Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 9:1

Kruisverwysings

  • +Op 8:2
  • +Nu 24:17; Op 22:16
  • +Op 20:1
  • +Lu 8:31; Op 9:11

Openbaring 9:2

Kruisverwysings

  • +Eks 19:18; Jl 2:30
  • +Ge 19:28
  • +Jl 2:2, 10

Openbaring 9:3

Kruisverwysings

  • +Eks 10:4, 12
  • +De 8:15; Lu 11:12

Openbaring 9:4

Kruisverwysings

  • +Op 7:3

Openbaring 9:5

Kruisverwysings

  • +Op 16:9; 18:7
  • +Op 9:10

Openbaring 9:6

Kruisverwysings

  • +Job 3:21; Op 6:16

Openbaring 9:7

Kruisverwysings

  • +Jl 2:4
  • +Jl 2:6

Openbaring 9:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:15; Ef 5:24
  • +Jl 1:6

Openbaring 9:9

Kruisverwysings

  • +Ef 6:14; 1Te 5:8; 2Ti 2:3
  • +Jl 2:5
  • +2Kor 10:4

Openbaring 9:10

Kruisverwysings

  • +Op 9:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

Openbaring 9:11

Kruisverwysings

  • +Op 9:1; 20:1
  • +Lu 4:34; Op 19:15

Openbaring 9:12

Kruisverwysings

  • +Op 8:13

Openbaring 9:13

Kruisverwysings

  • +Op 8:6
  • +Op 11:15
  • +Op 1:12
  • +Op 8:3

Openbaring 9:14

Kruisverwysings

  • +Ga 4:14
  • +Ge 2:14; Op 16:12; 17:15
  • +Ps 102:20; 137:1; 142:7; Jes 42:7; 49:9

Openbaring 9:17

Kruisverwysings

  • +1Kr 12:8; Spr 28:1
  • +Ps 11:6

Openbaring 9:19

Kruisverwysings

  • +Jer 8:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

Openbaring 9:20

Kruisverwysings

  • +De 31:29; Jer 5:3
  • +De 32:17; Ps 106:37; 1Kor 10:20
  • +Ps 115:4; 135:15
  • +Jes 44:9; Jer 10:5; Da 5:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

Openbaring 9:21

Kruisverwysings

  • +Eks 20:13
  • +Ga 5:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 9:1Op 8:2
Op. 9:1Nu 24:17; Op 22:16
Op. 9:1Op 20:1
Op. 9:1Lu 8:31; Op 9:11
Op. 9:2Eks 19:18; Jl 2:30
Op. 9:2Ge 19:28
Op. 9:2Jl 2:2, 10
Op. 9:3Eks 10:4, 12
Op. 9:3De 8:15; Lu 11:12
Op. 9:4Op 7:3
Op. 9:5Op 16:9; 18:7
Op. 9:5Op 9:10
Op. 9:6Job 3:21; Op 6:16
Op. 9:7Jl 2:4
Op. 9:7Jl 2:6
Op. 9:81Kor 11:15; Ef 5:24
Op. 9:8Jl 1:6
Op. 9:9Ef 6:14; 1Te 5:8; 2Ti 2:3
Op. 9:9Jl 2:5
Op. 9:92Kor 10:4
Op. 9:10Op 9:5
Op. 9:11Op 9:1; 20:1
Op. 9:11Lu 4:34; Op 19:15
Op. 9:12Op 8:13
Op. 9:13Op 8:6
Op. 9:13Op 11:15
Op. 9:13Op 1:12
Op. 9:13Op 8:3
Op. 9:14Ga 4:14
Op. 9:14Ge 2:14; Op 16:12; 17:15
Op. 9:14Ps 102:20; 137:1; 142:7; Jes 42:7; 49:9
Op. 9:171Kr 12:8; Spr 28:1
Op. 9:17Ps 11:6
Op. 9:19Jer 8:17
Op. 9:20De 31:29; Jer 5:3
Op. 9:20De 32:17; Ps 106:37; 1Kor 10:20
Op. 9:20Ps 115:4; 135:15
Op. 9:20Jes 44:9; Jer 10:5; Da 5:23
Op. 9:21Eks 20:13
Op. 9:21Ga 5:20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 9:1-21

Openbaring

9 En die vyfde engel het op sy trompet geblaas.+ En ek het ’n ster+ gesien wat uit die hemel op die aarde geval het, en die sleutel+ van die put van die afgrond+ is vir hom gegee. 2 En hy het die put van die afgrond oopgemaak, en rook+ het uit die put opgestyg soos die rook van ’n groot oond,+ en die son, asook die lug, is deur die rook van die put verduister.+ 3 En uit die rook het sprinkane+ op die aarde te voorskyn gekom; en aan hulle is gesag gegee, dieselfde gesag as wat die skerpioene+ van die aarde het. 4 En vir hulle is gesê om geen plantegroei van die aarde of enige groenigheid of enige boom te beskadig nie, maar net dié mense wat nie die seël van God op hulle voorkoppe het nie.+

5 En aan die sprinkane is dit gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig moet word,+ en die pyniging oor hulle was soos die pyniging deur ’n skerpioen+ wanneer dit ’n mens steek. 6 En in daardie dae sal die mense die dood soek,+ maar dit hoegenaamd nie vind nie, en hulle sal begeer om te sterf, maar die dood bly van hulle af wegvlug.

7 En die gestaltes van die sprinkane was soos dié van perde+ wat gereedgemaak is vir die geveg; en op hulle koppe was iets soos krone, wat gelyk het soos goud, en hulle gesigte was soos die gesigte van mense,+ 8 maar hulle het hare gehad soos vrouehare.+ En hulle tande was soos dié van leeus;+ 9 en hulle het borsplate+ soos ysterborsplate gehad. En die geluid van hulle vlerke was soos die geluid van waens+ van baie perde wat in die geveg inhardloop.+ 10 Ook het hulle sterte en angels soos skerpioene;+ en in hulle sterte is hulle gesag om die mense vyf maande lank seer te maak. 11 Hulle het ’n koning oor hulle, die engel van die afgrond.+ In Hebreeus is sy naam Abadʹdon, maar in Grieks het hy die naam Apolʹlion.+

12 Die een wee is verby. Kyk! Nog twee weë+ kom ná hierdie dinge.

13 En die sesde engel+ het op sy trompet geblaas.+ En ek het een stem gehoor+ uit die horings van die goue altaar+ wat voor God is, 14 wat vir die sesde engel, wat die trompet gehad het, sê: “Maak die vier engele+ los wat by die groot rivier, die Eufraat,+ vasgebind is.”+ 15 En die vier engele, wat gereedgemaak is vir die uur en dag en maand en jaar, is losgemaak om ’n derde van die mense dood te maak.

16 En die getal van die leërs van ruiters was twee tienduisende van tienduisende: ek het hulle getal gehoor. 17 En só het ek die perde, en dié wat op hulle sit, in die visioen gesien: hulle het vuurrooi en hiasintblou en swaelgeel borsplate gehad; en die koppe van die perde was soos leeukoppe,+ en uit hulle bekke het vuur en rook en swael+ uitgegaan. 18 Deur hierdie drie plae is ’n derde van die mense doodgemaak, deur die vuur en die rook en die swael wat uit hulle bekke uitgegaan het. 19 Want die gesag van die perde is in hulle bekke en in hulle sterte; want hulle sterte is soos slange+ en het koppe, en daarmee rig hulle skade aan.

20 Maar die res van die mense wat nie deur hierdie plae gedood is nie, het nie berou gehad oor die werke van hulle hande,+ sodat hulle nie die demone+ en die afgode van goud en silwer+ en koper en klip en hout, wat nie kan sien of hoor of loop nie,+ sou aanbid nie; 21 en hulle het nie berou gehad oor hulle moorde+ of oor hulle spiritistiese gebruike+ of oor hulle hoerery of oor hulle diefstalle nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel