Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Kronieke

      • Dawid se oorwinnings (1-13)

      • Dawid se administrasie (14-17)

1 Kronieke 18:1

Voetnote

  • *

    Of “omliggende”.

Kantlynverwysings

  • +1Sa 5:8; 2Sa 1:20
  • +2Sa 8:1

1 Kronieke 18:2

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Nu 24:17; Ps 60:8
  • +2Sa 8:2; 2Kn 3:4

1 Kronieke 18:3

Kantlynverwysings

  • +1Kn 11:23
  • +1Sa 14:47; 2Sa 10:6; Ps 60:opskrif
  • +2Kr 8:3
  • +Ge 15:18; Eks 23:31; 2Sa 8:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 11

    “Hele Skrif”, bl. 77

1 Kronieke 18:4

Kantlynverwysings

  • +Ps 20:7
  • +De 17:16; Ps 33:17

1 Kronieke 18:5

Kantlynverwysings

  • +2Sa 8:5-8

1 Kronieke 18:6

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Of “redding”.

Kantlynverwysings

  • +1Kr 17:8

1 Kronieke 18:8

Kantlynverwysings

  • +1Kn 7:23
  • +1Kn 7:15, 45

1 Kronieke 18:9

Kantlynverwysings

  • +2Sa 8:9-11
  • +2Sa 8:3

1 Kronieke 18:11

Kantlynverwysings

  • +Jos 6:19; 2Kr 5:1
  • +1Kr 20:1
  • +2Sa 5:25
  • +1Sa 27:8, 9; 30:18, 20

1 Kronieke 18:12

Kantlynverwysings

  • +1Sa 26:6; 2Sa 3:30; 10:10; 20:6; 21:17
  • +1Kr 2:15, 16
  • +2Sa 8:13, 14

1 Kronieke 18:13

Voetnote

  • *

    Of “redding”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 25:23; 27:40
  • +Ps 18:48; 144:10

1 Kronieke 18:14

Kantlynverwysings

  • +1Kn 2:11
  • +2Sa 8:15-18; 23:3, 4; Ps 78:70-72

1 Kronieke 18:15

Kantlynverwysings

  • +1Kr 11:6
  • +1Kn 4:3

1 Kronieke 18:17

Kantlynverwysings

  • +1Sa 30:14; Sef 2:5
  • +1Kn 1:38

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 18:11Sa 5:8; 2Sa 1:20
1 Kron. 18:12Sa 8:1
1 Kron. 18:2Nu 24:17; Ps 60:8
1 Kron. 18:22Sa 8:2; 2Kn 3:4
1 Kron. 18:31Kn 11:23
1 Kron. 18:31Sa 14:47; 2Sa 10:6; Ps 60:opskrif
1 Kron. 18:32Kr 8:3
1 Kron. 18:3Ge 15:18; Eks 23:31; 2Sa 8:3, 4
1 Kron. 18:4Ps 20:7
1 Kron. 18:4De 17:16; Ps 33:17
1 Kron. 18:52Sa 8:5-8
1 Kron. 18:61Kr 17:8
1 Kron. 18:81Kn 7:23
1 Kron. 18:81Kn 7:15, 45
1 Kron. 18:92Sa 8:9-11
1 Kron. 18:92Sa 8:3
1 Kron. 18:11Jos 6:19; 2Kr 5:1
1 Kron. 18:111Kr 20:1
1 Kron. 18:112Sa 5:25
1 Kron. 18:111Sa 27:8, 9; 30:18, 20
1 Kron. 18:121Sa 26:6; 2Sa 3:30; 10:10; 20:6; 21:17
1 Kron. 18:121Kr 2:15, 16
1 Kron. 18:122Sa 8:13, 14
1 Kron. 18:13Ge 25:23; 27:40
1 Kron. 18:13Ps 18:48; 144:10
1 Kron. 18:141Kn 2:11
1 Kron. 18:142Sa 8:15-18; 23:3, 4; Ps 78:70-72
1 Kron. 18:151Kr 11:6
1 Kron. 18:151Kn 4:3
1 Kron. 18:171Sa 30:14; Sef 2:5
1 Kron. 18:171Kn 1:38
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Kronieke 18:1-17

Die eerste boek van Kronieke

18 Later het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp, en hy het Gat+ en sy afhanklike* dorpe by die Filistyne afgevat.+ 2 Toe het hy Moab verslaan,+ en die Moabiete het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal.+

3 Dawid het koning Hadadeʹser+ van Soba+ naby Hamat+ verslaan toe Hadadeʹser op pad was om beheer te verkry oor die gebied by die Eufraatrivier.+ 4 Dawid het 1 000 strydwaens by hom afgevat, en hy het 7 000 van sy perderuiters en 20 000 van sy voetsoldate gevange geneem.+ Toe het Dawid die hakskeensenings van al die strydwaperde afgesny, maar hy het 100 van die perde laat oorbly.+ 5 Die Siriërs van Damaskus het koning Hadadeʹser van Soba kom help, en Dawid het 22 000 van die Siriërs doodgemaak.+ 6 Dawid het toe groepe soldate in Sirië van Damaskus gestasioneer, en die Siriërs het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal. Waar Dawid ook al gegaan het, het Jehovah hom die oorwinning* gegee.+ 7 Dawid het ook die ronde skilde van goud van die knegte van Hadadeʹser na Jerusalem gebring. 8 Dawid het baie koper geneem uit Tibhat en Kun, stede van Hadadeʹser. Salomo het dit gebruik om die Kopersee,+ die pilare en die kopervoorwerpe+ te maak.

9 Toe koning Toü van Hamat hoor dat Dawid die hele leërmag van koning Hadadeʹser van Soba+ verslaan het,+ 10 het hy onmiddellik sy seun Hadoʹram na koning Dawid toe gestuur om sy groete oor te dra en hom geluk te wens omdat hy Hadadeʹser verslaan het (want Hadadeʹser het dikwels teen Toü geveg). Hy het allerhande voorwerpe van goud, silwer en koper saamgebring. 11 Koning Dawid het dit vir Jehovah geheilig,+ net soos hy gedoen het met die silwer en die goud wat hy geneem het van al die nasies: van Edom, Moab, die Ammoniete,+ die Filistyne+ en die Amalekiete.+

12 Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja,+ het 18 000 Edomiete in die Soutvallei doodgemaak.+ 13 Hy het groepe soldate in Edom gestasioneer, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ Waar Dawid ook al gegaan het, het Jehovah hom die oorwinning* gegee.+ 14 Dawid het oor die hele Israel bly regeer,+ en hy was ’n regverdige regter vir sy hele volk.+ 15 Joab, die seun van Seruʹja, was oor die leërmag,+ Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die geskiedskrywer, 16 Sadok, die seun van Ahiʹtub, en Ahimeʹleg, die seun van Abjaʹtar, was priesters, en Sausa was die sekretaris. 17 Benaʹja, die seun van Jojaʹda, was oor die Keretiete+ en die Peletiete.+ En Dawid se seuns was die hoofamptenare van die koning.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel