Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Abram verlaat Haran en gaan na Kanaän (1-9)

        • God se belofte aan Abram (7)

      • Abram en Sarai in Egipte (10-20)

Genesis 12:1

Kantlynverwysings

  • +Jos 24:3; Han 7:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/10/15, bl. 9

    2001/11/1, bl. 31

    2001/8/15, bl. 15-16

Genesis 12:2

Kantlynverwysings

  • +Ge 13:14, 16; 15:1, 5; 17:5; 22:17, 18; De 26:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 14

    Die Wagtoring,

    2014/10/15, bl. 9

    2013/3/15, bl. 20-21

    2001/8/15, bl. 15-16

    Volg hulle geloof na, bl. 29-30

    Ontwaak!,

    2012/5, bl. 15-16

Genesis 12:3

Voetnote

  • *

    Of “’n seën vir hulleself verkry”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 27:29, 30
  • +Han 3:25; Ga 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/10/15, bl. 9

    2013/3/15, bl. 20-21

    Volg hulle geloof na, bl. 29-30

    “Hele Skrif”, bl. 18

Genesis 12:4

Kantlynverwysings

  • +Heb 11:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 17

Genesis 12:5

Kantlynverwysings

  • +Ge 11:29
  • +Ge 11:31
  • +Ge 13:5, 6
  • +Ge 26:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 14

    Volg hulle geloof na, bl. 30

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 17

Genesis 12:6

Kantlynverwysings

  • +Han 7:15, 16
  • +Ge 35:4; De 11:29, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 18

Genesis 12:7

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 3:15; 21:12; 28:13, 14; Ro 9:7; Ga 3:16
  • +Ge 13:14, 15; 15:1, 7; 17:1, 8; De 34:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 14

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 18-19

Genesis 12:8

Kantlynverwysings

  • +Ge 28:16-19; 31:13
  • +Ge 13:1, 3; Jos 7:2
  • +Ge 8:20; 35:2, 3
  • +Ge 26:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 19

Genesis 12:9

Kantlynverwysings

  • +Ge 20:1; 24:62

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 19

Genesis 12:10

Voetnote

  • *

    Of “om as ’n uitlander daar te woon”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 105:13
  • +Ge 26:1, 2

Genesis 12:11

Kantlynverwysings

  • +Ge 26:7

Genesis 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 20

Genesis 12:13

Voetnote

  • *

    Of “my siel sal bly lewe”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 20:11, 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 13

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 20-21

Genesis 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 15

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 3-8

Genesis 12:16

Kantlynverwysings

  • +Ge 20:14; 24:34, 35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 15

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 16-17

    2001/8/15, bl. 21

Genesis 12:17

Kantlynverwysings

  • +Ge 11:29; 17:15; 23:2, 19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 21

Genesis 12:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 21

Genesis 12:19

Kantlynverwysings

  • +Ge 20:11, 12

Genesis 12:20

Kantlynverwysings

  • +Ps 105:14

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 12:1Jos 24:3; Han 7:3, 4
Gen. 12:2Ge 13:14, 16; 15:1, 5; 17:5; 22:17, 18; De 26:5
Gen. 12:3Ge 27:29, 30
Gen. 12:3Han 3:25; Ga 3:8
Gen. 12:4Heb 11:8
Gen. 12:5Ge 11:29
Gen. 12:5Ge 11:31
Gen. 12:5Ge 13:5, 6
Gen. 12:5Ge 26:3
Gen. 12:6Han 7:15, 16
Gen. 12:6Ge 35:4; De 11:29, 30
Gen. 12:7Ge 3:15; 21:12; 28:13, 14; Ro 9:7; Ga 3:16
Gen. 12:7Ge 13:14, 15; 15:1, 7; 17:1, 8; De 34:4
Gen. 12:8Ge 28:16-19; 31:13
Gen. 12:8Ge 13:1, 3; Jos 7:2
Gen. 12:8Ge 8:20; 35:2, 3
Gen. 12:8Ge 26:25
Gen. 12:9Ge 20:1; 24:62
Gen. 12:10Ps 105:13
Gen. 12:10Ge 26:1, 2
Gen. 12:11Ge 26:7
Gen. 12:13Ge 20:11, 12
Gen. 12:16Ge 20:14; 24:34, 35
Gen. 12:17Ge 11:29; 17:15; 23:2, 19
Gen. 12:19Ge 20:11, 12
Gen. 12:20Ps 105:14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 12:1-20

Genesis

12 En Jehovah het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land en van jou familielede en van die huis van jou pa af en gaan na die land wat ek jou sal wys.+ 2 Ek sal jou ’n groot nasie maak. Ek sal jou seën en sorg dat jy geëerd is, en jy sal ’n seën vir ander word.+ 3 Ek sal diegene seën wat jou seën, en ek sal die persoon vervloek wat jou vervloek,+ en al die families van die aarde sal deur middel van jou geseën word.”*+

4 Abram het dus getrek, net soos Jehovah vir hom gesê het, en Lot het saam met hom gegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy Haran verlaat het.+ 5 Abram het sy vrou, Sarai,+ en Lot, die seun van sy broer,+ saamgeneem, sowel as al die besittings wat hulle versamel het+ en die mense wat hulle in Haran verkry het, en hulle het na die land Kanaän vertrek.+ Toe hulle in die land Kanaän aangekom het, 6 het Abram verder deur die land gereis tot by Sigem,+ naby die groot bome van More.+ In daardie tyd was die Kanaäniete in die land. 7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou nageslag*+ gaan ek hierdie land gee.”+ Hy het dus ’n altaar daar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het. 8 Later het hy van daar af na die bergstreek oos van Bet-El+ getrek en sy tent opgeslaan met Bet-El aan die westekant en Ai+ aan die oostekant. Daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+ 9 Daarna het Abram kamp opgebreek en toe sy kamp van plek tot plek verskuif terwyl hy in die rigting van die Negeb getrek het.+

10 ’n Hongersnood het toe in die land ontstaan, en Abram het na Egipte gegaan om ’n ruk lank daar te bly,*+ want die hongersnood in die land was baie erg.+ 11 Toe hy op die punt was om in Egipte in te gaan, het hy vir sy vrou Sarai gesê: “Luister, asseblief! Ek weet dat jy ’n pragtige vrou is.+ 12 Wanneer die Egiptenare jou sien, gaan hulle beslis sê: ‘Dit is sy vrou.’ Dan sal hulle my doodmaak, maar hulle sal jou laat lewe. 13 Sê asseblief dat jy my suster is. Dan sal ek goed behandel word as gevolg van jou, en my lewe sal gespaar word.”*+

14 Toe Abram in Egipte ingaan, het die Egiptenare gesien dat die vrou baie mooi is. 15 En Farao se amptenare het haar ook gesien, en hulle het Farao begin vertel hoe mooi sy is, en die vrou is na die huis van Farao geneem. 16 Hy het Abram goed behandel as gevolg van haar, en Abram het skape, beeste, donkies, slawe, slavinne en kamele ontvang.+ 17 Toe het Jehovah Farao en sy huis met ernstige plae getref as gevolg van Sarai, Abram se vrou.+ 18 Farao het Abram dus geroep en gesê: “Wat het jy aan my gedoen? Hoekom het jy my nie vertel dat sy jou vrou is nie? 19 Hoekom het jy gesê: ‘Sy is my suster’?+ Ek het op die punt gestaan om haar as my vrou te neem! Hier is jou vrou. Neem haar en gaan!” 20 Farao het sy manne dus beveel om hom weg te stuur, saam met sy vrou en alles wat hy gehad het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel