Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Eksodus

      • Moses en Israel se oorwinningslied (1-19)

      • Mirjam sing in antwoord op manne se lied (20, 21)

      • Bitter water soet gemaak (22-27)

Eksodus 15:1

Kantlynverwysings

  • +Rig 5:1; 2Sa 22:1; Op 15:3
  • +Eks 9:16; 18:10, 11; Ps 106:11, 12
  • +Eks 15:21; Ps 136:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 22

Eksodus 15:2

Voetnote

  • *

    “Jah” is ’n verkorte vorm van die naam Jehovah.

Kantlynverwysings

  • +Jes 12:2
  • +2Sa 22:47; Jes 25:1
  • +Eks 3:15
  • +Ps 83:18; 148:13

Eksodus 15:3

Kantlynverwysings

  • +Ps 24:8
  • +Eks 6:3; Jes 42:8

Eksodus 15:4

Kantlynverwysings

  • +Eks 14:27
  • +Eks 14:6, 7

Eksodus 15:5

Kantlynverwysings

  • +Ne 9:10, 11

Eksodus 15:6

Kantlynverwysings

  • +Ps 60:5; 89:13

Eksodus 15:7

Kantlynverwysings

  • +Jes 37:23

Eksodus 15:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/3/15, bl. 26

Eksodus 15:9

Kantlynverwysings

  • +Eks 14:5, 9

Eksodus 15:10

Kantlynverwysings

  • +Eks 14:21, 28

Eksodus 15:11

Kantlynverwysings

  • +De 3:24; 2Sa 7:22
  • +Jes 6:3
  • +Eks 11:9

Eksodus 15:12

Kantlynverwysings

  • +Ps 78:53; Heb 11:29

Eksodus 15:13

Kantlynverwysings

  • +Ps 106:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 285

Eksodus 15:14

Voetnote

  • *

    Lett. “Geboortepyne”.

Kantlynverwysings

  • +Nu 14:13, 14

Eksodus 15:15

Voetnote

  • *

    ’n Sjeik was ’n stamhoof.

  • *

    Of “die alleenheersers”.

Kantlynverwysings

  • +Nu 22:1, 3
  • +Jos 2:9-11; 5:1

Eksodus 15:16

Kantlynverwysings

  • +De 11:25
  • +2Sa 7:23; Jes 43:1
  • +Nu 20:14, 17; 21:21, 22

Eksodus 15:17

Kantlynverwysings

  • +Ps 80:8

Eksodus 15:18

Kantlynverwysings

  • +Ps 10:16

Eksodus 15:19

Kantlynverwysings

  • +Eks 14:23
  • +Eks 14:28
  • +Eks 14:22

Eksodus 15:21

Kantlynverwysings

  • +Eks 9:16; 18:11
  • +Eks 14:27, 28; Ps 106:11, 12

Eksodus 15:23

Voetnote

  • *

    Beteken “bitterheid”.

Kantlynverwysings

  • +Nu 33:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 20

Eksodus 15:24

Kantlynverwysings

  • +Eks 16:2, 3; 17:3; 1Kor 10:6, 10

Eksodus 15:25

Kantlynverwysings

  • +Eks 17:4
  • +Eks 16:4; De 8:2

Eksodus 15:26

Kantlynverwysings

  • +De 28:1
  • +De 7:12, 15
  • +Eks 23:25; Ps 103:3

Eksodus 15:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 20

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eks. 15:1Rig 5:1; 2Sa 22:1; Op 15:3
Eks. 15:1Eks 9:16; 18:10, 11; Ps 106:11, 12
Eks. 15:1Eks 15:21; Ps 136:15
Eks. 15:2Jes 12:2
Eks. 15:22Sa 22:47; Jes 25:1
Eks. 15:2Eks 3:15
Eks. 15:2Ps 83:18; 148:13
Eks. 15:3Ps 24:8
Eks. 15:3Eks 6:3; Jes 42:8
Eks. 15:4Eks 14:27
Eks. 15:4Eks 14:6, 7
Eks. 15:5Ne 9:10, 11
Eks. 15:6Ps 60:5; 89:13
Eks. 15:7Jes 37:23
Eks. 15:9Eks 14:5, 9
Eks. 15:10Eks 14:21, 28
Eks. 15:11De 3:24; 2Sa 7:22
Eks. 15:11Jes 6:3
Eks. 15:11Eks 11:9
Eks. 15:12Ps 78:53; Heb 11:29
Eks. 15:13Ps 106:10
Eks. 15:14Nu 14:13, 14
Eks. 15:15Nu 22:1, 3
Eks. 15:15Jos 2:9-11; 5:1
Eks. 15:16De 11:25
Eks. 15:162Sa 7:23; Jes 43:1
Eks. 15:16Nu 20:14, 17; 21:21, 22
Eks. 15:17Ps 80:8
Eks. 15:18Ps 10:16
Eks. 15:19Eks 14:23
Eks. 15:19Eks 14:28
Eks. 15:19Eks 14:22
Eks. 15:21Eks 9:16; 18:11
Eks. 15:21Eks 14:27, 28; Ps 106:11, 12
Eks. 15:23Nu 33:8
Eks. 15:24Eks 16:2, 3; 17:3; 1Kor 10:6, 10
Eks. 15:25Eks 17:4
Eks. 15:25Eks 16:4; De 8:2
Eks. 15:26De 28:1
Eks. 15:26De 7:12, 15
Eks. 15:26Eks 23:25; Ps 103:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Eksodus 15:1-27

Eksodus

15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+

“Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+

Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+

 2 My sterkte en my mag is Jah,* want hy het tot my redding gekom.+

Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verheerlik.+

 3 Jehovah is ’n magtige vegter.+ Jehovah is sy naam.+

 4 Farao se strydwaens en sy leërmag het Hy in die see gegooi,+

en sy beste soldate het in die Rooisee gesink.+

 5 Die onstuimige waters het hulle bedek. Soos ’n klip het hulle in die dieptes weggesink.+

 6 U regterhand, o Jehovah, is geweldig sterk.+

U regterhand, o Jehovah, kan ’n vyand vernietig.

 7 In u groot majesteit kan u dié neergooi wat teen u opstaan.+

U stuur u brandende woede uit, en dit verteer hulle soos strooi.

 8 Deur die asem van u neusgate is waters opgehoop.

Dit het stilgestaan en die vloedwaters teruggehou.

Die onstuimige waters het in die hart van die see gestol.

 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal hulle agternasit! Ek sal hulle inhaal!

Ek sal verdeel wat ek van hulle afvat, totdat ek versadig is!

Ek sal my swaard uittrek! My hand sal hulle onderwerp!’+

10 U het met u asem geblaas, en die see het hulle bedek.+

Hulle het soos lood in die onstuimige waters gesink.

11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+

12 U het u regterhand uitgesteek, en die aarde het hulle ingesluk.+

13 In u lojale liefde het u die volk gelei wat u verlos het.+

In u krag sal u hulle na u heilige woonplek lei.

14 Volke sal hoor,+ hulle sal sidder.

Vrees* sal die inwoners van Filisteʹa aangryp.

15 In daardie tyd sal die sjeiks* van Edom baie bang wees,

en die magtige heersers* van Moab sal bewe.+

Al die inwoners van Kanaän sal mismoedig wees.+

16 Vrees en angs sal hulle oorval.+

Weens die grootheid van u arm sal hulle so bewegingloos wees soos ’n klip,

totdat u volk verbytrek, o Jehovah,

totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+

17 U sal hulle bring en hulle plant op die berg van u erfdeel,+

die vaste plek wat u gereedgemaak het vir u om in te woon, o Jehovah,

’n heiligdom, o Jehovah, wat u hande opgerig het.

18 Jehovah sal vir ewig en altyd as koning regeer.+

19 Toe Farao se perde met sy strydwaens en sy perderuiters in die see ingegaan het,+

het Jehovah die waters van die see oor hulle laat terugvloei,+

maar die Israeliete het op droë grond deur die see geloop.”+

20 Toe het die profetes Mirjam, Aäron se suster, ’n tamboeryn in haar hand geneem, en al die vrouens het haar gevolg met tamboeryne en met danse. 21 Mirjam het gesing in antwoord op die manne se lied:

“Sing vir Jehovah, want hy is hoog en verhewe.+

Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.”+

22 Later het Moses Israel weg van die Rooisee gelei, en hulle het na die wildernis van Sur gegaan en drie dae lank in die wildernis geloop, maar hulle het geen water gevind nie. 23 Hulle het by Mara*+ gekom, maar hulle kon nie die water van Mara drink nie omdat dit bitter was. Daarom het hy dit Mara genoem. 24 Die volk het toe teen Moses begin kla+ en gevra: “Wat moet ons drink?” 25 Hy het tot Jehovah geroep,+ en Jehovah het hom na ’n boom gelei. Toe hy dit in die water gooi, het die water soet geword.

Daar het Hy vir hulle ’n wetsvoorskrif en ’n wetlike presedent vasgestel, en daar het Hy hulle getoets.+ 26 Hy het gesê: “As julle goed na die stem van Jehovah julle God luister en doen wat reg is in sy oë en aandag skenk aan sy gebooie en al sy wetsvoorskrifte onderhou,+ sal ek nie enige van die siektes oor julle bring wat ek oor die Egiptenare gebring het nie,+ want ek, Jehovah, maak julle gesond.”+

27 Daarna het hulle by Elim gekom, waar daar 12 waterfonteine en 70 palmbome was. Toe het hulle daar by die water kamp opgeslaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel