Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Galasiërs 3:1

Kruisverwysings

  • +Ga 5:7
  • +1Kor 1:23

Galasiërs 3:2

Kruisverwysings

  • +Ef 1:13; Heb 6:4
  • +Ro 3:20
  • +Ro 10:17

Galasiërs 3:3

Kruisverwysings

  • +Ga 4:9
  • +Heb 7:16

Galasiërs 3:4

Kruisverwysings

  • +Heb 10:36; 2Jo 8

Galasiërs 3:5

Kruisverwysings

  • +Han 10:44
  • +1Kor 12:10

Galasiërs 3:6

Kruisverwysings

  • +Ge 15:6; Ro 4:3; Jak 2:23

Galasiërs 3:7

Kruisverwysings

  • +Ro 4:12
  • +Joh 8:39; Ro 4:16

Galasiërs 3:8

Kruisverwysings

  • +Ge 12:3; 18:18; Han 3:25

Galasiërs 3:9

Kruisverwysings

  • +Ga 3:28, 29; Heb 2:16
  • +Heb 13:7

Galasiërs 3:10

Kruisverwysings

  • +De 27:26; Jer 11:3; Han 15:10; Jak 2:10

Galasiërs 3:11

Kruisverwysings

  • +Han 13:39; Ga 2:16
  • +Hab 2:4; Heb 10:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jehovah se dag, bl. 187-188

Galasiërs 3:12

Kruisverwysings

  • +Le 18:5; De 30:16; Ne 9:29; Ro 10:5

Galasiërs 3:13

Kruisverwysings

  • +Jes 35:10; Mt 26:28; 1Kor 7:23; Tit 2:14; Heb 9:15
  • +Nu 21:9; Joh 3:14; 19:31; Han 5:30
  • +De 21:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 205

Galasiërs 3:14

Kruisverwysings

  • +Ro 4:9; Ef 2:15
  • +Jl 2:28
  • +Han 19:4; 1Pe 2:6

Galasiërs 3:15

Kruisverwysings

  • +Heb 9:17

Galasiërs 3:16

Kruisverwysings

  • +Ge 12:1, 7; 13:15; 17:7
  • +Ge 24:7; Jes 6:13; Ga 3:29
  • +Ge 25:5; Ro 9:7, 8
  • +Ge 22:18
  • +Ge 49:10; Mt 1:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Galasiërs 3:17

Kruisverwysings

  • +Ro 4:13
  • +Eks 12:41
  • +Ro 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 219-220, 294-295

Galasiërs 3:18

Kruisverwysings

  • +Ro 11:6
  • +Ge 22:17

Galasiërs 3:19

Kruisverwysings

  • +Ro 3:20; 4:15; 7:12, 14
  • +Joh 1:29; Ro 10:4
  • +Han 7:38, 53; Heb 2:2
  • +Eks 20:19; De 5:5; Joh 1:17; Heb 9:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 193

Galasiërs 3:20

Kruisverwysings

  • +De 6:4

Galasiërs 3:21

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:8
  • +Ro 8:3
  • +Ro 3:10; Ga 2:21

Galasiërs 3:22

Kruisverwysings

  • +Mt 11:13
  • +Ro 3:9
  • +Ro 4:11

Galasiërs 3:23

Kruisverwysings

  • +Ga 4:4
  • +Kol 2:14
  • +Ro 10:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/3/1, bl. 20

Galasiërs 3:24

Kruisverwysings

  • +Mt 5:17; Heb 8:5
  • +Han 13:39; Ro 5:1; 8:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 193

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 29

    2008/3/1, bl. 18-21

    2003/3/15, bl. 21

    2002/6/1, bl. 15

Galasiërs 3:25

Kruisverwysings

  • +Kol 2:17
  • +Han 21:21; Heb 8:6; 10:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 21

Galasiërs 3:26

Kruisverwysings

  • +Ho 1:10; Joh 1:12; Ro 8:14

Galasiërs 3:27

Kruisverwysings

  • +Han 19:5; Ro 6:3
  • +Ro 13:14; Ef 4:24

Galasiërs 3:28

Kruisverwysings

  • +Ro 10:12
  • +1Kor 12:13; Kol 3:11
  • +Han 2:17; 1Pe 3:7
  • +Joh 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 23

Galasiërs 3:29

Kruisverwysings

  • +Jes 54:1; Ro 8:17; 9:7
  • +Ga 4:28

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gal. 3:1Ga 5:7
Gal. 3:11Kor 1:23
Gal. 3:2Ef 1:13; Heb 6:4
Gal. 3:2Ro 3:20
Gal. 3:2Ro 10:17
Gal. 3:3Ga 4:9
Gal. 3:3Heb 7:16
Gal. 3:4Heb 10:36; 2Jo 8
Gal. 3:5Han 10:44
Gal. 3:51Kor 12:10
Gal. 3:6Ge 15:6; Ro 4:3; Jak 2:23
Gal. 3:7Ro 4:12
Gal. 3:7Joh 8:39; Ro 4:16
Gal. 3:8Ge 12:3; 18:18; Han 3:25
Gal. 3:9Ga 3:28, 29; Heb 2:16
Gal. 3:9Heb 13:7
Gal. 3:10De 27:26; Jer 11:3; Han 15:10; Jak 2:10
Gal. 3:11Han 13:39; Ga 2:16
Gal. 3:11Hab 2:4; Heb 10:38
Gal. 3:12Le 18:5; De 30:16; Ne 9:29; Ro 10:5
Gal. 3:13Jes 35:10; Mt 26:28; 1Kor 7:23; Tit 2:14; Heb 9:15
Gal. 3:13Nu 21:9; Joh 3:14; 19:31; Han 5:30
Gal. 3:13De 21:23
Gal. 3:14Ro 4:9; Ef 2:15
Gal. 3:14Jl 2:28
Gal. 3:14Han 19:4; 1Pe 2:6
Gal. 3:15Heb 9:17
Gal. 3:16Ge 12:1, 7; 13:15; 17:7
Gal. 3:16Ge 24:7; Jes 6:13; Ga 3:29
Gal. 3:16Ge 25:5; Ro 9:7, 8
Gal. 3:16Ge 22:18
Gal. 3:16Ge 49:10; Mt 1:17
Gal. 3:17Ro 4:13
Gal. 3:17Eks 12:41
Gal. 3:17Ro 4:14
Gal. 3:18Ro 11:6
Gal. 3:18Ge 22:17
Gal. 3:19Ro 3:20; 4:15; 7:12, 14
Gal. 3:19Joh 1:29; Ro 10:4
Gal. 3:19Han 7:38, 53; Heb 2:2
Gal. 3:19Eks 20:19; De 5:5; Joh 1:17; Heb 9:15
Gal. 3:20De 6:4
Gal. 3:211Ti 1:8
Gal. 3:21Ro 8:3
Gal. 3:21Ro 3:10; Ga 2:21
Gal. 3:22Mt 11:13
Gal. 3:22Ro 3:9
Gal. 3:22Ro 4:11
Gal. 3:23Ga 4:4
Gal. 3:23Kol 2:14
Gal. 3:23Ro 10:4
Gal. 3:24Mt 5:17; Heb 8:5
Gal. 3:24Han 13:39; Ro 5:1; 8:33
Gal. 3:25Kol 2:17
Gal. 3:25Han 21:21; Heb 8:6; 10:1
Gal. 3:26Ho 1:10; Joh 1:12; Ro 8:14
Gal. 3:27Han 19:5; Ro 6:3
Gal. 3:27Ro 13:14; Ef 4:24
Gal. 3:28Ro 10:12
Gal. 3:281Kor 12:13; Kol 3:11
Gal. 3:28Han 2:17; 1Pe 3:7
Gal. 3:28Joh 17:21
Gal. 3:29Jes 54:1; Ro 8:17; 9:7
Gal. 3:29Ga 4:28
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Galasiërs 3:1-29

Galasiërs

3 O onverstandige Galasiërs, wie het julle onder ’n bose invloed gebring,+ julle voor wie se oë Jesus Christus openlik uitgebeeld is as aan die paal gehang?+ 2 Net dít wil ek by julle verneem: Het julle die gees ontvang+ weens werke van die wet+ of omdat julle deur geloof gehoor het?+ 3 Is julle só onverstandig? Word julle nou, nadat julle in die gees begin het,+ in die vlees voltooi?+ 4 Het julle verniet soveel lyding ondergaan?+ As dit wél verniet was. 5 Hy dan wat aan julle die gees verskaf+ en kragtige werke+ onder julle verrig, doen hy dit as gevolg van werke van die wet of omdat julle deur geloof gehoor het? 6 Net soos Abraham ‘geloof in Jehovah gestel het, en dit is hom as regverdigheid toegereken’.+

7 Julle weet tog dat dié wat aan geloof vashou,+ kinders van Abraham is.+ 8 En die Skrifgedeelte, wat vooruitgesien het dat God mense van die nasies weens geloof regverdig sou verklaar, het vooraf die goeie nuus aan Abraham bekend gemaak, naamlik: “Deur middel van jou sal al die nasies geseën word.”+ 9 Gevolglik word dié wat aan geloof vashou, saam met die getroue Abraham+ geseën.+

10 Want almal wat op werke van die wet staatmaak, is onder ’n vloek; want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat nie in al die dinge bly wat in die boekrol van die Wet geskrywe staan om dit te doen nie.”+ 11 En dat niemand deur die wet by God regverdig verklaar word nie,+ is duidelik, want “die regverdige sal weens geloof lewe”.+ 12 Maar die Wet hou nie vas aan geloof nie, maar “hy wat dit nakom, sal daardeur lewe”.+ 13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+ 14 Die doel was dat die seën van Abraham deur middel van Jesus Christus vir die nasies tot stand sou kom,+ sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.+

15 Broers, ek spreek met ’n menslike illustrasie: Niemand stel ’n bekragtigde verbond, al is dit ’n mens s’n, tersyde of las byvoegings daarby nie.+ 16 Nou is die beloftes aan Abraham+ en aan sy saad+ gemaak. Dit sê nie: “En aan sade”, soos in die geval van baie nie, maar soos in die geval van een:+ “En aan jou saad”,+ wat Christus is.+ 17 Verder sê ek dít: Wat die verbond betref wat vantevore deur God bekragtig is,+ die Wet wat vierhonderd-en-dertig jaar+ later tot stand gekom het, maak dit nie kragteloos om sodoende die belofte tot niet te maak nie.+ 18 Want as die erfenis weens die wet kom, kom dit nie meer weens die belofte nie;+ terwyl God dit goedgunstig deur ’n belofte aan Abraham gegee het.+

19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra. 20 Daar is egter geen middelaar waar daar net een persoon is nie, maar God is net één.+ 21 Is die Wet dan teen die beloftes van God?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want as ’n wet gegee was wat die lewe kon gee,+ sou regverdigheid inderdaad deur middel van die wet gewees het.+ 22 Maar die Skrif+ het alles saam in die bewaring van die sonde oorgegee,+ sodat die belofte wat voortspruit uit geloof in Jesus Christus, gegee kon word aan dié wat geloof beoefen.+

23 Maar voordat die geloof gekom het,+ is ons onder die wet bewaak,+ aangesien ons saam in bewaring oorgegee is, in afwagting van die geloof wat bestem was om geopenbaar te word.+ 24 Gevolglik het die Wet ons tugmeester geword wat na Christus gelei het,+ sodat ons weens geloof regverdig verklaar kon word.+ 25 Maar noudat die geloof gekom het,+ is ons nie meer onder ’n tugmeester nie.+

26 Julle is in werklikheid almal kinders+ van God deur julle geloof in Christus Jesus. 27 Want julle almal wat in Christus gedoop is,+ het julle met Christus beklee.+ 28 Daar is nie Jood of Griek nie,+ daar is nie slaaf of vrygeborene nie,+ daar is nie man of vrou nie;+ want julle is almal een persoon in eenheid met Christus Jesus.+ 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel