Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 13:1

Kruisverwysings

  • +Jer 5:22
  • +Op 11:7; 13:18; 19:20
  • +Jes 57:20; Da 7:2; Hab 1:14; Op 17:15; 21:1
  • +Da 7:7
  • +Op 13:3
  • +Ps 74:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 73

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 8-11, 14-18

    2009/2/15, bl. 4

    2004/4/1, bl. 4

    1989/4/1, bl. 20

    1988/12/15, bl. 19

    1986/2/1, bl. 5-6

    Openbaring se klimaks, bl. 186-189

Openbaring 13:2

Kruisverwysings

  • +Da 7:6
  • +Da 7:5
  • +Da 7:4
  • +Op 12:9
  • +Lu 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 186-189, 227

    Die Wagtoring,

    2004/4/1, bl. 4

    1990/7/15, bl. 30

    1988/12/15, bl. 19

    1986/2/1, bl. 5-6

    Redenering, bl. 437

Openbaring 13:3

Kruisverwysings

  • +Op 13:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 190-191

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 19-20

Openbaring 13:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 191-192

Openbaring 13:5

Kruisverwysings

  • +Da 7:8
  • +Lu 12:10
  • +Op 11:2, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 192

Openbaring 13:6

Kruisverwysings

  • +Eks 5:2; Jes 14:13; Da 7:25
  • +Op 12:12

Openbaring 13:7

Kruisverwysings

  • +Joh 19:11
  • +Lu 22:31; Op 12:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 15

    1986/2/1, bl. 5

    Openbaring se klimaks, bl. 192

Openbaring 13:8

Kruisverwysings

  • +Ef 1:4; 1Pe 1:20
  • +Da 12:1; Op 3:5; 21:27
  • +Jes 53:7; Mt 27:50; Op 5:6, 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

    Openbaring se klimaks, bl. 192

Openbaring 13:9

Kruisverwysings

  • +Mt 11:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 192-193

Openbaring 13:10

Kruisverwysings

  • +Sag 14:2
  • +Ge 9:6; Mt 26:52
  • +Mt 24:13; Heb 10:36; 12:3
  • +Op 2:10
  • +Da 7:18; 1Kor 6:2; Op 20:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 192-193

Openbaring 13:11

Kruisverwysings

  • +Da 7:8; Op 16:13; 19:20
  • +Op 12:16
  • +Da 7:8; Op 16:13; 20:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

    1989/4/1, bl. 20

    1988/5/15, bl. 25-26

    1986/2/1, bl. 6

    Openbaring se klimaks, bl. 193-194

Openbaring 13:12

Kruisverwysings

  • +Op 13:1
  • +Op 13:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 193-194

    Die Wagtoring (1986),

    1986/2/1, bl. 6

Openbaring 13:13

Kruisverwysings

  • +De 13:1; Mt 24:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

    Openbaring se klimaks, bl. 193-194

Openbaring 13:14

Kruisverwysings

  • +Eks 20:4; Op 19:20; 20:4
  • +Op 13:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 194-195, 240-241

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/1, bl. 20

    1988/6/1, bl. 25-26

    1986/2/1, bl. 6-7

Openbaring 13:15

Kruisverwysings

  • +De 29:17; 1Kn 11:5; Da 3:6; Mt 24:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 194-196, 240-241

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 19-20

Openbaring 13:16

Kruisverwysings

  • +Jer 39:10; 52:16
  • +Op 14:9; 16:2; 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/9, bl. 18

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

    2004/4/1, bl. 6-7

    1997/11/1, bl. 15-16

    Openbaring se klimaks, bl. 196, 197-198

Openbaring 13:17

Kruisverwysings

  • +Op 14:11
  • +Op 15:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

    1997/11/1, bl. 15-16

    Openbaring se klimaks, bl. 196, 197-198

Openbaring 13:18

Kruisverwysings

  • +Pr 7:20; Ro 3:23
  • +1Kr 20:6; Da 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

    2004/4/1, bl. 3, 4-7

    1988/12/15, bl. 19-20

    Openbaring se klimaks, bl. 196-197

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 13:1Jer 5:22
Op. 13:1Op 11:7; 13:18; 19:20
Op. 13:1Jes 57:20; Da 7:2; Hab 1:14; Op 17:15; 21:1
Op. 13:1Da 7:7
Op. 13:1Op 13:3
Op. 13:1Ps 74:10
Op. 13:2Da 7:6
Op. 13:2Da 7:5
Op. 13:2Da 7:4
Op. 13:2Op 12:9
Op. 13:2Lu 4:6
Op. 13:3Op 13:14
Op. 13:5Da 7:8
Op. 13:5Lu 12:10
Op. 13:5Op 11:2, 3
Op. 13:6Eks 5:2; Jes 14:13; Da 7:25
Op. 13:6Op 12:12
Op. 13:7Joh 19:11
Op. 13:7Lu 22:31; Op 12:17
Op. 13:8Ef 1:4; 1Pe 1:20
Op. 13:8Da 12:1; Op 3:5; 21:27
Op. 13:8Jes 53:7; Mt 27:50; Op 5:6, 12
Op. 13:9Mt 11:15
Op. 13:10Sag 14:2
Op. 13:10Ge 9:6; Mt 26:52
Op. 13:10Mt 24:13; Heb 10:36; 12:3
Op. 13:10Op 2:10
Op. 13:10Da 7:18; 1Kor 6:2; Op 20:6
Op. 13:11Da 7:8; Op 16:13; 19:20
Op. 13:11Op 12:16
Op. 13:11Da 7:8; Op 16:13; 20:2
Op. 13:12Op 13:1
Op. 13:12Op 13:3
Op. 13:13De 13:1; Mt 24:24
Op. 13:14Eks 20:4; Op 19:20; 20:4
Op. 13:14Op 13:3
Op. 13:15De 29:17; 1Kn 11:5; Da 3:6; Mt 24:15
Op. 13:16Jer 39:10; 52:16
Op. 13:16Op 14:9; 16:2; 19:20
Op. 13:17Op 14:11
Op. 13:17Op 15:2
Op. 13:18Pr 7:20; Ro 3:23
Op. 13:181Kr 20:6; Da 3:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 13:1-18

Openbaring

13 En hy het op die sand+ van die see gaan staan.

En ek het ’n wilde dier+ uit die see sien opkom,+ met tien horings+ en sewe koppe,+ en op sy horings tien krone, maar op sy koppe lasterlike+ name. 2 En die wilde dier wat ek gesien het, was soos ’n luiperd,+ maar sy pote was soos dié van ’n beer,+ en sy bek was soos ’n leeu+ se bek. En die draak+ het aan die dier sy krag en sy troon en groot gesag gegee.+

3 En ek het een van sy koppe gesien asof dit tot die dood toe geslag is, maar sy dodelike wond+ het genees, en die hele aarde het die wilde dier met bewondering gevolg. 4 En hulle het die draak aanbid omdat hy die gesag aan die wilde dier gegee het, en hulle het die wilde dier aanbid met die woorde: “Wie is soos die wilde dier, en wie kan teen hom veg?” 5 En ’n mond wat groot dinge+ en lasteringe spreek, is aan hom gegee,+ en gesag om twee-en-veertig maande+ op te tree, is aan hom gegee. 6 En hy het sy mond oopgemaak met lasteringe+ teen God, om sy naam en sy woonplek, ja, dié wat in die hemel woon,+ te laster. 7 En aan hom is dit gegee+ om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee. 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid; die naam van nie een van hulle staan van die grondlegging van die wêreld+ af geskrywe in die boekrol+ van die lewe van die Lam wat geslag is nie.+

9 As iemand ’n oor het, laat hom hoor.+ 10 As iemand vir gevangenskap bestem is, gaan hy gevangenskap in.+ As iemand met die swaard sal doodmaak, moet hy met die swaard doodgemaak word.+ Hiér beteken dit die volharding+ en geloof+ van die heiliges.+

11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+ 12 En hy oefen al die gesag van die eerste wilde dier+ voor sy oë uit. En hy maak dat die aarde en dié wat daarop woon, die eerste wilde dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees het.+ 13 En hy doen groot tekens,+ sodat hy selfs vuur uit die hemel na die aarde laat neerdaal ten aanskoue van die mense.

14 En hy mislei dié wat op die aarde woon weens die tekens wat aan hom gegee is om voor die oë van die wilde dier te doen, terwyl hy vir dié wat op die aarde woon, sê om ’n beeld+ te maak vir die wilde dier wat die swaardwond gehad+ en tog herlewe het. 15 En aan hom is dit gegee om asem aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat sowel as veroorsaak dat almal doodgemaak word wat die beeld van die wilde dier geensins aanbid nie.+

16 En hy oefen dwang op almal uit,+ klein en groot, en die rykes en die armes, en die vryes en die slawe, dat hulle ’n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop gegee moet word,+ 17 en dat niemand sal kan koop of verkoop nie, behalwe iemand wat die merk het, die naam+ van die wilde dier of die getal van sy naam.+ 18 Hiér is dit ’n kwessie van wysheid: Laat die een wat intelligensie het, die getal van die wilde dier bereken, want dit is ’n mens se+ getal; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel