Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 20:1

Kruisverwysings

  • +Op 9:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 30-31

Openbaring 20:2

Kruisverwysings

  • +Op 12:3
  • +Ge 3:1
  • +Joh 8:44
  • +Sag 3:1; Op 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 30-31

Openbaring 20:3

Kruisverwysings

  • +Op 9:11
  • +Op 20:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 30-31

Openbaring 20:4

Kruisverwysings

  • +Lu 22:30
  • +Mt 19:28; Lu 22:30; 1Kor 6:2
  • +Op 13:12
  • +Op 13:15
  • +Op 13:16
  • +2Ti 2:12; Op 1:6

Openbaring 20:5

Kruisverwysings

  • +Joh 5:28; Han 24:15; Ef 2:1
  • +Mt 25:46; Op 20:13
  • +1Kor 15:23, 52; Flp 3:11; 1Te 4:16

Openbaring 20:6

Kruisverwysings

  • +Op 14:13; 22:7
  • +Op 13:10
  • +Mt 10:28; Op 2:11; 20:14
  • +1Kor 15:54
  • +1Pe 2:9; Op 1:6
  • +Op 5:10

Openbaring 20:8

Kruisverwysings

  • +Ese 38:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/6, bl. 29-30

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 28

    2006/5/15, bl. 6-7

    2002/12/1, bl. 29

    2000/10/15, bl. 19

Openbaring 20:9

Kruisverwysings

  • +Ese 48:35; Op 21:3
  • +Heb 12:22; Op 21:2
  • +2Kn 1:10; Ese 38:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/10/15, bl. 19

Openbaring 20:10

Kruisverwysings

  • +Op 12:9
  • +Op 13:1
  • +Op 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/1, bl. 7

    2008/4/1, bl. 22-23

    2006/5/15, bl. 6-7

    2004/11/15, bl. 31

Openbaring 20:11

Kruisverwysings

  • +Heb 12:23; Op 4:2
  • +2Pe 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 213-214

Openbaring 20:12

Kruisverwysings

  • +Han 24:15; Op 11:18
  • +Eks 32:33; Ps 69:28; Da 12:1
  • +Joh 5:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 29

    2016/3, bl. 28

    Leer Bybel, bl. 213, 214-215

    Die Wagtoring,

    2010/4/15, bl. 11

    2009/3/15, bl. 12

    2009/2/15, bl. 5

    2008/1/15, bl. 28

    2005/5/1, bl. 18-19

Openbaring 20:13

Kruisverwysings

  • +Han 10:42
  • +Joh 5:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/1, bl. 9

    2005/5/1, bl. 18-19

    2000/6/1, bl. 6

Openbaring 20:14

Kruisverwysings

  • +Jes 25:8; Ro 5:12; 1Kor 15:26
  • +Op 2:11; 20:6; 21:8
  • +Mt 5:22; 18:9; Jak 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/15, bl. 31

Openbaring 20:15

Kruisverwysings

  • +Op 17:8
  • +Spr 10:7; Op 21:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 20:1Op 9:1
Op. 20:2Op 12:3
Op. 20:2Ge 3:1
Op. 20:2Joh 8:44
Op. 20:2Sag 3:1; Op 12:9
Op. 20:3Op 9:11
Op. 20:3Op 20:7
Op. 20:4Lu 22:30
Op. 20:4Mt 19:28; Lu 22:30; 1Kor 6:2
Op. 20:4Op 13:12
Op. 20:4Op 13:15
Op. 20:4Op 13:16
Op. 20:42Ti 2:12; Op 1:6
Op. 20:5Joh 5:28; Han 24:15; Ef 2:1
Op. 20:5Mt 25:46; Op 20:13
Op. 20:51Kor 15:23, 52; Flp 3:11; 1Te 4:16
Op. 20:6Op 14:13; 22:7
Op. 20:6Op 13:10
Op. 20:6Mt 10:28; Op 2:11; 20:14
Op. 20:61Kor 15:54
Op. 20:61Pe 2:9; Op 1:6
Op. 20:6Op 5:10
Op. 20:8Ese 38:15
Op. 20:9Ese 48:35; Op 21:3
Op. 20:9Heb 12:22; Op 21:2
Op. 20:92Kn 1:10; Ese 38:22
Op. 20:10Op 12:9
Op. 20:10Op 13:1
Op. 20:10Op 19:20
Op. 20:11Heb 12:23; Op 4:2
Op. 20:112Pe 3:7
Op. 20:12Joh 5:29
Op. 20:12Han 24:15; Op 11:18
Op. 20:12Eks 32:33; Ps 69:28; Da 12:1
Op. 20:13Han 10:42
Op. 20:13Joh 5:29
Op. 20:14Jes 25:8; Ro 5:12; 1Kor 15:26
Op. 20:14Op 2:11; 20:6; 21:8
Op. 20:14Mt 5:22; 18:9; Jak 3:6
Op. 20:15Op 17:8
Op. 20:15Spr 10:7; Op 21:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 20:1-15

Openbaring

20 En ek het ’n engel uit die hemel sien neerdaal met die sleutel van die afgrond+ en ’n groot ketting in sy hand. 2 En hy het die draak gegryp,+ die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan is,+ en hom vir duisend jaar gebind. 3 En hy het hom in die afgrond geslinger+ en dit gesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou mislei totdat die duisend jaar geëindig het nie. Ná hierdie dinge moet hy vir ’n klein rukkie losgelaat word.+

4 En ek het trone gesien,+ en daar was dié wat daarop gaan sit het, en hulle is mag gegee om te oordeel.+ Ja, ek het die siele gesien van dié wat met die byl tereggestel is weens die getuienis wat hulle van Jesus afgelê het en omdat hulle oor God gepraat het, en dié wat nie die wilde dier+ of sy beeld aanbid het nie+ en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en duisend jaar lank saam met die Christus as konings geheers.+ 5 (Die res van die dooies+ het nie lewend geword totdat die duisend jaar geëindig het nie.)+ Dit is die eerste opstanding.+ 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+

7 En sodra die duisend jaar geëindig het, sal Satan uit sy gevangenis losgelaat word, 8 en hy sal uitgaan om daardie nasies te mislei wat in die vier hoeke van die aarde is, Gog en Magog, om hulle vir die oorlog te versamel. Hulle getal is soos die sand van die see.+ 9 En hulle het oor die breedte van die aarde opgetrek en die kamp van die heiliges+ en die geliefde stad+ omsingel. Maar vuur het uit die hemel neergedaal en hulle verteer.+ 10 En die Duiwel,+ wat hulle mislei het, is in die poel van vuur en swael geslinger, waar die wilde dier+ sowel as die valse profeet reeds was;+ en hulle sal dag en nag gepynig word vir ewig en altyd.

11 En ek het ’n groot wit troon gesien en die een wat daarop sit.+ Die aarde en die hemel het voor hom weggevlug,+ en geen plek is vir hulle gevind nie. 12 En ek het die dooies, groot en klein,+ voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak; dit is die boekrol van die lewe.+ En die dooies is geoordeel na dié dinge wat in die boekrolle geskrywe staan, volgens hulle dade.+ 13 En die see het die dooies daarin gegee,+ en die dood en Haʹdes het die dooies in hulle gegee, en elkeen van hulle is volgens hulle dade geoordeel.+ 14 En die dood+ en Haʹdes is in die poel van vuur geslinger. Dit beteken die tweede dood,+ die poel van vuur.+ 15 En as daar gevind is dat iemand nie in die boek van die lewe opgeskryf is nie,+ is hy in die poel van vuur geslinger.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel