkoopprys betaal. 53 Hy moet van jaar tot jaar soos ’n loonarbeider+ by hom bly. Hy mag hom nie met tirannie voor jou oë vertrap nie.+ 54 Maar as hy homself nie op hierdie voorwaardes kan terugkoop nie, dan moet hy in die Jubeljaar uitgaan,+ hy en sy kinders saam met hom.

55 “‘Want die kinders van Israel is my slawe. Hulle is my slawe+ wat ek uit Egipteland uitgelei het.+ Ek is Jehovah julle God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel