Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 21:1

Kruisverwysings

  • +Ps 9:12; Spr 28:17; Jes 26:21

Deuteronomium 21:2

Kruisverwysings

  • +De 16:18

Deuteronomium 21:4

Kruisverwysings

  • +Nu 35:33

Deuteronomium 21:5

Kruisverwysings

  • +Eks 28:1; De 18:5
  • +Nu 6:23; 1Kr 23:13
  • +De 17:9; 19:17; Mal 2:7

Deuteronomium 21:6

Kruisverwysings

  • +Ps 26:6; Mt 27:24

Deuteronomium 21:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 3:28; Ps 7:3

Deuteronomium 21:8

Kruisverwysings

  • +De 13:5; 2Sa 7:23
  • +Nu 16:22; Jer 26:15; Jon 1:14

Deuteronomium 21:9

Kruisverwysings

  • +De 19:13
  • +De 13:18; Ps 11:4; Spr 15:3; Heb 4:13

Deuteronomium 21:10

Kruisverwysings

  • +De 20:13; Jos 21:44
  • +Nu 31:9; De 20:14

Deuteronomium 21:11

Kruisverwysings

  • +Ge 29:20; 34:3; Rig 14:2

Deuteronomium 21:12

Kruisverwysings

  • +Jes 3:24; 1Kor 11:6

Deuteronomium 21:13

Kruisverwysings

  • +Nu 20:29; De 34:8

Deuteronomium 21:14

Kruisverwysings

  • +De 24:1
  • +Le 25:46

Deuteronomium 21:15

Kruisverwysings

  • +Ge 29:30, 33; 1Sa 1:4

Deuteronomium 21:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 21:3

Deuteronomium 21:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:1
  • +Ge 49:3; Ps 105:36
  • +Ge 25:31; Heb 12:16

Deuteronomium 21:18

Kruisverwysings

  • +Spr 30:11
  • +Eks 20:12; De 27:16; Spr 1:8; 20:20; Ese 22:7; Ef 6:1
  • +De 8:5; Spr 13:24; 19:18; 23:13; Heb 12:9

Deuteronomium 21:19

Kruisverwysings

  • +De 16:18

Deuteronomium 21:20

Kruisverwysings

  • +Spr 15:5; 19:26; 30:17
  • +Spr 23:20; 28:7
  • +Spr 20:1; 23:21; Ro 13:13; 1Kor 6:10; Ef 5:18

Deuteronomium 21:21

Kruisverwysings

  • +De 13:11

Deuteronomium 21:22

Kruisverwysings

  • +Nu 25:5; 2Sa 4:12
  • +Jos 10:26; Han 10:39

Deuteronomium 21:23

Kruisverwysings

  • +Jos 8:29; Joh 19:31
  • +2Kor 5:21; Ga 3:13
  • +Nu 35:34

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 21:1Ps 9:12; Spr 28:17; Jes 26:21
Deut. 21:2De 16:18
Deut. 21:4Nu 35:33
Deut. 21:5Eks 28:1; De 18:5
Deut. 21:5Nu 6:23; 1Kr 23:13
Deut. 21:5De 17:9; 19:17; Mal 2:7
Deut. 21:6Ps 26:6; Mt 27:24
Deut. 21:72Sa 3:28; Ps 7:3
Deut. 21:8De 13:5; 2Sa 7:23
Deut. 21:8Nu 16:22; Jer 26:15; Jon 1:14
Deut. 21:9De 19:13
Deut. 21:9De 13:18; Ps 11:4; Spr 15:3; Heb 4:13
Deut. 21:10De 20:13; Jos 21:44
Deut. 21:10Nu 31:9; De 20:14
Deut. 21:11Ge 29:20; 34:3; Rig 14:2
Deut. 21:12Jes 3:24; 1Kor 11:6
Deut. 21:13Nu 20:29; De 34:8
Deut. 21:14De 24:1
Deut. 21:14Le 25:46
Deut. 21:15Ge 29:30, 33; 1Sa 1:4
Deut. 21:162Kr 21:3
Deut. 21:171Kr 5:1
Deut. 21:17Ge 49:3; Ps 105:36
Deut. 21:17Ge 25:31; Heb 12:16
Deut. 21:18Spr 30:11
Deut. 21:18Eks 20:12; De 27:16; Spr 1:8; 20:20; Ese 22:7; Ef 6:1
Deut. 21:18De 8:5; Spr 13:24; 19:18; 23:13; Heb 12:9
Deut. 21:19De 16:18
Deut. 21:20Spr 15:5; 19:26; 30:17
Deut. 21:20Spr 23:20; 28:7
Deut. 21:20Spr 20:1; 23:21; Ro 13:13; 1Kor 6:10; Ef 5:18
Deut. 21:21De 13:11
Deut. 21:22Nu 25:5; 2Sa 4:12
Deut. 21:22Jos 10:26; Han 10:39
Deut. 21:23Jos 8:29; Joh 19:31
Deut. 21:232Kor 5:21; Ga 3:13
Deut. 21:23Nu 35:34
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 21:1-23

Deuteronomium

21 “As daar in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem, iemand gevind word wat omgebring is en in die veld lê, en dit nie bekend geword het wie hom doodgeslaan het nie,+ 2 dan moet jou ouer manne en jou regters+ uitgaan en die afstand meet na die stede wat rondom die een lê wat omgebring is; 3 en dit moet die stad wees wat die naaste lê aan die een wat omgebring is. En die ouer manne van dié stad moet ’n jong koei uit die beeste neem waarmee nog nie gewerk is nie, wat nie in ’n juk getrek het nie; 4 en die ouer manne van dié stad moet die jong koei na ’n stroomvallei afbring waarin water vloei en wat gewoonlik nie bewerk of besaai word nie, en hulle moet die nek van die jong koei daar in die stroomvallei breek.+

5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+ 6 Dan moet al die ouer manne van dié stad wat die naaste is aan die een wat omgebring is, hulle hande was+ oor die jong koei waarvan die nek in die stroomvallei gebreek is; 7 en hulle moet antwoord en sê: ‘Ons hande het hierdie bloed nie vergiet nie, en ook het ons oë nie gesien dat dit vergiet word nie.+ 8 Moenie u volk Israel, wat u verlos het,+ dit toereken nie, o Jehovah, en moenie die skuld weens onskuldige bloed+ in die midde van u volk Israel laat kom nie.’ En die bloedskuld moet hulle nie toegereken word nie. 9 En jy—jy sal die skuld weens onskuldige bloed uit jou midde wegruim,+ want jy sal doen wat reg is in Jehovah se oë.+

10 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en Jehovah jou God hulle in jou hand gegee+ en jy hulle gevange weggevoer het,+ 11 en jy onder die gevangenes ’n vrou gesien het wat pragtig van gestalte is, en jy aan haar geheg geraak+ en haar vir jou as vrou geneem het, 12 dan moet jy haar in jou huis inbring. En sy moet haar kop skeer+ en haar naels versorg 13 en die mantel van haar gevangenskap van haar verwyder en in jou huis woon en ’n volle maanmaand oor haar vader en haar moeder huil;+ en daarna moet jy gemeenskap met haar hê, en jy moet haar as jou bruid in besit neem, en sy moet jou vrou word. 14 En as jy geen behae in haar het nie, dan moet jy haar wegstuur,+ soos haar siel dit goedvind; maar jy mag haar glad nie vir geld verkoop nie. Jy mag haar nie op tirannieke wyse behandel+ nadat jy haar verneder het nie.

15 “As ’n man twee vrouens het, een wat hy liefhet en een wat hy haat, en hulle, die een wat hy liefhet en die een wat hy haat, vir hom seuns gebaar het, en die eersgeborene die seun is van die een wat hy haat,+ 16 dan sal hy, op die dag dat hy sy besittings as erfdeel aan sy seuns gee, nie die seun van die een wat hy liefhet sy eersgeborene mag maak ten koste van die een wat hy haat se seun, die eersgeborene,+ nie. 17 Want hy moet die een wat hy haat se seun as die eersgeborene erken deur hom twee dele te gee van alles wat hy besit,+ want hy is die begin van sy voortplantingsvermoë.+ Die reg op die eersgeborene se posisie behoort aan hom.+

18 “As ’n man ’n seun het wat hardkoppig en opstandig is,+ wat nie na die stem van sy vader of die stem van sy moeder luister nie,+ en hulle hom tereggewys het, maar hy nie na hulle wil luister nie,+ 19 dan moet sy vader en sy moeder hom gryp en hom na die ouer manne van sy stad en na die poort van sy plek uitbring,+ 20 en hulle moet vir die ouer manne van sy stad sê: ‘Hierdie seun van ons is hardkoppig en opstandig; hy luister nie na ons stem nie+ en is ’n vraat+ en ’n dronkaard.’+ 21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe gooi, en hy moet sterf. So moet jy die kwaad uit jou midde wegruim, en die hele Israel sal dit hoor en inderdaad bang word.+

22 “En as daar in ’n man ’n sonde is wat die doodsvonnis verdien en hy doodgemaak is+ en jy hom aan ’n paal gehang het,+ 23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie;+ maar jy moet hom vir seker dié dag nog begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek;+ en jy mag jou land, wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, nie verontreinig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel