Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Kronieke

      • Ark in tent gesit (1-6)

      • Dawid se danklied (7-36)

        • “Jehovah het Koning geword!” (31)

      • Diens voor Ark (37-43)

1 Kronieke 16:1

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffers”.

Kantlynverwysings

  • +1Kn 8:1; 1Kr 15:1
  • +2Sa 6:17-19; 1Kn 8:5

1 Kronieke 16:2

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffers”.

Kantlynverwysings

  • +Le 1:3
  • +Le 3:1

1 Kronieke 16:4

Voetnote

  • *

    Lett. “te onthou”.

Kantlynverwysings

  • +Nu 18:2

1 Kronieke 16:5

Kantlynverwysings

  • +1Kr 6:31, 39
  • +1Kr 15:18
  • +1Kr 15:21
  • +1Kr 15:17, 19

1 Kronieke 16:7

Kantlynverwysings

  • +1Kr 6:31, 39

1 Kronieke 16:8

Kantlynverwysings

  • +Ps 106:1
  • +Ps 67:2; 105:1-6; Jes 12:4

1 Kronieke 16:9

Voetnote

  • *

    Of “maak musiek”.

  • *

    Of moontlik “Praat oor”.

Kantlynverwysings

  • +2Sa 23:1; Ef 5:19
  • +Ps 107:43

1 Kronieke 16:10

Voetnote

  • *

    Lett. “soek”.

Kantlynverwysings

  • +Le 22:32; Jes 45:25; Jer 9:24
  • +1Kr 28:9; Flp 4:4

1 Kronieke 16:11

Kantlynverwysings

  • +Am 5:4; Sef 2:3
  • +Ps 24:5, 6

1 Kronieke 16:12

Kantlynverwysings

  • +Ps 111:2-4

1 Kronieke 16:13

Voetnote

  • *

    Of “nakomelinge”. Lett. “saad”.

Kantlynverwysings

  • +Jes 41:8
  • +Ps 135:4

1 Kronieke 16:14

Kantlynverwysings

  • +Ps 95:7
  • +Ps 105:7-11

1 Kronieke 16:15

Voetnote

  • *

    Lett. “aan die woord wat hy beveel het”.

Kantlynverwysings

  • +De 7:9

1 Kronieke 16:16

Kantlynverwysings

  • +Ge 15:18; 17:1, 2
  • +Ge 26:3-5

1 Kronieke 16:17

Kantlynverwysings

  • +Ge 28:14

1 Kronieke 16:18

Kantlynverwysings

  • +Ge 12:7; 17:8; 35:12
  • +De 32:8

1 Kronieke 16:19

Kantlynverwysings

  • +Ge 34:30; De 26:5; Ps 105:12-15

1 Kronieke 16:20

Kantlynverwysings

  • +Ge 20:1; 46:6

1 Kronieke 16:21

Kantlynverwysings

  • +Ge 31:7, 42
  • +Ge 12:17; 20:3

1 Kronieke 16:22

Kantlynverwysings

  • +Ge 20:7

1 Kronieke 16:23

Kantlynverwysings

  • +Ps 40:10; 96:1-6

1 Kronieke 16:25

Kantlynverwysings

  • +Eks 15:11

1 Kronieke 16:26

Kantlynverwysings

  • +Jes 45:20; 1Kor 8:4
  • +Jes 44:24

1 Kronieke 16:27

Voetnote

  • *

    Of “waardigheid”.

Kantlynverwysings

  • +De 33:26; Ps 8:1
  • +1Ti 1:11

1 Kronieke 16:28

Kantlynverwysings

  • +Ps 68:34; 96:7-13

1 Kronieke 16:29

Voetnote

  • *

    Of “Aanbid Jehovah”.

  • *

    Of moontlik “as gevolg van die prag van sy heiligheid”.

Kantlynverwysings

  • +De 28:58; Ne 9:5; Ps 148:13
  • +1Kr 29:3-5; Mt 5:23
  • +De 26:10

1 Kronieke 16:30

Voetnote

  • *

    Of “vrugbare land”.

  • *

    Of “geskud word; wankel”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 104:5; Pr 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 10

1 Kronieke 16:31

Kantlynverwysings

  • +Ps 97:1
  • +Op 19:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 10-11

1 Kronieke 16:33

Voetnote

  • *

    Of “het gekom”.

1 Kronieke 16:34

Kantlynverwysings

  • +2Kr 5:13; Lu 18:19
  • +Ps 103:17; Jer 31:3; Klg 3:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/1/15, bl. 11

1 Kronieke 16:35

Voetnote

  • *

    Of “vreugdevol kan wees in u lof”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 68:20
  • +Ps 122:4
  • +Jes 43:21

1 Kronieke 16:36

Voetnote

  • *

    Of “Laat dit so wees!”

1 Kronieke 16:37

Kantlynverwysings

  • +1Kr 15:16, 17
  • +1Kr 16:4-6
  • +Eks 29:38; 2Kr 13:11; Esr 3:4

1 Kronieke 16:39

Kantlynverwysings

  • +1Kr 12:28
  • +1Kn 3:4

1 Kronieke 16:40

Kantlynverwysings

  • +Eks 29:39; 2Kr 2:4

1 Kronieke 16:41

Kantlynverwysings

  • +1Kr 25:1
  • +1Kr 16:4
  • +2Kr 5:13; Esr 3:11

1 Kronieke 16:42

Voetnote

  • *

    Of “instrumente van die lied van die ware God gespeel”.

Kantlynverwysings

  • +1Kr 6:31, 33; 15:16, 17
  • +1Kr 25:1, 3

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 16:11Kn 8:1; 1Kr 15:1
1 Kron. 16:12Sa 6:17-19; 1Kn 8:5
1 Kron. 16:2Le 1:3
1 Kron. 16:2Le 3:1
1 Kron. 16:4Nu 18:2
1 Kron. 16:51Kr 6:31, 39
1 Kron. 16:51Kr 15:18
1 Kron. 16:51Kr 15:21
1 Kron. 16:51Kr 15:17, 19
1 Kron. 16:71Kr 6:31, 39
1 Kron. 16:8Ps 106:1
1 Kron. 16:8Ps 67:2; 105:1-6; Jes 12:4
1 Kron. 16:92Sa 23:1; Ef 5:19
1 Kron. 16:9Ps 107:43
1 Kron. 16:10Le 22:32; Jes 45:25; Jer 9:24
1 Kron. 16:101Kr 28:9; Flp 4:4
1 Kron. 16:11Am 5:4; Sef 2:3
1 Kron. 16:11Ps 24:5, 6
1 Kron. 16:12Ps 111:2-4
1 Kron. 16:13Jes 41:8
1 Kron. 16:13Ps 135:4
1 Kron. 16:14Ps 95:7
1 Kron. 16:14Ps 105:7-11
1 Kron. 16:15De 7:9
1 Kron. 16:16Ge 15:18; 17:1, 2
1 Kron. 16:16Ge 26:3-5
1 Kron. 16:17Ge 28:14
1 Kron. 16:18Ge 12:7; 17:8; 35:12
1 Kron. 16:18De 32:8
1 Kron. 16:19Ge 34:30; De 26:5; Ps 105:12-15
1 Kron. 16:20Ge 20:1; 46:6
1 Kron. 16:21Ge 31:7, 42
1 Kron. 16:21Ge 12:17; 20:3
1 Kron. 16:22Ge 20:7
1 Kron. 16:23Ps 40:10; 96:1-6
1 Kron. 16:25Eks 15:11
1 Kron. 16:26Jes 45:20; 1Kor 8:4
1 Kron. 16:26Jes 44:24
1 Kron. 16:27De 33:26; Ps 8:1
1 Kron. 16:271Ti 1:11
1 Kron. 16:28Ps 68:34; 96:7-13
1 Kron. 16:29De 28:58; Ne 9:5; Ps 148:13
1 Kron. 16:291Kr 29:3-5; Mt 5:23
1 Kron. 16:29De 26:10
1 Kron. 16:30Ps 104:5; Pr 1:4
1 Kron. 16:31Ps 97:1
1 Kron. 16:31Op 19:6
1 Kron. 16:342Kr 5:13; Lu 18:19
1 Kron. 16:34Ps 103:17; Jer 31:3; Klg 3:22
1 Kron. 16:35Ps 68:20
1 Kron. 16:35Ps 122:4
1 Kron. 16:35Jes 43:21
1 Kron. 16:371Kr 15:16, 17
1 Kron. 16:371Kr 16:4-6
1 Kron. 16:37Eks 29:38; 2Kr 13:11; Esr 3:4
1 Kron. 16:391Kr 12:28
1 Kron. 16:391Kn 3:4
1 Kron. 16:40Eks 29:39; 2Kr 2:4
1 Kron. 16:411Kr 25:1
1 Kron. 16:411Kr 16:4
1 Kron. 16:412Kr 5:13; Esr 3:11
1 Kron. 16:421Kr 6:31, 33; 15:16, 17
1 Kron. 16:421Kr 25:1, 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Kronieke 16:1-43

Die eerste boek van Kronieke

16 Toe het hulle die Ark van die ware God in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het,+ en hulle het brandoffers en vrede-offers* voor die ware God geoffer.+ 2 Nadat Dawid die brandoffers+ en die vrede-offers*+ geoffer het, het hy die volk in die naam van Jehovah geseën. 3 En hy het aan al die Israeliete, aan elke man en vrou, ’n ronde brood, ’n dadelkoek en ’n rosynekoek gegee. 4 Toe het hy party van die Leviete aangestel om voor die Ark van Jehovah+ te dien en om Jehovah, die God van Israel, te eer,* te dank en te loof. 5 Asaf+ was die hoof, en Sagariʹa was tweede in bevel. En Jeïel, Semiʹramot, Jehiʹël,+ Mattitʹja, Eliʹab, Benaʹja, Obed-Edom en Jeïel het op harpe en ander snaarinstrumente gespeel,+ en Asaf het die simbale geslaan.+ 6 En die priesters Benaʹja en Jahaʹsiël het heeltyd voor die ark van die verbond van die ware God op die trompette geblaas.

7 Op daardie dag het Dawid vir die eerste keer vir Asaf+ en sy broers gesê om ’n danklied vir Jehovah te sing wat hy gekomponeer het:

8 “Dank Jehovah,+ roep sy naam aan!

Maak sy dade onder die volke bekend!+

9 Sing vir hom, sing lofliedere* vir hom.+

Dink na oor* al sy wonderlike werke.+

10 Spog oor sy heilige naam.+

Laat die hart van almal wat Jehovah dien,* bly wees.+

11 Soek Jehovah+ en sy krag.

Soek altyd sy goedkeuring.+

12 Dink aan sy wonderlike dade,+

sy wonderwerke en sy oordele,

13 o nageslag* van Israel, sy kneg,+

o kinders van Jakob, dié wat hy uitgekies het.+

14 Hy is Jehovah ons God.+

Sy oordele geld vir die hele aarde.+

15 Dink vir ewig aan sy verbond.

Dink tot in ’n duisend geslagte aan die belofte wat hy gemaak het,*+

16 die verbond wat hy met Abraham gemaak het,+

en die eed wat hy aan Isak gesweer het.+

17 Hy het dit as ’n bevel vir Jakob vasgestel,+

en as ’n permanente verbond vir Israel,

18 toe hy gesê het: ‘Ek sal vir jou die land Kanaän gee+

as jou erfdeel.’+

19 Daar was toe min van julle,

ja, baie min, en julle was uitlanders in die land.+

20 Hulle het van nasie tot nasie getrek,

van een koninkryk na die ander.+

21 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+

maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+

22 en gesê: ‘Moenie aan my gesalfdes raak nie,

en moet niks slegs aan my profete doen nie.’+

23 Sing vir Jehovah, almal op aarde!

Maak dag ná dag sy redding bekend!+

24 Maak sy heerlikheid onder die nasies bekend,

sy wonderlike werke onder al die volke.

25 Want Jehovah is groot en verdien al die eer.

Hy is ontsagwekkender as al die ander gode.+

26 Al die gode van die volke is waardelose gode,+

maar Jehovah is die Een wat die hemel gemaak het.+

27 Hy is omring deur majesteit* en heerlikheid.+

Krag en vreugde is in sy woonplek.+

28 Gee Jehovah wat hy verdien, o families van die volke,

gee Jehovah wat hy verdien weens sy heerlikheid en krag.+

29 Gee Jehovah die eer wat sy naam verdien.+

Bring ’n geskenk en kom na hom toe.+

Buig voor Jehovah neer* in heilige klere.*+

30 Bewe voor hom, almal op aarde!

Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.+

31 Laat die hemel vreugdevol wees, en laat die aarde bly wees.+

Verkondig onder die nasies: ‘Jehovah het Koning geword!’+

32 Laat die see en alles daarin dreun.

Laat die veld en alles daarin vreugdevol wees.

33 Laat die bome van die woud ook van vreugde voor Jehovah uitroep,

want hy kom* om die aarde te oordeel.

34 Dank Jehovah, want hy is goed.+

Sy lojale liefde duur vir ewig.+

35 Sê vir hom: ‘Red ons, o God van ons redding.+

Maak ons bymekaar en red ons van die nasies,

sodat ons u heilige naam kan prys+

en u met vreugde kan loof.*+

36 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word

tot in alle ewigheid.’”

En die hele volk het gesê: “Amen!”* en het Jehovah geloof.

37 Dawid het Asaf+ en sy broers toe by die ark van die verbond van Jehovah agtergelaat om gereeld voor die Ark te dien,+ volgens die daaglikse roetine.+ 38 Obed-Edom en sy broers – altesaam 68 – en Obed-Edom, die seun van Jeduʹtun, en Hosa was poortwagters. 39 En die priester Sadok+ en die ander priesters was voor die tabernakel van Jehovah op die offerhoogte in Giʹbeon+ 40 om gereeld, in die oggend en in die aand, brandoffers aan Jehovah op die brandofferaltaar te offer en om alles te doen wat geskryf is in die Wet van Jehovah wat hy aan Israel gegee het.+ 41 Saam met hulle was Heman en Jeduʹtun+ en die res van die manne wat by naam aangewys is om Jehovah te dank,+ want “sy lojale liefde duur vir ewig”.+ 42 Heman+ en Jeduʹtun het saam met hulle musiek gemaak met die trompette, simbale en die ander instrumente wat gebruik is om die ware God mee te prys.* En die seuns van Jeduʹtun+ was by die poort. 43 Toe het die hele volk na hulle huise toe gegaan, en Dawid het almal in sy huis gaan seën.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel