Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 34
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Kronieke

      • Josia, koning van Juda (1, 2)

      • Josia bevorder ware aanbidding (3-13)

      • Wetboek gevind (14-21)

      • Hulda voorspel rampspoed (22-28)

      • Josia lees vir volk uit die boek (29-33)

2 Kronieke 34:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 13:2; Sef 1:1; Mt 1:10
  • +2Kn 22:1, 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/12/1, bl. 21

2 Kronieke 34:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/12/1, bl. 21

2 Kronieke 34:3

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +2Kr 15:2
  • +2Kn 23:4, 14
  • +2Kr 33:17
  • +2Kr 33:21, 22

2 Kronieke 34:4

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:6

2 Kronieke 34:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 13:2; 2Kn 23:16

2 Kronieke 34:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:19; 2Kr 30:1

2 Kronieke 34:7

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:41
  • +2Kr 31:1

2 Kronieke 34:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:12
  • +2Kn 22:3-6

2 Kronieke 34:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:11, 18

2 Kronieke 34:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:11, 12

2 Kronieke 34:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 12:15
  • +1Kr 23:6
  • +2Kr 20:19
  • +1Kr 25:1

2 Kronieke 34:13

Voetnote

  • *

    Of “die lasdraers”.

Kruisverwysings

  • +2Kr 8:14

2 Kronieke 34:14

Voetnote

  • *

    Lett. “deur die hand van”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:4
  • +De 17:18; 31:24-26; Jos 1:8; 2Kn 22:8
  • +Le 26:46

2 Kronieke 34:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:8
  • +De 17:18, 19

2 Kronieke 34:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:11-13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/4/15, bl. 27

2 Kronieke 34:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:22; Jer 40:14

2 Kronieke 34:21

Kruisverwysings

  • +De 30:17, 18; 31:16, 24-26; Jos 1:8

2 Kronieke 34:22

Voetnote

  • *

    Of “Tweede Stadsdeel”.

Kruisverwysings

  • +Eks 15:20; Rig 4:4; Lu 2:36; Han 21:8, 9
  • +2Kn 22:14-20

2 Kronieke 34:24

Kruisverwysings

  • +Jer 35:17
  • +Le 26:16; De 28:15; 30:17, 18; Da 9:11

2 Kronieke 34:25

Kruisverwysings

  • +De 28:20
  • +2Kn 21:1, 3, 6; 2Kr 28:1, 3
  • +De 29:22, 23; Jer 7:20

2 Kronieke 34:26

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:19

2 Kronieke 34:27

Voetnote

  • *

    Lett. “jou hart was sag”.

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:26; 33:11, 13

2 Kronieke 34:28

Voetnote

  • *

    Lett. “tot jou vaders versamel”.

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:29; Jes 39:8

2 Kronieke 34:29

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:1

2 Kronieke 34:30

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:2; 2Kr 17:3, 9; Ne 8:3

2 Kronieke 34:31

Voetnote

  • *

    Of “die verbond met Jehovah hernu”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Esr 10:3
  • +De 6:5
  • +De 31:24-26; 2Kn 22:8

2 Kronieke 34:32

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:1, 12; 33:1, 16

2 Kronieke 34:33

Voetnote

  • *

    Of “afgode”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/12/1, bl. 21

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 34:11Kn 13:2; Sef 1:1; Mt 1:10
2 Kron. 34:12Kn 22:1, 2
2 Kron. 34:32Kr 15:2
2 Kron. 34:32Kn 23:4, 14
2 Kron. 34:32Kr 33:17
2 Kron. 34:32Kr 33:21, 22
2 Kron. 34:42Kn 23:6
2 Kron. 34:51Kn 13:2; 2Kn 23:16
2 Kron. 34:62Kn 23:19; 2Kr 30:1
2 Kron. 34:72Kn 17:41
2 Kron. 34:72Kr 31:1
2 Kron. 34:82Kn 22:12
2 Kron. 34:82Kn 22:3-6
2 Kron. 34:92Kr 30:11, 18
2 Kron. 34:112Kn 12:11, 12
2 Kron. 34:122Kn 12:15
2 Kron. 34:121Kr 23:6
2 Kron. 34:122Kr 20:19
2 Kron. 34:121Kr 25:1
2 Kron. 34:132Kr 8:14
2 Kron. 34:142Kn 22:4
2 Kron. 34:14De 17:18; 31:24-26; Jos 1:8; 2Kn 22:8
2 Kron. 34:14Le 26:46
2 Kron. 34:182Kn 22:8
2 Kron. 34:18De 17:18, 19
2 Kron. 34:192Kn 22:11-13
2 Kron. 34:202Kn 25:22; Jer 40:14
2 Kron. 34:21De 30:17, 18; 31:16, 24-26; Jos 1:8
2 Kron. 34:22Eks 15:20; Rig 4:4; Lu 2:36; Han 21:8, 9
2 Kron. 34:222Kn 22:14-20
2 Kron. 34:24Jer 35:17
2 Kron. 34:24Le 26:16; De 28:15; 30:17, 18; Da 9:11
2 Kron. 34:25De 28:20
2 Kron. 34:252Kn 21:1, 3, 6; 2Kr 28:1, 3
2 Kron. 34:25De 29:22, 23; Jer 7:20
2 Kron. 34:262Kr 34:19
2 Kron. 34:272Kr 32:26; 33:11, 13
2 Kron. 34:281Kn 21:29; Jes 39:8
2 Kron. 34:292Kn 23:1
2 Kron. 34:302Kn 23:2; 2Kr 17:3, 9; Ne 8:3
2 Kron. 34:31Esr 10:3
2 Kron. 34:31De 6:5
2 Kron. 34:31De 31:24-26; 2Kn 22:8
2 Kron. 34:322Kr 30:1, 12; 33:1, 16
2 Kron. 34:332Kn 23:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Kronieke 34:1-33

Die tweede boek van Kronieke

34 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 31 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 2 Hy het gedoen wat reg is in Jehovah se oë en dieselfde weg gevolg as sy voorvader Dawid, en hy het nie regs of links daarvan afgewyk nie.

3 In die 8ste jaar nadat hy koning geword het, toe hy nog maar ’n seun was, het hy die God van sy voorvader Dawid begin dien,+ en in die 12de jaar het hy Juda en Jerusalem begin reinig+ deur die offerhoogtes,+ die heilige pale* en die beelde+ te verwyder. 4 Verder het hulle die altare van die Baäls voor hom afgebreek, en hy het die reukwerkstaanders afgekap wat bo-op die altare was. Hy het ook die heilige pale* en die beelde in stukke gebreek en fyngemaal en die poeier gestrooi oor die grafte van die mense wat voorheen offerandes aan hulle geoffer het.+ 5 En hy het die beendere van die Baälpriesters op hulle altare verbrand.+ So het hy Juda en Jerusalem gereinig.

6 En in die stede van Manasʹse, Eʹfraim,+ Siʹmeon en tot by Nafʹtali en in die verwoeste plekke om hulle 7 het hy die altare afgebreek en die heilige pale* en die beelde+ fyngemaal totdat dit poeier was, en hy het al die reukwerkstaanders in die hele land van Israel afgekap.+ Daarna het hy na Jerusalem teruggekeer.

8 In die 18de jaar nadat hy koning geword het, toe hy die land en die tempel gereinig het, het hy Safan,+ die seun van Asalʹja, Maäseʹja, die stadshoof, en Joag, die geskiedskrywer, die seun van Joʹahas, gestuur om die huis van Jehovah sy God te herstel.+ 9 Hulle het na die hoëpriester Hilkiʹa gegaan en vir hom die geld gegee wat na die huis van God gebring is. Die geld is ingesamel deur die Leviete wat as deurwagters gedien het en is bygedra deur Manasʹse, Eʹfraim en die res van Israel,+ sowel as die hele Juda en Benjamin en die inwoners van Jerusalem. 10 Toe het hulle dit gegee vir die manne wat aangestel is om oor die werk in die huis van Jehovah toesig te hou. En die werkers in die huis van Jehovah het dit gebruik om die huis te herstel. 11 Hulle het dit vir die ambagsmanne en die bouers gegee om gekapte klippe te koop, asook hout vir stutte en balke om die huis te herstel wat die konings van Juda verwaarloos het.+

12 En die manne het die werk getrou gedoen.+ Die Leviete Jahat en Obadʹja, van die Merariete,+ en Sagariʹa en Mesulʹlam, van die Kehatiete,+ is as opsieners oor hulle aangestel. En ander Leviete, wat almal goeie musikante was,+ 13 het toesig gehou oor die arbeiders* en was opsieners oor al die werkers, ongeag watter werk hulle gedoen het. En party van die Leviete was sekretarisse, beamptes en poortwagters.+

14 Terwyl hulle die geld uitgehaal het wat na die huis van Jehovah gebring is,+ het die priester Hilkiʹa die boek van Jehovah se Wet+ gevind wat deur middel van* Moses gegee is.+ 15 Toe het Hilkiʹa vir Safan, die sekretaris, gesê: “Ek het die Wetboek in die huis van Jehovah gevind.” En Hilkiʹa het die boek vir Safan gegee. 16 Toe het Safan die boek na die koning toe geneem en vir hom gesê: “U knegte doen al die werk wat vir hulle gegee is. 17 Hulle het die geld wat in die huis van Jehovah was, gaan haal en dit vir die toesighouers en die werkers gegee.” 18 Safan, die sekretaris, het verder vir die koning gesê: “Die priester Hilkiʹa het vir my ’n boek gegee.”+ En Safan het vir die koning daaruit begin lees.+

19 Toe die koning die woorde van die Wet hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur.+ 20 Daarna het die koning die volgende bevel gegee aan Hilkiʹa, aan Ahiʹkam,+ die seun van Safan, aan Abdon, die seun van Miga, aan Safan, die sekretaris, en aan Asaʹja, die koning se kneg: 21 “Gaan raadpleeg Jehovah vir my en vir dié wat nog in Israel en in Juda oor is in verband met die woorde van die boek wat gevind is, want Jehovah sal met groot woede teen ons optree omdat ons voorvaders ongehoorsaam was aan die woord van Jehovah en omdat hulle nie alles gedoen het wat in hierdie boek geskryf is nie.”+

22 Toe het Hilkiʹa en dié wat deur die koning gestuur is, na die profetes Hulda+ toe gegaan. Sy was die vrou van Sallum, die seun van Tikwa, die seun van Harhas, die klerebewaarder. Sy het in die nuwe deel* van Jerusalem gewoon, en hulle het daar met haar gaan praat.+ 23 Sy het vir hulle gesê: “Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het: 24 “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek gaan rampspoed bring oor hierdie plek en sy inwoners,+ al die vloeke wat geskryf is in die boek+ wat hulle vir die koning van Juda gelees het. 25 Hulle het my verlaat,+ hulle laat offerrook vir ander gode opgaan en hulle het my aanstoot gegee+ deur alles wat hulle gedoen het. Daarom sal ek met groot woede teen hierdie plek optree, en my woede sal nie geblus word nie.’”+ 26 Maar gaan na die koning van Juda wat julle gestuur het om Jehovah te raadpleeg en sê vir hom: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Jy het die woorde van die Wet gehoor,+ 27 en jy het goed gereageer* en jy het nederig berou getoon voor God toe jy sy woorde oor hierdie plek en sy inwoners gehoor het. Jy het nederig berou getoon voor my en jou klere geskeur en voor my gehuil, en daarom het ek jou gehoor,+ sê Jehovah. 28 Daarom sal ek jou in vrede laat sterf,* en jy sal in vrede begrawe word, en jy sal nie al die rampspoed sien wat ek oor hierdie plek en sy inwoners sal bring nie.’”’”+

Hulle het die antwoord aan die koning oorgedra. 29 Die koning het toe al die ouermanne van Juda en Jerusalem laat roep.+ 30 Daarna het die koning na die huis van Jehovah gegaan saam met al die manne van Juda, die inwoners van Jerusalem, die priesters, die Leviete – die hele volk, groot sowel as klein. Hy het al die woorde van die boek van die verbond wat in die huis van Jehovah gevind is, vir hulle voorgelees.+ 31 Die koning het op sy plek gestaan en ’n verbond met Jehovah gemaak.*+ Hy het belowe om Jehovah te volg en sy gebooie, sy herinneringe en sy wetsvoorskrifte met sy hele hart en met sy hele siel*+ te gehoorsaam deur die woorde van die verbond wat in die boek geskryf is,+ uit te voer. 32 En hy het almal in Jerusalem en Benjamin laat instem dat hulle die verbond sal hou. En die inwoners van Jerusalem het die verbond van God, die God van hulle voorvaders, gehou.+ 33 Josiʹa het al die afskuwelike dinge* uit die hele land van Israel verwyder,+ en hy het almal in Israel gehelp om Jehovah hulle God te dien. Solank as wat hy gelewe het, het hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, getrou gedien.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel