Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 27
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 27:1

Kruisverwysings

  • +De 11:32; 26:16; Lu 11:28

Deuteronomium 27:2

Kruisverwysings

  • +De 6:1; Jos 4:1

Deuteronomium 27:3

Kruisverwysings

  • +Eks 24:12
  • +Jos 8:32
  • +Le 20:24; Nu 13:27; 14:8; De 26:9; Jer 11:5; 32:22

Deuteronomium 27:4

Kruisverwysings

  • +De 11:29; Jos 8:30
  • +De 27:2

Deuteronomium 27:5

Kruisverwysings

  • +Eks 20:25; Jos 8:31

Deuteronomium 27:6

Kruisverwysings

  • +Le 1:9

Deuteronomium 27:7

Kruisverwysings

  • +Le 3:1
  • +Le 7:15
  • +De 12:7; 16:11

Deuteronomium 27:8

Kruisverwysings

  • +Eks 24:12
  • +Hab 2:2

Deuteronomium 27:9

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; De 26:18

Deuteronomium 27:10

Kruisverwysings

  • +Eks 20:6; 1Kn 2:3; Mt 19:17; 1Jo 5:3
  • +1Kn 8:61

Deuteronomium 27:12

Kruisverwysings

  • +De 11:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/2/1, bl. 30-31

    1996/6/15, bl. 14

Deuteronomium 27:13

Kruisverwysings

  • +Jos 8:33
  • +Da 9:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/2/1, bl. 30-31

    1996/6/15, bl. 14

Deuteronomium 27:14

Kruisverwysings

  • +De 33:10; Ne 8:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/6/15, bl. 14

Deuteronomium 27:15

Kruisverwysings

  • +Eks 20:4; De 4:16; Jes 44:9
  • +Eks 34:17; Le 19:4; Nu 33:52
  • +De 7:25; 29:17
  • +Ho 13:2
  • +Nu 5:22; Ne 5:13

Deuteronomium 27:16

Kruisverwysings

  • +Eks 20:12; Le 19:3; De 21:18, 21; Spr 20:20; 30:17; Mt 15:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/2/1, bl. 30-31

Deuteronomium 27:17

Kruisverwysings

  • +De 19:14; Spr 22:28; 23:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/2/1, bl. 30-31

Deuteronomium 27:18

Kruisverwysings

  • +Le 19:14

Deuteronomium 27:19

Kruisverwysings

  • +De 16:20
  • +Eks 22:21
  • +Eks 22:22; De 10:18; 24:17; Mal 3:5; Jak 1:27
  • +Spr 17:23; Mi 3:11

Deuteronomium 27:20

Kruisverwysings

  • +Le 18:8; 2Sa 16:22; 1Kor 5:1

Deuteronomium 27:21

Kruisverwysings

  • +Eks 22:19; Le 18:23; 20:15

Deuteronomium 27:22

Kruisverwysings

  • +Le 18:9; 20:17; 2Sa 13:14; Ese 22:11

Deuteronomium 27:23

Kruisverwysings

  • +Le 18:17; 20:14

Deuteronomium 27:24

Kruisverwysings

  • +Eks 20:13; 21:12; Le 24:17; Nu 35:31

Deuteronomium 27:25

Kruisverwysings

  • +De 10:17; Ese 22:12; Mt 27:4; Han 1:18

Deuteronomium 27:26

Kruisverwysings

  • +De 28:15; Ps 119:21; Jer 11:3; Ga 3:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 27:1De 11:32; 26:16; Lu 11:28
Deut. 27:2De 6:1; Jos 4:1
Deut. 27:3Eks 24:12
Deut. 27:3Jos 8:32
Deut. 27:3Le 20:24; Nu 13:27; 14:8; De 26:9; Jer 11:5; 32:22
Deut. 27:4De 11:29; Jos 8:30
Deut. 27:4De 27:2
Deut. 27:5Eks 20:25; Jos 8:31
Deut. 27:6Le 1:9
Deut. 27:7Le 3:1
Deut. 27:7Le 7:15
Deut. 27:7De 12:7; 16:11
Deut. 27:8Eks 24:12
Deut. 27:8Hab 2:2
Deut. 27:9Eks 19:5; De 26:18
Deut. 27:10Eks 20:6; 1Kn 2:3; Mt 19:17; 1Jo 5:3
Deut. 27:101Kn 8:61
Deut. 27:12De 11:29
Deut. 27:13Jos 8:33
Deut. 27:13Da 9:11
Deut. 27:14De 33:10; Ne 8:7
Deut. 27:15Eks 20:4; De 4:16; Jes 44:9
Deut. 27:15Eks 34:17; Le 19:4; Nu 33:52
Deut. 27:15De 7:25; 29:17
Deut. 27:15Ho 13:2
Deut. 27:15Nu 5:22; Ne 5:13
Deut. 27:16Eks 20:12; Le 19:3; De 21:18, 21; Spr 20:20; 30:17; Mt 15:4
Deut. 27:17De 19:14; Spr 22:28; 23:10
Deut. 27:18Le 19:14
Deut. 27:19De 16:20
Deut. 27:19Eks 22:21
Deut. 27:19Eks 22:22; De 10:18; 24:17; Mal 3:5; Jak 1:27
Deut. 27:19Spr 17:23; Mi 3:11
Deut. 27:20Le 18:8; 2Sa 16:22; 1Kor 5:1
Deut. 27:21Eks 22:19; Le 18:23; 20:15
Deut. 27:22Le 18:9; 20:17; 2Sa 13:14; Ese 22:11
Deut. 27:23Le 18:17; 20:14
Deut. 27:24Eks 20:13; 21:12; Le 24:17; Nu 35:31
Deut. 27:25De 10:17; Ese 22:12; Mt 27:4; Han 1:18
Deut. 27:26De 28:15; Ps 119:21; Jer 11:3; Ga 3:10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 27:1-26

Deuteronomium

27 En Moses het saam met die ouer manne van Israel die volk beveel en gesê: “Elke gebod wat ek julle vandag beveel, moet bewaar word.+ 2 En die dag waarop julle deur die Jordaan sal trek+ na die land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy ook vir jou groot klippe oprig en dit met kalk afwit. 3 En jy moet al die woorde van hierdie wet daarop skryf+ wanneer jy deurgetrek het,+ sodat jy die land kan ingaan wat Jehovah jou God aan jou gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning, volgens wat Jehovah, die God van jou voorvaders, vir jou gesê het.+ 4 En wanneer julle deur die Jordaan getrek het, moet julle hierdie klippe oprig, net soos ek julle vandag beveel, op die berg Ebal,+ en jy moet dit met kalk afwit.+ 5 Jy moet daar ook ’n altaar vir Jehovah jou God bou, ’n altaar van klippe. Jy mag geen ysterwerktuig daaroor swaai nie.+ 6 Met heel klippe moet jy die altaar van Jehovah jou God bou, en jy moet daarop brandoffers aan Jehovah jou God bring.+ 7 En jy moet gemeenskapsoffers+ offer en dit daar eet,+ en jy moet vrolik wees voor Jehovah jou God.+ 8 En jy moet op die klippe al die woorde van hierdie wet skryf+ en dit baie duidelik maak.”+

9 Toe het Moses en die priesters, die Leviete, met die hele Israel gepraat en gesê: “Wees stil en luister, o Israel. Vandag het jy die volk van Jehovah jou God geword.+ 10 En jy moet na die stem van Jehovah jou God luister en sy gebooie+ en sy voorskrifte nakom+ wat ek jou vandag beveel.”

11 En Moses het die volk op dié dag beveel en gesê: 12 “Dié wat op die berg Geriʹsim moet staan om die volk te seën+ wanneer julle deur die Jordaan getrek het, is: Siʹmeon en Levi en Juda en Isʹsaskar en Josef en Benjamin. 13 En dié wat op die berg Ebal+ moet staan vir die vervloeking,+ is: Ruben, Gad en Aser en Seʹbulon, Dan en Nafʹtali. 14 En die Leviete moet antwoord en met ’n harde stem vir elke man van Israel sê:+

15 “‘Vervloek is die man wat ’n gesnede beeld+ of ’n gegote beeld maak,+ iets verfoeiliks vir Jehovah,+ die maaksel van die hande van ’n hout-en-metaal-werker,+ en wat dit in ’n wegsteekplek gesit het.’ (En die hele volk moet antwoord en sê: ‘Amen!’)+

16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

18 “‘Vervloek is hy wat ’n blinde op die pad laat verdwaal.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

19 “‘Vervloek is hy wat die reg+ van ’n inwonende vreemdeling,+ ’n vaderlose seun en ’n weduwee+ verdraai.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

20 “‘Vervloek is hy wat by sy vader se vrou gaan lê, want hy het die slip van sy vader opgelig.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

21 “‘Vervloek is hy wat by enige dier gaan lê.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

22 “‘Vervloek is hy wat by sy suster, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, gaan lê.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

23 “‘Vervloek is hy wat by sy skoonmoeder gaan lê.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

24 “‘Vervloek is hy wat sy medemens vanuit ’n skuilplek doodslaan.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

25 “‘Vervloek is hy wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n siel dood te slaan, wanneer dit onskuldige bloed is.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

26 “‘Vervloek is hy wat die woorde van hierdie wet nie van krag laat word deur dit te doen nie.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel