Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 16:1

Kruisverwysings

  • +Han 24:17; Ro 15:26
  • +2Kor 8:4
  • +Ga 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/11/1, bl. 24

1 Korintiërs 16:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 55

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 14

    2008/7/15, bl. 28

    2002/12/1, bl. 5

    2002/11/1, bl. 30

    1998/11/1, bl. 24

    1994/12/1, bl. 17

    1992/1/15, bl. 17

    1991/4/15, bl. 27

    1989/12/1, bl. 24

    1986/12/15, bl. 30

    1986/12/1, bl. 30

    Koninkryksbediening,

    2002/1, bl. 2

1 Korintiërs 16:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 8:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/7/15, bl. 7

    1989/12/1, bl. 24

1 Korintiërs 16:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/7/15, bl. 7

    1989/12/1, bl. 24

1 Korintiërs 16:5

Kruisverwysings

  • +Han 19:21; 2Kor 1:16

1 Korintiërs 16:6

Kruisverwysings

  • +Han 17:15; Ro 15:24; 3Jo 6

1 Korintiërs 16:7

Kruisverwysings

  • +Han 20:2
  • +Jak 4:15; 1Jo 5:14
  • +Han 18:21

1 Korintiërs 16:8

Kruisverwysings

  • +Han 19:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 210

1 Korintiërs 16:9

Kruisverwysings

  • +Han 19:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 18-19

    1990/12/15, bl. 23

1 Korintiërs 16:10

Kruisverwysings

  • +Han 16:1; Flp 2:19
  • +Flp 2:20; 1Ti 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 15

1 Korintiërs 16:11

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:12

1 Korintiërs 16:12

Kruisverwysings

  • +Han 18:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/10/1, bl. 22

1 Korintiërs 16:13

Kruisverwysings

  • +1Te 5:6
  • +1Kor 15:58; Flp 1:27
  • +Han 4:29
  • +Ef 6:10; Kol 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 15-20

    2003/1/1, bl. 18-19

    2002/4/1, bl. 15, 27-28

    1990/4/15, bl. 26-28

    Ontwaak!,

    2000/4/22, bl. 15

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 8

1 Korintiërs 16:14

Kruisverwysings

  • +1Kor 13:4; 1Pe 4:8

1 Korintiërs 16:15

Kruisverwysings

  • +Ro 16:5
  • +2Kor 8:4; Heb 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 19-20

1 Korintiërs 16:16

Kruisverwysings

  • +Flp 2:29; 1Te 5:12; 1Ti 5:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 19-20

1 Korintiërs 16:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 19-20

1 Korintiërs 16:18

Kruisverwysings

  • +2Kor 7:13
  • +Flp 2:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 19-20

1 Korintiërs 16:19

Kruisverwysings

  • +Ro 16:5
  • +Flm 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/15, bl. 10

1 Korintiërs 16:20

Kruisverwysings

  • +Ro 16:16

1 Korintiërs 16:21

Kruisverwysings

  • +2Te 3:17; Flm 19

1 Korintiërs 16:22

Kruisverwysings

  • +Ga 1:8
  • +Op 22:20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 16:1Han 24:17; Ro 15:26
1 Kor. 16:12Kor 8:4
1 Kor. 16:1Ga 1:2
1 Kor. 16:32Kor 8:19
1 Kor. 16:5Han 19:21; 2Kor 1:16
1 Kor. 16:6Han 17:15; Ro 15:24; 3Jo 6
1 Kor. 16:7Han 20:2
1 Kor. 16:7Jak 4:15; 1Jo 5:14
1 Kor. 16:7Han 18:21
1 Kor. 16:8Han 19:1
1 Kor. 16:9Han 19:10
1 Kor. 16:10Han 16:1; Flp 2:19
1 Kor. 16:10Flp 2:20; 1Ti 4:14
1 Kor. 16:111Ti 4:12
1 Kor. 16:12Han 18:24
1 Kor. 16:131Te 5:6
1 Kor. 16:131Kor 15:58; Flp 1:27
1 Kor. 16:13Han 4:29
1 Kor. 16:13Ef 6:10; Kol 1:11
1 Kor. 16:141Kor 13:4; 1Pe 4:8
1 Kor. 16:15Ro 16:5
1 Kor. 16:152Kor 8:4; Heb 6:10
1 Kor. 16:16Flp 2:29; 1Te 5:12; 1Ti 5:17
1 Kor. 16:171Kor 1:16
1 Kor. 16:182Kor 7:13
1 Kor. 16:18Flp 2:29
1 Kor. 16:19Ro 16:5
1 Kor. 16:19Flm 2
1 Kor. 16:20Ro 16:16
1 Kor. 16:212Te 3:17; Flm 19
1 Kor. 16:22Ga 1:8
1 Kor. 16:22Op 22:20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 16:1-24

1 Korintiërs

16 En wat die insameling+ vir die heiliges betref,+ moet julle ook doen soos ek die gemeentes van Galaʹsië+ beveel het. 2 Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle by sy eie huis iets opsysit en opspaar na gelang van sy voorspoed, sodat insamelings nie sal plaasvind wanneer ek daar aankom nie. 3 Maar wanneer ek daar aankom, sal ek dié manne wat julle deur briewe goedkeur,+ stuur om julle liefdegawe na Jerusalem te neem. 4 As dit egter gepas is dat ek ook daarheen gaan, sal hulle saam met my daarheen gaan.

5 Maar ek sal na julle toe kom wanneer ek deur Masedoʹnië gegaan het, want ek gaan deur Masedoʹnië;+ 6 en miskien sal ek by julle bly of selfs oorwinter, sodat julle my ’n ent kan begelei+ waarheen ek ook al mag gaan. 7 Want ek wil julle nie nou op my deurreis sien nie, want ek hoop om ’n tyd lank by julle te bly,+ as Jehovah+ dit toelaat.+ 8 Maar ek bly in Eʹfese+ tot die Pinksterfees; 9 want ’n groot deur wat tot bedrywigheid lei, is vir my oopgemaak,+ maar daar is baie teenstanders.

10 As Timoʹteus+ egter daar aankom, moet julle toesien dat hy vry van vrees onder julle word, want hy doen die werk van Jehovah,+ net soos ek. 11 Laat niemand dan op hom neersien nie.+ Begelei hom ’n ent in vrede, sodat hy na my toe kan kom, want ek wag vir hom saam met die broers.

12 En wat ons broer Apolʹlos+ betref, ek het hom herhaaldelik dringend versoek om saam met die broers na julle toe te kom, en tog was dit glad nie sy wil om nou te kom nie; maar hy sal kom wanneer hy die geleentheid het.

13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ gedra julle soos manne,+ word sterk.+ 14 Laat al julle aangeleenthede in liefde geskied.+

15 Ek vermaan julle dan nou, broers: Julle weet dat die huis van Steʹfanas die eerstelinge+ van Agaʹje is en dat hulle hulle tot diens van die heiliges gestel het.+ 16 Mag julle ook aanhou om julle aan sulke mense te onderwerp en aan elkeen wat saamwerk en arbei.+ 17 Maar ek verbly my oor die teenwoordigheid van Steʹfanas+ en Fortunaʹtus en Agaʹïkus, want hulle het daarvoor vergoed dat julle nie hier is nie. 18 Want hulle het my gees, en julle s’n, verkwik.+ Erken dan sulke manne.+

19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete.+ Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ groet julle hartlik in die Here. 20 Al die broers groet julle. Groet mekaar met ’n heilige kus.+

21 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand.+

22 As iemand geen geneentheid vir die Here het nie, laat hom vervloek wees.+ O ons Here, kom!+ 23 Mag die onverdiende goedhartigheid van die Here Jesus met julle wees. 24 Mag my liefde met julle almal in eenheid met Christus Jesus wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel