Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Konings

      • Asarja, koning van Juda (1-7)

      • Israel se laaste konings: Sagaria (8-12), Sallum (13-16), Menahem (17-22), Pekahia (23-26), Peka (27-31)

      • Jotam, koning van Juda (32-38)

2 Konings 15:1

Voetnote

  • *

    Beteken “Jehovah het gehelp”. Hy word Ussia genoem in 2Kn 15:13 2Kr 26:1-23 Jes 6:1 en Sag 14:5.

  • *

    D.w.s. Jerobeam II.

Kruisverwysings

  • +2Kn 14:21
  • +2Kn 14:1
  • +2Kr 26:1, 3

2 Konings 15:3

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:4, 5

2 Konings 15:4

Kruisverwysings

  • +Nu 33:52
  • +De 12:13, 14; 1Kn 22:41, 43; 2Kn 14:1, 4

2 Konings 15:5

Kruisverwysings

  • +Nu 12:10; 2Kn 5:27
  • +Le 13:45, 46
  • +2Kn 15:32
  • +2Kr 26:16-21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 17

    2005/8/1, bl. 11

2 Konings 15:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:22, 23

2 Konings 15:7

Voetnote

  • *

    Lett. “is by sy vaders neergelê”.

Kruisverwysings

  • +Jes 6:1

2 Konings 15:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 14:21
  • +2Kn 14:29

2 Konings 15:9

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28-30; 13:33; 14:16

2 Konings 15:10

Kruisverwysings

  • +Jos 17:11
  • +Ho 1:4; Am 7:9

2 Konings 15:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 13:1, 10; 14:23, 29
  • +2Kn 10:30

2 Konings 15:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 26:1

2 Konings 15:14

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:17; 15:21; 16:8, 17
  • +2Kn 15:10

2 Konings 15:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28-30; 13:33; 14:16

2 Konings 15:19

Voetnote

  • *

    ’n Talent was gelyk aan 34,2 kg. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +1Kr 5:26
  • +2Kn 12:18; 16:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 69

    Die Wagtoring,

    1988/2/15, bl. 26

2 Konings 15:20

Voetnote

  • *

    ’n Sikkel was gelyk aan 11,4 g. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:35

2 Konings 15:21

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:14

2 Konings 15:22

Voetnote

  • *

    Lett. “is by sy vaders neergelê”.

2 Konings 15:24

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28-30; 13:33; 14:16

2 Konings 15:25

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:6

2 Konings 15:27

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:6; Jes 7:1, 4

2 Konings 15:28

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28-30; 13:33; 14:16

2 Konings 15:29

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:7; 1Kr 5:6, 26; 2Kr 28:19, 20
  • +1Kn 15:20
  • +Jos 20:7, 9
  • +Nu 32:40
  • +Jes 9:1
  • +Le 26:38; De 28:64; 2Kn 17:22, 23; Jes 8:4

2 Konings 15:30

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:1
  • +2Kr 27:1

2 Konings 15:32

Kruisverwysings

  • +2Kr 27:7; Mt 1:9
  • +2Kn 14:21

2 Konings 15:33

Kruisverwysings

  • +2Kr 27:1

2 Konings 15:34

Kruisverwysings

  • +2Kr 27:2

2 Konings 15:35

Kruisverwysings

  • +Nu 33:52; De 12:14
  • +2Kr 27:3

2 Konings 15:37

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:27; 2Kr 28:6
  • +2Kn 16:5; Jes 7:1, 2

2 Konings 15:38

Voetnote

  • *

    Lett. “is by sy vaders neergelê”.

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 15:12Kn 14:21
2 Kon. 15:12Kn 14:1
2 Kon. 15:12Kr 26:1, 3
2 Kon. 15:32Kr 26:4, 5
2 Kon. 15:4Nu 33:52
2 Kon. 15:4De 12:13, 14; 1Kn 22:41, 43; 2Kn 14:1, 4
2 Kon. 15:5Nu 12:10; 2Kn 5:27
2 Kon. 15:5Le 13:45, 46
2 Kon. 15:52Kn 15:32
2 Kon. 15:52Kr 26:16-21
2 Kon. 15:62Kr 26:22, 23
2 Kon. 15:7Jes 6:1
2 Kon. 15:82Kn 14:21
2 Kon. 15:82Kn 14:29
2 Kon. 15:91Kn 12:28-30; 13:33; 14:16
2 Kon. 15:10Jos 17:11
2 Kon. 15:10Ho 1:4; Am 7:9
2 Kon. 15:122Kn 13:1, 10; 14:23, 29
2 Kon. 15:122Kn 10:30
2 Kon. 15:132Kr 26:1
2 Kon. 15:141Kn 14:17; 15:21; 16:8, 17
2 Kon. 15:142Kn 15:10
2 Kon. 15:181Kn 12:28-30; 13:33; 14:16
2 Kon. 15:191Kr 5:26
2 Kon. 15:192Kn 12:18; 16:8
2 Kon. 15:202Kn 23:35
2 Kon. 15:212Kn 15:14
2 Kon. 15:241Kn 12:28-30; 13:33; 14:16
2 Kon. 15:252Kr 28:6
2 Kon. 15:272Kr 28:6; Jes 7:1, 4
2 Kon. 15:281Kn 12:28-30; 13:33; 14:16
2 Kon. 15:292Kn 16:7; 1Kr 5:6, 26; 2Kr 28:19, 20
2 Kon. 15:291Kn 15:20
2 Kon. 15:29Jos 20:7, 9
2 Kon. 15:29Nu 32:40
2 Kon. 15:29Jes 9:1
2 Kon. 15:29Le 26:38; De 28:64; 2Kn 17:22, 23; Jes 8:4
2 Kon. 15:302Kn 17:1
2 Kon. 15:302Kr 27:1
2 Kon. 15:322Kr 27:7; Mt 1:9
2 Kon. 15:322Kn 14:21
2 Kon. 15:332Kr 27:1
2 Kon. 15:342Kr 27:2
2 Kon. 15:35Nu 33:52; De 12:14
2 Kon. 15:352Kr 27:3
2 Kon. 15:372Kn 15:27; 2Kr 28:6
2 Kon. 15:372Kn 16:5; Jes 7:1, 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Konings 15:1-38

Die tweede boek van Konings

15 Asarʹja,*+ die seun van koning Amaʹsia+ van Juda, het koning geword+ in die 27ste jaar van koning Jeroʹbeam* van Israel. 2 Hy was 16 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 52 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jegolʹja van Jerusalem. 3 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë, net soos sy pa, Amaʹsia, gedoen het.+ 4 Maar die offerhoogtes is nie verwyder nie,+ en die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes geoffer en offerrook laat opgaan.+ 5 Jehovah het die koning met melaatsheid getref, en hy het tot die dag van sy dood ’n melaatse gebly.+ Hy het in ’n aparte huis gewoon,+ terwyl Jotam,+ die koning se seun, oor die paleis was en as regter vir die volk van die land opgetree het.+ 6 Die res van die geskiedenis van Asarʹja,+ alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Juda. 7 Asarʹja het gesterf,*+ en hulle het hom by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe. En sy seun Jotam het in sy plek koning geword.

8 In die 38ste jaar van koning Asarʹja+ van Juda het Sagariʹa,+ die seun van Jeroʹbeam, in Samariʹa koning oor Israel geword, en hy het ses maande lank regeer. 9 Hy het gedoen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos sy voorvaders gedoen het. Hy het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+ 10 Toe het Sallum, die seun van Jabes, teen hom saamgesweer en hom by Jibʹleam+ doodgemaak.+ Nadat hy hom doodgemaak het, het hy in sy plek koning geword. 11 Die res van die geskiedenis van Sagariʹa is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel. 12 Dit het vervul wat Jehovah vir Jehu gesê het: “Vier geslagte van jou seuns+ sal op die troon van Israel sit.”+ En dit is wat gebeur het.

13 Sallum, die seun van Jabes, het koning geword in die 39ste jaar van koning Ussiʹa+ van Juda, en hy het ’n maand lank in Samariʹa regeer. 14 Toe het Menaʹhem, die seun van Gadi, van Tirsa+ af na Samariʹa gegaan en Sallum,+ die seun van Jabes, in Samariʹa doodgemaak. Nadat hy hom doodgemaak het, het hy in sy plek koning geword. 15 Die res van die geskiedenis van Sallum en sy sameswering is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel. 16 Toe het Menaʹhem van Tirsa af na Tifsag gegaan en al die inwoners van die stad en die omliggende gebied doodgemaak omdat hulle nie hulle poorte vir hom oopgemaak het nie. Hy het die stad verwoes en die swanger vrouens oopgesny.

17 In die 39ste jaar van koning Asarʹja van Juda het Menaʹhem, die seun van Gadi, koning oor Israel geword, en hy het tien jaar lank in Samariʹa regeer. 18 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë. Hy het sy hele lewe lank nie afgewyk van al die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+ 19 Koning Pul+ van Assiʹrië het die land binnegeval, en Menaʹhem het vir Pul 1 000 talente* silwer gegee sodat Pul hom sou help om sy houvas op die koninkryk te versterk.+ 20 Toe het Menaʹhem die silwer in Israel ingesamel deur dit te eis van die vooraanstaande, ryk manne.+ Hy het vir die koning van Assiʹrië 50 sikkels* silwer vir elke man gegee. Toe het die koning van Assiʹrië teruggedraai, en hy het nie in die land gebly nie. 21 Die res van die geskiedenis van Menaʹhem,+ alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel. 22 Menaʹhem het gesterf,* en sy seun Pekaʹhia het in sy plek koning geword.

23 In die 50ste jaar van koning Asarʹja van Juda het Pekaʹhia, die seun van Menaʹhem, in Samariʹa koning oor Israel geword, en hy het twee jaar lank regeer. 24 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë. Hy het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+ 25 Toe het een van sy offisiere, Peka,+ die seun van Remaʹlia, teen hom saamgesweer en hom in Samariʹa in die versterkte toring van die koning se paleis saam met Argob en Arje doodgemaak. Hy het 50 manne van Giʹlead by hom gehad, en nadat hy hom doodgemaak het, het hy in sy plek koning geword. 26 Die res van die geskiedenis van Pekaʹhia, alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel.

27 In die 52ste jaar van koning Asarʹja van Juda het Peka,+ die seun van Remaʹlia, in Samariʹa koning oor Israel geword, en hy het 20 jaar lank regeer. 28 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, en hy het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+ 29 In die tyd van koning Peka van Israel het koning Tigʹlat-Pileʹser+ van Assiʹrië die land binnegeval en Ijon, Aʹbel-Bet-Maʹäga,+ Janoʹag, Kedes,+ Hasor, Giʹlead+ en Galileʹa – die hele land van Nafʹtali+ – ingeneem en die inwoners in ballingskap na Assiʹrië weggeneem.+ 30 Toe het Hoseʹa,+ die seun van Ela, teen Peka, die seun van Remaʹlia, saamgesweer en hom doodgemaak, en hy het in sy plek koning geword in die 20ste jaar van Jotam,+ die seun van Ussiʹa. 31 Die res van die geskiedenis van Peka, alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Israel.

32 In die tweede jaar van koning Peka van Israel, die seun van Remaʹlia, het Jotam,+ die seun van koning Ussiʹa+ van Juda, koning geword. 33 Hy was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jeruʹsa, die dogter van Sadok.+ 34 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë, net soos sy pa, Ussiʹa, gedoen het.+ 35 Maar die offerhoogtes is nie verwyder nie, en die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes geoffer en offerrook laat opgaan.+ Dit was Jotam wat die boonste poort van die huis van Jehovah gebou het.+ 36 Die res van die geskiedenis van Jotam en wat hy gedoen het, is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Juda. 37 In daardie dae het Jehovah Resin, die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, begin stuur om Juda aan te val.+ 38 Jotam het gesterf,* en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid sy voorvader begrawe. En sy seun Agas het in sy plek koning geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel