Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Kolossense 3:1

Kruisverwysings

  • +Ef 2:6
  • +Mt 6:33
  • +Ps 110:1; 1Pe 3:22

Kolossense 3:2

Kruisverwysings

  • +Flp 3:20; 4:8; 1Pe 1:13
  • +Joh 3:31; 1Jo 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/11, bl. 25

    Die Wagtoring,

    2014/10/15, bl. 28-29

Kolossense 3:3

Kruisverwysings

  • +Ro 6:2
  • +Ga 2:20
  • +Joh 17:21

Kolossense 3:4

Kruisverwysings

  • +Joh 11:25
  • +1Kor 15:43
  • +2Ti 4:8

Kolossense 3:5

Kruisverwysings

  • +Ga 5:24
  • +Mr 9:43
  • +1Kor 6:18; Ef 5:3; 2Ti 2:22
  • +Eks 20:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 40

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/11, bl. 26

    2017/8, bl. 18-19

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/6, bl. 18

    Die Wagtoring,

    2008/6/15, bl. 9

    2008/4/15, bl. 5

    2002/7/15, bl. 13

    2001/10/15, bl. 26

    2001/6/15, bl. 6

    2001/1/15, bl. 6-7

    1997/7/15, bl. 17

    1992/7/15, bl. 12

    1990/12/1, bl. 4-5

    1989/11/1, bl. 14

    Ontwaak!,

    2002/7/8, bl. 21

    1997/5/22, bl. 8

    1991/9/8, bl. 19

Kolossense 3:6

Kruisverwysings

  • +Ro 1:18; Ef 5:6

Kolossense 3:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:11; Ef 2:3; Tit 3:3

Kolossense 3:8

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:1
  • +Ef 4:31
  • +Ef 5:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 18, 20-21

    Ontwaak!,

    2003/6/8, bl. 19

    1997/5/22, bl. 8

Kolossense 3:9

Kruisverwysings

  • +Ps 5:6; 34:13; Ef 4:25; Op 21:8
  • +Ef 4:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2022/3, bl. 2-7

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 17-21

    Die Wagtoring,

    1998/5/15, bl. 25-26

    1990/11/1, bl. 5-6

Kolossense 3:10

Kruisverwysings

  • +Ro 12:2; Ef 4:24
  • +Ge 1:27; 1Pe 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 22

    Ontwaak!,

    1995/7/8, bl. 26

    Die Wagtoring,

    1990/11/1, bl. 5-6

    1990/4/15, bl. 27

    1990/4/1, bl. 16-20

    1989/2/1, bl. 5

    God se woord, bl. 176-179

Kolossense 3:11

Kruisverwysings

  • +Ga 3:28
  • +Ef 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 23

    Die Wagtoring,

    2001/11/15, bl. 25-26

    1988/5/15, bl. 17-18

Kolossense 3:12

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:9
  • +Flp 2:1
  • +Ro 12:16
  • +Tit 3:2; 1Pe 3:4
  • +2Kor 6:6; Ef 4:2; 1Te 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 49

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 7

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 23-26

    Die Wagtoring,

    2001/11/1, bl. 17

    1994/11/1, bl. 18

    1991/10/15, bl. 15

Kolossense 3:13

Kruisverwysings

  • +Spr 19:11; Ef 4:32; 1Pe 4:8
  • +Mt 18:15
  • +Jer 31:34; Mt 6:14; Mr 11:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 49

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 6

    2012/3, bl. 10

    2008/11, bl. 7

    2001/2/8, bl. 19

    1994/1/22, bl. 12

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/11, bl. 27

    2017/6, bl. 17-18

    Die Wagtoring,

    2015/10/1, bl. 15

    2013/10/1, bl. 11

    2001/7/15, bl. 22-23

    1999/10/15, bl. 13-14

    1997/12/1, bl. 18

    1995/7/15, bl. 22

    1991/9/1, bl. 22-23

    Keer terug na Jehovah, bl. 8-9

    Nader aan Jehovah, bl. 187-188

    Boek vir alle mense, bl. 26

Kolossense 3:14

Kruisverwysings

  • +Ro 13:10; 1Jo 3:23
  • +1Kor 13:8; Ef 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 3 2020 bl. 12

    1997/9/8, bl. 9-10

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 26

    Die Wagtoring,

    2007/12/1, bl. 6

    Kennis, bl. 163-167

Kolossense 3:15

Kruisverwysings

  • +Joh 14:27
  • +Flp 4:7
  • +Ef 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 3 2019, bl. 6-7

    2007/10, bl. 27

    2006/4, bl. 6-7

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 26

    Die Wagtoring,

    2001/9/1, bl. 14-18

    1998/2/15, bl. 4

    1988/7/1, bl. 7-12

Kolossense 3:16

Kruisverwysings

  • +1Kor 2:7; Kol 2:3
  • +Kol 1:28; Tit 2:1
  • +De 31:19; 1Kor 14:26
  • +Ef 5:19
  • +1Kr 16:23; Ps 30:4; 147:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 10

    Die Wagtoring,

    1994/5/1, bl. 11

Kolossense 3:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:31
  • +Ef 5:20
  • +1Te 5:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 26-27

Kolossense 3:18

Kruisverwysings

  • +Ef 5:22; 1Pe 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ware vrede, bl. 138-139

Kolossense 3:19

Kruisverwysings

  • +Ef 5:25; 1Pe 3:7
  • +Ef 4:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer ons, bl. 145-146

    Leer Bybel, bl. 136

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 17

    2007/5/1, bl. 21-22

    2006/9/15, bl. 28

Kolossense 3:20

Kruisverwysings

  • +Spr 6:20; Lu 2:51; Ef 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 50

    Die Wagtoring,

    1995/6/1, bl. 28-29

    1992/10/1, bl. 28-29

    1989/3/15, bl. 7

    Ware vrede, bl. 138-139

Kolossense 3:21

Kruisverwysings

  • +Ef 6:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/6/15, bl. 22-23

    1997/8/1, bl. 12

    1996/8/1, bl. 20

    1986/11/1, bl. 22

    Gesinsgeluk, bl. 147-148

    Ontwaak!,

    1996/10/22, bl. 6

    Kennis, bl. 148

Kolossense 3:22

Kruisverwysings

  • +Ef 6:5; Tit 2:9; 1Pe 2:18
  • +Ef 6:6
  • +Spr 8:13; 22:4

Kolossense 3:23

Kruisverwysings

  • +Lu 10:27
  • +Ps 9:1; Mt 22:37; Ro 12:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Nader aan Jehovah, bl. 105-106

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 21-23

    1997/10/15, bl. 13-18

    “Hele Skrif”, bl. 168

Kolossense 3:24

Kruisverwysings

  • +Ef 6:8
  • +Ef 1:14; Heb 9:15; 1Pe 1:4
  • +1Kor 7:22; Ga 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 37

    Die Wagtoring,

    1997/6/15, bl. 32

Kolossense 3:25

Kruisverwysings

  • +Ro 2:6; 1Kor 3:8; Ga 6:7
  • +De 10:17; Ro 2:11; 1Pe 1:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Kol. 3:1Ef 2:6
Kol. 3:1Mt 6:33
Kol. 3:1Ps 110:1; 1Pe 3:22
Kol. 3:2Flp 3:20; 4:8; 1Pe 1:13
Kol. 3:2Joh 3:31; 1Jo 2:15
Kol. 3:3Ro 6:2
Kol. 3:3Ga 2:20
Kol. 3:3Joh 17:21
Kol. 3:4Joh 11:25
Kol. 3:41Kor 15:43
Kol. 3:42Ti 4:8
Kol. 3:5Ga 5:24
Kol. 3:5Mr 9:43
Kol. 3:51Kor 6:18; Ef 5:3; 2Ti 2:22
Kol. 3:5Eks 20:17
Kol. 3:6Ro 1:18; Ef 5:6
Kol. 3:71Kor 6:11; Ef 2:3; Tit 3:3
Kol. 3:81Pe 2:1
Kol. 3:8Ef 4:31
Kol. 3:8Ef 5:4
Kol. 3:9Ps 5:6; 34:13; Ef 4:25; Op 21:8
Kol. 3:9Ef 4:22
Kol. 3:10Ro 12:2; Ef 4:24
Kol. 3:10Ge 1:27; 1Pe 1:16
Kol. 3:11Ga 3:28
Kol. 3:11Ef 1:23
Kol. 3:121Pe 2:9
Kol. 3:12Flp 2:1
Kol. 3:12Ro 12:16
Kol. 3:12Tit 3:2; 1Pe 3:4
Kol. 3:122Kor 6:6; Ef 4:2; 1Te 5:14
Kol. 3:13Spr 19:11; Ef 4:32; 1Pe 4:8
Kol. 3:13Mt 18:15
Kol. 3:13Jer 31:34; Mt 6:14; Mr 11:25
Kol. 3:14Ro 13:10; 1Jo 3:23
Kol. 3:141Kor 13:8; Ef 4:3
Kol. 3:15Joh 14:27
Kol. 3:15Flp 4:7
Kol. 3:15Ef 2:15
Kol. 3:161Kor 2:7; Kol 2:3
Kol. 3:16Kol 1:28; Tit 2:1
Kol. 3:16De 31:19; 1Kor 14:26
Kol. 3:16Ef 5:19
Kol. 3:161Kr 16:23; Ps 30:4; 147:7
Kol. 3:171Kor 10:31
Kol. 3:17Ef 5:20
Kol. 3:171Te 5:18
Kol. 3:18Ef 5:22; 1Pe 3:1
Kol. 3:19Ef 5:25; 1Pe 3:7
Kol. 3:19Ef 4:31
Kol. 3:20Spr 6:20; Lu 2:51; Ef 6:1
Kol. 3:21Ef 6:4
Kol. 3:22Ef 6:5; Tit 2:9; 1Pe 2:18
Kol. 3:22Ef 6:6
Kol. 3:22Spr 8:13; 22:4
Kol. 3:23Lu 10:27
Kol. 3:23Ps 9:1; Mt 22:37; Ro 12:11
Kol. 3:24Ef 6:8
Kol. 3:24Ef 1:14; Heb 9:15; 1Pe 1:4
Kol. 3:241Kor 7:22; Ga 1:10
Kol. 3:25Ro 2:6; 1Kor 3:8; Ga 6:7
Kol. 3:25De 10:17; Ro 2:11; 1Pe 1:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Kolossense 3:1-25

Kolossense

3 As julle egter saam met die Christus opgewek is,+ gaan dan voort om die dinge te soek wat daar bo is,+ waar die Christus aan die regterhand van God sit.+ 2 Hou julle verstande gerig op die dinge daar bo,+ nie op die dinge op die aarde nie.+ 3 Want julle het gesterf,+ en julle lewe+ is saam met die Christus verberg in eenheid+ met God. 4 Wanneer die Christus, ons lewe,+ openbaar gemaak word, dan sal julle ook saam met hom in heerlikheid+ openbaar gemaak word.+

5 Maak dan dood+ julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van hoerery, onreinheid, geslagsdrif,+ skadelike begeertes en hebsug,+ wat afgodediens is. 6 Weens dié dinge kom die gramskap van God.+ 7 Juis in dié dinge het julle ook eens gewandel toe julle nog daarin gelewe het.+ 8 Maar verwyder dan nou al hierdie dinge van julle:+ gramskap, toorn, slegtheid, smadende taal+ en onwelvoeglike+ praatjies uit julle mond. 9 Moenie vir mekaar lieg nie.+ Lê die ou persoonlikheid+ met sy gebruike af, 10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het, 11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+

12 Beklee julle dan, as God se uitverkorenes,+ heilig en gelief, met die tere geneenthede van medelye,+ goedhartigheid, ootmoed,+ sagmoedigheid+ en lankmoedigheid.+ 13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe+ as iemand rede tot klagte+ teen ’n ander het. Net soos Jehovah julle vryelik vergewe het,+ so moet julle ook doen. 14 Maar beklee julle, benewens al hierdie dinge, met liefde,+ want dit is ’n volmaakte band+ van eenheid.

15 En laat die vrede+ van die Christus in julle harte heers,+ want julle is inderdaad in een liggaam daartoe geroep.+ En toon dat julle dankbaar is. 16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+ 17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+

18 Vrouens, wees onderdanig+ aan julle mans, soos dit betaamlik is in die Here. 19 Mans, hou aan om julle vrouens lief te hê+ en moenie vir hulle bitter kwaad wees nie.+ 20 Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam,+ want dit is welbehaaglik in die Here. 21 Vaders, moenie julle kinders vertoorn nie,+ sodat hulle nie mismoedig word nie. 22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan diegene wat in vleeslike sin julle here is,+ nie met dade van oëdiens soos mensebehaers+ nie, maar met opregtheid van hart, met vrees vir Jehovah.+ 23 Wat julle ook al doen, doen dit met julle hele siel+ soos vir Jehovah+ en nie vir mense nie, 24 omdat julle weet dat julle van Jehovah+ die erfenis as die gepaste beloning sal ontvang.+ Dien die Heer, Christus, soos slawe.+ 25 Die een wat onreg doen, sal beslis terugontvang+ wat hy ten onregte gedoen het, en daar is geen partydigheid nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel