Psalms
Van die seuns van Korag.+ ’n Melodie. ’n Lied.
87 Sy stad se fondament is op die heilige berge.+
3 Glorieryke dinge word van jou gesê, o stad van die ware God.+ (Sela)
4 Ek sal Rahab+ en Babilon noem onder dié wat my ken.*
Kyk, Filisteʹa en Tirus, saam met Kus.
Hulle sal beskou word as dié wat daar gebore is.
5 En van Sion sal daar gesê word:
“Elkeen is in haar gebore.”
En die Allerhoogste sal haar stewig vestig.
6 Wanneer Jehovah die volke opteken, sal hy skryf:
“Hierdie een is daar gebore.” (Sela)