Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 46
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Jakob en sy huishouding trek na Egipte (1-7)

      • Name van diegene wat na Egipte trek (8-27)

      • Josef ontmoet Jakob in Gosen (28-34)

Genesis 46:1

Voetnote

  • *

    Of “almal wat syne was”.

Kruisverwysings

  • +Ge 21:31
  • +Ge 31:42; Eks 3:6

Genesis 46:3

Kruisverwysings

  • +Ge 28:13
  • +Ge 12:1, 2; Eks 1:7; De 26:5

Genesis 46:4

Kruisverwysings

  • +Ge 15:16; 28:15; 47:29, 30; 50:13
  • +Ge 50:1

Genesis 46:8

Kruisverwysings

  • +Eks 1:1-4
  • +Ge 35:23; 1Kr 5:1

Genesis 46:9

Kruisverwysings

  • +Nu 26:5, 6

Genesis 46:10

Kruisverwysings

  • +Ge 29:33
  • +Nu 26:12, 13; 1Kr 4:24

Genesis 46:11

Kruisverwysings

  • +Ge 29:34
  • +1Kr 6:16

Genesis 46:12

Kruisverwysings

  • +Ge 29:35; Op 5:5
  • +Ge 38:2-5
  • +Lu 3:23, 33
  • +Ge 38:30
  • +Ge 38:7, 9, 10
  • +Nu 26:21; 1Kr 2:5

Genesis 46:13

Kruisverwysings

  • +Nu 26:23, 24; 1Kr 7:1

Genesis 46:14

Kruisverwysings

  • +Ge 30:20
  • +Nu 26:26

Genesis 46:15

Voetnote

  • *

    Of “Die siele van sy seuns en sy dogters was altesaam 33”.

Kruisverwysings

  • +Ge 30:21

Genesis 46:16

Kruisverwysings

  • +Ge 30:11
  • +Nu 26:15-17

Genesis 46:17

Kruisverwysings

  • +Ge 30:13
  • +Nu 26:44, 45

Genesis 46:18

Voetnote

  • *

    Of “16 siele”.

Kruisverwysings

  • +Ge 29:24

Genesis 46:19

Kruisverwysings

  • +Ge 30:24
  • +Ge 35:18

Genesis 46:20

Voetnote

  • *

    D.w.s. Heliopolis.

Kruisverwysings

  • +Ge 41:50
  • +Ge 41:51
  • +Ge 41:52

Genesis 46:21

Kruisverwysings

  • +1Kr 7:6
  • +1Kr 8:1, 3
  • +1Kr 7:12
  • +Nu 26:38-40

Genesis 46:22

Voetnote

  • *

    Of “14 siele”.

Genesis 46:23

Voetnote

  • *

    Lett. “seuns”.

Kruisverwysings

  • +Ge 30:6
  • +Nu 26:42

Genesis 46:24

Kruisverwysings

  • +Ge 30:8
  • +Nu 26:48, 49

Genesis 46:25

Voetnote

  • *

    Of “sewe siele”.

Genesis 46:26

Kruisverwysings

  • +Ge 35:10, 11

Genesis 46:27

Voetnote

  • *

    Of “70 siele”.

Kruisverwysings

  • +Eks 1:5; De 10:22; Han 7:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/9/15, bl. 27

Genesis 46:28

Kruisverwysings

  • +Ge 43:8; 44:18
  • +Ge 45:10; 47:1

Genesis 46:31

Kruisverwysings

  • +Ge 41:39, 40
  • +Ge 45:19; Han 7:13

Genesis 46:32

Kruisverwysings

  • +Ge 31:17, 18; 47:3
  • +Ge 31:38
  • +Ge 46:6

Genesis 46:34

Kruisverwysings

  • +Ge 30:35, 36
  • +Ge 45:17, 18; 47:27
  • +Ge 43:32

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 46:1Ge 21:31
Gen. 46:1Ge 31:42; Eks 3:6
Gen. 46:3Ge 28:13
Gen. 46:3Ge 12:1, 2; Eks 1:7; De 26:5
Gen. 46:4Ge 15:16; 28:15; 47:29, 30; 50:13
Gen. 46:4Ge 50:1
Gen. 46:8Eks 1:1-4
Gen. 46:8Ge 35:23; 1Kr 5:1
Gen. 46:9Nu 26:5, 6
Gen. 46:10Ge 29:33
Gen. 46:10Nu 26:12, 13; 1Kr 4:24
Gen. 46:11Ge 29:34
Gen. 46:111Kr 6:16
Gen. 46:12Ge 29:35; Op 5:5
Gen. 46:12Ge 38:2-5
Gen. 46:12Lu 3:23, 33
Gen. 46:12Ge 38:30
Gen. 46:12Ge 38:7, 9, 10
Gen. 46:12Nu 26:21; 1Kr 2:5
Gen. 46:13Nu 26:23, 24; 1Kr 7:1
Gen. 46:14Ge 30:20
Gen. 46:14Nu 26:26
Gen. 46:15Ge 30:21
Gen. 46:16Ge 30:11
Gen. 46:16Nu 26:15-17
Gen. 46:17Ge 30:13
Gen. 46:17Nu 26:44, 45
Gen. 46:18Ge 29:24
Gen. 46:19Ge 30:24
Gen. 46:19Ge 35:18
Gen. 46:20Ge 41:50
Gen. 46:20Ge 41:51
Gen. 46:20Ge 41:52
Gen. 46:211Kr 7:6
Gen. 46:211Kr 8:1, 3
Gen. 46:211Kr 7:12
Gen. 46:21Nu 26:38-40
Gen. 46:23Ge 30:6
Gen. 46:23Nu 26:42
Gen. 46:24Ge 30:8
Gen. 46:24Nu 26:48, 49
Gen. 46:26Ge 35:10, 11
Gen. 46:27Eks 1:5; De 10:22; Han 7:14
Gen. 46:28Ge 43:8; 44:18
Gen. 46:28Ge 45:10; 47:1
Gen. 46:31Ge 41:39, 40
Gen. 46:31Ge 45:19; Han 7:13
Gen. 46:32Ge 31:17, 18; 47:3
Gen. 46:32Ge 31:38
Gen. 46:32Ge 46:6
Gen. 46:34Ge 30:35, 36
Gen. 46:34Ge 45:17, 18; 47:27
Gen. 46:34Ge 43:32
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 46:1-34

Genesis

46 Israel het toe vertrek met alles wat hy gehad het.* Toe hy by Berseʹba+ kom, het hy offerandes aan die God van sy pa, Isak,+ gebring. 2 Toe het God in ’n nagvisioen met Israel gepraat en gesê: “Jakob, Jakob!” En hy het gesê: “Hier is ek!” 3 Hy het gesê: “Ek is die ware God, die God van jou pa.+ Moenie bang wees om na Egipte te gaan nie, want daar sal ek jou ’n groot nasie maak.+ 4 Ek sal saam met jou na Egipte gaan, en ek sal jou ook weer daarvandaan terugbring,+ en Josef sal jou oë toedruk wanneer jy sterf.”+

5 Daarna het Jakob uit Berseʹba weggetrek, en die seuns van Israel het hulle pa, Jakob, en hulle kinders en hulle vrouens op die waens vervoer wat Farao gestuur het om hom te vervoer. 6 Hulle het hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän bymekaargemaak het, saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte aangekom, Jakob en sy hele familie saam met hom. 7 Hy het sy seuns en sy kleinseuns saam met hom na Egipte gebring, asook sy dogters en sy kleindogters – al sy nakomelinge.

8 En dít is die name van Israel se seuns, dit wil sê die seuns van Jakob, wat na Egipte toe gekom het:+ Jakob se eersgeborene was Ruben.+

9 Die seuns van Ruben was Hanog, Pallu, Hesron en Karmi.+

10 Die seuns van Siʹmeon+ was Jeʹmuel, Jamin, Ohad, Jagin, Sohar en Saul,+ die seun van ’n Kanaänitiese vrou.

11 Die seuns van Levi+ was Gerson, Kehat en Meraʹri.+

12 Die seuns van Juda+ was Er, Onan, Sela,+ Peres+ en Serag.+ Maar Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.+

Die seuns van Peres was Hesron en Hamul.+

13 Die seuns van Isʹsaskar was Tola, Puwa, Job en Simron.+

14 Die seuns van Seʹbulon+ was Sered, Elon en Jagʹleël.+

15 Dit is die seuns van Lea, aan wie sy vir Jakob in Paddan-Aram geboorte gegee het, saam met sy dogter Dina.+ Hy het altesaam 33 seuns en dogters gehad.*

16 Die seuns van Gad+ was Sifjon, Haggi, Suni, Esbon, Eri, Aroʹdi en Areʹli.+

17 Die seuns van Aser+ was Jimna, Jiswa, Jiswi en Beriʹa, en hulle suster was Sera.

Die seuns van Beriʹa was Heber en Malʹkiël.+

18 Dit is die seuns van Silpa,+ wat Laban aan sy dogter Lea gegee het. Die nakomelinge van Silpa en Jakob was altesaam 16 persone.*

19 Die seuns van Jakob se vrou Ragel was Josef+ en Benjamin.+

20 Josef se vrou, Aʹsenat,+ die dogter van Potifeʹra, die priester van On,* het in Egipte vir hom aan Manasʹse+ en Eʹfraim+ geboorte gegee.

21 Die seuns van Benjamin+ was Bela, Beger, Asbel, Gera,+ Naäman, Ehi, Ros, Muppim, Huppim+ en Ard.+

22 Die nakomelinge van Ragel en Jakob was altesaam 14 persone.*

23 Die seun* van Dan+ was Husim.+

24 Die seuns van Nafʹtali+ was Jagʹseël, Guni, Jeser en Sillem.+

25 Dit is die seuns van Bilha, wat Laban aan sy dogter Ragel gegee het. Die nakomelinge van Bilha en Jakob was altesaam sewe persone.*

26 Die nakomelinge van Jakob, wat saam met hom na Egipte gegaan het, was 66, buiten die vrouens van Jakob se seuns.+ 27 Twee seuns is vir Josef in Egipte gebore. Daar was altesaam 70 lede* van Jakob se huishouding wat na Egipte gegaan het.+

28 Jakob het Juda+ voor hom uit gestuur om vir Josef te sê dat hy op pad na Gosen is. Toe hulle in die land Gosen kom,+ 29 het Josef sy strydwa gereedgemaak en gegaan om sy pa, Israel, in Gosen te ontmoet. Toe hy by hom kom, het hy hom dadelik omhels en lank gehuil. 30 Toe het Israel vir Josef gesê: “Nou kan ek maar sterf, want ek het jou met my eie oë gesien, en ek weet dat jy nog lewe.”

31 Josef het toe vir sy broers en vir sy pa se huishouding gesê: “Laat my na Farao gaan+ en vir hom sê: ‘My broers en my pa se huishouding wat in die land Kanaän was, het hier na my toe gekom.+ 32 Die manne is herders+ en hulle boer met vee,+ en hulle het hulle kleinvee en hulle beeste en alles wat hulle het, hierheen gebring.’+ 33 Wanneer Farao julle laat roep en vra: ‘Watter soort werk doen julle?’ 34 moet julle sê: ‘U knegte was van jongs af veeboere, net soos ons voorvaders.’+ Dan sal julle in die land Gosen kan woon,+ want die Egiptenare sien neer op alle skaapherders.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel