Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 15:2

Kruisverwysings

  • +Le 25:2
  • +Jak 2:13
  • +De 31:10

Deuteronomium 15:3

Kruisverwysings

  • +Eks 12:43; De 14:21; 23:20

Deuteronomium 15:4

Kruisverwysings

  • +De 14:29; 28:8; Spr 11:25; 14:21; 28:27
  • +Nu 33:53; Ps 135:12

Deuteronomium 15:5

Kruisverwysings

  • +De 4:40; Jos 1:7; Jes 1:19

Deuteronomium 15:6

Kruisverwysings

  • +De 28:12; Spr 22:7
  • +De 28:13; 1Kn 4:24

Deuteronomium 15:7

Kruisverwysings

  • +Spr 21:13; Jak 2:16; 1Jo 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/9/15, bl. 8

Deuteronomium 15:8

Kruisverwysings

  • +Le 25:35; Ps 37:26; Spr 19:17; Mt 5:42; Lu 6:35; Ga 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/9/15, bl. 8

Deuteronomium 15:9

Kruisverwysings

  • +Spr 4:23; Jer 17:10; Mt 15:19
  • +De 15:1
  • +Spr 28:22; 1Pe 4:9
  • +Eks 22:23; De 24:15; Job 34:28; Spr 21:13; Jak 5:4
  • +Mt 25:45; Jak 4:17

Deuteronomium 15:10

Kruisverwysings

  • +Han 20:35; 2Kor 9:7; 1Ti 6:18; Heb 13:16
  • +De 15:4; 24:19; Ps 41:1; Spr 22:9; Jes 32:8; 2Kor 9:8

Deuteronomium 15:11

Kruisverwysings

  • +Mt 26:11
  • +Spr 3:27; Mt 5:42; Lu 12:33; Han 2:45

Deuteronomium 15:12

Kruisverwysings

  • +Eks 21:2; Le 25:39
  • +De 15:1; Jer 34:14

Deuteronomium 15:13

Kruisverwysings

  • +Eks 3:21; 12:36; Spr 3:27; Kol 4:1

Deuteronomium 15:14

Kruisverwysings

  • +Spr 10:22; Han 20:35

Deuteronomium 15:15

Kruisverwysings

  • +Eks 20:2; De 5:15; Mt 18:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 19-20

Deuteronomium 15:16

Kruisverwysings

  • +Eks 21:5

Deuteronomium 15:17

Kruisverwysings

  • +Eks 21:6

Deuteronomium 15:18

Kruisverwysings

  • +De 15:10
  • +Le 19:13; De 24:15
  • +Ge 30:30

Deuteronomium 15:19

Kruisverwysings

  • +Eks 13:2; 34:19; Le 27:26; Nu 3:13; 18:15, 17
  • +Eks 22:30; De 12:6

Deuteronomium 15:20

Kruisverwysings

  • +De 12:5; 14:23; 16:11

Deuteronomium 15:21

Kruisverwysings

  • +Le 22:20; De 17:1; Mal 1:8; Heb 9:14

Deuteronomium 15:22

Kruisverwysings

  • +De 12:15, 22
  • +De 14:5; 1Kn 4:23

Deuteronomium 15:23

Kruisverwysings

  • +Ge 9:4; Le 7:26; 17:10; 1Sa 14:33; Han 15:20
  • +Le 17:13; De 12:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/10/15, bl. 30-31

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 15:2Le 25:2
Deut. 15:2Jak 2:13
Deut. 15:2De 31:10
Deut. 15:3Eks 12:43; De 14:21; 23:20
Deut. 15:4De 14:29; 28:8; Spr 11:25; 14:21; 28:27
Deut. 15:4Nu 33:53; Ps 135:12
Deut. 15:5De 4:40; Jos 1:7; Jes 1:19
Deut. 15:6De 28:12; Spr 22:7
Deut. 15:6De 28:13; 1Kn 4:24
Deut. 15:7Spr 21:13; Jak 2:16; 1Jo 3:17
Deut. 15:8Le 25:35; Ps 37:26; Spr 19:17; Mt 5:42; Lu 6:35; Ga 2:10
Deut. 15:9Spr 4:23; Jer 17:10; Mt 15:19
Deut. 15:9De 15:1
Deut. 15:9Spr 28:22; 1Pe 4:9
Deut. 15:9Eks 22:23; De 24:15; Job 34:28; Spr 21:13; Jak 5:4
Deut. 15:9Mt 25:45; Jak 4:17
Deut. 15:10Han 20:35; 2Kor 9:7; 1Ti 6:18; Heb 13:16
Deut. 15:10De 15:4; 24:19; Ps 41:1; Spr 22:9; Jes 32:8; 2Kor 9:8
Deut. 15:11Mt 26:11
Deut. 15:11Spr 3:27; Mt 5:42; Lu 12:33; Han 2:45
Deut. 15:12Eks 21:2; Le 25:39
Deut. 15:12De 15:1; Jer 34:14
Deut. 15:13Eks 3:21; 12:36; Spr 3:27; Kol 4:1
Deut. 15:14Spr 10:22; Han 20:35
Deut. 15:15Eks 20:2; De 5:15; Mt 18:33
Deut. 15:16Eks 21:5
Deut. 15:17Eks 21:6
Deut. 15:18De 15:10
Deut. 15:18Le 19:13; De 24:15
Deut. 15:18Ge 30:30
Deut. 15:19Eks 13:2; 34:19; Le 27:26; Nu 3:13; 18:15, 17
Deut. 15:19Eks 22:30; De 12:6
Deut. 15:20De 12:5; 14:23; 16:11
Deut. 15:21Le 22:20; De 17:1; Mal 1:8; Heb 9:14
Deut. 15:22De 12:15, 22
Deut. 15:22De 14:5; 1Kn 4:23
Deut. 15:23Ge 9:4; Le 7:26; 17:10; 1Sa 14:33; Han 15:20
Deut. 15:23Le 17:13; De 12:16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 15:1-23

Deuteronomium

15 “Aan die einde van elke sewe jaar moet jy ’n kwytskelding laat plaasvind. 2 En die kwytskelding moet só geskied:+ elke skuldeiser moet die skuld kwytskeld wat hy sy naaste laat aangaan. Hy moenie by sy naaste of sy broer op betaling aandring nie,+ want ’n kwytskelding voor Jehovah moet uitgeroep word.+ 3 By die uitlander+ mag jy op betaling aandring; maar wat daar ook al van jou by jou broer is, moet jou hand kwytskeld. 4 Niemand onder jou moet egter arm word nie, want Jehovah sal jou vir seker seën+ in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+ 5 as jy net vir seker na die stem van Jehovah jou God luister om hierdie hele gebod wat ek jou vandag beveel, sorgvuldig uit te voer.+ 6 Want Jehovah jou God sal jou inderdaad seën net soos hy jou beloof het, en jy sal beslis aan baie nasies op pand leen,+ terwyl jy self van niemand sal leen nie; en jy sal oor baie nasies heers, terwyl hulle nie oor jou sal heers nie.+

7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+ 8 Want jy moet jou hand met vrygewigheid vir hom oopmaak+ en vir seker soveel as wat hy nodig het, waaraan dit hom ontbreek, op pand aan hom leen. 9 Let op jouself dat daar nie ’n onedele woord in jou hart opkom+ nie deurdat jy sê: ‘Die sewende jaar, die jaar van die kwytskelding, het naby gekom’,+ en jou oog inderdaad onvrygewig teenoor jou arm broer word,+ en jy hom niks gee nie, en hy teen jou tot Jehovah moet roep,+ en dit vir jou ’n sonde geword het.+ 10 Jy moet vir seker aan hom gee,+ en jou hart moenie suinig wees wanneer jy aan hom gee nie, want Jehovah jou God sal jou hiervoor seën in al jou werk en in alles wat jy onderneem.+ 11 Want die arme sal nooit in die land ontbreek nie.+ Daarom beveel ek jou deur te sê: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou geteisterde en arm broer in jou land.’+

12 “As jou broer, ’n Hebreeuse man of ’n Hebreeuse vrou, aan jou verkoop word,+ en hy jou ses jaar gedien het, dan moet jy hom in die sewende jaar as ’n vrygelatene van jou wegstuur.+ 13 En as jy hom as ’n vrygelatene van jou wegstuur, mag jy hom nie met leë hande wegstuur nie.+ 14 Jy moet hom gewis iets van jou kleinvee en jou dorsvloer en jou olie- en wynpers gee. Na die mate waarin Jehovah jou God jou geseën het, moet jy aan hom gee.+ 15 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipteland geword het en dat Jehovah jou God jou verlos het.+ Daarom gee ek jou vandag hierdie bevel.

16 “En as hy vir jou sê: ‘Ek sal nie van u af weggaan nie!’ omdat hy jou en jou huisgesin liefhet, aangesien dit met hom goed gegaan het by jou,+ 17 dan moet jy ’n els neem en dit deur sy oor en in die deur steek, en hy sal tot onbepaalde tyd jou slaaf word.+ En met jou slavin moet jy ook so doen. 18 Dit moenie iets moeiliks in jou oë wees wanneer jy hom as ’n vrygelatene van jou af wegstuur nie;+ want vir dubbel die waarde van ’n loonarbeider+ het hy jou ses jaar gedien, en Jehovah jou God het jou geseën in alles wat jy doen.+

19 “Elke manlike eersgeborene wat onder jou beeste en onder jou kleinvee gebore word, moet jy aan Jehovah jou God heilig.+ Jy mag met die eersgeborene van jou bul geen werk doen nie, en ook nie die eersgeborene van jou kleinvee skeer nie.+ 20 Voor Jehovah jou God moet jy dit jaar na jaar eet op die plek wat Jehovah sal uitkies,+ jy en jou huisgesin. 21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+ 22 In jou poorte moet jy dit eet, die onreine en die reine saam,+ soos die gasel en soos die takbok.+ 23 Net sy bloed mag jy nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel