Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 31
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Eksodus

      • Vakmanne met God se gees gevul (1-11)

      • Sabbat, ’n teken tussen God en Israel (12-17)

      • Die twee kliptablette (18)

Eksodus 31:2

Voetnote

  • *

    Lett. “by naam geroep”.

Kantlynverwysings

  • +Eks 37:1
  • +Eks 35:30-34; 1Kr 2:20

Eksodus 31:5

Kantlynverwysings

  • +Eks 28:9-11
  • +2Kr 2:13, 14

Eksodus 31:6

Voetnote

  • *

    Lett. “ek sit wysheid in die hart van almal wat wys van hart is”.

Kantlynverwysings

  • +Eks 38:23
  • +Eks 36:1

Eksodus 31:7

Kantlynverwysings

  • +Eks 36:8
  • +Eks 37:1
  • +Eks 37:6

Eksodus 31:8

Kantlynverwysings

  • +Eks 37:10
  • +Eks 37:17, 24
  • +Eks 37:25

Eksodus 31:9

Kantlynverwysings

  • +Eks 38:1; 40:6
  • +Eks 30:18; 38:8

Eksodus 31:10

Kantlynverwysings

  • +Eks 28:2, 15; 39:1, 27; Le 8:7

Eksodus 31:11

Kantlynverwysings

  • +Eks 30:25, 35; 37:29

Eksodus 31:13

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:8; Le 19:30; Kol 2:16, 17

Eksodus 31:14

Kantlynverwysings

  • +De 5:12
  • +Eks 35:2; Nu 15:32, 35

Eksodus 31:15

Kantlynverwysings

  • +Eks 16:23; 20:10

Eksodus 31:17

Kantlynverwysings

  • +Eks 31:13
  • +Ge 2:2

Eksodus 31:18

Kantlynverwysings

  • +Eks 24:12; 32:15; De 4:13; 9:15
  • +Mt 12:28; Lu 11:20; 2Kor 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 10

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eks. 31:2Eks 37:1
Eks. 31:2Eks 35:30-34; 1Kr 2:20
Eks. 31:5Eks 28:9-11
Eks. 31:52Kr 2:13, 14
Eks. 31:6Eks 38:23
Eks. 31:6Eks 36:1
Eks. 31:7Eks 36:8
Eks. 31:7Eks 37:1
Eks. 31:7Eks 37:6
Eks. 31:8Eks 37:10
Eks. 31:8Eks 37:17, 24
Eks. 31:8Eks 37:25
Eks. 31:9Eks 38:1; 40:6
Eks. 31:9Eks 30:18; 38:8
Eks. 31:10Eks 28:2, 15; 39:1, 27; Le 8:7
Eks. 31:11Eks 30:25, 35; 37:29
Eks. 31:13Eks 20:8; Le 19:30; Kol 2:16, 17
Eks. 31:14De 5:12
Eks. 31:14Eks 35:2; Nu 15:32, 35
Eks. 31:15Eks 16:23; 20:10
Eks. 31:17Eks 31:13
Eks. 31:17Ge 2:2
Eks. 31:18Eks 24:12; 32:15; De 4:13; 9:15
Eks. 31:18Mt 12:28; Lu 11:20; 2Kor 3:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Eksodus 31:1-18

Eksodus

31 Jehovah het verder vir Moses gesê: 2 “Kyk, ek het Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, gekies.*+ 3 Ek sal hom met die gees van God vul en hom wysheid, begrip en kennis van elke soort ambag gee 4 om kunstige ontwerpe te maak, om met goud, silwer en koper te werk, 5 om stene te sny en te set+ en om allerhande soorte houtvoorwerpe te maak.+ 6 En ek het Ohoʹliab,+ die seun van Ahiʹsamag, van die stam van Dan, aangestel om hom te help, en ek gee wysheid aan almal wat vaardighede het,* sodat hulle alles kan maak wat ek jou beveel het:+ 7 die tent van samekoms,+ die ark van die Getuienis+ en die deksel+ daarop, al die toerusting van die tent, 8 die tafel+ en sy voorwerpe, die lampstaander van suiwer goud en al sy voorwerpe,+ die reukwerkaltaar,+ 9 die brandofferaltaar+ en al sy voorwerpe, die kom en sy voetstuk,+ 10 die fyngeweefde klere, die heilige klere vir die priester Aäron, die klere van sy seuns vir hulle priesterlike diens,+ 11 die salfolie en die geurige reukwerk vir die heiligdom.+ Hulle moet alles doen wat ek jou beveel het.”

12 Jehovah het verder vir Moses gesê: 13 “Sê vir die Israeliete: ‘Julle moet seker maak dat julle my sabbatte hou,+ want dit is ’n teken tussen my en julle in al julle geslagte sodat julle kan weet dat ek, Jehovah, julle heilig. 14 Julle moet die Sabbat hou, want dit is vir julle iets heiligs.+ Enigiemand wat dit ontheilig, moet doodgemaak word. As enigiemand enige werk op daardie dag doen, moet hy doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word.+ 15 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag is ’n sabbat, ’n spesiale rusdag.+ Dit is iets heiligs vir Jehovah. Enigiemand wat op die Sabbatdag werk doen, moet doodgemaak word. 16 Die Israeliete moet die Sabbat hou. Hulle moet die Sabbat in al hulle geslagte hou. Dit is ’n permanente verbond. 17 Dit is ’n permanente teken tussen my en die Israeliete,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het hy opgehou werk en gerus.’”+

18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel