Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Lys van nasies (1-32)

        • Nakomelinge van Jafet (2-5)

        • Nakomelinge van Gam (6-20)

          • Nimrod staan Jehovah teë (8-12)

        • Nakomelinge van Sem (21-31)

Genesis 10:1

Kruisverwysings

  • +Lu 3:23, 36
  • +Ge 9:18, 19

Genesis 10:2

Kruisverwysings

  • +Ese 38:6
  • +Ese 38:2
  • +Jes 66:19; Ese 27:13
  • +Ps 120:5; Ese 32:26
  • +1Kr 1:5-7

Genesis 10:3

Kruisverwysings

  • +Jer 51:27
  • +Ese 27:14; 38:6

Genesis 10:4

Kruisverwysings

  • +Ese 27:7
  • +Jon 1:3
  • +Jes 23:1

Genesis 10:6

Kruisverwysings

  • +Ge 50:11
  • +Jer 46:9; Na 3:9
  • +Nu 34:2; 1Kr 1:8-10

Genesis 10:7

Kruisverwysings

  • +Ps 72:10
  • +Ese 27:22

Genesis 10:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Oorlewing, bl. 16

Genesis 10:10

Voetnote

  • *

    Lett. “Die begin”.

Kruisverwysings

  • +Ge 11:9
  • +Esr 4:9
  • +Da 1:2

Genesis 10:11

Kruisverwysings

  • +Mi 5:6
  • +Jon 3:3; Mt 12:41

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/6/1, bl. 5-7

Genesis 10:12

Voetnote

  • *

    Of moontlik “Hulle vorm die groot stad”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/6/1, bl. 5

Genesis 10:13

Kruisverwysings

  • +Jer 46:9
  • +1Kr 1:11, 12

Genesis 10:14

Kruisverwysings

  • +Ese 29:14
  • +Jos 13:2, 3; Jer 47:4
  • +De 2:23

Genesis 10:15

Kruisverwysings

  • +Jos 13:6; Mr 7:24
  • +Ge 25:10; 27:46; 1Kr 1:13-16

Genesis 10:16

Kruisverwysings

  • +Rig 1:21
  • +Ge 15:16; De 3:8

Genesis 10:17

Kruisverwysings

  • +Jos 11:3

Genesis 10:18

Kruisverwysings

  • +Ese 27:11
  • +1Kn 8:65

Genesis 10:19

Kruisverwysings

  • +Ge 20:1
  • +Jos 15:20, 47; Han 8:26
  • +Ge 13:10; 19:24; Jud 7
  • +De 29:23

Genesis 10:21

Voetnote

  • *

    Of moontlik “en die ouer broer van Jafet”.

Kruisverwysings

  • +Ge 11:17

Genesis 10:22

Kruisverwysings

  • +Esr 4:9; Han 2:8, 9
  • +Ese 27:23
  • +Ge 11:10
  • +1Kr 1:17

Genesis 10:24

Kruisverwysings

  • +Ge 11:12; Lu 3:23, 35

Genesis 10:25

Voetnote

  • *

    Beteken “verdeeldheid”.

  • *

    Lett. “dat die aarde”.

Kruisverwysings

  • +Ge 11:16
  • +1Kr 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/1/1, bl. 31

    1989/8/15, bl. 19

Genesis 10:26

Kruisverwysings

  • +1Kr 1:20-23

Genesis 10:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:28; 10:11

Genesis 10:31

Kruisverwysings

  • +Ge 10:5

Genesis 10:32

Kruisverwysings

  • +Ge 9:7, 19; Han 17:26

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 10:1Lu 3:23, 36
Gen. 10:1Ge 9:18, 19
Gen. 10:2Ese 38:6
Gen. 10:2Ese 38:2
Gen. 10:2Jes 66:19; Ese 27:13
Gen. 10:2Ps 120:5; Ese 32:26
Gen. 10:21Kr 1:5-7
Gen. 10:3Jer 51:27
Gen. 10:3Ese 27:14; 38:6
Gen. 10:4Ese 27:7
Gen. 10:4Jon 1:3
Gen. 10:4Jes 23:1
Gen. 10:6Ge 50:11
Gen. 10:6Jer 46:9; Na 3:9
Gen. 10:6Nu 34:2; 1Kr 1:8-10
Gen. 10:7Ps 72:10
Gen. 10:7Ese 27:22
Gen. 10:10Ge 11:9
Gen. 10:10Esr 4:9
Gen. 10:10Da 1:2
Gen. 10:11Mi 5:6
Gen. 10:11Jon 3:3; Mt 12:41
Gen. 10:13Jer 46:9
Gen. 10:131Kr 1:11, 12
Gen. 10:14Ese 29:14
Gen. 10:14Jos 13:2, 3; Jer 47:4
Gen. 10:14De 2:23
Gen. 10:15Jos 13:6; Mr 7:24
Gen. 10:15Ge 25:10; 27:46; 1Kr 1:13-16
Gen. 10:16Rig 1:21
Gen. 10:16Ge 15:16; De 3:8
Gen. 10:17Jos 11:3
Gen. 10:18Ese 27:11
Gen. 10:181Kn 8:65
Gen. 10:19Ge 20:1
Gen. 10:19Jos 15:20, 47; Han 8:26
Gen. 10:19Ge 13:10; 19:24; Jud 7
Gen. 10:19De 29:23
Gen. 10:21Ge 11:17
Gen. 10:22Esr 4:9; Han 2:8, 9
Gen. 10:22Ese 27:23
Gen. 10:22Ge 11:10
Gen. 10:221Kr 1:17
Gen. 10:24Ge 11:12; Lu 3:23, 35
Gen. 10:25Ge 11:16
Gen. 10:251Kr 1:19
Gen. 10:261Kr 1:20-23
Gen. 10:291Kn 9:28; 10:11
Gen. 10:31Ge 10:5
Gen. 10:32Ge 9:7, 19; Han 17:26
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 10:1-32

Genesis

10 Dít is die geskiedenis van Noag se seuns, Sem,+ Gam en Jafet:

Ná die Vloed het hulle seuns gehad.+ 2 Die seuns van Jafet was Gomer,+ Magog,+ Madai, Jawan, Tubal,+ Meseg+ en Tiras.+

3 Die seuns van Gomer was Asʹkenas,+ Rifat en Togarʹma.+

4 Die seuns van Jawan was Eliʹsa,+ Tarsis,+ Kittim+ en Doʹdanim.

5 Hulle nageslag het na die eilande versprei en het daar gaan woon volgens hulle tale, hulle families en hulle nasies.

6 Die seuns van Gam was Kus, Misraʹim,+ Put+ en Kanaän.+

7 Die seuns van Kus was Seba,+ Haʹwila, Sabta, Raäma+ en Sabʹtega.

Die seuns van Raäma was Skeba en Dedan.

8 Kus het die vader geword van Nimrod. Hy het die eerste magtige persoon op die aarde geword. 9 Hy het ’n magtige jagter in teenstand teen Jehovah geword. Daarom is daar ’n gesegde: “Net soos Nimrod, ’n magtige jagter in teenstand teen Jehovah.” 10 Die eerste stede* van sy koninkryk was Babel,+ Ereg,+ Akkad en Kalne. Dit was in die land Siʹnear.+ 11 Hy het van hierdie land na Assiʹrië+ gegaan en Niʹneve,+ Reʹhobot-Ir en Kalag gebou, 12 sowel as Resen, wat tussen Niʹneve en Kalag is: Dit is die groot stad.*

13 Misraʹim het die vader geword van Ludim,+ Aʹnamim, Leʹhabim, Nafʹtuhim,+ 14 Paʹtrusim,+ Kasʹluhim (van wie die Filistyne+ afstam) en Kafʹtorim.+

15 Kanaän het die vader geword van Sidon,+ sy eersgeborene, en Het,+ 16 sowel as die Jebusiete,+ die Amoriete,+ die Girgasiete, 17 die Hewiete,+ die Arkiete, die Siniete, 18 die Arwadiete,+ die Semariete en die Hamatiete.+ Daarna is die families van die Kanaäniete verstrooi. 19 En die grens van die Kanaäniete het van Sidon tot by Gerar,+ naby Gasa,+ gestrek, en tot by Sodom, Gomorʹra,+ Adma en Seboʹjim,+ naby Lasa. 20 Dit was die seuns van Gam volgens hulle families, tale, lande en nasies.

21 Sem het ook kinders gehad. Hy was die voorvader van al die seuns van Eber+ en die broer van Jafet, die oudste.* 22 Die seuns van Sem was Elam,+ Assur,+ Arpagʹsad,+ Lud en Aram.+

23 Die seuns van Aram was Us, Hul, Geter en Mas.

24 Arpagʹsad het die vader geword van Selag,+ en Selag het die vader geword van Eber.

25 Eber het twee seuns gehad. Die naam van die een was Peleg,*+ want dit was in sy leeftyd dat die bevolking van die aarde* verdeel is. Sy broer se naam was Joktan.+

26 Joktan het die vader geword van Almoʹdad, Selef, Hasarmaʹwet, Jerag,+ 27 Hadoʹram, Usal, Dikla, 28 Obal, Abiʹmael, Skeba, 29 Ofir,+ Haʹwila en Jobab. Hulle almal was die seuns van Joktan.

30 Hulle woonplek het gestrek van Mesa tot by Sefar, die bergstreek van die Ooste.

31 Dit was die seuns van Sem volgens hulle families en hulle tale, volgens hulle lande en hulle nasies.+

32 Dit was die families van die seuns van Noag volgens hulle geslagslyne en volgens hulle nasies. Ná die Vloed het die nasies van hulle afgestam en is hulle oor die hele aarde versprei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel