Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Korintiërs 2:1

Kruisverwysings

  • +Ro 9:2

2 Korintiërs 2:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:21

2 Korintiërs 2:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 12:21
  • +2Kor 7:16
  • +Ga 5:10

2 Korintiërs 2:4

Kruisverwysings

  • +Han 20:31
  • +2Kor 7:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/11/1, bl. 11

2 Korintiërs 2:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:1

2 Korintiërs 2:6

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:20

2 Korintiërs 2:7

Kruisverwysings

  • +Lu 15:24
  • +Heb 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 13

    1998/10/1, bl. 17-18

2 Korintiërs 2:8

Kruisverwysings

  • +Ro 12:10; Kol 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 19-20

    1998/10/1, bl. 17

    Ontwaak!,

    1993/12/8, bl. 19

2 Korintiërs 2:9

Kruisverwysings

  • +2Kor 10:6

2 Korintiërs 2:10

Kruisverwysings

  • +Joh 20:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 29

2 Korintiërs 2:11

Kruisverwysings

  • +Lu 22:31; Ef 6:12; 2Ti 2:26
  • +Ef 6:11; 1Pe 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 27

    2006/1/15, bl. 29

    2002/8/15, bl. 26-28

    1998/10/1, bl. 18

2 Korintiërs 2:12

Kruisverwysings

  • +Han 16:8; 20:6
  • +1Kor 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 166

    Die Wagtoring,

    1998/11/15, bl. 30

2 Korintiërs 2:13

Kruisverwysings

  • +Ga 2:3; Tit 1:4
  • +Han 16:9; 2Kor 7:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 166

    Die Wagtoring,

    1998/11/15, bl. 30

2 Korintiërs 2:14

Kruisverwysings

  • +Op 14:4
  • +Ps 68:7
  • +Han 8:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/1, bl. 23

    2005/9/1, bl. 31

    1990/11/15, bl. 27

    1990/7/15, bl. 10-15

2 Korintiërs 2:15

Kruisverwysings

  • +Ef 5:2
  • +1Kor 1:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/1, bl. 23

    2008/7/15, bl. 28

    2005/9/1, bl. 31

    1990/11/15, bl. 27

2 Korintiërs 2:16

Kruisverwysings

  • +Joh 15:19; 2Kor 4:3; 1Pe 2:8
  • +1Kor 15:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/1, bl. 23

    2008/7/15, bl. 28

    2005/9/1, bl. 31

    1990/11/15, bl. 27

    1990/7/15, bl. 11-12

2 Korintiërs 2:17

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:2
  • +2Kor 11:13
  • +2Kor 12:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/12/1, bl. 26-29

    1990/7/15, bl. 12-13

    1987/10/15, bl. 19

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 2:1Ro 9:2
2 Kor. 2:21Kor 4:21
2 Kor. 2:32Kor 12:21
2 Kor. 2:32Kor 7:16
2 Kor. 2:3Ga 5:10
2 Kor. 2:4Han 20:31
2 Kor. 2:42Kor 7:8
2 Kor. 2:51Kor 5:1
2 Kor. 2:61Ti 5:20
2 Kor. 2:7Lu 15:24
2 Kor. 2:7Heb 12:12
2 Kor. 2:8Ro 12:10; Kol 1:4
2 Kor. 2:92Kor 10:6
2 Kor. 2:10Joh 20:23
2 Kor. 2:11Lu 22:31; Ef 6:12; 2Ti 2:26
2 Kor. 2:11Ef 6:11; 1Pe 5:8
2 Kor. 2:12Han 16:8; 20:6
2 Kor. 2:121Kor 16:9
2 Kor. 2:13Ga 2:3; Tit 1:4
2 Kor. 2:13Han 16:9; 2Kor 7:5
2 Kor. 2:14Op 14:4
2 Kor. 2:14Ps 68:7
2 Kor. 2:14Han 8:5
2 Kor. 2:15Ef 5:2
2 Kor. 2:151Kor 1:18
2 Kor. 2:16Joh 15:19; 2Kor 4:3; 1Pe 2:8
2 Kor. 2:161Kor 15:10
2 Kor. 2:172Kor 4:2
2 Kor. 2:172Kor 11:13
2 Kor. 2:172Kor 12:19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Korintiërs 2:1-17

2 Korintiërs

2 Want dít het ek by myself besluit, om nie weer in droefheid+ na julle toe te kom nie. 2 Want as ek julle bedroef maak,+ wie is daar dan om my op te beur, behalwe die een wat deur my bedroef gemaak word? 3 En daarom het ek juis dit geskryf, sodat ek, wanneer ek kom, nie bedroef sal word+ weens diegene oor wie ek my behoort te verbly nie;+ want ek het vertroue+ in julle almal dat die vreugde wat ek het, dié van julle almal is. 4 Want uit groot verdrukking en hartsbeklemming het ek met baie trane+ aan julle geskryf, nie sodat julle bedroef gemaak sou word nie,+ maar sodat julle sou weet van die liefde wat ek in die besonder vir julle het.

5 As iemand dan nou droefheid veroorsaak het,+ het hy nie vir my bedroef gemaak nie, maar—om my nie te kras uit te druk nie—in sekere mate vir julle almal. 6 Hierdie bestrawwing+ wat deur die meerderheid gegee is, is voldoende vir so iemand, 7 sodat julle hom nou daarenteen goedgunstig moet vergewe+ en vertroos, sodat so iemand nie dalk op die een of ander wyse deur sy oormatige droefheid verswelg word nie.+ 8 Daarom vermaan ek julle om julle liefde vir hom te bevestig.+ 9 Want ook met dié doel skryf ek om die bewys van julle te verkry, of julle in alles gehoorsaam is.+ 10 Enigiets wat julle iemand goedgunstig vergewe, vergewe ek ook.+ Trouens, wat my betref, wat ek ook al goedgunstig vergewe het, as ek enigiets goedgunstig vergewe het, was om julle onthalwe voor Christus se aangesig; 11 sodat Satan nie die oorhand oor ons sal kry nie,+ want ons is nie onkundig omtrent sy planne nie.+

12 En toe ek in Troas+ aangekom het om die goeie nuus oor die Christus bekend te maak en daar vir my ’n deur oopgemaak is in die Here,+ 13 het ek geen verligting in my gees gekry nie, omdat ek my broer Titus+ nie gevind het nie, maar ek het van hulle afskeid geneem en na Masedoʹnië vertrek.+

14 Maar aan God die dank, wat ons altyd in gemeenskap+ met die Christus in ’n triomftog meevoer+ en die geur van die kennis van hom deur middel van ons op elke plek waarneembaar maak!+ 15 Want vir God is ons ’n soet geur+ van Christus onder dié wat gered word en onder dié wat vergaan;+ 16 vir laasgenoemdes ’n geur wat uit die dood uitgaan tot die dood,+ vir eersgenoemdes ’n geur wat uit die lewe uitgaan tot die lewe. En wie is voldoende bekwaam vir hierdie dinge?+ 17 Ons is; want ons is nie smouse van die woord van God+ soos baie mense nie,+ maar uit opregtheid, ja, as van God gestuur, ten aanskoue van God, in gemeenskap met Christus, spreek ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel