Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 11:1

Kruisverwysings

  • +Ese 40:3
  • +1Kor 3:16; 2Kor 6:16; Ef 2:21; 1Pe 2:5; 4:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:2

Kruisverwysings

  • +Ese 40:17
  • +Lu 21:24
  • +Heb 12:22; Op 21:2
  • +Op 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:3

Kruisverwysings

  • +Joh 8:17
  • +Han 2:17; Op 19:10
  • +Ps 69:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:4

Kruisverwysings

  • +Sag 4:3, 11
  • +Sag 4:12; Mt 5:14
  • +Sag 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:5

Kruisverwysings

  • +Jer 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:6

Kruisverwysings

  • +Lu 4:25
  • +1Kn 17:1; Jak 5:17
  • +Ge 9:4; Eks 7:19; Han 15:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:7

Kruisverwysings

  • +Op 13:1
  • +Op 2:10, 13; 12:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:8

Kruisverwysings

  • +Jes 1:10
  • +Lu 13:33; Heb 13:12

Openbaring 11:9

Kruisverwysings

  • +Op 13:7; 17:15
  • +Op 11:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:10

Kruisverwysings

  • +Ps 35:15; Spr 24:17
  • +Lu 23:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:11

Kruisverwysings

  • +Op 11:9
  • +Ese 37:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 30

Openbaring 11:12

Kruisverwysings

  • +Ps 29:4
  • +Ps 50:5; 147:2; Op 4:1

Openbaring 11:13

Kruisverwysings

  • +Jes 6:13
  • +Jes 26:16

Openbaring 11:14

Kruisverwysings

  • +Op 9:12

Openbaring 11:15

Kruisverwysings

  • +Op 8:6
  • +1Kr 29:11; Ps 22:28; 97:1; Da 4:17, 34; Op 12:10
  • +Ps 2:6; Ese 21:27; Da 7:13; Lu 1:33; 22:29; 2Pe 1:11
  • +Ps 145:13; Da 2:44

Openbaring 11:16

Kruisverwysings

  • +Op 4:10; 14:3
  • +Ps 95:6
  • +Op 7:11

Openbaring 11:17

Kruisverwysings

  • +Jes 12:1
  • +Eks 6:3; Am 4:13; Op 16:7
  • +Eks 3:14; Op 1:4; 16:5
  • +Eks 9:16; Job 37:23; Jes 40:26; Ro 9:17; Op 4:11
  • +Ps 99:1; Sag 14:9; Op 19:6

Openbaring 11:18

Kruisverwysings

  • +Ho 12:10; Am 3:7; Mt 2:23; Han 3:18; Ro 1:2; Heb 1:1; Jak 5:10; 1Pe 1:10
  • +Ps 115:13; Han 26:22
  • +1Te 4:16; Heb 11:6; Op 14:13
  • +Ge 6:11; Ps 53:1; Jer 6:28; 51:25; Sef 3:7
  • +Jes 6:11; Jer 4:7; 26:18; Mi 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/1, bl. 6-7

    2014/9/1, bl. 3-4, 6

    2011/5/1, bl. 8

Openbaring 11:19

Kruisverwysings

  • +Op 14:17
  • +1Kn 8:1; Ps 132:8
  • +Hab 2:20; Heb 8:2; 9:11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 11:1Ese 40:3
Op. 11:11Kor 3:16; 2Kor 6:16; Ef 2:21; 1Pe 2:5; 4:17
Op. 11:2Ese 40:17
Op. 11:2Lu 21:24
Op. 11:2Heb 12:22; Op 21:2
Op. 11:2Op 13:5
Op. 11:3Joh 8:17
Op. 11:3Han 2:17; Op 19:10
Op. 11:3Ps 69:11
Op. 11:4Sag 4:3, 11
Op. 11:4Sag 4:12; Mt 5:14
Op. 11:4Sag 4:14
Op. 11:5Jer 5:14
Op. 11:6Lu 4:25
Op. 11:61Kn 17:1; Jak 5:17
Op. 11:6Ge 9:4; Eks 7:19; Han 15:20
Op. 11:7Op 13:1
Op. 11:7Op 2:10, 13; 12:17
Op. 11:8Jes 1:10
Op. 11:8Lu 13:33; Heb 13:12
Op. 11:9Op 13:7; 17:15
Op. 11:9Op 11:11
Op. 11:10Ps 35:15; Spr 24:17
Op. 11:10Lu 23:12
Op. 11:11Op 11:9
Op. 11:11Ese 37:5
Op. 11:12Ps 29:4
Op. 11:12Ps 50:5; 147:2; Op 4:1
Op. 11:13Jes 6:13
Op. 11:13Jes 26:16
Op. 11:14Op 9:12
Op. 11:15Op 8:6
Op. 11:151Kr 29:11; Ps 22:28; 97:1; Da 4:17, 34; Op 12:10
Op. 11:15Ps 2:6; Ese 21:27; Da 7:13; Lu 1:33; 22:29; 2Pe 1:11
Op. 11:15Ps 145:13; Da 2:44
Op. 11:16Op 4:10; 14:3
Op. 11:16Ps 95:6
Op. 11:16Op 7:11
Op. 11:17Jes 12:1
Op. 11:17Eks 6:3; Am 4:13; Op 16:7
Op. 11:17Eks 3:14; Op 1:4; 16:5
Op. 11:17Eks 9:16; Job 37:23; Jes 40:26; Ro 9:17; Op 4:11
Op. 11:17Ps 99:1; Sag 14:9; Op 19:6
Op. 11:18Ho 12:10; Am 3:7; Mt 2:23; Han 3:18; Ro 1:2; Heb 1:1; Jak 5:10; 1Pe 1:10
Op. 11:18Ps 115:13; Han 26:22
Op. 11:181Te 4:16; Heb 11:6; Op 14:13
Op. 11:18Ge 6:11; Ps 53:1; Jer 6:28; 51:25; Sef 3:7
Op. 11:18Jes 6:11; Jer 4:7; 26:18; Mi 3:12
Op. 11:19Op 14:17
Op. 11:191Kn 8:1; Ps 132:8
Op. 11:19Hab 2:20; Heb 8:2; 9:11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 11:1-19

Openbaring

11 En ’n riet soos ’n staf+ is vir my gegee terwyl hy gesê het: “Staan op en meet die tempelheiligdom+ van God en die altaar en dié wat daarin aanbid. 2 Maar wat die voorhof betref wat buitekant+ die tempelheiligdom is, werp dit heeltemal uit en moet dit nie meet nie, want dit is aan die nasies gegee,+ en hulle sal die heilige stad+ twee-en-veertig maande+ lank met die voete vertrap. 3 En ek sal my twee+ getuies duisend-tweehonderd-en-sestig dae laat profeteer,+ geklee in saklinne.”+ 4 Hulle word deur die twee olyfbome+ en die twee lampstaanders+ gesimboliseer en staan voor die Here van die aarde.+

5 En as iemand hulle kwaad wil aandoen, gaan vuur uit hulle mond uit en verteer hulle vyande;+ en as iemand hulle kwaad sal wil aandoen, moet hy op hierdie manier doodgemaak word. 6 Hulle het die gesag om die hemel toe te sluit+ sodat geen reën sal val+ gedurende die dae wat hulle profeteer nie, en hulle het gesag oor die waters, om dit in bloed+ te verander en om die aarde met allerhande plae te tref so dikwels as hulle wil.

7 En wanneer hulle hulle getuienis klaar gegee het, sal die wilde dier wat uit die afgrond opkom,+ teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak.+ 8 En hulle lyke sal op die breë straat van die groot stad lê wat in geestelike sin Sodom+ en Egipte genoem word, waar hulle Here ook aan die paal gehang is.+ 9 En mense uit die volke en stamme en tale en nasies+ sal drie en ’n half dae+ na hulle lyke kyk, en hulle laat nie toe dat hulle lyke in ’n graf neergelê word nie. 10 En dié wat op die aarde woon, is bly+ oor hulle en is vrolik, en hulle sal aan mekaar geskenke stuur,+ want hierdie twee profete het dié wat op die aarde woon, gepynig.

11 En ná die drie en ’n half dae+ het lewensgees van God af in hulle ingegaan,+ en hulle het op hulle voete gaan staan, en groot vrees het op dié geval wat hulle gesien het. 12 En hulle het ’n harde stem+ uit die hemel vir hulle hoor sê: “Kom op hierheen.”+ En hulle het in die wolk tot in die hemel opgegaan, en hulle vyande het hulle gesien. 13 En in daardie uur het daar ’n groot aardbewing plaasgevind, en ’n tiende+ van die stad het geval; en seweduisend persone is deur die aardbewing doodgemaak, en die res het bang geword en heerlikheid aan die God van die hemel gegee.+

14 Die tweede wee is verby.+ Kyk! Die derde wee kom gou.

15 En die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar het harde stemme in die hemel gekom wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die koninkryk van ons Here+ en van sy Christus geword,+ en hy sal vir ewig en altyd as koning heers.”+

16 En die vier-en-twintig ouderlinge+ wat voor God op hulle trone gesit het, het op hulle gesig geval+ en God aanbid+ 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+ 18 Maar die nasies se gramskap het ontvlam, en u eie gramskap het gekom, en die vasgestelde tyd vir die dooies om geoordeel te word en om aan u slawe, die profete,+ en aan die heiliges en aan dié wat u naam vrees, klein en groot,+ hulle beloning te gee,+ en om die verderwers van die aarde+ te verderf.”+

19 En die tempelheiligdom van God wat in die hemel is,+ is oopgemaak, en die ark+ van sy verbond is in sy tempelheiligdom+ gesien. En daar het weerligstrale en stemme en donderslae en ’n aardbewing en ’n groot hael gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel