Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Timoteus 3:1

Kruisverwysings

  • +2Ti 2:11
  • +Eks 18:21; De 1:13; Jer 3:15; Han 20:28; Tit 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 55

    Georganiseer, bl. 32-33, 40

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 21

    Die Wagtoring,

    2014/9/15, bl. 3-4

    2010/5/15, bl. 24

    2001/1/1, bl. 9

    2000/7/1, bl. 29

    1999/12/1, bl. 28

    1999/8/1, bl. 14

    1990/9/1, bl. 18-23

    1990/8/15, bl. 19

    1989/9/15, bl. 16-17

    Ontwaak!—1992,

    1992/8/8, bl. 12

    “Hele Skrif”, bl. 236-237

1 Timoteus 3:2

Kruisverwysings

  • +Lu 1:6; Ro 16:19; Flp 2:15; 1Ti 6:14
  • +Spr 23:20
  • +Ro 12:3; 2Kor 5:13; 1Pe 4:7
  • +Ro 4:12; Ga 5:25; Flp 3:16
  • +Han 28:7; Tit 1:8; 1Pe 4:9
  • +1Ti 5:17; 2Ti 2:24; Tit 1:9; Jak 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 42

    Georganiseer, bl. 32, 34-37

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 29

    1999/9/15, bl. 10

    1997/1/1, bl. 28

    1996/10/15, bl. 17

    1990/9/1, bl. 24, 27

    Ontwaak!—1998,

    1998/6/8, bl. 16-17

    1992/5/8, bl. 27

    Verkondigers, bl. 182

1 Timoteus 3:3

Kruisverwysings

  • +Ro 13:13
  • +Tit 1:7
  • +Flp 4:5; Jak 3:17
  • +Ro 12:18; Jak 3:18
  • +Heb 13:5; 1Pe 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 32, 35-36

    Die Wagtoring (1990),

    1990/9/1, bl. 25-26, 27-28

1 Timoteus 3:4

Kruisverwysings

  • +Jos 24:15; Tit 1:6
  • +Ef 6:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 32, 34, 135-136

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 26

    1996/10/15, bl. 20-21

    1993/5/15, bl. 17-19

    1990/9/1, bl. 25

    1989/5/15, bl. 20

1 Timoteus 3:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 32, 34

    Die Wagtoring,

    2012/5/15, bl. 9

    1996/10/15, bl. 20-24

    1993/5/15, bl. 17-19

    1990/9/1, bl. 25

    1988/3/1, bl. 23-24

1 Timoteus 3:6

Kruisverwysings

  • +Han 8:13; 1Ti 5:22
  • +Ese 28:17; Han 8:19
  • +Lu 8:31; Han 8:22; Op 20:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 32, 33-34

    Die Wagtoring (1990),

    1990/9/1, bl. 26

1 Timoteus 3:7

Kruisverwysings

  • +Han 16:2; 22:12; 2Kor 8:21; 1Te 4:12
  • +2Ti 2:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 32, 34-35

    Die Wagtoring,

    2005/9/15, bl. 30

    1990/9/1, bl. 24

1 Timoteus 3:8

Kruisverwysings

  • +Flp 1:1
  • +Han 6:3; Tit 1:7; 1Pe 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 55

    Die Wagtoring (1990),

    1990/9/1, bl. 25-26

    1987/8/1, bl. 6

1 Timoteus 3:9

Kruisverwysings

  • +Ef 3:3, 6
  • +Han 24:16; 1Ti 1:5, 19; 2Ti 1:3; 1Pe 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1990),

    1990/9/1, bl. 26

1 Timoteus 3:10

Kruisverwysings

  • +2Kor 8:22
  • +Da 6:5; 1Pe 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 54

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 11

    2006/5/1, bl. 23-24

    1990/9/1, bl. 24, 26

    1989/7/1, bl. 29

    Koninkryksbediening,

    2000/5, bl. 8

1 Timoteus 3:11

Kruisverwysings

  • +Spr 11:13; 1Ti 5:13
  • +Spr 23:20
  • +Tit 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1996),

    1996/10/15, bl. 17

1 Timoteus 3:12

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:2; Tit 1:6
  • +1Ti 3:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 135-136

    Die Wagtoring (1997),

    1997/1/1, bl. 28

    1990/9/1, bl. 24-25

    1988/3/1, bl. 23-24

1 Timoteus 3:13

Kruisverwysings

  • +Ps 15:1
  • +Ef 6:19; Heb 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 55

    Die Wagtoring (1989),

    1989/7/1, bl. 29

1 Timoteus 3:14

Kruisverwysings

  • +Flm 22

1 Timoteus 3:15

Kruisverwysings

  • +Ef 2:19; Heb 3:6
  • +2Ti 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 29

1 Timoteus 3:16

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15
  • +Joh 1:14; 18:37; Flp 2:7
  • +1Pe 3:18
  • +1Pe 3:19
  • +Kol 1:23
  • +Kol 1:6
  • +Ps 2:6; Mt 24:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 196

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30-31

    2008/6/15, bl. 13

    2006/2/15, bl. 19

    1997/10/15, bl. 11

    1990/3/1, bl. 18-23

    1990/1/15, bl. 10-20

    1988/12/15, bl. 6

    Aanbid God, bl. 57

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 3:12Ti 2:11
1 Tim. 3:1Eks 18:21; De 1:13; Jer 3:15; Han 20:28; Tit 1:5
1 Tim. 3:2Lu 1:6; Ro 16:19; Flp 2:15; 1Ti 6:14
1 Tim. 3:2Spr 23:20
1 Tim. 3:2Ro 12:3; 2Kor 5:13; 1Pe 4:7
1 Tim. 3:2Ro 4:12; Ga 5:25; Flp 3:16
1 Tim. 3:2Han 28:7; Tit 1:8; 1Pe 4:9
1 Tim. 3:21Ti 5:17; 2Ti 2:24; Tit 1:9; Jak 3:1
1 Tim. 3:3Ro 13:13
1 Tim. 3:3Tit 1:7
1 Tim. 3:3Flp 4:5; Jak 3:17
1 Tim. 3:3Ro 12:18; Jak 3:18
1 Tim. 3:3Heb 13:5; 1Pe 5:2
1 Tim. 3:4Jos 24:15; Tit 1:6
1 Tim. 3:4Ef 6:4
1 Tim. 3:6Han 8:13; 1Ti 5:22
1 Tim. 3:6Ese 28:17; Han 8:19
1 Tim. 3:6Lu 8:31; Han 8:22; Op 20:3
1 Tim. 3:7Han 16:2; 22:12; 2Kor 8:21; 1Te 4:12
1 Tim. 3:72Ti 2:26
1 Tim. 3:8Flp 1:1
1 Tim. 3:8Han 6:3; Tit 1:7; 1Pe 5:2
1 Tim. 3:9Ef 3:3, 6
1 Tim. 3:9Han 24:16; 1Ti 1:5, 19; 2Ti 1:3; 1Pe 3:16
1 Tim. 3:102Kor 8:22
1 Tim. 3:10Da 6:5; 1Pe 2:12
1 Tim. 3:11Spr 11:13; 1Ti 5:13
1 Tim. 3:11Spr 23:20
1 Tim. 3:11Tit 2:3
1 Tim. 3:121Ti 3:2; Tit 1:6
1 Tim. 3:121Ti 3:4
1 Tim. 3:13Ps 15:1
1 Tim. 3:13Ef 6:19; Heb 3:6
1 Tim. 3:14Flm 22
1 Tim. 3:15Ef 2:19; Heb 3:6
1 Tim. 3:152Ti 2:2
1 Tim. 3:16Ge 3:15
1 Tim. 3:16Joh 1:14; 18:37; Flp 2:7
1 Tim. 3:161Pe 3:18
1 Tim. 3:161Pe 3:19
1 Tim. 3:16Kol 1:23
1 Tim. 3:16Kol 1:6
1 Tim. 3:16Ps 2:6; Mt 24:30
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Timoteus 3:1-16

1 Timoteus

3 Dié verklaring is betroubaar.+

As ’n man na ’n opsienersamp+ streef, begeer hy ’n voortreflike werk. 2 Die opsiener moet dan onberispelik+ wees, die man van een vrou, matig+ in gewoontes, gesond van verstand,+ ordelik,+ gasvry,+ bekwaam om te onderrig,+ 3 nie ’n dronk bakleier+ nie, nie ’n slaner+ nie, maar redelik,+ nie strydlustig+ nie, nie ’n liefhebber van geld+ nie, 4 ’n man wat aan sy eie huisgesin goeie leiding gee,+ wat kinders met alle erns in onderworpenheid het+ 5 (as ’n man immers nie weet hoe om aan sy eie huisgesin leiding te gee nie, hoe sal hy vir God se gemeente sorg?); 6 nie ’n pasbekeerde+ nie, sodat hy nie opgeblase van trots+ sal word en in die oordeel sal val wat oor die Duiwel gevel is nie.+ 7 Verder moet hy ook ’n goeie getuienis hê van die mense wat buite is,+ sodat hy nie in smaad en ’n strik+ van die Duiwel val nie.

8 Net so moet bedieningsknegte+ ernstig wees, nie uit twee monde praat nie, hulle nie aan baie wyn oorgee nie, nie gierig wees na oneerlike gewin+ nie 9 en moet hulle die heilige geheim+ van die geloof met ’n skoon gewete bewaar.+

10 Laat hulle ook eers op die proef gestel word+ wat hulle geskiktheid betref; laat hulle daarna as bedienaars dien, aangesien hulle vry van beskuldiging is.+

11 Net so moet vroue ernstig wees, nie laster nie,+ matig+ in gewoontes, getrou in alles.+

12 Bedieningsknegte moet mans van een vrou wees,+ wat aan kinders en hulle eie huisgesinne goeie leiding gee.+ 13 Want die manne wat goed dien, verwerf vir hulleself ’n goeie reputasie+ en groot vrymoedigheid van spraak+ in die geloof in verband met Christus Jesus.

14 Ek skryf hierdie dinge aan jou, hoewel ek hoop om binnekort na jou toe te kom,+ 15 maar ingeval ek opgehou word, sodat jy kan weet hoe jy jou in God se huisgesin+ behoort te gedra, wat die gemeente van die lewende God is, ’n pilaar en stut+ van die waarheid. 16 Ja, die heilige geheim+ van hierdie godvrugtige toegewydheid is inderdaad groot: ‘Hy is openbaar gemaak in die vlees,+ is regverdig verklaar in die gees,+ het aan engele verskyn,+ is onder nasies verkondig,+ is in die wêreld geglo,+ is in heerlikheid opgeneem.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel