Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • God se verbond met Abram (1-21)

        • Die 400 jaar van ellende voorspel (13)

        • God herhaal sy belofte aan Abram (18-21)

Genesis 15:1

Kruisverwysings

  • +Ps 27:1; Jes 41:10; Ro 8:31; Heb 13:6
  • +De 33:29; Spr 30:5
  • +Ge 17:5, 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/4/15, bl. 8

Genesis 15:2

Kruisverwysings

  • +Ge 24:2, 3

Genesis 15:3

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

  • *

    Lett. “seun”.

Kruisverwysings

  • +Ge 12:7; Han 7:5

Genesis 15:4

Kruisverwysings

  • +Ge 17:15, 16; 21:12

Genesis 15:5

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 22:17; De 1:10; Ro 4:18; Heb 11:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/1/15, bl. 27

Genesis 15:6

Kruisverwysings

  • +Heb 11:8
  • +Ro 4:13, 22; Ga 3:6; Jak 2:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/1/15, bl. 21

    2004/1/15, bl. 27

    “Hele Skrif”, bl. 18

Genesis 15:7

Kruisverwysings

  • +Ge 11:31; Ne 9:7

Genesis 15:10

Voetnote

  • *

    Of “elke deel daarvan so gesit dat dit by die ander pas”.

Genesis 15:13

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 21:9; Eks 1:13, 14; 3:7; Han 7:6, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 14-15

    Ontwaak!,

    2012/5, bl. 16-17

    Die Wagtoring,

    2004/1/15, bl. 27

    “Hele Skrif”, bl. 17-18, 294-295

Genesis 15:14

Kruisverwysings

  • +Eks 7:4; Nu 33:4
  • +Eks 3:22; Ps 105:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Genesis 15:15

Voetnote

  • *

    Lett. “na jou vaders gaan”.

Kruisverwysings

  • +Ge 25:8

Genesis 15:16

Kruisverwysings

  • +Jos 14:1; Han 7:7
  • +1Kn 21:26; 2Kn 21:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 62-63

    Ontwaak!,

    2012/5, bl. 16-17

    Die Wagtoring,

    2010/1/1, bl. 14

    2004/1/15, bl. 28

Genesis 15:18

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 17:19; 22:17
  • +Eks 3:8
  • +1Kn 4:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/1/1, bl. 13

    2005/10/1, bl. 11

Genesis 15:19

Kruisverwysings

  • +1Sa 15:6

Genesis 15:20

Kruisverwysings

  • +Jos 1:4
  • +Eks 3:17
  • +Jos 17:15

Genesis 15:21

Kruisverwysings

  • +De 7:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 15:1Ps 27:1; Jes 41:10; Ro 8:31; Heb 13:6
Gen. 15:1De 33:29; Spr 30:5
Gen. 15:1Ge 17:5, 6
Gen. 15:2Ge 24:2, 3
Gen. 15:3Ge 12:7; Han 7:5
Gen. 15:4Ge 17:15, 16; 21:12
Gen. 15:5Ge 22:17; De 1:10; Ro 4:18; Heb 11:12
Gen. 15:6Heb 11:8
Gen. 15:6Ro 4:13, 22; Ga 3:6; Jak 2:23
Gen. 15:7Ge 11:31; Ne 9:7
Gen. 15:13Ge 21:9; Eks 1:13, 14; 3:7; Han 7:6, 7
Gen. 15:14Eks 7:4; Nu 33:4
Gen. 15:14Eks 3:22; Ps 105:37
Gen. 15:15Ge 25:8
Gen. 15:16Jos 14:1; Han 7:7
Gen. 15:161Kn 21:26; 2Kn 21:11
Gen. 15:18Ge 17:19; 22:17
Gen. 15:18Eks 3:8
Gen. 15:181Kn 4:21
Gen. 15:191Sa 15:6
Gen. 15:20Jos 1:4
Gen. 15:20Eks 3:17
Gen. 15:20Jos 17:15
Gen. 15:21De 7:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 15:1-21

Genesis

15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ 2 Abram het gevra: “Soewereine Heer Jehovah, wat sal u my gee, aangesien ek nog steeds kinderloos is en Eliëser,+ ’n man van Damaskus, my huis gaan erf?” 3 Abram het bygevoeg: “U het my geen nageslag*+ gegee nie, en ’n kneg* van my huis sal my erfgenaam wees.” 4 Maar Jehovah se antwoord aan hom was: “Hierdie man sal nie jou erfgenaam wees nie. Jou eie seun sal jou erfgenaam wees.”+

5 Toe het God vir Abram gesê om buitentoe te gaan, en hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy kan.” Toe het hy vir hom gesê: “So sal jou nageslag* word.”+ 6 En Abram het geloof in Jehovah gestel,+ en daarom het Hy hom as regverdig beskou.+ 7 En hy het bygevoeg: “Ek is Jehovah, wat jou uit Ur van die Galdeërs gebring het om hierdie land aan jou te gee as jou besitting.”+ 8 Toe het hy gevra: “Soewereine Heer Jehovah, hoe kan ek seker wees dat ek dit in besit sal neem?” 9 Hy het hom geantwoord: “Neem vir my ’n drie jaar oue koei, ’n drie jaar oue bokooi, ’n drie jaar oue skaapram, ’n tortelduif en ’n jong duif.” 10 En hy het al hierdie diere geneem en hulle in twee gesny en die twee stukke van elke dier oorkant mekaar gesit,* maar hy het nie die voëls opgesny nie. 11 Toe het die roofvoëls op die karkasse begin toesak, maar Abram het hulle bly wegjaag.

12 Net voordat die son ondergegaan het, het ’n diep slaap oor Abram gekom, en dit het donker om hom geword. Dit was ’n groot en skrikwekkende duisternis. 13 Toe het Hy vir Abram gesê: “Jy moet weet dat jou nageslag* uitlanders sal wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie en dat die mense in daardie land hulle slawe sal maak en hulle 400 jaar lank sleg sal behandel.+ 14 Maar ek sal die nasie oordeel wat slawe van hulle maak,+ en daarna sal hulle met baie besittings weggaan.+ 15 Wat jou betref, jy sal ná ’n lang en goeie lewe in vrede sterf* en begrawe word.+ 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ want die tyd het nog nie gekom vir die Amoriete om vir hulle sondes gestraf te word nie.”+

17 Toe die son ondergegaan het en dit baie donker geword het, het ’n rokende oond verskyn en het ’n vuurfakkel tussen die stukke deurgegaan. 18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+ 19 die land van die Keniete,+ die Kenissiete, die Kadmoniete, 20 die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Refaïete,+ 21 die Amoriete, die Kanaäniete, die Girgasiete en die Jebusiete.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel