Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 4:1

Kruisverwysings

  • +Lu 1:2; 2Kor 5:20
  • +Lu 12:42; 1Kor 9:17; Kol 1:25; Tit 1:7
  • +Mt 13:11; Ro 16:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 11

    2000/8/1, bl. 14-15

1 Korintiërs 4:2

Kruisverwysings

  • +Ge 24:2
  • +Ge 39:9; Ga 3:9; Heb 3:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 12

    1988/12/1, bl. 22-23

1 Korintiërs 4:3

Kruisverwysings

  • +Mt 10:17; 1Pe 4:6

1 Korintiërs 4:4

Kruisverwysings

  • +Job 27:6; Han 23:1; 24:16
  • +Spr 21:2; Ro 14:10; Heb 4:13

1 Korintiërs 4:5

Kruisverwysings

  • +Mt 7:1
  • +Mal 3:2; Mt 24:3; Op 1:10
  • +Spr 10:9; Mt 10:26; Lu 8:17; 1Ti 5:24
  • +Lu 2:35; 1Te 2:4
  • +Joh 5:44; Ro 2:29; 2Kor 10:18

1 Korintiërs 4:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:12; 3:22
  • +1Kor 1:31; 2Jo 9; 3Jo 9
  • +Ro 12:3
  • +2Kor 12:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 7

    1989/11/1, bl. 29-30

1 Korintiërs 4:7

Kruisverwysings

  • +Ro 12:6
  • +Joh 3:27; Jak 1:17
  • +1Pe 4:10
  • +Ga 6:14

1 Korintiërs 4:8

Kruisverwysings

  • +Op 3:17
  • +Op 20:4, 6
  • +2Ti 2:12; Op 3:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/1/15, bl. 22

    1994/1/15, bl. 17-18

1 Korintiërs 4:9

Kruisverwysings

  • +1Kor 15:32
  • +Ps 44:22; Ro 8:36; 2Kor 6:9; Op 6:9
  • +Heb 10:33
  • +Ef 6:12; 1Pe 1:12
  • +2Kor 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 24

    1990/9/15, bl. 24

    1988/5/15, bl. 27

    Koninkryksbediening,

    2001/8, bl. 1

    Ontwaak!,

    2000/6/8, bl. 13

    1998/8/8, bl. 21

1 Korintiërs 4:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 3:18
  • +Mt 10:16
  • +2Kor 11:29
  • +1Kor 10:12
  • +Ga 2:6
  • +Joh 8:49

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/5/15, bl. 27

1 Korintiërs 4:11

Kruisverwysings

  • +Flp 4:12
  • +2Kor 11:27
  • +Ro 8:35
  • +Han 14:19; 23:2; 2Kor 11:24
  • +Mt 8:20

1 Korintiërs 4:12

Kruisverwysings

  • +1Te 2:9
  • +Han 18:3; 20:34; 2Te 3:8
  • +Ps 109:28; Ro 12:14; 1Pe 3:9
  • +Mt 5:44

1 Korintiërs 4:13

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:23
  • +Klg 3:45

1 Korintiërs 4:14

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:13

1 Korintiërs 4:15

Kruisverwysings

  • +Ga 3:24
  • +3Jo 4
  • +Ga 4:19; 1Te 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/8/1, bl. 15

1 Korintiërs 4:16

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:1; Flp 3:17; 1Te 1:6

1 Korintiërs 4:17

Kruisverwysings

  • +Han 19:22; Flp 2:19; 1Te 3:2
  • +2Ti 1:2
  • +Lu 6:40; 2Ti 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 14

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/1, bl. 30-31

    Die Wagtoring,

    1987/8/15, bl. 14

1 Korintiërs 4:18

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:6

1 Korintiërs 4:19

Kruisverwysings

  • +Han 18:21; Jak 4:15

1 Korintiërs 4:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 2:4; 1Te 1:5

1 Korintiërs 4:21

Kruisverwysings

  • +2Kor 10:8; 13:10
  • +Ga 6:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 4:1Lu 1:2; 2Kor 5:20
1 Kor. 4:1Lu 12:42; 1Kor 9:17; Kol 1:25; Tit 1:7
1 Kor. 4:1Mt 13:11; Ro 16:25
1 Kor. 4:2Ge 24:2
1 Kor. 4:2Ge 39:9; Ga 3:9; Heb 3:5
1 Kor. 4:3Mt 10:17; 1Pe 4:6
1 Kor. 4:4Job 27:6; Han 23:1; 24:16
1 Kor. 4:4Spr 21:2; Ro 14:10; Heb 4:13
1 Kor. 4:5Mt 7:1
1 Kor. 4:5Mal 3:2; Mt 24:3; Op 1:10
1 Kor. 4:5Spr 10:9; Mt 10:26; Lu 8:17; 1Ti 5:24
1 Kor. 4:5Lu 2:35; 1Te 2:4
1 Kor. 4:5Joh 5:44; Ro 2:29; 2Kor 10:18
1 Kor. 4:61Kor 1:12; 3:22
1 Kor. 4:61Kor 1:31; 2Jo 9; 3Jo 9
1 Kor. 4:6Ro 12:3
1 Kor. 4:62Kor 12:20
1 Kor. 4:7Ro 12:6
1 Kor. 4:7Joh 3:27; Jak 1:17
1 Kor. 4:71Pe 4:10
1 Kor. 4:7Ga 6:14
1 Kor. 4:8Op 3:17
1 Kor. 4:8Op 20:4, 6
1 Kor. 4:82Ti 2:12; Op 3:21
1 Kor. 4:91Kor 15:32
1 Kor. 4:9Ps 44:22; Ro 8:36; 2Kor 6:9; Op 6:9
1 Kor. 4:9Heb 10:33
1 Kor. 4:9Ef 6:12; 1Pe 1:12
1 Kor. 4:92Kor 2:16
1 Kor. 4:101Kor 3:18
1 Kor. 4:10Mt 10:16
1 Kor. 4:102Kor 11:29
1 Kor. 4:101Kor 10:12
1 Kor. 4:10Ga 2:6
1 Kor. 4:10Joh 8:49
1 Kor. 4:11Flp 4:12
1 Kor. 4:112Kor 11:27
1 Kor. 4:11Ro 8:35
1 Kor. 4:11Han 14:19; 23:2; 2Kor 11:24
1 Kor. 4:11Mt 8:20
1 Kor. 4:121Te 2:9
1 Kor. 4:12Han 18:3; 20:34; 2Te 3:8
1 Kor. 4:12Ps 109:28; Ro 12:14; 1Pe 3:9
1 Kor. 4:12Mt 5:44
1 Kor. 4:131Pe 2:23
1 Kor. 4:13Klg 3:45
1 Kor. 4:142Kor 6:13
1 Kor. 4:15Ga 3:24
1 Kor. 4:153Jo 4
1 Kor. 4:15Ga 4:19; 1Te 2:11
1 Kor. 4:161Kor 11:1; Flp 3:17; 1Te 1:6
1 Kor. 4:17Han 19:22; Flp 2:19; 1Te 3:2
1 Kor. 4:172Ti 1:2
1 Kor. 4:17Lu 6:40; 2Ti 1:13
1 Kor. 4:181Ti 3:6
1 Kor. 4:19Han 18:21; Jak 4:15
1 Kor. 4:201Kor 2:4; 1Te 1:5
1 Kor. 4:212Kor 10:8; 13:10
1 Kor. 4:21Ga 6:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 4:1-21

1 Korintiërs

4 Laat ’n mens ons dan as ondergeskiktes+ van Christus en bestuurders+ van heilige geheime+ van God beskou. 2 Verder, wat in hierdie geval van bestuurders+ verwag word, is dat ’n man getrou bevind word.+ 3 Vir my is dit dan nou van baie min belang of ek deur julle of deur ’n menslike regbank ondersoek word.+ Ek ondersoek myself nie eens nie. 4 Want ek is nie bewus+ van enigiets teen my nie. Tog bewys dit nie dat ek regverdig is nie, maar hy wat my ondersoek, is Jehovah.+ 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

6 Hierdie dinge, broers, het ek dan nou vir julle beswil in oordragtelike sin op my en Apolʹlos+ toegepas, sodat julle in ons geval die reël kan leer: “Moenie verder gaan as die dinge wat geskrywe staan nie”,+ sodat julle individueel nie opgeblase sal wees+ ten gunste van die een en teen die ander nie.+ 7 Want wie maak jou anders+ as ’n ander? Ja, wat het jy wat jy nie ontvang het nie?+ As jy dit dan inderdaad ontvang het,+ waarom roem+ jy asof jy dit nie ontvang het nie?

8 Julle is dus reeds versadig? Julle is dus reeds ryk?+ Julle het dus sonder ons as konings begin heers?+ En ek wens inderdaad dat julle as konings begin heers het, sodat ons ook saam met julle as konings kon heers.+ 9 Want dit lyk vir my of God ons, die apostels, laaste ten toon gestel het+ as mense wat vir die dood bestem is,+ want ons het ’n teaterskouspel+ geword vir die wêreld en vir engele+ en vir mense.+ 10 Ons is dwase+ weens Christus, maar julle is verstandig+ in Christus; ons is swak,+ maar julle is sterk;+ julle staan goed aangeskrewe,+ maar ons is in oneer.+ 11 Tot die huidige uur toe is ons steeds honger+ en ook dors+ en skraps geklee+ en word ons sleg behandel+ en is ons dakloos+ 12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+ 13 wanneer ons beswadder word, smeek ons;+ ons het soos die skuim van die wêreld geword, die afskraapsel van alle dinge, tot nou toe.+

14 Ek skryf hierdie dinge nie om julle te beskaam nie, maar om julle ernstig te vermaan as my geliefde kinders.+ 15 Want al het julle ook tienduisend tugmeesters+ in Christus, het julle beslis nie baie vaders+ nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur middel van die goeie nuus.+ 16 Ek versoek julle dus dringend: Word navolgers van my.+ 17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe,+ aangesien hy my geliefde en getroue kind+ in die Here is; en hy sal julle herinner aan my metodes in verband met Christus Jesus,+ net soos ek oral in elke gemeente leer.

18 Party is opgeblase+ asof ek in werklikheid nie na julle toe kom nie. 19 Maar ek sal binnekort na julle toe kom, as Jehovah wil,+ en ek sal nie die woorde van dié wat opgeblase is, te wete kom nie, maar hulle krag. 20 Want die koninkryk van God lê nie in woorde nie, maar in krag.+ 21 Wat wil julle hê? Moet ek met ’n roede na julle toe kom,+ of met liefde en sagmoedigheid van gees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel