Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 5:1

Kruisverwysings

  • +Ef 5:3
  • +Ge 35:22; Le 18:8; De 22:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/8/15, bl. 28

1 Korintiërs 5:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:18
  • +Ese 9:4; 2Kor 7:9
  • +1Kor 5:13; 2Jo 10

1 Korintiërs 5:3

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:3

1 Korintiërs 5:4

Kruisverwysings

  • +Joh 20:23

1 Korintiërs 5:5

Kruisverwysings

  • +Han 26:18; 1Ti 1:20
  • +1Kor 7:34
  • +1Kor 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/2/15, bl. 21

    2008/7/15, bl. 26-27

    2006/11/15, bl. 27

1 Korintiërs 5:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 3:21; Jak 4:16
  • +Pr 9:18; 1Kor 15:33; Ga 5:9; 2Ti 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 57

    Die Wagtoring,

    1993/3/15, bl. 5

1 Korintiërs 5:7

Kruisverwysings

  • +Ga 6:15
  • +1Pe 1:19
  • +Joh 1:29
  • +Op 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,

    2018/4, bl. 2

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 19

    1994/3/15, bl. 4

    1993/3/15, bl. 5

    1990/2/15, bl. 12

    1988/4/15, bl. 27-28

1 Korintiërs 5:8

Kruisverwysings

  • +Eks 13:7
  • +De 16:3
  • +Mt 16:12
  • +1Pe 4:3
  • +Joh 1:17; 17:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/3/15, bl. 5

1 Korintiërs 5:10

Kruisverwysings

  • +Ro 1:28; 1Kor 6:9; Ef 5:5
  • +1Jo 2:17
  • +Joh 17:15

1 Korintiërs 5:11

Kruisverwysings

  • +Nu 16:26; Ro 16:17; 2Te 3:6; 2Jo 10
  • +Ef 5:5
  • +De 21:20; 1Kor 6:10; Ga 5:21; 1Pe 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 58

    Ontwaak!,

    1996/9/8, bl. 27

    Die Wagtoring,

    1988/4/15, bl. 26-28

1 Korintiërs 5:12

Kruisverwysings

  • +Mr 4:11
  • +1Kor 6:5

1 Korintiërs 5:13

Kruisverwysings

  • +Pr 12:14
  • +Ge 3:24; De 17:7; Tit 3:10; 2Jo 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 30-31

    1995/5/15, bl. 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 5:1Ef 5:3
1 Kor. 5:1Ge 35:22; Le 18:8; De 22:30
1 Kor. 5:21Kor 4:18
1 Kor. 5:2Ese 9:4; 2Kor 7:9
1 Kor. 5:21Kor 5:13; 2Jo 10
1 Kor. 5:31Kor 6:3
1 Kor. 5:4Joh 20:23
1 Kor. 5:5Han 26:18; 1Ti 1:20
1 Kor. 5:51Kor 7:34
1 Kor. 5:51Kor 1:8
1 Kor. 5:61Kor 3:21; Jak 4:16
1 Kor. 5:6Pr 9:18; 1Kor 15:33; Ga 5:9; 2Ti 2:17
1 Kor. 5:7Ga 6:15
1 Kor. 5:71Pe 1:19
1 Kor. 5:7Joh 1:29
1 Kor. 5:7Op 5:12
1 Kor. 5:8Eks 13:7
1 Kor. 5:8De 16:3
1 Kor. 5:8Mt 16:12
1 Kor. 5:81Pe 4:3
1 Kor. 5:8Joh 1:17; 17:17
1 Kor. 5:10Ro 1:28; 1Kor 6:9; Ef 5:5
1 Kor. 5:101Jo 2:17
1 Kor. 5:10Joh 17:15
1 Kor. 5:11Nu 16:26; Ro 16:17; 2Te 3:6; 2Jo 10
1 Kor. 5:11Ef 5:5
1 Kor. 5:11De 21:20; 1Kor 6:10; Ga 5:21; 1Pe 4:3
1 Kor. 5:12Mr 4:11
1 Kor. 5:121Kor 6:5
1 Kor. 5:13Pr 12:14
1 Kor. 5:13Ge 3:24; De 17:7; Tit 3:10; 2Jo 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 5:1-13

1 Korintiërs

5 Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+ 2 En is julle opgeblase,+ en moes julle nie eerder getreur het,+ sodat die man wat hierdie daad gedoen het, uit julle midde weggeneem sou word nie?+ 3 Wat my betref, ek het, hoewel afwesig in die liggaam maar teenwoordig in die gees, beslis reeds, asof ek teenwoordig was, die man geoordeel+ wat só gehandel het, 4 dat julle in die naam van ons Here Jesus, wanneer julle bymekaar is, ook my gees saam met die krag van ons Here Jesus,+ 5 so iemand aan Satan moet oorgee+ vir die vernietiging van die vlees, sodat die gees+ gered kan word in die dag van die Here.+

6 Die rede waarom julle roem,+ is nie goed nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg die hele deeg deursuur+ nie? 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+ 8 Laat ons die fees+ gevolglik nie met ou suurdeeg+ vier nie, en ook nie met suurdeeg+ van slegtheid en goddeloosheid nie,+ maar met ongesuurde koeke van opregtheid en waarheid.+

9 In my brief het ek aan julle geskryf om op te hou om met hoereerders om te gaan, 10 nie dat ek bedoel het heeltemal met die hoereerders+ van hierdie wêreld+ of die gierigaards en afpersers of afgodedienaars nie. Anders sou julle in werklikheid uit die wêreld moes uitgaan.+ 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou om met enigeen om te gaan+ wat ’n broer genoem word maar wat ’n hoereerder of ’n gierigaard+ of ’n afgodedienaar of ’n kwaadspreker of ’n dronkaard+ of ’n afperser is, en om nie eens saam met so iemand te eet nie. 12 Want wat het ek te doen met die oordeel van dié wat buite is?+ Oordeel julle nie dié wat binne is,+ 13 terwyl God dié oordeel wat buite is nie?+ “Verwyder die goddelose mens onder julle uit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel