Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Abraham gevra om Isak te offer (1-19)

        • Seën as gevolg van Abraham se nageslag (15-18)

      • Rebekka se familie (20-24)

Genesis 22:1

Kruisverwysings

  • +Heb 11:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/4/15, bl. 6

    1989/7/1, bl. 22

Genesis 22:2

Kruisverwysings

  • +Ge 17:19; Jos 24:3; Ro 9:7
  • +Joh 3:16
  • +2Kr 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/1, bl. 23

    2009/2/1, bl. 18

    2007/8/15, bl. 13

    1989/7/1, bl. 22

    1989/3/1, bl. 16

Genesis 22:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/1, bl. 18

Genesis 22:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/2, bl. 7

    Die Wagtoring,

    2009/2/1, bl. 18

Genesis 22:6

Voetnote

  • *

    Verwys moontlik na brandende kole.

  • *

    Of “slagmes”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/1, bl. 32

Genesis 22:7

Voetnote

  • *

    Verwys moontlik na brandende kole.

Genesis 22:8

Kruisverwysings

  • +Joh 1:29; 1Pe 1:18, 19

Genesis 22:9

Kruisverwysings

  • +Joh 10:17, 18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/7/1, bl. 22

Genesis 22:10

Voetnote

  • *

    Of “slagmes”.

Kruisverwysings

  • +Heb 11:17

Genesis 22:12

Kruisverwysings

  • +Heb 11:17-19; Jak 2:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/1, bl. 18

    1998/4/15, bl. 6

Genesis 22:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/3/1, bl. 16

Genesis 22:14

Voetnote

  • *

    Beteken “Jehovah sal voorsien; Jehovah sal daarvoor sorg”.

Kruisverwysings

  • +Ge 22:2; 2Kr 3:1

Genesis 22:16

Kruisverwysings

  • +Heb 6:13, 14
  • +Joh 3:16; Ro 8:32; Heb 11:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 23-24

    “Hele Skrif”, bl. 18

Genesis 22:17

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

  • *

    Lett. “saad”.

  • *

    Lett. “poort”.

Kruisverwysings

  • +Ge 13:14, 16; 15:1, 5; Han 3:25
  • +Ps 2:8; Da 2:44

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/1/15, bl. 21

    2004/9/15, bl. 9

    2004/6/1, bl. 11

    2000/5/15, bl. 15-16

    1998/2/1, bl. 8-12, 17-18

    1989/2/1, bl. 11-12

Genesis 22:18

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15; Ro 9:7; Ga 3:16
  • +Ga 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2020 bl. 14-15

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/12, bl. 4

    Ontwaak!,

    2012/5, bl. 17

    Die Wagtoring,

    2009/8/15, bl. 4

    2009/4/1, bl. 12

    2000/9/1, bl. 20

    2000/5/15, bl. 15-16

    1998/2/1, bl. 8-12, 14-15

    1995/7/1, bl. 11

    1995/1/15, bl. 18-19

    1994/3/15, bl. 18-19

    1992/4/15, bl. 7-8

    1989/2/1, bl. 11-12

    1986/4/15, bl. 6

    Openbaring se klimaks, bl. 311

    Skepper, bl. 121-122

    Mensdom se soeke na God, bl. 239

    “Hele Skrif”, bl. 18

    Oorlewing, bl. 62-67

Genesis 22:19

Kruisverwysings

  • +Ge 21:31

Genesis 22:20

Kruisverwysings

  • +Ge 11:26, 29

Genesis 22:22

Kruisverwysings

  • +Ge 25:20

Genesis 22:23

Kruisverwysings

  • +Ge 24:15; Ro 9:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 22:1Heb 11:17
Gen. 22:2Ge 17:19; Jos 24:3; Ro 9:7
Gen. 22:2Joh 3:16
Gen. 22:22Kr 3:1
Gen. 22:8Joh 1:29; 1Pe 1:18, 19
Gen. 22:9Joh 10:17, 18
Gen. 22:10Heb 11:17
Gen. 22:12Heb 11:17-19; Jak 2:21
Gen. 22:14Ge 22:2; 2Kr 3:1
Gen. 22:16Heb 6:13, 14
Gen. 22:16Joh 3:16; Ro 8:32; Heb 11:17
Gen. 22:17Ge 13:14, 16; 15:1, 5; Han 3:25
Gen. 22:17Ps 2:8; Da 2:44
Gen. 22:18Ge 3:15; Ro 9:7; Ga 3:16
Gen. 22:18Ga 3:8
Gen. 22:19Ge 21:31
Gen. 22:20Ge 11:26, 29
Gen. 22:22Ge 25:20
Gen. 22:23Ge 24:15; Ro 9:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 22:1-24

Genesis

22 Daarna het die ware God Abraham getoets.+ Hy het vir hom gesê: “Abraham!” En hy het geantwoord: “Hier is ek!” 2 Toe het hy gesê: “Neem asseblief jou seun Isak,+ jou enigste seun wat jy só liefhet,+ en reis na die land Moriʹa+ en offer hom daar as ’n brandoffer op een van die berge wat ek jou sal wys.”

3 Toe het Abraham vroeg die oggend opgestaan en sy donkie opgesaal en twee van sy knegte en sy seun Isak saam met hom geneem. Hy het die hout vir die brandoffer gekap, en toe het hy opgestaan en gereis na die plek wat die ware God vir hom aangedui het. 4 Op die derde dag het Abraham opgekyk en die plek in die verte gesien. 5 Abraham het toe vir sy knegte gesê: “Bly julle hier met die donkie. Ek en die seun sal soontoe gaan en aanbid en dan na julle toe terugkeer.”

6 Abraham het toe die hout vir die brandoffer geneem en dit op sy seun Isak gesit. Toe het hy die vuur* en die mes* geneem, en hulle twee het saam verder geloop. 7 Toe het Isak vir sy pa, Abraham, gesê: “Pa?” Hy het geantwoord: “Ja, my seun?” Toe het hy gesê: “Hier is die vuur* en die hout, maar waar is die skaap vir die brandoffer?” 8 Abraham het gesê: “God sal self die skaap vir die brandoffer+ voorsien, my seun.” En hulle twee het saam verder geloop.

9 Uiteindelik het hulle die plek bereik wat die ware God vir hom aangedui het, en Abraham het daar ’n altaar gebou en die hout daarop gesit. Hy het sy seun Isak se hande en voete vasgebind en hom op die altaar bo-op die hout gesit.+ 10 Toe het Abraham sy hand uitgesteek en die mes* geneem om sy seun dood te maak.+ 11 Maar Jehovah se engel het vanuit die hemel na hom geroep en gesê: “Abraham, Abraham!” En hy het geantwoord: “Hier is ek!” 12 Toe het hy gesê: “Moenie die seun seermaak nie en moet niks aan hom doen nie, want nou weet ek dat jy God vrees omdat jy jou seun, jou enigste seun, nie van my teruggehou het nie.”+ 13 Toe het Abraham opgekyk, en net ’n entjie voor hom was daar ’n skaapram wat met sy horings in ’n bos vasgesit het. Toe het Abraham gegaan en die ram geneem en dit as ’n brandoffer in die plek van sy seun geoffer. 14 En Abraham het daardie plek Jehovah-Jireh* genoem. Daarom word daar vandag nog gesê: “Op die berg van Jehovah sal daar voorsien word.”+

15 En Jehovah se engel het ’n tweede keer vanuit die hemel na Abraham geroep 16 en gesê: “‘Ek sweer by myself,’ sê Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jou seun, jou enigste seun, nie teruggehou het nie,+ 17 sal ek jou beslis seën en jou nageslag* beslis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels op die strand.+ En jou nageslag* sal die stede* van sy vyande in besit neem.+ 18 En deur middel van jou nageslag*+ sal al die nasies van die aarde ’n seën vir hulleself verkry omdat jy na my stem geluister het.’”+

19 Daarna het Abraham na sy knegte toe teruggekeer, en hulle het opgestaan en saam na Berseʹba+ teruggegaan. Abraham het in Berseʹba bly woon.

20 Later is daar vir Abraham vertel: “Milka het ook geboorte gegee aan seuns vir jou broer Nahor:+ 21 Us, die eersgeborene, sy broer Bus, Keʹmuel (die pa van Aram), 22 Kesed, Haso, Pildas, Jidlaf en Beʹtuel.”+ 23 Beʹtuel het die pa van Rebekka+ geword. Milka het aan hierdie agt geboorte gegee vir Nahor, Abraham se broer. 24 Sy byvrou, wie se naam Reüma was, het ook aan seuns geboorte gegee: Tebag, Gaham, Tahas en Maʹäga.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel