Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Abram keer terug na Kanaän (1-4)

      • Abram en Lot gaan uitmekaar (5-13)

      • God herhaal sy belofte aan Abram (14-18)

Genesis 13:1

Kruisverwysings

  • +Ge 12:9; 20:1

Genesis 13:2

Kruisverwysings

  • +Ge 24:34, 35

Genesis 13:3

Kruisverwysings

  • +Ge 12:8, 9; Jos 7:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2017 bl. 12

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 21

Genesis 13:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 21

Genesis 13:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 22

Genesis 13:7

Kruisverwysings

  • +Ge 10:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 22

Genesis 13:8

Kruisverwysings

  • +Ge 11:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 7

    Die Wagtoring,

    2004/1/15, bl. 27

    2001/8/15, bl. 26-27

    2000/8/15, bl. 24

Genesis 13:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 7

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 27

    2004/1/15, bl. 27

    2001/8/15, bl. 22-23, 26-27

    “Hele Skrif”, bl. 15

Genesis 13:10

Kruisverwysings

  • +Ge 19:28
  • +Ge 19:20-22
  • +Ge 2:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 22

Genesis 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 22

Genesis 13:12

Kruisverwysings

  • +Ge 19:28, 29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 22

Genesis 13:13

Kruisverwysings

  • +Ge 18:20; 19:5; 2Pe 2:6-8; Jud 7

Genesis 13:15

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 12:7; 15:18; 24:7; Eks 33:1

Genesis 13:16

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 12:2; 15:1, 5; Eks 1:7; Heb 11:12

Genesis 13:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/10/15, bl. 13-14

    2001/8/15, bl. 23

Genesis 13:18

Kruisverwysings

  • +Ge 18:1; 23:19; 25:9, 10; 35:27
  • +Ge 23:2
  • +Ge 12:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/8/15, bl. 23

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 13:1Ge 12:9; 20:1
Gen. 13:2Ge 24:34, 35
Gen. 13:3Ge 12:8, 9; Jos 7:2
Gen. 13:7Ge 10:19
Gen. 13:8Ge 11:27
Gen. 13:10Ge 19:28
Gen. 13:10Ge 19:20-22
Gen. 13:10Ge 2:8, 9
Gen. 13:12Ge 19:28, 29
Gen. 13:13Ge 18:20; 19:5; 2Pe 2:6-8; Jud 7
Gen. 13:15Ge 12:7; 15:18; 24:7; Eks 33:1
Gen. 13:16Ge 12:2; 15:1, 5; Eks 1:7; Heb 11:12
Gen. 13:18Ge 18:1; 23:19; 25:9, 10; 35:27
Gen. 13:18Ge 23:2
Gen. 13:18Ge 12:7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 13:1-18

Genesis

13 Abram het toe met sy vrou en alles wat hy gehad het, uit Egipte na die Negeb getrek,+ en Lot was saam met hom. 2 Abram was ryk en het baie vee, silwer en goud besit.+ 3 Terwyl hy van die Negeb na Bet-El getrek het, het hy sy kamp van plek tot plek verskuif totdat hy by die plek aangekom het waar sy tent voorheen was, tussen Bet-El en Ai,+ 4 die plek waar hy vroeër ’n altaar gebou het. Daar het Abram die naam van Jehovah aangeroep.

5 En Lot, wat saam met Abram gereis het, het ook skape, beeste en tente besit. 6 Daar was dus nie genoeg grond vir hulle almal nie. Hulle besittings het so baie geword dat hulle nie meer saam kon woon nie. 7 As gevolg hiervan het Abram se veewagters en Lot se veewagters begin stry. (In daardie tyd het die Kanaäniete en die Perissiete in die land gewoon.)+ 8 Abram het dus vir Lot+ gesê: “Asseblief, daar moenie stryery wees tussen my en jou en tussen my veewagters en jou veewagters nie, want ons is broers. 9 Jy kan enige plek in die land gaan bly. Kom ons gaan uitmekaar. As jy links gaan, dan sal ek regs gaan, maar as jy regs gaan, dan sal ek links gaan.” 10 Lot het toe om hom gekyk en die hele Jordaandistrik+ tot by Soar+ gesien. Hy het gesien dat daar baie water was en dat dit soos die tuin van Jehovah+ en soos Egipte was. (Dit was voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra vernietig het.) 11 Toe het Lot vir hom die hele Jordaandistrik gekies, en Lot het sy kamp na die ooste verskuif. So het hulle uitmekaargegaan. 12 Abram het in die land Kanaän gewoon, maar Lot het tussen die stede van die distrik gewoon.+ Uiteindelik het hy naby Sodom tent opgeslaan. 13 Maar die manne van Sodom was goddeloos en het erg gesondig teen Jehovah.+

14 Nadat Lot weggegaan het, het Jehovah vir Abram gesê: “Kyk asseblief na die land om jou, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste, 15 want die hele land wat jy sien, sal ek aan jou en jou nageslag* gee as ’n permanente besitting.+ 16 En ek sal jou nageslag* soos die stof van die aarde maak. Net soos die stof van die aarde nie getel kan word nie, sal jou nageslag* ook nie getel kan word nie.+ 17 Staan op, reis deur die lengte en die breedte van die land, want ek gaan dit aan jou gee.” 18 En Abram het in tente bly woon. Later het hy tussen die groot bome van Mamre+ gaan woon, wat in Heʹbron+ is, en daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel