Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Tessalonisense 3:1

Kruisverwysings

  • +Ro 15:30; 1Te 5:25; Heb 13:18
  • +Jes 38:4; Han 8:25; 15:35; 1Te 1:8; 1Pe 1:25
  • +Han 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Verkondigers, bl. 108

    Die Wagtoring,

    1991/1/15, bl. 23

2 Tessalonisense 3:2

Kruisverwysings

  • +Jes 25:4; 2Kor 1:8; Op 2:10
  • +Han 28:24; Ro 10:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/1, bl. 8

    1998/5/15, bl. 10

2 Tessalonisense 3:3

Kruisverwysings

  • +Joh 17:15; 1Kor 10:13; 2Pe 2:9

2 Tessalonisense 3:4

Kruisverwysings

  • +Ga 5:10
  • +1Te 4:11

2 Tessalonisense 3:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:3
  • +Lu 21:19; Ro 5:3

2 Tessalonisense 3:6

Kruisverwysings

  • +1Te 4:2; 1Ti 6:17; Tit 1:5
  • +Mt 18:17; 1Kor 5:11; 2Te 3:14; Tit 3:10
  • +Spr 24:30; 1Te 5:14
  • +Ro 16:17; 1Kor 11:2; 2Te 2:15

2 Tessalonisense 3:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:16; 1Te 1:6
  • +1Te 2:10

2 Tessalonisense 3:8

Kruisverwysings

  • +Han 20:34
  • +Han 18:3; 1Kor 4:12
  • +1Kor 9:15; 2Kor 11:9; 1Te 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/12, bl. 5

2 Tessalonisense 3:9

Kruisverwysings

  • +Mt 10:10; 1Kor 9:6
  • +1Kor 11:1; Flp 3:17

2 Tessalonisense 3:10

Kruisverwysings

  • +1Te 4:11
  • +Spr 13:4; 20:4; Ro 12:11; 1Ti 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Koninkryksbediening,

    1994/2, bl. 7

    Die Wagtoring,

    1987/7/15, bl. 18

2 Tessalonisense 3:11

Kruisverwysings

  • +1Te 5:14
  • +1Ti 5:13; 1Pe 4:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 232

2 Tessalonisense 3:12

Kruisverwysings

  • +Ef 4:28

2 Tessalonisense 3:13

Kruisverwysings

  • +Ga 6:9

2 Tessalonisense 3:14

Kruisverwysings

  • +2Te 3:6; 2Ti 2:18
  • +Le 19:17; Ro 16:17
  • +Ro 16:17; 1Kor 5:11; Tit 3:10; 2Jo 10
  • +Tit 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 145-147

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 12

    Die Wagtoring,

    1999/7/15, bl. 29-31

2 Tessalonisense 3:15

Kruisverwysings

  • +1Te 5:14; Tit 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 12

    Die Wagtoring,

    1999/7/15, bl. 30-31

2 Tessalonisense 3:16

Kruisverwysings

  • +Joh 14:27

2 Tessalonisense 3:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:21; Kol 4:18

2 Tessalonisense 3:18

Kruisverwysings

  • +Joh 1:16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tess. 3:1Ro 15:30; 1Te 5:25; Heb 13:18
2 Tess. 3:1Jes 38:4; Han 8:25; 15:35; 1Te 1:8; 1Pe 1:25
2 Tess. 3:1Han 19:20
2 Tess. 3:2Jes 25:4; 2Kor 1:8; Op 2:10
2 Tess. 3:2Han 28:24; Ro 10:16
2 Tess. 3:3Joh 17:15; 1Kor 10:13; 2Pe 2:9
2 Tess. 3:4Ga 5:10
2 Tess. 3:41Te 4:11
2 Tess. 3:51Jo 5:3
2 Tess. 3:5Lu 21:19; Ro 5:3
2 Tess. 3:61Te 4:2; 1Ti 6:17; Tit 1:5
2 Tess. 3:6Mt 18:17; 1Kor 5:11; 2Te 3:14; Tit 3:10
2 Tess. 3:6Spr 24:30; 1Te 5:14
2 Tess. 3:6Ro 16:17; 1Kor 11:2; 2Te 2:15
2 Tess. 3:71Kor 4:16; 1Te 1:6
2 Tess. 3:71Te 2:10
2 Tess. 3:8Han 20:34
2 Tess. 3:8Han 18:3; 1Kor 4:12
2 Tess. 3:81Kor 9:15; 2Kor 11:9; 1Te 2:9
2 Tess. 3:9Mt 10:10; 1Kor 9:6
2 Tess. 3:91Kor 11:1; Flp 3:17
2 Tess. 3:101Te 4:11
2 Tess. 3:10Spr 13:4; 20:4; Ro 12:11; 1Ti 5:8
2 Tess. 3:111Te 5:14
2 Tess. 3:111Ti 5:13; 1Pe 4:15
2 Tess. 3:12Ef 4:28
2 Tess. 3:13Ga 6:9
2 Tess. 3:142Te 3:6; 2Ti 2:18
2 Tess. 3:14Le 19:17; Ro 16:17
2 Tess. 3:14Ro 16:17; 1Kor 5:11; Tit 3:10; 2Jo 10
2 Tess. 3:14Tit 2:8
2 Tess. 3:151Te 5:14; Tit 3:10
2 Tess. 3:16Joh 14:27
2 Tess. 3:171Kor 16:21; Kol 4:18
2 Tess. 3:18Joh 1:16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Tessalonisense 3:1-18

2 Tessalonisense

3 Laastens, broers, hou aan om vir ons te bid,+ dat die woord van Jehovah+ voortdurend vinnig sal voortbeweeg+ en verheerlik sal word net soos ook by julle; 2 en dat ons van slegte en goddelose mense verlos sal word,+ want geloof is nie iets wat alle mense besit nie.+ 3 Maar die Here is getrou, en hy sal julle standvastig maak en julle van die bose bewaar.+ 4 Wat meer is, ons het vertroue+ in die Here aangaande julle, dat julle die dinge wat ons beveel, doen en sal aanhou doen.+ 5 Mag die Here voortgaan om julle harte met welslae te rig tot die liefde+ vir God en tot die volharding+ vir die Christus.

6 Ons gee julle dan nou bevel,+ broers, in die naam van die Here Jesus Christus, om julle te onttrek+ aan elke broer wat wanordelik+ wandel en nie volgens die oorlewering wat julle van ons ontvang het nie.+ 7 Want julle weet self hoe julle ons behoort na te volg,+ want ons het ons nie wanordelik onder julle gedra nie,+ 8 en ons het ook nie by enigeen verniet voedsel geëet nie.+ Inteendeel, met arbeid en geswoeg+ het ons nag en dag gewerk ten einde nie een van julle ’n duur las op te lê nie.+ 9 Nie dat ons nie gesag het nie,+ maar sodat ons ons vir julle as ’n voorbeeld kon stel om ons na te volg.+ 10 Trouens, ook toe ons by julle was, het ons julle herhaaldelik beveel:+ “As iemand nie wil werk nie, laat hom dan ook nie eet nie.”+ 11 Want ons hoor dat sommige wanordelik+ onder julle wandel en glad nie werk nie, maar hulle bemoei met wat hulle nie aangaan nie.+ 12 Aan sulke mense gee ons die bevel en vermaning in die Here Jesus Christus dat hulle deur rustig te werk, voedsel moet eet wat hulle self verdien.+

13 Wat julle betref, broers, moenie ophou om te doen wat reg is nie.+ 14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+ 15 Moet hom nogtans nie as ’n vyand beskou nie, maar hou aan om hom ernstig te vermaan+ as ’n broer.

16 Mag die Here van vrede julle dan nou voortdurend in elke opsig vrede gee.+ Mag die Here met julle almal wees.

17 Hier is my groete, Paulus s’n, in my eie hand,+ wat ’n teken is in elke brief; dit is hoe ek skryf.

18 Mag die onverdiende goedhartigheid+ van ons Here Jesus Christus met julle almal wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel