Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 20
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Sara van Abimeleg gered (1-18)

Genesis 20:1

Voetnote

  • *

    Of “as ’n uitlander gewoon”.

Kruisverwysings

  • +Ge 13:18
  • +Nu 13:26
  • +Ge 25:17, 18
  • +Ge 10:19; 26:6

Genesis 20:2

Kruisverwysings

  • +Ge 12:11-13; 20:11, 12
  • +Ge 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 3-8

Genesis 20:3

Kruisverwysings

  • +Ge 12:17; Ps 105:14
  • +De 22:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Genesis 20:4

Voetnote

  • *

    D.w.s., hy het nie seksuele omgang met haar gehad nie.

  • *

    Of “regverdig”.

Genesis 20:7

Kruisverwysings

  • +Ps 105:14, 15
  • +Job 42:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Genesis 20:10

Kruisverwysings

  • +Ge 12:18, 19; 26:9, 10

Genesis 20:11

Kruisverwysings

  • +Ge 12:11, 12; 26:7

Genesis 20:12

Kruisverwysings

  • +Ge 11:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017 bl. 12

Genesis 20:13

Kruisverwysings

  • +Ge 12:1
  • +Ge 12:13

Genesis 20:16

Voetnote

  • *

    Lett. “Kyk, dit is vir jou ’n bedekking van die oë”.

Kruisverwysings

  • +Ge 20:2, 12

Genesis 20:18

Kruisverwysings

  • +Ge 12:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 20:1Ge 13:18
Gen. 20:1Nu 13:26
Gen. 20:1Ge 25:17, 18
Gen. 20:1Ge 10:19; 26:6
Gen. 20:2Ge 12:11-13; 20:11, 12
Gen. 20:2Ge 12:15
Gen. 20:3Ge 12:17; Ps 105:14
Gen. 20:3De 22:22
Gen. 20:7Ps 105:14, 15
Gen. 20:7Job 42:8
Gen. 20:10Ge 12:18, 19; 26:9, 10
Gen. 20:11Ge 12:11, 12; 26:7
Gen. 20:12Ge 11:29
Gen. 20:13Ge 12:1
Gen. 20:13Ge 12:13
Gen. 20:16Ge 20:2, 12
Gen. 20:18Ge 12:17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 20:1-18

Genesis

20 Abraham het sy kamp daarvandaan verskuif+ na die land van die Negeb en tussen Kades+ en Sur+ begin woon. Terwyl hy in Gerar+ gewoon* het, 2 het Abraham weer van Sara, sy vrou, gesê: “Sy is my suster.”+ Toe het Abimeʹleg, die koning van Gerar, Sara na hom toe laat bring en haar geneem.+ 3 Daarna het God in die nag in ’n droom vir Abimeʹleg gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ want sy is getroud en sy behoort aan ’n ander man.”+ 4 Maar Abimeʹleg het nie aan haar geraak nie.* Daarom het hy gesê: “Jehovah, gaan u ’n nasie doodmaak wat eintlik onskuldig* is? 5 Het hy nie vir my gesê: ‘Sy is my suster’ nie? En het sy nie ook gesê: ‘Hy is my broer’ nie? Ek het in die opregtheid van my hart opgetree. Ek het nie geweet dat ek iets verkeerds doen nie.” 6 Toe het die ware God vir hom in die droom gesê: “Ek weet dat jy dit in die opregtheid van jou hart gedoen het. Daarom het ek gekeer dat jy teen my sondig, en ek het jou nie toegelaat om aan haar te raak nie. 7 Gee nou die man se vrou terug, want hy is ’n profeet,+ en hy sal smeekgebede vir jou doen,+ en jy sal bly lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, moet jy weet dat jy sekerlik sal sterf, jy en almal wat aan jou behoort.”

8 Abimeʹleg het die oggend vroeg opgestaan en al sy knegte geroep en hulle al hierdie dinge vertel, en hulle het baie bang geword. 9 Toe het Abimeʹleg Abraham geroep en vir hom gesê: “Wat het jy aan ons gedoen? Watter sonde het ek teen jou gepleeg dat jy so ’n groot sonde oor my en my koninkryk gebring het? Wat jy aan my gedoen het, is nie reg nie.” 10 En Abimeʹleg het verder vir Abraham gevra: “Hoekom het jy dit gedoen?”+ 11 Abraham het gesê: “Dit was omdat ek vir myself gesê het: ‘Daar is beslis geen vrees vir God in hierdie plek nie, en hulle sal my doodmaak as gevolg van my vrou.’+ 12 En buitendien, sy is werklik my suster, die dogter van my pa, maar nie die dogter van my ma nie, en sy het my vrou geword.+ 13 Toe God my die huis van my pa laat verlaat het+ en my laat rondswerf het, het ek vir haar gesê: ‘Dít is hoe jy lojale liefde aan my moet betoon: Oral waar ons gaan, moet jy van my sê: “Hy is my broer.”’”+

14 Abimeʹleg het toe skape en beeste en diensknegte en diensmeisies geneem en hulle aan Abraham gegee, en hy het Sara, sy vrou, aan hom teruggegee. 15 Abimeʹleg het ook gesê: “Kyk, dit is my land. Jy kan woon waar jy ook al wil.” 16 En vir Sara het hy gesê: “Hier gee ek jou broer+ 1 000 stukke silwer. Dit is ’n teken van jou onskuld* vir jou eie mense en vir almal, en jy is vry van oneer.” 17 En Abraham het smeekgebede tot die ware God begin doen, en God het Abimeʹleg en sy vrou en sy slavinne gesond gemaak, en hulle het kinders begin kry, 18 want Jehovah het al die vrouens van die huis van Abimeʹleg onvrugbaar gemaak as gevolg van Sara, Abraham se vrou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel