Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Kronieke

      • Dawid deur hele Israel as koning gesalf (1-3)

      • Dawid verower Sion (4-9)

      • Dawid se magtige vegters (10-47)

1 Kronieke 11:1

Kruisverwysings

  • +Nu 13:22; 2Sa 2:1; 5:5; 1Kr 12:23
  • +2Sa 5:1, 2

1 Kronieke 11:2

Voetnote

  • *

    Lett. “was u die een wat Israel uitgebring en ingebring het”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:6, 13
  • +2Sa 6:21; 7:8, 9; Ps 78:70, 71

1 Kronieke 11:3

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:13; 2Sa 2:4; 5:3
  • +1Sa 15:27, 28

1 Kronieke 11:4

Kruisverwysings

  • +Jos 15:63; Rig 1:21; 19:10
  • +Ge 10:15, 16; 15:18, 21; Eks 3:17

1 Kronieke 11:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:6-10
  • +1Kn 8:1; Ps 2:6; 48:2
  • +1Kn 2:10

1 Kronieke 11:6

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:18

1 Kronieke 11:8

Voetnote

  • *

    Of “Millo”. ’n Hebreeuse woord wat “opvulling” beteken.

1 Kronieke 11:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 3:1

1 Kronieke 11:10

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:12, 13

1 Kronieke 11:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 27:1, 2
  • +2Sa 23:8
  • +Jos 23:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 11:12

Kruisverwysings

  • +2Sa 23:9, 10, 15-17
  • +1Kr 8:1, 4

1 Kronieke 11:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:1

1 Kronieke 11:14

Voetnote

  • *

    Of “redding”.

Kruisverwysings

  • +Ps 18:50

1 Kronieke 11:15

Kruisverwysings

  • +1Sa 22:1
  • +Jos 15:8, 12; 2Sa 23:13-17

1 Kronieke 11:17

Kruisverwysings

  • +1Sa 20:6

1 Kronieke 11:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 6-7

1 Kronieke 11:19

Kruisverwysings

  • +Ge 9:4; Le 17:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 6-7

1 Kronieke 11:20

Kruisverwysings

  • +1Sa 26:6; 2Sa 2:18; 18:2
  • +2Sa 3:30
  • +2Sa 23:18, 19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 11:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 11:22

Voetnote

  • *

    Lett. “die seun van ’n dapper man”.

Kruisverwysings

  • +1Kn 4:4; 1Kr 27:1, 5
  • +Jos 15:21
  • +Rig 14:5, 6; 1Sa 17:36, 37; 2Sa 23:20-23

1 Kronieke 11:23

Voetnote

  • *

    Hy was omtrent 2,23 m lank. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:4
  • +1Sa 17:7
  • +1Sa 17:51

1 Kronieke 11:25

Kruisverwysings

  • +1Kr 11:19

1 Kronieke 11:26

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:18, 23; 1Kr 27:1, 7
  • +2Sa 23:24-39

1 Kronieke 11:28

Kruisverwysings

  • +1Kr 27:1, 9
  • +1Kr 27:1, 12

1 Kronieke 11:29

Kruisverwysings

  • +2Sa 21:18; 1Kr 27:1, 11

1 Kronieke 11:30

Kruisverwysings

  • +1Kr 27:1, 13
  • +1Kr 27:1, 15

1 Kronieke 11:31

Kruisverwysings

  • +Rig 20:15; 1Kr 12:1, 2

1 Kronieke 11:32

Voetnote

  • *

    Of “wadi’s”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Jos 24:30

1 Kronieke 11:41

Kruisverwysings

  • +2Sa 11:3, 17; 12:9; 1Kn 15:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 11:1Nu 13:22; 2Sa 2:1; 5:5; 1Kr 12:23
1 Kron. 11:12Sa 5:1, 2
1 Kron. 11:21Sa 18:6, 13
1 Kron. 11:22Sa 6:21; 7:8, 9; Ps 78:70, 71
1 Kron. 11:31Sa 16:13; 2Sa 2:4; 5:3
1 Kron. 11:31Sa 15:27, 28
1 Kron. 11:4Jos 15:63; Rig 1:21; 19:10
1 Kron. 11:4Ge 10:15, 16; 15:18, 21; Eks 3:17
1 Kron. 11:52Sa 5:6-10
1 Kron. 11:51Kn 8:1; Ps 2:6; 48:2
1 Kron. 11:51Kn 2:10
1 Kron. 11:62Sa 2:18
1 Kron. 11:92Sa 3:1
1 Kron. 11:101Sa 16:12, 13
1 Kron. 11:111Kr 27:1, 2
1 Kron. 11:112Sa 23:8
1 Kron. 11:11Jos 23:10
1 Kron. 11:122Sa 23:9, 10, 15-17
1 Kron. 11:121Kr 8:1, 4
1 Kron. 11:131Sa 17:1
1 Kron. 11:14Ps 18:50
1 Kron. 11:151Sa 22:1
1 Kron. 11:15Jos 15:8, 12; 2Sa 23:13-17
1 Kron. 11:171Sa 20:6
1 Kron. 11:19Ge 9:4; Le 17:10
1 Kron. 11:201Sa 26:6; 2Sa 2:18; 18:2
1 Kron. 11:202Sa 3:30
1 Kron. 11:202Sa 23:18, 19
1 Kron. 11:221Kn 4:4; 1Kr 27:1, 5
1 Kron. 11:22Jos 15:21
1 Kron. 11:22Rig 14:5, 6; 1Sa 17:36, 37; 2Sa 23:20-23
1 Kron. 11:231Sa 17:4
1 Kron. 11:231Sa 17:7
1 Kron. 11:231Sa 17:51
1 Kron. 11:251Kr 11:19
1 Kron. 11:262Sa 2:18, 23; 1Kr 27:1, 7
1 Kron. 11:262Sa 23:24-39
1 Kron. 11:281Kr 27:1, 9
1 Kron. 11:281Kr 27:1, 12
1 Kron. 11:292Sa 21:18; 1Kr 27:1, 11
1 Kron. 11:301Kr 27:1, 13
1 Kron. 11:301Kr 27:1, 15
1 Kron. 11:31Rig 20:15; 1Kr 12:1, 2
1 Kron. 11:32Jos 24:30
1 Kron. 11:412Sa 11:3, 17; 12:9; 1Kn 15:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Kronieke 11:1-47

Die eerste boek van Kronieke

11 Ná verloop van tyd het al die Israeliete by Dawid in Heʹbron+ bymekaargekom en gesê: “Ons is u vlees en bloed.+ 2 Toe Saul koning was, het u Israel in hulle gevegte gelei.*+ En Jehovah u God het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei, en jy sal leier oor my volk Israel word.’”+ 3 Al die ouermanne van Israel het na die koning in Heʹbron gekom, en Dawid het in Heʹbron voor Jehovah ’n verbond met hulle gemaak. Daarna het hulle Dawid as koning oor Israel gesalf,+ net soos Jehovah deur middel van Samuel gesê het.+

4 Later het Dawid en die hele Israel opgetrek teen Jerusalem, dit wil sê Jebus,+ waar die Jebusiete+ gewoon het. 5 Die inwoners van Jebus het Dawid uitgetart en gesê: “Jy sal nooit hier inkom nie!”+ Maar Dawid het die vesting Sion+ ingeneem, wat nou die Stad van Dawid is.+ 6 Toe het Dawid gesê: “Die eerste persoon wat die Jebusiete aanval, sal hoof van die leërmag word.” En Joab,+ die seun van Seruʹja, het die stad eerste aangeval, en hy het die hoof van die leërmag geword. 7 Dawid het in die vesting gaan woon, en daarom word dit die Stad van Dawid genoem. 8 Hy het by die Wal* begin bou en oral in die stad bouwerk gedoen. Joab het die res van die stad herstel. 9 Dawid het al hoe magtiger geword,+ en Jehovah van die leërmagte was met hom.

10 Dít is die hoofde van Dawid se magtige vegters, wat hom saam met die hele Israel as hulle koning ondersteun het. Hulle almal het hom gehelp om koning te word, net soos Jehovah Israel belowe het.+ 11 Dít is die lys van Dawid se magtige vegters: Jasoʹbeam,+ die seun van ’n Hagmoniet, die hoof van die drie.+ Hy het eenkeer 300 manne met sy spies doodgemaak.+ 12 Die tweede van die drie magtige vegters was Eleaʹsar,+ die seun van Dodo, die Ahohiet.+ Hy was een van die drie magtige vegters. 13 Hy was saam met Dawid by Pas-Dammim,+ waar die Filistyne vir die oorlog bymekaargekom het. In Pas-Dammim was daar ’n stuk grond vol gars, en toe die manne vir die Filistyne gevlug het, 14 het hy in die middel van die stuk grond bly staan en dit verdedig en aangehou om die Filistyne dood te maak, en so het Jehovah vir Israel ’n groot oorwinning* gegee.+

15 Drie van die 30 hoofmanne het na Dawid toe gegaan by die rots, by die grot van Adulʹlam,+ terwyl ’n kamp van die Filistynse leërmag in die Refaʹim-vallei was.+ 16 Dawid was toe in die skuilplek, en ’n groep Filistynse soldate was in Betlehem. 17 Dawid het toe gesê: “As ek maar net van die water kon drink uit die reënput by die poort van Betlehem!”+ 18 Die drie het toe die kamp van die Filistyne binnegedring en water geskep uit die reënput by die poort van Betlehem en dit na Dawid toe geneem. Maar Dawid het geweier om dit te drink en het dit voor Jehovah uitgegooi. 19 Hy het gesê: “Uit vrees vir God sal ek nooit eers daaraan dink om dit te doen nie! Moet ek die bloed drink van hierdie manne wat hulle lewens gewaag het?+ Want hulle het hulle lewens gewaag om dit te gaan haal.” Daarom het hy geweier om dit te drink. Dit is die dinge wat sy drie magtige vegters gedoen het.

20 Abiʹsai,+ die broer van Joab,+ het die hoof van drie ander geword. Hy het 300 manne met sy spies doodgemaak, en hy het net so ’n goeie reputasie gehad as die eerste drie.+ 21 Hy was meer gerespekteerd as die ander twee en was hulle hoof, maar hy het nie die status van die eerste drie gehad nie.

22 Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, was ’n dapper man* wat baie magtige dade in Kabʹseël+ gedoen het. Hy het die twee seuns van Aʹriël, die Moabiet, doodgemaak, en op ’n dag toe dit gesneeu het, het hy in ’n waterput afgeklim en ’n leeu doodgemaak.+ 23 Hy het ook ’n Egiptenaar doodgemaak wat buitengewoon groot was – vyf el lank.*+ Hoewel die Egiptenaar ’n spies in sy hand gehad het wat so groot was soos die balk van ’n weefraam,+ het hy met ’n stok teen hom gaan veg en die spies uit die Egiptenaar se hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.+ 24 Dit is wat Benaʹja, die seun van Jojaʹda, gedoen het, en hy het net so ’n goeie reputasie as die drie magtige vegters gehad. 25 Hoewel hy meer gerespekteerd was as die dertig, het hy nie die status van die eerste drie gehad nie.+ Maar Dawid het hom oor sy lyfwag aangestel.

26 Die magtige vegters van die leërmag was: Aʹsahel,+ die broer van Joab; Elhaʹnan, die seun van Dodo uit Betlehem;+ 27 Sammot, die Haroriet; Heles, die Peloniet; 28 Ira,+ die seun van Ikkes, die Tekoïet; Abiëser,+ die Anatotiet; 29 Sibʹbegai,+ die Husatiet; Ilai, die Ahohiet; 30 Maʹharai,+ die Netofatiet; Heled,+ die seun van Baäna, die Netofatiet; 31 Itai, die seun van Ribai uit Giʹbea van die Benjaminiete;+ Benaʹja, die Piratoniet; 32 Hurai van die valleie* van Gaäs;+ Abiʹël, die Arbatiet; 33 Asmaʹwet, die Baharumiet; Eljagʹba, die Saʹälboniet; 34 die seuns van Hasem, die Gisoniet; Joʹnatan, die seun van Sage, die Harariet; 35 Ahiʹam, die seun van Sagar, die Harariet; Eliʹfal, die seun van Ur; 36 Hefer, die Megeratiet; Ahiʹa, die Peloniet; 37 Hesro, die Karmeliet; Naʹärai, die seun van Esbai; 38 Joël, die broer van Natan; Mibhar, die seun van Hagri; 39 Selek, die Ammoniet; Naʹharai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruʹja; 40 Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet; 41 Uriʹa,+ die Hetiet; Sabad, die seun van Aglai; 42 Adiʹna, die seun van Sisa, die Rubeniet, ’n hoof van die Rubeniete, wat 30 manne by hom gehad het; 43 Hanan, die seun van Maʹäga; Joʹsafat, die Mitniet; 44 Usiʹa, die Asteratiet; Sama en Jeïel, die seuns van Hotam, die Aroëriet; 45 Jediʹael, die seun van Simri, en sy broer Joha, die Tisiet; 46 Eʹliël, die Mahawiet; Jeriʹbai en Josawʹja, die seuns van Elnaʹäm; Jitma, die Moabiet; 47 Eʹliël; Obed en Jaäsiël, die Mesobaïet.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel